World's Last Chance

Berei harte en verstande voor vir Yahushua se skielike terugkeer!

Berei harte en verstande voor vir Yahushua se skielike terugkeer!

Die Beperkinge van Ons Wêreld: Waarom die Uitspansel die Fondasie van Geloof is

Die Beperkinge van Ons Wêreld: Waarom die Uitspansel die Fondasie van Geloof is

Vir die gewone verstand, gekondisioneer om die Aarde te sien as `n klein albaster verlore in `n oneindige vakuum, word Hebreërs 11:3 dikwels beskou as `n poëtiese metafoor. Maar, aan diegene wie die wêreld interpreteer deur die lens van Bybelse kosmologie, is hierdie vers `n letterlike bloudruk. Dit bevestig dat ons wêreld—die vaste, onbeweeglike Aarde geplaas is benede die groot koepel van die uitspansel—nie `n kosmiese ongeluk nie. Dit is `n struktuur “gemaak” deur die Skepper se opsetlike gesproke woord.

Wanneer ons staan op die plat Aarde en op kyk, kyk ons nie in `n leemte van “buitenste ruim” nie. Ons kyk na die rant van ons wêreld. Ons aanskou die fisiese grense wat die “waters daarbowe” skei van die “waters benede.” Om werklik te verstaan hoe die wêreld gebou is, moet ons terugkeer na die “geloof” waarvan in Hebreërs gepraat word—`n geloof wat die “vaste vertroue” voorsien van dinge waarop gehoop is en die “bewys” van dinge nie gesien nie.

Die Woord van die Meester Argitek

Die “sigbare wêreld—son, maan, sterre, en die soliede Aarde—rus op `n onsigbare mag. Vir die Bybelse kosmoloog, dien die uitspansel as `n brug tussen hierdie twee ryke.

Hebreërs 11:3 begin met die aksie van die skepping. In Genesis het Yahuwah nie maar net bestaan voorgestel nie; Hy het dit beveel. Op die tweede dag, sê Hy; “Laat daar `n uitspansel wees tussen die waters.” Die Hebreeuse woord raqia verwys na `n soliede, uitgehamerde uitspansel— soortgelyk aan `n metaal bak of `n gekoepelde plafon. Dit stel `n oppervlak voor wat dun maar sterk is, wat duursaamheid met stewigheid kombineer.

As die skrywer van Hebreërs sê dat die wêreld “toeberei” was, word die Griekse woord katartizō gebruik, wat beteken om te herstel, reg te maak, of volmaak te verenig. Dit stel `n vaste, stabiele struktuur voor—`n geslote stelsel waar elke deel presies inpas met mekaar. `n Aardbol wat 1,000 myl per uur, waggel deur `n vakuum, verskil van `n “toebereide” struktuur. `n Bedekking voorsien duidelike grense en stabiliteit. Die uitspansel is daardie grens—die fisiese teken van Yahuwah se dekreet wat die onstuimige waters “daarbowe” verhoed om die droë land te bedek. Sonder die bedekking sal chaos heers. Met die bedekking is daar `n Tabernakel vir die mens.

Die Dinge Wat Gesien Word en die Onsigbare Outoriteit

Die tweede deel van die vers stel `n raaisel voor: “die dinge wat gesien word was nie gemaak van dinge wat sigbaar is nie.” Terwyl wêreldse wetenskap hierdie dinge gebruik om sub-atomiese partikels te beskryf, wys `n skriftelike siening dat dit verwys na die Goddelike Wil wat kom voor die fisiese.

Die “sigbare” wêreld—die son, maan, sterre en die soliede Aarde—rus op `n onsigbare mag. Vir die Bybelse kosmoloog, dien die uitspansel as `n brug tussen hierdie twee ryke. Dit is die fisiese voorwerp, deur Job beskryf as “sterk soos `n gegote spieël,” maar tog funksioneer dit as die vloer van Yahuwah se troonkamer. Wanneer ons die sterre sien die Noord Ster in volmaakte sirkels omwentel, sien ons die “sigbare” bewys van die “onsigbare” Woord. Die sterre is nie afgeleë sonne nie; hulle is ligte ingebed in die uitspansel, wat beweeg in `n presiese patroon. Hulle is sigbaar, maar die mag wat die koepel van ineenstorting keer is die onsigbare Woord van die Almagtige. Hierdie “bedekking” verseker die liggewers dien as “tekens en seisoene” vir diegene benede.

Die Ingeslotenheid van Genade: Lewe Binne-in die Tabernakel

Om te leef onder die koepel verskuif mens se siening oor Yahuwah. In die heliosentriese siening, lyk die heelal uitgestrek en ongevoelig, en die mense net `n chemiese ongeluk. Maar in die Bybelse siening, bewoon ons `n ingeslote stelsel—`n Tabernakel. Ons is naby ons Skepper. Die uitspansel is nie maar net `n hindernis nie; dit is `n skild.

Hebreërs 11:3 vertel ons die wêreld was geskep sodat ons mag “verstaan.” Deur die ontwerp te aanskou—die plat horison op ooghoogte, water wat sy gelykheid soek, en vaste konstellasies—besef ons dat ons nie alleen is nie. Ons is binne- in `n huis gebou deur die Vader. Die “sigbare dinge” wys direk na die “dinge ongesiens” (die hand van Yahuwah). Indien die aarde `n bol was, sou “gravitasie” die krag moes wees om dit bymekaar te hou. Maar in Yahuwah se wêreld, het ons `n fondament. Ons het die Voorsienigheid van Yahuwah en die stabiliteit van die uitspansel. Ons word omsluit binne-in Sy genade.

Bewyse vir die Uitspansel

Die Uitspansel as `n Getuienis tot Waarheid

Regdeur die skrifte, is die uitspansel beskryf as `n “harde” struktuur. Amos 9:6 praat van Yahuwah wat Sy solders in die hemel bou en Sy “koepel” in die Aarde vind. Hierdie koepel is waarna Hebreërs 11:3 verwys wanneer dit praat van “toeberei” van die wêreld. Die Griekse woord vir “wêrelde” (aiōnas) kan ook “geordende stelsels” beteken. Yahuwah het die stelsels van tyd en ruimte toeberei deur die son en maan binne-in die uitspansel te plaas.

Hulle bestaan nie uit `n vakuum nie; hulle bestaan binne-in die medium van die lug. Dit verduidelik waarom Josua die son kon beveel om stil te staan. Dit was nie die aarde wat opgehou spin het nie—`n fisiese onmoontlikheid—dit was die plaaslike lig bron binne-in die koepel wat gestop was deur die Woord van Yahuwah. Deur geloof, verstaan ons die “sigbare” lug is `n fisiese struktuur. Die blou van die lug is nie net lig wat verstrooi is in gas nie; dit is die “waters daarbowe” gesien deur die kristal uitspansel. Dit is die “glas see” in Openbaring verduidelik, `n sigbare herinnering van die hemelse ryk wat vir `n tyd van ons tuiste geskei is.

Geloof teenoor die “Wetenskap” van Sig

Ons aanskou die wêreld nes dit is—stil en ingeslote—en verstaan dat dit ontwerp was met `n doel. Die “sigbare” wêreld is `n teater, en die uitspansel is die gordyn waaragter die onsigbare Yahuwah heers.

Die wêreld moedig ons aan om onsienbare teorië van gravitasie of die Oer Knal te vertrou— dinge wat nie bewys kan word deur observasie nie. Hebreërs 11:3 spoor ons aan om geloof te hê eerder as om te steun op menslike konsensus.

Deur die soliede koepel te glo beteken vertroue in Yahuwah se woord. Dit beteken aanvaarding dat as Hy sê dat Hy die son en maan binne-in die uitspansel geplaas het, bedoel Hy dit letterlik. Dit beteken vertroue dat toe die vensters van die hemel tydens die Vloed geopen het, was `n fisiese struktuur betrokke. Hierdie geloof is nie blind nie; dit is vertroue in die Meester Argitek. Ons sien die wêreld soos dit is— stil en ingeslote—en glo dat dit vir `n doel ontwerp is. Die “sigbare” wêreld is `n teater, en die uitspansel is die gordyn waaragter die onsigbare Yahuwah heers. Om die uitspansel te ontken is om die bedekking te ontken, om die bedekking te ontken is om voor te stel dat die Argitek se Woord maar net metafories is.

Slot: Rustend op die Fondasie

Nabetragting van Hebreërs 11:3 bied `n vrede aan wat die “spinnende aardbol” model nie kan voorsien nie. Ons spoed nie deur `n vakuum teen 67,000 myl per uur nie; ons rus op `n stilstaande fondasie. Ons leef binne-in `n bedekte wêreld ontwerp vir menslike lewens om in te floreer. Die uitspansel is Yahuwah se handtekening van Sy skepping, “`n gegote spieël” wat Sy heerlikheid weergee. Wanneer ons die waarheid aanvaar omtrent die Bybelse Aarde, stop ons om te soek vir oorspronge in die “sigbare” stof van `n ontploffing en instede terugkeer na die “onsigbare” Woord wat ons in bestaan gespreek het. Ons woon onder die uitspansel, binne-in die toebereide wêreld, en onder die blik van die Een wie sit bo die kring van die Aarde. Deur geloof sien ons die waarheid. Deur geloof, verstaan ons die toebereidsel. Ons aanskou ons wêreld as `n beskermende, heilige ruimte tuig deur Yahuwah geskep, wie nie ver weg in die sterrestelsels is nie, maar net aan die anderkant van die glas.


Beperkinge van Ons Wêreld: Waarom die Uitspansel die Fondasie van Geloof Is

[Vers 1]
In die stilte voor die more breek
Het die Onsigbare geadem, die Argitek gespreek
Nie `n albaster verlore in die fluweel swart
Maar `n beslane wêreld waar niks slap hang nie
Deur geloof sien ons die hamer slag
In die raqia koepel is daar geen gelyke
Die krag van `n gegote spieël
Waar die chaos van water nie sal kom

[Koor]
Ja, die SIGBARE hang aan die ASEM van Sy mond
Van die ysige Noorde tot die eindes van die Suide
Ons drywe nie, ons is nie alleen
Ons is die voetstoel benede die TROON KAMER vloer
Binne-in die Grense, binne-in die Genade
`n Tabernakel gebou vir die mense ras
Deur die Woord van Yahuwah, was die wêreld toeberei
Die onsigbare Koning het die Sigbare benaam

[Vers 2]
Kyk die son in haar kringloop, `n plaaslike lig
Binne-in die koepel, beheer dit die nag
Die sterre is vas aan die kritstalle see
`n Bloudruk geskryf vir jou en my
Geen vakuum koud, geen spinnende leuen
Net die waters “daarbowe” in `n saffier lug
Die horison is gelyk, die pilare is vas
In die huis van die Vader, rus ons vir seker.

[Koor]
Ja, die SIGBARE hang aan die ASEM van Sy mond
Van die ysige Noorde tot die eindes van die Suide
Ons drywe nie, ons is nie alleen
Ons is die voetstoel benede die TROON KAMER vloer
Binne-in die Grense, binne-in die Genade
`n Tabernakel gebou vir die mense ras
Deur die Woord van Yahuwah, was die wêreld toeberei
Die onsigbare Koning het die Sigbare benaam

[Brug]
Die Bloudruk was gespreek voor die eerste lig
Nou versplinter die sigbare die doek van die nag!
KATARTIZŌ! — Die Grens is verseël!
KATARTIZŌ! — Die Koepel is ontbloot!
Deur die Gegote spieël, skyn die Troon Kamer
Waar die onsigbare stroom van Yahuwah vloei!
ONBEWEEGLIKE gewig op die Fondasies diep!
Die Herstelde horison, die belofte wat Hy hou!
Die Raqia is VAS!
Die Bloudruk is TOEBEREI!
Deur die Woord van die Koning is die Sigbare benaam!

[Koor Herhaling]
Ja, die SIGBARE hang aan die ASEM van Sy mond
Van die ysige Noorde tot die eindes van die Suide
Ons drywe nie, ons is nie alleen
Ons is die voetstoel benede die TROON KAMER vloer
Binne-in die Grense, binne-in die Genade
`n Tabernakel gebou vir die mense ras
Deur die Woord van Yahuwah, was die wêreld geraam
Die Onsigbare Koning het die Sigbare benaam

[Slot]
Deur geloof verstaan ons…
Deur geloof raak ons aan die koepel…
Die glas is dun, maar die Woorde is sterk
Onder die koepel is waar ons hoort
Onbeweeglik…
Toeberei…
In Sy sig.

Kommentaar

Leave a Reply

Your avatar is powered by Gravatar