Eenkeer Gered, Altyd Gered: Die
Misleiding oor die “Ewige Sekerheid!”
- Eenmaal Gered, Altyd Gered?
- Kan verlossing verlossing verbeur word?
- Het ons waarlik ʼn vrye wil?
- Kan diev “gerredes” werklik sondig?
- Kan ons van genade verval?
In hierdie Video:
Ewige Sekerheid: Is dit waarlik Bybels?
Onder die Wet? Of Onder Genade
- Hoe deffineer die Skrif sonde?
- Moet ons die 10 Gebooie onderhou?
- Wat beteken dit om “onder genade” te wees?
- Wat beteken dit om “onder die wet” te wees?
- Is die onderhouding van die gebooie wetties?
- Hoe word ons verhouding met Yahushua bewys?
In hierdie video:
Wat dit waarlik beteken om “onder genade” te wees!
Neergevel deur die Gees! Christen
Charisma: ‘n Gees Vanuit Die Dieptes.
- Neergevel deur die Gees
- Bewyse van Redding?
- Demoniese Manifestasies?
- Die Werk van die Heilige Gees?
- Gelykenis van die Sagmoediges en die Beskeie?
In hierdie video:
“Neergevel deur die Gees” Ontbloot!
Om Yahuwah om te Koop: Die Kettery
van die Evangelie van Welvaart
- Leuen: Rykdom is ʼn teken van Yahuwah se guns.
- Leuen: Armoede is ʼn teken Yahuwah se afkeuring.
- Leuen: Die Abrahamiese verbond is die reg op
materiële rykdom
- Leuen: Geloof is ʼn self gedrewe geestelike mag
wat lei tot wêreldlike voorspoed.
In hierdie video:
Die Evangelie van Welvaart Ontbloot!
Paulus, die Romeine & die Sabbat
- Die Verstaan van Romeine 14
- “Die aansien van een dag bo die ander”
- “Laat elkeen ten volle oortuig wees volgens sy eie verstand.”
- Is die Sewende –Dag Sabbat onderhouding steeds bindend?
- Moet die Christene die Jaarlikse Feeste onderhou?
- Het Yahushua die Wet afgeskaf?
In hierdie video:
Romeine 14: Wat het Paulus werklik gesê?
Paulus en die Galasiërs: Was die Sabbatte
en die Feeste aan die Kruis Vasgespyker?
- “Hoe keer julle weer terug tot die swakke en armoedige eerste
beginsels wat julle weer van voor af aan wil dien? Julle neem dae
en maande en tye en jare waar.” (Galasiërs 4 verse 9 en 10)
- Wat is hierdie “swakke en armoedige beginsels?”
In hiedie video:
Was die Sabbatte en Feeste aan die kruis vasgespyker?
Voorafbeskikking: Lotery vir Jou Siel?
- Totale Bedorwenheid/Onbekwaamheid
- Onwoorwaardelike Verkiesing
- Beperkte Versoening
- Onweerstaanbare Genade
- Volharding van die Heiliges
- Ewige Sekerheid
In hierdie video:
Voorafbeskikking: `n Vernietigende & Onbybelse Leerstelling!
Die Teken van Jona
- Drie Dae & Drie Nagte
- Jona: In die Maag van die Walvis
- Yahushua: In die Hart van die Aarde
- Yahushua…Gekruisig op die Sesde Dag
- Yahushua … Opstanding op die Eerste Dag
- Wanneer begin die aftelling?
In hierdie video:
Die “teken van die profeet Jona” verduidelik!
Ewige Vure Bestaan…
maar dit is nie wat jy dink nie!
- `n Ewig brandende “hel” is NIE Bybels NIE.
- Yahuwah, Self, is `n verterende vuur.
- Die ewige vlamme van Yahuwah se teenwoordigheid
sal alle sonde en selfsugtigheid verteer.
- Die wie verlos is sal vir ewig jubel in hierdie vure.
In hierdie video:
Die Geheimenis van “Ewige Vure” volgens die Skrifte!
Messaiaanse Judaïsme: ʼn Misleiding!
- Die vervanging van Bybelse Waarhede met die
hedendaagse Fariseïsme…
- Die ondersteuning van die Sioniste agenda….
- Die geur van spraak met Hebreeus…
- Die gee van geld vir die herbou van die tempel…
- Die hedendaagse “Jode” is per slot van rekening,
- nie die gesag wat Yahuwah behaag
In hierdie Video:
Messiaanse Judaïsme: Die groeiende Misleiding!