Die Valse Nuus Reeks │ Deel 1: “Alle Dae is Dieselfde!”
- Die Sabbat is bindend op die Christene van Vandag
- “Die Geskrewe vereistes” wat teen ons is is NIE die 10 Gebooie.
- Aanbidding elke dag nie die vereistes negeer van die Sabbats Gebod.
In Hierdie video:
Alle dae is nie dieselfde volgens die Skrif!
Om die Nuwemane en die Verplasingsdae te Verstaan
- Die dae van die Nuwemaan is nie handelsdae
- Nuwemane is dae van Dankbetuiging
- Nuwemane is dae van aanbidding
- Die Skepper se kalender is ʼn maan – son kalender
- ʼn “Verplasingsdag “ is die 30ste dag van die maansiklus.
In hierdie video:
Die dag van die Nuwemaan & Verplasingsdae verduidelik!
“Die Saterdag Sabbat” is VALSE NUUS!
- Datum van die Kruisiging
- Erkennings deur Joodse Geleerdes
- Erkennings deur Katolieke Geleerdes
- Die Juliaanse Kalender & Planetêre Week
- Die Mens – Gemaakte Internasionale Datumlyn
In hierdie video:
Onweerlegbare Bewys: Dat Saterdag NIE die Sabbat is!
Die Datumlyn Misleiding: Wat dit is &
Waarom dit vir Jou van Belang moet Wees!
- Die Internasionale Datumlyn is ʼn mensgemaakte,
denkbeeldige, arbitrêre, en verskuifbare lyn.
- Die ywerige wat verkondig van sola scriptura terwyl
Yahuwah se feesdae ondergeskik is aan die
mensgemaakte Internasionale Datumlyn dit
heeltemal teenstrydig is.
In hierdie video:
Die bewys van die valsheid van ʼn aaneenlopende weekliksesiklus!
Die Sabbat met Sonsondergang?
Belaglik en Onmoontlik!
- Die dood van Yahushua
- Josef vra vir die liggaam
- Pilatus gee toestemming
- Josef berei voor vir die begrafenis
- Begrafnis, Sabbats Rus, & Opstanding
In hierdie video:
Die Sabbatdag begin met Dagbreek! Wil Jy die Bewys Hê?
Die Saterdag Bedrogspul:
Die Versteking van die Sabbat – Deel 2
- Gedurende die vierde eeu, het Hillel II die Bybelse
Kalender verander!
- Die Jode aanbid op Saterdae omdat die wette van die
Talmoed hierdie handeling regverdig.
- Die Ware Sabbat is NIE op die hedendaagse kalender!
In hierdie Video:
Hillel II verplaas die Sabbat onderhouding na Saterdag!
Die Saterdag Bedrogspul:
Die Versteking van die Sabbat – Deel 1
- Konstantyn … het die week volgens die planete as standaard
gestel, wat Sondag as die eerste dag van die week maak.
- Konstantyn… het dies Solis (Sondag) verhef as aanbiddingdag
vir die heidene en Christene.
- Konstantyn … het Paasfees verhef bo die Pasga.
In hierdie video:
Konstantyn het die Bybelse Kalender verbied!
Die Sabbat volgens die Maan word
geregverdig deur die “70 Weke” Profesie!
- Daniel se “70 Weke” (Daniel 9)
- Die Kruisiging gedurende die Lente van 31 n.C.
- Die Kruisiging vind plaas op die 14de van die maanmaand
- Die Kruisiging gedurende die 6de dag van die week
- Die Kruisiging NIE op ‘n “Vrydag!”
In hierdie Video:
Ou Profesie bewys die Sabbat volgens die Maan
Jode en die Sabbat
- Miljoene aanvaar verkeerdelik dat Saterdag die Bybelse
Sabbbat is, omdat dit die dag is waarop die jode aanbid.
- Joodse geleerdes erken dat Saterdag nie die oorspronklike
antieke Bybelse Sabbat van die Skrif is.
- Die Gregoriaanse Kalender IS NIE Yahuwah se Kalender
- Saterdag IS NIE die Bybelse Sabbat!
In hierdie video:
Die vergete bedrog!
Die Skepper se Kalender
- Herstelling van Yahuwah se Kalender
- Son ,maan & sterre aangestel vir tyd – houding
- Mees verfynd & sekuurste van alle kalenders
- Die Bybelse kalender is `n maan – son kalender
- Moderne son kalender is `n namaaksel
- Herstel die WARE 7de Dag Sabbat
In hierdie video:
Die Oorspronklike Kalender tydens die Skepping ingestel!