By WLC strewe ons daarna om oor die mees opgedateerde inligting te besit oor die ontvouing van eindtyd profesieë. Van al die media verhoë wat daar vandag is. Is Twitter een van die vinnigste. Volg ons asseblief op Twitter om die mees opgedateerde inligting te bekom!
Ons wag in groot verwagting op die 2 gebeurtenisse wat voor die deur is: 1) Die aanskouing van die Vader en Seun wanneer die hemel weggewyk het soos ʼn boek wat toegerol word. 2.) Die skielike verskyning van die 2 getuies / profete. Ons wil jou opgewonde maak oor hierdie 2 uiterste belangrike gebeurtenisse. Sal ons dit regkry om jou opgewonde te maak?
Soos ons voortspoed na die einde van die Aarde se geskiedenis, sal profetiese gebeure aanhou om vervul te word! Hierdie artikel sal dien as ons Kontrolelys oor die gebeure! Soos die profesieë ontvou, sal ons die kontrole lys afmerk vir daardie gebeurlikheid. Ons nooi jou uit om aan te hou om hierdie bron te besoek. As daar ʼn beter begrip is oor sekere gebeure, sal ons dit vervolgings opdateer. Daar moet altyd ʼn gees teenwoordig wees van om onderrig te word, en moet daar voortgegaan moet word om die Skrifte te ondersoek.
Die profesië van Daniël wys 1922 presies aan as die finale aftelling van die einde. Neem notisie van die betekenis van hierdie hoogs belangrike jaar!
Die bedenksel van ʼn ononderbroke aaneenlopende weeklikse siklus is die grondslag waarop die “merkteken van die dier ” sal rus. Dink daaraan dat Saterdag die Sabbat is wat onderhou was deur Adam, Noag, die Voorvaders en Moses, die Profete, Yahushua en die Apostels? Dink weer! Die tyd is kort geliefde van Yahuwah. Studeer om aan jouself te bewys dat jy goed genoeg is.
Pous Franciskus maak daarop aanspraak om die onfeilbare verteenwoordiger van Yahushua te wees. Deeglike ondersoek van sy verklarings, en volgens vergelyking met die Skrif, openbaar ʼn karakter, en lewenswyse, en teologie wat baie in teenstelling is, volgens die van die Verlosser.
Die Hemelse boodskap aan die finale generasie is om te vlug van alle georganiseerde godsdienste en denominasies. Nogtans het godsdiensleiers `n gevestigde belang daarin om mense na die kerk te laat stroom. Hulle het die agste en negende hoofstukke van Esegiël gebruik om mense te laat dink dat hulle `n plig het om lidmate te bly selfs wanneer dit duidelik is dat die kerk in afvalligheid verkeer!
Geregtigheid steun op inligting. `n Hofsitting is, uit essens, `n ondersoek wat poog om die feite voor `n regter en jurie bloot te lê. Hierdie artikel voorsien `n in-diepte kykie na die 7 Seëls, die 7 Basuine, en die Ondersoekende Oordeel!
Die laaste geslag is uniek. Dit die slegste van almal. Elkeen wat berouvol is sal ʼn beloning ontvang baie groter wat aangebied word aan enige tevore. Om hierdie beloning te ontvang, is dit nodig vir die berouvolle Laodisense om aan te sluit by die “kerk” van Broederlike Liefde.
Sedert hulle stigting, was die Jesuïete ʼn berugte en slinkse groep. Vanaf buit, mag hulle onskadelik lyk as ʼn Christen humanitêre groep, maar vanaf die binnekant en deur hulle eie erkenning, is hulle roofsugtige wolwe. Die artikel is ʼn versameling van aanhalings van hooggeplaaste historici oor die dikwels versluierde handelinge en lafhartige reputasie van die Vereniging van Jesus, en ook bekend is as die Jesuïete.
Rome roem daarin dat sy nooit verander nie. Volgens die Katolieke geloofsbelydenis, is die marteling en moord van almal wie, in gewete nie met haar saamstem nie (soos deur die Inkwisisie gesien) steeds as geregverdig beskou. Openbaring verklaar dat `n herlewing van die vervolginge uit die verlede sal plaasvind net voor die einde van die wêreld. Daardie tyd spoed vinnig nader. Is u voorbereid?