Die Boek met die 7 seëls: ʼn Kontrole Lys van Al die Voorspelde Gebeure.
Laaste opdatering: die 4de Mei, 2018
Wat ons met u hieronder deel verteenwoordig ons huidige begrip van al die profesieë van Daniel en Openbaring. Vader Yahuwah het ons, in ons baba voetspore gelei tot waar ons vandag is. Ons is tot in alle ewigheid in die skuld oor Sy leiding, en deur Sy Heilige Gees, om ʼn meer duidelike begrip te verkry van die eindtyd profesieë, ons het onbeskryflike aanmoediging verkry wat ons sal help om die verdrukking en ontberings te verduur wat op ons wag op die regverdiges in hierdie laaste dae van die aarde se geskiedenis. Baie van ons sal gemartel word in die nabye toekoms vir die verdediging van Yahuwah se huidige waarheid. Watter beter manier is daar nie om gereed te maak wat ook al deur die Vader verorden is vir ons, as om bewapen te wees deur ʼn meer dieper begrip te hê van Sy eindtyd profesieë?
Ons het ongepubliseerde inhoud wat ons vandag geag het as ʼn heeltemal onakkurate begrip van die 7 seëls. Vandag, weet ons deur groeiende vertroue dat die boek met die 7 seëls bevat alles oor die voorspelde gebeure wat gewys was aan Johannes van Openbaring, en in kronologiese orde oor die tye vanaf Johannes tot op die einde.
Skrywe oor;
[1.] die dinge wat jy gesien het, en die
[2.] dinge wat sal wees is, en die
[3.] dinge wat daarna sal plaasvind. (Openbaring 1 vers 19)
Soos die gebeure sal ontvou sal ons dit afmerk in die kontroleblokkie vir daardie gebeurlikheid. Ons nooi jou om aan te hou om hierdie bron te besoek. As ʼn beter begrip verkry is ten opsigte sekere gebeure, en sal ons dit vervolgens opdateer.
Soos jy geredelik sal sien, dat die eerste 5 seëls alreeds gebreek is, en dat ons nou deur gebed angstig wag vir die breek van die 6de seël enige oomblik.
Die 1ste Seël[1]
Die 2de Seël[2]
Die 3de Seël[3]
Die 4de Seël[4]
Die 5de Seël[5]
Die 6de Seël[6]







Die verseëling van die 144,000[

Die 7de Seël[14]




























Die glorieryke Wederkoms van Yahushua
[1.] 1ste Seël: Alreeds geopen – Die wit perd wys heen na die opkoms van die pouslike sisteem, toe die biskop van Rome hom self verklaar het as Yahushua se verteenwoordiger in die wêreld, en ry hy op ʼn wit perd soos Yahushua uitgebeeld word volgens Openbaring 19 verse 11 tot 16, en gaan om die wêreld te verower.
[2.] 2de Seël: Alreeds geopen – Die rooi perd wys heen na die pouslike sisteem wat ontwikkel in ʼn bloeddorstige en vervolgings mag van Yahushua se volgelinge, en is dit ʼn uitroep van Yahushua se leerstellings uit die verre verlede.
[3.] 3de Seël: Alreeds geopen – Die swart perd wys heen na die Vereniging van Jesus [ die Jesuïete] met hulle Jesuïtiese Owerste] Generaal wat in die gewaad van swart geklee is. Dit vir hulle van geen betekenis is hoe die Vader nie skyn oor die ontwikkeling van hierdie bose orde, wat die beslissende rol gehad het in die dood van miljoene van Yahuwah se regverdige volgelinge gedurende die Middeleeue.
[4.] 4de Seël: Alreeds geopen – Die vaal gekleurde perd wys heen na die pouslike sisteem wat aansluit by die Jesuïtiese moordbendes. Wanneer jy swart met wit meng kry jy ʼn vaal kleur, grys. Wanner die 2 sisteme magte saam voeg, skep hulle die mees verskriklike vervolgens mag in die geskiedenis.
[5.] 5de Seël: Alreeds geopen – Die aansluit van die pouslike sisteem by die Jesuïete het daartoe gelei dat miljoene van Christen martelare gedood is, en die 5de seël toegewy is aan hulle vermelding.
[6.] 6de Seël – Enige oomblik kan die 6de seël nou geopen word. Laat ons wakker en waaksaam wees. Lees nougeset oor die gebeure wat sal ontvou onder die 6de seël, soos dit opgeteken is in Openbaring 6 verse 12 tot 17.
[7.] ʼn “Groot aardbewing” – Ons sal weet as die 6de seël opgemaak word wanneer ʼn “groot aardbewing” die aarde tref. Dit sal nie wees soos enige aardbeweging van die verlede. Verlede jaar, alleenlik, was daar meer as 12,000 aardbewings wat bo 4 op die Richterskaal geregistreer het. Hierdie aardbewing sal nie vergelykbaar wees met enige van die verlede. Dit sal uitstaan as die mees vernietigende aardbewing in die geskiedenis op daardie oomblik.
[8.] Die Son word “swart soos ʼn harige sak,” – Aan ons word dit nie vertel oor die tyd van hierdie gebeure, maar ons verwag dat dit sal plaasvind kort na die “groot aardbewing,” as die maksimum impak op die mens.
[9.] Die sterre wat op die aarde val, “Soos ʼn vyeboom wat deur ʼn groot wind geskud word, sy navye laat afval.” – Ons verwag dat hierdie gebeurtenis van die vallende sterre aansienlike skade sal aanrig, en die gevolg sal wees vir die dood van baie mense.
[10.] Die firmament het weggewyk soos ʼn boek wat toegerol word. “En al die berge en eilande is uit hulle plekke versit,” en waar Vader Yahuwah gewys word wat op Sy Hemelse troon sit, en langs Hom staan ons Verlosser, Yahushua. Terwyl hierdie toneel die mees vreesaanjaende toneel is wat tot nog toe ervaar is, deur bose mense sedert die vloed, sal dit die mees glorieryke gebeurtenis wees vir die lewende regverdiges. Die groot verwagting onder die regverdiges oor hierdie gebeurtenis nie oorbeklemtoon kan word. Die tydsberekening van die aanskou van die Vader en Seun deur die regverdiges as die laaste gebeurtenis van die 6de seël sal hulle skielik verander op ʼn manier wat nie deur woorde beskryf kan word. Wanner die regverdiges se oë gevul sal word van werklike beelde van die Vader en Seun, sal hulle oombliklik goddelike krag ontvang om die rampspoed te verduur, van die basuine, die vervolgings deur die dier, en om gereed te wees vir die martelaarskap wat toegelaat sal word deur die Vader. Stefanus onbewus van sy steniging toe hy, “en het die oë na die hemel gehou en die heerlikheid van Yahuwah gesien en Yahushua wat staan aan die regterhand van Yahuwah.” (Handelinge 7 vers 55). Die regverdiges van vandag sal binnekort hulle oomblik ervaar om “standvastig die oë te rig na die hemel,” en hulle oë gevul met die vreugde om die Vader en Yahushua te aanskou. Hierdie gebeurtenis moontlik net maande weg is, en mag ons daarvoor altyd gereed wees.
[11.] Die regverdiges aanskou die Vader en Seun wat op hulle trone sit. – Dit is daardie glorieryke gebeurtenis wat die regverdiges ernstig moet bid voor, en om geskik bevind te word om dit te aanskou.
[12.] Die verskyning van die 2 profete/ getuies wat bedien het met sakke gekleed – Ons dink dat hulle ʼn belangrike rol sal speel in die aankondiging van die basuine. sedert hulle lange bediening van 1,260 dae sal eindig lank voor die 7de basuin aangehef sal word, en is dit baie redelik om tot die gevolgtrekking te kom dat hulle te voorskyn sal kom na die einde van die 6de seël of kort na die open van die 7de seël, en die aankondiging van die basuine en die oproep aan sondaars om hulle te bekeer, en omdat hulle die onvermydelike sluiting van die genadedeur vir die mens sal aankondig. Hierdie boodskap sal baie onwelkom wees by alle mense.
[13.] Die verseëling van die 144,000 – “En ek het ʼn ander engel sien opkom van die opgang van die son, met die seël van die lewende Elohim; en hy het met ʼn groot stem geroep na die vier engele aan wie dit gegee is om die aarde en see te beskadig en gesê: Moenie die aarde of die see of bome beskadig voordat ons die diensknegte van onse Elohim op hulle voorhoofde verseël het nie.” (Openbaring 7 verse 2 en 3) Die 7de seël sal geopen word kort na die 144,000 verseël is, wat na die Hemel geneem sal word sonder om die dood te sien. Nou is tyd om daarna te strewe om onder die 144,000 te wees.
[14.] Die 7de Seël – Die feit die 6de seël kort opgevolg sal word na die 7de seël, is dit voldoende bewys dat die gebeure van die 6de seël nie wys na die Wederkoms van Yahushua, en soos eens op ʼn tyd deur WLC geglo is, en dat die meerderheid van die Christendom dit vandag glo.
[15.] “donderslae en weerligte en aardbeweging” (Openbaring 8 vers 5), wanneer die engel die wierookbak op die aarde gooi – Soos dit was met die 6de seël, sal die 7de seël ook aangekondig word deur ʼn aardbewing. Alhoewel hierdie aardbewing nie so vernietigend sal wees soos in die geval van die 6de seël. Die aardbewing sal in plaas daarvan gepaardgaan, met stemme, donderslae en weerligte.
[16.] 1ste Basuin – “ En die eerste engel het geblaas, en daar het hael en vuur gekom met bloed gemeng, en dit is op die aarde gegooi. En ʼn derde van die bome het verbrand, en al die groen gras het verbrand.” ( Openbaring 8 vers 7) Ons laat dit oor aan die leser om te visualiseer oor die toestand van die paniek wat die bewoners van die aarde sal aangryp as gevolg van die eerste basuin.
[17.] Die 2de Basuin – “En die tweede engel het geblaas, en iets soos ʼn groot berg wat brand metvuur, is in die see gegooi. En ʼn derde van die see het bloed geword, en ʼn derde van die lewende skepsele in die see het gesterwe, en ʼn derde van die skepe het vergaan.” (Openbaring 8 verse 8 tot 9) Sal daar enige betekenisvolle skeepsvaart wees na hierdie basuin? Kan jy dit visualiseer die toestand van die wêreld se ekonomieë wanneer die skeepvaart tot ‘n halt geroep word?
[18.] Die 3de Basuin – “En ʼn derde engel het geblaas, en ʼn groot ster wat soos ʼn fakkel brand, het uit die hemel geval, en dit het geval op ʼn derde van die riviere en op die waterfonteine. En die naam van die ster word genoem Alsem; en ʼn derde van die waters het als geword, en baie mense het gesterwe van die water, omdat dit bitter geword het.” (Openbaring 8 verse 10 tot 11) Hoe sal die gesondheidsdienste van al die lande vaar met die gevolge van hierdie basuin?
[19.] Die 4de Basuin – “En ʼn vierde engel het geblaas, en ʼn derde van die son is getref en ʼn derde van die maan en ʼn derde van die sterre, sodat ʼn derde van hulle donker sal word en die dag vir sy derde deel nie lig sou gee nie, en die nag net so.” (Openbaring 8 vers 12). Die asteroïdes wat die aarde tref sal veroorsaak dat tonne stof en gedeeltes in die hemelruim gewerp sal word, Die tektoniese plate ook sal veroorsaak van toenemende vulkaniese aktiwiteite. Gevolglik sal hierde vierde basuin veroorsaak dat die son, maan, en sterre aansienlik sal verdonker.
[20.] Die 5de Basuin [1ste Weë] – Die besonderhede oor die 1ste weë is op geteken in Openbaring 9 verse 1 tot 12. Gedurende hierdie weë, sal Satan die sleutel van die put van die afgrond gegee word, en toegelaat word om die gevangene engele vry te laat, en wat toegelaat sal word om die mense te pynig vir 150 dae lank. Hulle sal ʼn vreemdewesens naboots sodat die woede van die mense nie gerig sal word na Satan. Ons tot die gevolgtrekking gekom het dat die alleenlike doel van hierdie “vreemdewesens inval,” is om Satan se verteenwoordiger se status te verhoog op aarde d.i. die pous, sodat die pous Satan se oorlog kan uitvoer teenoor die regverdiges. Hierdie weë vir presies 150 dae sal duur, en die verseëlde regverdiges sal beskerm word teen die pyn wat toegedien sal word deur Satan se gevalle engele sonder onderbreking, wat vergelyk kan word met die steek van ʼn skerpioen. Krediet vir die beëindiging van die valse vreemdewesens inval sal aan die pous gegee word, en sodoende sal hy in staat gestel word om Sondag aanbidding af te dwing.
[21.] Die vestiging van die “ gruwel van verwoesting” en die begin van die 1,260 dae – Krediet wat gegee word vir die beëindiging van die verskriklike en uiterste pynvolle “vreemdewesens inval,” sal dit die cpous in staat stel om die hele wêreld te verenig in die onderhouding van Sondag as ʼn dag van rus en hernuwing. Die wêreldleiers sal gretig wees om hulle mag oor te gee, en die velening van hulle onvoorwaardelike ondersteuning wat ook al die pous voorstel, en te veseker dat daar nie ʼn nog ʼn vreemdewesens inval sal wees. Die aftelling van die 1,260 dae tydperk ʼn aanvang sal neem wanneer die hele wêreld Sondag aanneem as ʼn dag van geen werk. Die 2 getuies tesame met die getroues sal die wêreld waarsku teenoor die verheffing van Sondag, Rome se historiese merkteken van gesag. Die teenstaanders van die 2 getuies en die getroues vir die Sondag verheffing sal die resultaat wees van toenemende haat en vervolging van Sy getroues. Sy getroues sal nie geraak word en baie sal gedurende die 1,260 dae tydperk ( veral teen die einde van hierdie tydperk) sal die uiteindelike prys sal betaal word vir die verdediging van Sy ware Sabbatdag van aanbidding.
[22.] Die verpersoonliking van Yahushua deur Satan – Ons word nie vertel wanneer die verperoonliking van Satan sal plaasvind. Ons kan net spekuleer oor die maksimale impak van hierdie misleiding, dit sal plaasvind voor die sluiting van die genadedeur vir die mens. Dit is waarom ons hierdie gebeurtenis plaas tussen die 1ste en 2de weë.
[23.] Die dood, opstanding en hemelvaart van die 2 profete /getuies – Dit belangrik is om kennis te neem van die volende: Die 2 getuies sal getuig oor Sy waarheid vir ʼn tydperk van 1,260 dae. Dit sal ook 1,260 dae wees vanaf die oprigting van die “gruwel van verwoesting” tot die sluiting van die genadedeur. Ofskoon gelyk aan lengte, die begin punt van hierdie bediening van die 2 getuies sal vroëer ʼn aanvang neem as die “gruwel van verwoesting.” Dit is baie belangrikom te onthou en in berekening te bring. Dat dit beteken dat die bediening van die 2 getuies moet eindig voor die sluiting van die genadedeur, d. i. Voor die 1,260 dae tydperk wat gegee is aan die “gruwel van verwoesting.” Die dier (Pous Franciskus) sal ʼn meedoënlose oorlog voer teenoor die 2 getuies. Geen leed sal hulle aangedoen word tot op die einde van hulle bediening, wanneer die Vader sal toelaat dat hierdie 2 getroue getuies gedood sal word. Hulle liggame sal na St. Petrus Plein, by die Vatikaan geneem word om hulle dood te vier, “omdat hierdie twee profete hulle geteister het terwyl hulle op aarde gewandel het.” (Openbaring 11 vers 10) Na die 3,5 dae van die vertoon van hulle dooie liggame, sal hulle opgewek word uit die dood en na die Hemel geneem word, op ʼn plek wat almal wat gekom het om hulle dood te vier sal verskrik. Dieselfde kameras en verslagewers wat oor die feesvieringe van hulle dood verslag gedoen het, sal ook oor hulle opstanding en hemelvaart verslag doen.
[24.] ʼn Aardbewing tref 1/10 van die Vatikaan en verswelg 7,000 feesgangers – Kort na die hemelvaart van die 2 getuies, sal ʼn aardbewing St. Peter`s Plein tref en 7,000 feesgangers insluk.
[25.] Die 6de Basuin – Die 2de weë sal plaasvind net voor die einde van die 1,260 dae wat gegee is vir die “gruwel van vwerwoesting.” Die rede dat ons glo dat dit sal plaasvind kort voor die sluiting van die genadedeur, en aan die einde van die tydperk van die gruwel van verwoesting, is omdat dit die weë is waarin Yahuwah sal toelaat dat Satan se gevalle engele 1/3 van die oorblywende bose sal dood. Soos ons die sluiting van die genadedeur nader, is dit wys om tot die gevolgtrekking te kom, dat die meeste lewende mense klaar besluit het. Sedert die bose sal aanhou met hulle boosheid, dit nie verrassend is dat die Vader sal toelaat dat Satan ʼn 1/3 van hulle sal vernietig, op ʼn bepaalde, uur, dag en jaar. Met ander woorde, elke gebeurtenis wat opgeteken is in die boek met 7 seëls sal ontvou op ʼn bepaalde en aangewese tyd, en is dit Yahuwah wat nie net alleenlik elke gebeurtenis bepaal, maar ook die aangewese tyd van elke gebeurtenis.
[26.] 7de Basuin – Die 3de weë is inderdaad die 7 laaste plae. Dit die kenmerk is van die sluiting van die genadedeur. “En hulle het hul nie bekeer van hul moorde en hul towery en hul hoerey en hul diefstalle nie.” (Openbaring 9 vers 21). So is die getuienis van die Hemel ten opsigte oor die bose na die 2de weë. Geen wonder dat vermeld word dat die 3de weë spoedig sal volg na die 2de weë. ”Die tweede weë het verbygegaan; kyk, die derde kom gou.” (Openbaring 11 vers14)
[27.] Die 1ste Plaag – “ Toe gaan die eerste een weg en gooi sy skaal op die aarde uit, en kwaai en bose swere het aan die mense gekom wat die merk van die die dier gehad het en sy beeld aanbid het.” (Openbaring 16 vers 2)
[28.] Die 2de Plaag – “En die tweede engel het sy skaal op die see uitgegooi, en dit het bloed geword soos van ʼn dooie, en al die lewende wesens in die see het gesterwe.” (Openbaring 16 vers 3)
[29.] Die 3de Plaag – “En die derde engel het sy skaal uitgegooi op die riviere en op die waterfonteine, en bdit het bloed geword.” (Openbaring 16 vers 4)
[30.] Die 4de Plaag – “ En die vierdie engel het sy skaal op die son uitgegooi, en daaraan is dit gegee om die mense met vuur te skroei.” (Openbaring 16 vers 8)
[31.] Die 5de Plaag – “ En die vyfde engel het sy skaal uitgegooi op die troon van die van die dier, en sy koninkryk is verduister, en hulle het hul tonge gekou van pyn.” (Openbaring 16 vers 10)
[32] 6th Plague - ''And the sixth angel poured out his vial upon the great river Euphrates; and the water thereof was dried up, that the way of the kings of the east might be prepared.'' (Rev. 16:12)
[32.] Die 6de Plaag – “ En ʼn sede engel het sy skaal uitgegooi op die groot rivier, die Eufraat, en sy water het opgedroog, sodat die pad van die konings wat vanaf die ooste afkom, reggemaak kon word.” (Openbaring 16 vers 12)
[33.] Die 7de Plaag – “En die sewende engel het sy skaal uitgegooi in die lug, en ʼn groot stem het uit die tempel van die hemel gekom, van die troon af, wat gesê het: Dit is verby! En daar het stemme gekom en donderslae en bliksemstrale, en daar het ʼn groot aardbewing gekom soos daar nog nie gewees het vandat die mense op die aarde was nie – so ʼn geweldige groot aardbewing. En die groot stad is in drie dele verdeel, en die stede van die nasies het geval. En die groot Babilon is in gedagtenis gebring voor Yahuwah, om haar te gee die beker met wyn van die grimmigheid van sy toorn. En alle eilande het gevlug, en die berge is daar nie gevind nie; en groot hael, omtrent ʼn talent swaar, het uit die hemel op die mense geval; en die mense het Yahuwah gelaster oor die plaag van die hael, omdat sy plaag ontsettend groot was.” (Openbaring 17 verse 17 tot 21)
[34.] Die algehele vernietiging van die Groot Stad, d.i. die Vatikaan – “En die groot stad was in drie dele verdeel, en die stede van nasies het geval. En die groot Babilon is in gedagtenis gebring voor Yahuwah, om haar te gee die beker met wyn van die grimmigheid van sy toorn.” (Openbaring 16 vers 19)
[35.] Die begin van die 45 dae van die verheerliking van die heiliges – Ons is bewus dat die heiliges gevier sal word in die Hemel deur die Vader, die Seun en al die heilige engele met hulle hemelvaart. Alhoewel, dit die Vader se plan is dat die heiliges verheerlik sal word deur die bose mense wat hulle vervolg en gemartel het, gedurende die die 1,260 jaar van vervolging. Terwyl die oorblywende wêreldleiers gaan om die te pynig, en sodoende om die woorde van Yahushua te vervul – “ En die tien horings wat jy op die dier gesien het, hulle sal die hoer haat en haar verlate maak en naak, en haar vlees eet en haar met vuur verbrand.” (Openbaring 17 vers 16) – hierdie wêreldleiers wat mislei was deur die dier en die pouslike sisisteem in verlatenheid gelaat het, sal ook eer betoon aan die opgestane heiliges en die ook aan die 144,000 vir hulle getrouheid van 45 dae.
Om te wil weet hoe ons gekom het aan die telling van die 45 dae tydperk van verheerliking, is om terug te gaan na Daniel 12. “En van die tyd af dat die voortdurende offer afgeskaf en die ontsettende gruwel opgerig word, sal duisend – tweehonderd – en – negentig dae verloop.Welgeluksalig is hy wat bly verwag en duisend – driehondrd – vyf – en dertig dae bereik.” Daniel 12 verse 11 tot 12. Die cwerklike 1,290 dae verwys na die tydperk wanneer “die gruwel van verlatenheid” sal regeer. Ons weet volgens Openbaring 11 dat “die heilige stad vertrap sal vir twee – en – veertig maande.” Dit is wanneer die gruwel van verwoesting in verlatenheid gelaat sal word vir 42 maande of die 1,260 dae. Daniel 12 bevestig ook in vers 7 dieselfde lengte van tyd: “ ʼn Tyd, tye en halwe tyd, en as hulle die mag van die heilige volk geheel verstrooi het.” Dit is 3,5 jaar, en is dit gelyk aan 1,260 dae, of 42 maande. Ons moet tot die gevolgtrekking kom dat die verskil tussen die 1,290 dae en die 1,260 dae moet die tyd wees wat die Vader gestel het vir die uitgieting van die 7 laaste plae. Aan Daniel was vertel dat die gruwel van verwoesting 1,290 dae sal duur en bevestig dit dat Sy volgelinge vir ʼn tydperk van 1,260 dae, en die som verskil is 30 dae, en inderdaad die tyd wat gestel is vir die 7 laaste plae. Yahuwah se toorn sal manifesteer indie 14 plae. Die eerste genoem basuine, en sal hulle aangehef word terwyl Sy genadedeur steeds oop is. Alhoewel wanneer die 7 laaste plae uitgegiet word, sal die genadedeur vir ewig gesluit wees.
[36.] Die besonderse opstanding van Daniel 12 vers 2 – “En baie van die wat in die stof van die aarde slaap, sal ontwaak, sommige tot die ewige lewe en sommige tot groot smaadheid, vir ewig afgryslik.” (Daniel 12 vers 2) Dit verwys nie na die eerste opstanding. Dit is ʼn verwysing na ʼn opstanding waardeur sommiges van die regverdiges gelyktydig opgewek sal word uit die graf saam met die bose. Die eerste opstanding, sal net die regverdiges verrys deur die stem van Yahushua. Die spesiale opstanding wat vooraf gegaan sal word deur die Wederkoms van Yahushua, sal sommige van die regverdiges en die bose opgewek word om getuienis te wees van die Wederkoms van ons Meester. Johannes vertel aan ons die identiteit van die bose wat sal verrys voor Christus se Wederkoms; “Kyk , Hy kom met die wolke, en elke oog sal Hom sien, ook hulle wat Hom deursteek het.” ( Openbaring 1 vers 7) Hoe kan diegene wat Christus deursteek het getuie wees van Sy glorieryke terugkeer tensy hulle eerste opgewek word deur hierdie besonderse opstanding? Wat omtrent die ander groep? So wie is die regverdiges wat opgewek sal word tesame met die bose wat deel gehad het in die kruisiging van ons Meester? Die Bybel aan ons dit nie vertel wie hulle is. Ons spekuleer dat die regverdiges wat opgewek word aan die begin van die verheerliking van 45 dae, dit miskien die martelare mag wees wat deur die hand van die dier en die valse profeet gesterf het, gedurende die 1,260 van pouslike vervoling. Op hierdie manier sal hulle nie uitgesluit wees aan die terug verwelkoming van hulle geliefde Meesteer, vir wie hulle die hoogste prys betaal het ter verdediging van Sy waarheid. Hulle kan saam met hulle tydgenote die 144,000 die terugkeer van Yahushua met ope arms verwelkom.