Die Lewe Onder die Laaste POUS: 12 Feite wat Jy Moet Weet
Die wêreld lewe onder die regering van Pous
Francis 1, die 8ste en finale koning,
sedert sy troon bestyging, op 19 Maart
2013, en as die alleenheerser en monarg van die Vatikaan Koninkryk.
Gedurende die Middel Eeue, het die Pousdom volstrekte mag gehad oor al die keisers, konings, prinse en adellikes van Europa. Alhoewel in 1798 het die Pousdom ʼn dodelike wond ontvang het en is hy weggevoer na die “woestyn.” (Lees Openbaring 13 vers 3 en 17 vers 3) Die herstel van hierdie dodelike wond was maar stadig maar bestendig. Gedurende 1929 het die Pousdom dit vermag om die pogings van genesing van die dodelike wond te versnel, en saam met die Koninkryk van Italië die Lateraan verdrag onderteken wat dit moontlik gemaak het dat die Pous die “koning” van Vatikaan – stad- staat word. Alhoewel dit nie naby kom aan haar despotiese mag van wat sy gehad gedurende die Middel Eeue, was die pousdom tevrede om die ooreenkoms te aanvaar as die regte stap vir haar herstel.
Openbaring 17 maak aan ons bekend dat daar 7 konings sal wees, wat opgevolg sal word deur die 8ste, en die laaste koning. Dit is gedurende die regering van hierdie finale koning, Pous Francis 1, dat die pousdom ten volle sal herstel van die dodelike wond, wat veroorsaak is deur die Franse burgerlike mag van 1798.
Geen persoon wat vandag lewe, het op enige stadium ʼn begrip van die Pousdom as regeerder in sy volheid as ʼn dier van mag. Dit is jammerlik dat die meeste mense of arrogant of onbewusis, oor die donker geskiedenis van die Pousdom, toe sy regeer het oor die konings van die aarde as ʼn verskriklike dier van mag. Dit is bereken dat tussen 50 en 100 miljoen van Yahuwah se volgelinge was martelaars aan die hand van die Pousdom, en deur dit te gewaag het om teenstand te bied teen hierdie duiwelse instansie.
“Dat die Kerk van Rome het meer onskuldige bloed vergiet het, as enige ander instelling wat nog ooit bestaan het onder die mensdom, en dit sal ook nooit bevraagteken word deur enige Protestant wat ʼn volledige kennis het van die geskiedenis... Dit is feitlik ontmoontlik om dit volledig te begryp en ʼn indruk te vorm oor die menigte van haar slagoffers... en dit verseker ook dat geen grootste mag van verbeelding sal dit kan besef die realiteit van hulle lyding.” (W.E.H. Lecky, history of the Rise and influence of the Spirit of Rationalism in Europe, Vol. 2; 32)
Benede is 12 feite wat verstaan moet word oor die lewe onder die regering van die 8ste koning , en die laaste Pous Francis 1.
Feit # 1: Die Tweede Koms van Yahushua is maar nog net ʼn paar jaar weg.
Die Tweede koms van
Yahushua kan ons met groot vreugde aankondig is slegs nog net ʼn paar jaar weg. Wanneer ons in ag neem die
ouderdom van Pous Francis wat (76 jaar oud is) en sy gesondheid (van net een
long), is die redelik om tot die gevolgtrekking te maak dat hy nie suksesvol
sal kan wees vir nog baie jare om sy
plig na te kom. Die 7 koning (Benedict XVI) het afstand gedoen van
sy troon op die ouderdom van 85 jaar, met
verwysing na sy onvermoë om sy verpligtinge na te kom.
Feit 2 #: Die finale gebeure sal ontvou met snelle opvolging, as gevolg die beperkte tyd beskikbaar.
Vanaf nou tot die Tweede Koms van Yahushua, sal die volgende gebeure plaasvind:
- Die aanhef van die Basuine en die 7 laaste plae
- Die volle herstel van die dier se mag. Ons is nie seker watter gebeurtenis dit sal veroorsaak, en wat daar toe aanleiding sal gee vir die herstel tot die despotiese dier status. Ons glo dat hierdie herstel sal plaasvind na die 1ste Wee.
- Al die wêreld se leiers sal hulle mag oorgee aan die gesag van Pous Francis.
- Die afkondiging van ʼn wêreldwye Sondag wet en die afdwing van Sondag verheerliking, die teken van Rome se gesag oor die wêreld.
- Die 1,260 dae van vervolging, wanneer Yahuwah se getuies aan die wêreld dit sal bekend maak dat dit Sy laaste oproep is vir genade gedurende hierdie uiterste ontberings. (Lees Openbaring11)
Dus kan ons sien dat die tydsduur tussen nou en die Glorieryke Wederkoms van Yahushua is gevul met groot gebeurtenisse. Ons kan alleenlik tot die gevolgtrekking kom, dat hierdie finale gebeurtenisse sal ontvou teen ʼn geweldige spoed.
Feit #3: Die volkomenheid van ons persoonlikheid moet geskied gedurende hierdie kort tydperk van tyd.
Ons het nie meer die luuksheid van tyd beskikbaar vir die oorwinning van al ons swakhede en boesem sonde. Ons moet ʼn verwoede oorlog teen elke sonde voer, terwyl Sy genade steeds vir ons beskikbaar is.
Fet#4: Daar sal nie enige blywende wêreldwye ekonomiese voorspoed wees.
Die teendeel is dat die huidige ekonomiese krisis wat die wêreld verswelg is bestem om dramaties te verswak vorentoe, en hoofsaaklik as die Basuine aangehef sal word. Die ekonomiese vertwyfeling wat spoedig die wêreld sal verswelg sal een van die hoofredes wees wat die wêreldleiers sal oorhaal om hulle mag oor te gee aan Pous Francis, Openbaring se agste koning. Hierdie ongekende handeling is die gevolg van desperaatheid en wanhoop van die wêreldleiers
Feit #5: Die toename van katastrofale gebeurtenisse sal versnel.
Die toename in aardbewings, sinkgate, storms, orkane, tifone, vloede, hongersnood, ens vir die onmiddellike toekoms.
Feit #6 Spoedig wat gaan volg is die verpersoonliking van die dooies, veral die van die dissipels van Yahushua en Maria, en die klimaks van die verpersoonliking van Yahushua Self.
![]() |
Soos Francis sy mag en statuur vergroot, sal sy wêreldse statuur en aansien verstewig deur die demoniese verpersoonliking van Bybelse karakters. Dit sal die wêreld mislei om te glo dat die Hemel hom ondersteun, en die handelinge van Francis seën. Die skrif sal die enigste ware waarborg wees teen die wydverspreide misleidings wat almal sal boei wat nie die liefde vir die waarheid ontvang het nie.
Feit #7: Die Gees van Yahuwah sal toenemend ontrek word van die wêreld, met die gevolge van toename van boosheid, chaos en onrus.
Terwyl daar oproepe sal wees van pous Francis en wêreldleiers vir vrede en kalmte, sal daar ʼn toename wees in onrus, en ʼn alewige toename in die getal oorloë en gerugte van oorloë, waarvan sommige kernoorloë sal wees.
Feit #8: ʼn Dekreet van geen koop of verkoop sal uitgevaardig word teen die ware Sabbat onderhouers, en dit sal afgedwing regoor die wêreld, en deur die aansporing van die 8ste koning pous Francis 1.
Die profesie oor die dekreet van “geen verkoop of koop” word gevind in (Openbaring 13 vers 17) en sal verorden word teen alle ware Sabbat onderhouers, en deur die aansporing van pous Francis, die laaste pous. Dit sal aangekondig word dat die wêreld se herstelling van voorspoed, en in afhanklikheid is tot die algehele eerbetoon aan Rome se namaaksel, die Sondag sabbat, en hulle wat dit teenstaan moet gestraf word deur hulle die reg te ontneem, om te koop of te verkoop.
Feit #9: Streeksoorloë sal uitbreek regoor die wêreld, en die VVO sal nie in staat wees om die tallose konflikte te beheer.
Feit #10: Wêreldwye kos en water tekorte sal die planeet omvang, en die dood van miljoene veroorsaak.
Die verbysterende gevolge van die Basuine, en tesame met die voortdurende droogte in die groot en deels broodmandjie lande sal veroorsaak dit daarna toe sal lei dat voedsel en water tekorte wêreldwyd ondervind word.
Feit #11: Die 8ste
koning Francis 1, sal Yahuwah se ware Sabbat
onderhouers beskuldig vir die moeilikhede wat die wêreld teister.
Die wêreld sal Rome se leuens glo, en Yahuwah se getroues sal ongekende haat en vervolging en lyding ondervind deur die gepeupel.
Feit #12: Teen die einde van die regering van pous Francis se regering , sal Yahushua die bemiddelings werk staak in die Hoog Heilige Plek van die Hemelse Heiligdom.
Die wêreld sal nie bewus wees wanneer Yahushua die bemiddelings werk staak vir die onthalwe van sondaars. Wanneer hierdie tragiese gebeurtenis plaasvind, sal dit beteken dat daar nie meer berou oor sonde sal wees; en sal die finale verseëling voltooi wees, van beide die regverdige en die bose.
Ons leef inderdaad in die mees ernstigste tyd. Dit is nie ʼn tyd om ons koppe in die sand te verberg. As ons ernstig is oor die aanvaarding van Yahuwah se laaste oproep vir genade, dan kan ons nie bekostig om die onvoorwaardelike oorgawe aan Sy Gees uit te stel. Ons benodig om elke kosbare oomblik wat gegee word om aan ons persoonlikheid te werk, en te reinig van elke sonde en swakheid. Hierdie reinigings geskied nie oornag. Dit neem tyd, en om meedoënloos te stry teen onself. Sy Gees is altyd gereed om ons by te staan in hierdie baie nodige gedaante verwisselings werk.
Mag ons wakkerskrik
tot ernstigheid van die tyd waarin ons leef. Ons is nader na die ewigheid as
voorheen, maar tussen nou en die ewigheid, het ons baie werk om te doen vir
onself en ook vir ander.
Kliek hier om na die video te kyk!
Verwante Inhoud: