Die tyd is nou besig om uit te loop! Die verheerliking van Pous Franciskus
Die gebeure op die oomblik word so op gestel om Pous Franciskus in ʼn posisie te plaas van groot mag oor die ganse wêreld. |
Die Tyd is besig om uit te loop.
Die genadedeur sal binnekort sluit.
Die laaste gebeure is
besig om nou plaas te vind. Maar die menigtes sien dit nie raak van wat die
betekenis is, van wat reg voor hulle oë
gebeur.
![]() |
“Amen – ʼn Huis Van Gebed Vir Alle Gelowiges,” is deel van die 2016 Mekudeshet Feesvieringe. Wat gereël word deur die Jerusalem Seisoen van Kultuur.
(Image: http://www.breakingisraelnews.com/73887/jerusalem-interfaith-event-bring-together-leaders-abrahamic-faiths/#3fZkVJxH3orMRt1q.97) |
Gedurende die 4de tot 23ste September, 2016, is dit ʼn betekenisvolle geleentheid wat sal plaasvind. Gedurende daardie tyd sal die grootste intergodsdiens byeenkoms plaasvind. Leiers van die Roomse Katolieke Kerk, Moslems en Joodse gemeenskappe sal almal vergader in die Ou Stad van Jerusalem. Die verklaarde doel van hierdie byeenkoms van intergodsdiens is om die drie Abrahamiese gelowe byeen te bring “ wat deel is van die geloof in een God, asook die grenslose liefde vir Jerusalem, in die gesamentlike samesprekings van studies, sang en gebed in een huis van eietydse aanbidding.”1
Verteenwoordigers van die drie gelowe sal ʼn reeks van lesings aanbied. Bywoners sal ook die geleentheid gebied word om saam te aanbid gedurende die dag in Kopties, Hebreeus en Arabies.
Die eerste gedeelte van die geleentheid sal fokus op aanbidding en intergeloofs samesprekinge.Het Itay Mautner die Artistieke Direkteur van Mekudeshet, verklaar:
Ons wil studeer, en argumenteer – ja, dit sal ook toegelaat word – en saam bid en ook alleen. Ons wil sien of dit moontlik is, ten spyte van die aanwesigheid van probleme, en aardse struikelblokke, en vir die skep van ʼn nuwe realiteit. Dit skiet aan niks tekort vir ʼn wonderwerk tussen vier mure, ons sal ʼn tydelike huis instel vir die drie godsdienste wat Jerusalem deel, en vir almal wat wens om onder die vlerke van die Almagtige wandel.2
Die 12de tot die 23ste September, sal ʼn 11 dae lange tyd van toewyding wees. Dit is ʼn seldsame en onheilspellende gebeurtenis. Deur toewyding beteken dit: “Om iets heilig te maak, en te verklaar, deur ʼn sekere plegtigheid of godsdienstige ritus wat gepas is vir heilige gebruike, en dit afsonderlik te stel en dit toe te wy aan die diens van God, en om ʼn kerk te heilig.”3
Wat word geheilig? Alles is nie pluis, vir drie grootste monoteïstiese godsdienste in die wêreld om verenig te word in toewyding, sou ons moet raai dat dit wat hulle wil toewy, en wat as afsonderlik is, en wat as heilig verklaar wil word, in hul nuwe ekumeniese eenheid: dit 'n godsdiens is van intra-geloof, en wat jy sal kan verenig volgens die standpunte wat deur hulle almal sal aanvaar sal word, in die algemeen.
Met die toestand van vandag is dit maklik om te verstaan waarom die mense se begeerte is na eenwording vir vrede. Ihab Balha, van die Ismalietiese Kollege te Baqa al – Gharbiyye, het verklaar: “Ons realiteit is dat die Staat van Israel, en met die Palestyne leef ons in die werklikheid van oorlog.... Dus waarom ons van voorneme is om iets godsdienstig, en waar te skep teenoor die leuen dat alles ʼn leuen is, en dat net oorlog kan bestaan.”4
Terwyl dit ongetwyfeld goed dat dit redelik klink, die werklikheid is dat daar ʼn verskuilde agenda agter alles is. Balha se volgende kommentaar maak bekend wat dit is: “Ons die mense van geloof glo dat die afstand van politieke leiers van die wêreld, en die godsdienstige lewe [onseker is], en ons kom om te sien of godsdiens in die besonders vrede kan bring, en nie omstrede onderhandelinge.”5
Hierdie verklaarde rede vir die byeenkoms van intergeloof is van veelbetekenis. Vir meer as 50 jaar was die Vatikaan die hoof voorstaander van die ekumeniese beweging. Gewese Jesuïet, Malachi Martin, het boeke geskrywe, en onderhoude toegestaan waarin hy waarsku oor die een wêreldgodsdiens wat vooraf opgestel word. Hy beweer dat Sataniste die Vatikaan geïnfiltreer het, en dat hulle besig was in die beplanning van ʼn nuwe godsdiens wat vir 1,000 sal hou.
Die ekumeniese beweging het met Vatikaan II begin, en sal dit toeneem wanneer hierdie pous, die eerste Jesuïete pous in die geskiedenis verhef sal word as hoof van die een nuwe wêreld godsdiens.
Die Nader Trek van Alle Kerke Terug Na Rome
Die godsdiens wêreld was lank te veel verdeeld gewees om ʼn enkele leier te aanvaar as sy hoof. In die orde om die morele/godsdienstige leier van die wêreld te word, moet Pous Franciskus die tradisionele en filosofiese, asook die grense van leerstellings wat die Jode, en die Christene en die Moslems verdeel aftakel. Dit is die hoofstroom van godsdienste wat hy moet verenig. Die oosterse godsdienste is nie van kritieke belang vir sy planne, sedert hulle leerstellings dit meer aanvaarbaar maak vir die aanvaarding van verskillende gelowe, andersyds as die van die sektariese Abrahamiese godsdienste. Franciskus het baie hard gewerk gedurende sy kort pouslike termyn vir die bereiking van daardie eenheid.
Hy het begin om gedurende 2016 ʼn video te ontwikkel vir die Pouslike Wêreldwye Gebed Netwerk. In hierdie video het hy die baie groot verskille van leerstellinge sywaarts gevee, en alleenlik gefokus op handvol van verskille wat die gelowe en godsdienste in die algemeen handhaaf. Dit was ʼn onbeskaamde oproep om nie ag te slaan op die verskille van leerstellings en te verenig.
Hier volg 'n tydlyn van ekumeniese aktiwiteite van Pous Franciskus gedurende 2016
Januarie 2015: Het die Vatikaan ʼn vredesverdrag met die Palestynse staat onderteken. (Waarom onderteken die pous wetlike dokumente?) Gedurende hierdie ontmoeting het die pous Mahmoud Abbas ingelig dat hy ʼn soort van “engel van vrede is.” Hierdie handeling het die Jode ongemaklik laat voel. In sy poging om die pouslike verbintenisse met die wêreldwye Jodedom te versterk, het Pous Franciskus die Groot Sinagoge van Rome gedurende Januarie 2016 besoek.
![]() |
(Image: JewishPress.com) |
Ellie Hirscfeld, wat Franciskus tot die Sinagoge verwelkom het, het verklaar: “ Dit is ʼn historiese oomblik is aandoenlik dat hierdie Pous dit as ʼn doel gestel het om bevriend te wees met die Joodse volk. Soos die antie – Joodse gevoel wêreldwyd toeneem, het hierdie besoek ʼn boodskap gestuur van eenheid en warmte, en was dit ʼn belangrike gebaar”6
Die enigste ander pouse wat ooit die sinagoge besoek het, was Franciskus se onmiddellike voorgangers, Pous Benedictus XVI gedurende 2010, en Pous Johannes Paulus gedurende 1986.
Februarie: Het Pous Franciskus, en Patriarg Kirill van die Russiese Ortodokse Kerk ontmoet. Dit was die eerste keer dat daar ʼn ontmoeting was tussen ʼn pous en die Russiese Ortodokse patriarg sedert die Groot Skeuring van 1054. Gedurende hierdie ontmoeting, het hulle soos broeders in die Christelike geloof ontmoet,” en het hulle ʼn historiese verklaring onderteken. (Waarom onderteken die pous wetlike dokumente?) Die verklaring was vir die uitsluitlike doel van die soeke na eenheid tussen die Russiese Ortodokse en die Katolieke Kerke. Wat sy gedeelte verklaar:
.... Dit is ons hoop dat ons ontmoeting mag bydrae tot die herbevestiging van hierdie eenheid wat deur God beskik is... [6]
Deur ons vasberadenheid, en om te onderneem oor alles wat nodig is om hierdie historiese uiteenlopenheid te oorkom wat ons geërf het, is dit ons wens om ons pogings saam te voeg om getuienis te wees vir die Evangelie van Christus, en aan die gedeelde erfenis van die Kerk van die eerste eeu, en reageer ons tesame tot die uitdagings van die hedendaagse wêreld.[7]
Dit is ook ons hoop dat ons ontmoeting ook mag bydrae tot versoening waar daar ook al spanning is, tussen die Griekse Katolieke en Ortodokse Kerke. Dit is vandag duidelik dat die metode vir “unitariteit,” verstaan moet word as die eenwording van die een gemeenskap met die ander, en die verwydering van sy Kerk, dit nie die weg is vir die herbevestiging van eenheid.... [35]7
Immediately following his meeting with the pope, Patriarch Kirill traveled to Antarctica where he held a religious service at the Holy Trinity Russian Orthodox Church.
Onmiddellik na die volg van sy ontmoeting met die pous, het Patriarg Kirill na Antarktika gereis waar hy ʼn diens gehou het by die Heilige Drie – Eenheid Russiese Ortodokse kerk.
Sommige bronne suggereer dat Kirill “ ʼn antieke manuskrip” ontvang het vanaf die pous wat betrekking het op die “Ark van Gabriel,” en die legende wat na bewering geskryf is deur die “wagters” in die Boek van Henog. As dit inderdaad die geval is, soos die aanspraak is, kan daar net gewonder word oor enige moontlike verbintenis wat verwag word van die verskyning van demone, in die verpersoonliking van vreemde wesens, soos beskryf in die eerste wee.
April: Het Pous Franciskus na Griekeland gereis saam met Patriarg Bartholomew I, van die Oosterse Ortodokse Kerk. Terwyl hulle daar was het beide leiers verenig in die oproep vir die beëindiging van geweld, en dat daar meer Moslem immigrante verwelkom moet word in Europa.
Fox News, het die betekenis van hierdie twee godsdiensleiers opgemerk wat saam werk, en verklaar:
Die Christendom se twee belangrikste leiers, wat amptelik verdeel is deur ʼn skeuring van ʼn duisend jaar, sal praat oor ʼn toenemende stem van eenvormigheid wat bo die terrein van godsdiens is, oor die konfrontasie van ongunstige sake soos klimaatsverandering, en die humanitêre krisis regoor die aarde.
Die besoek wat volg op die hakke van Franciskus se historiese ontmoeting met die hoof van die Russiese Ortodokse Kerk, is die bewys van ʼn toenemende belangrike Katolieke – Ortodokse vennootskap wat verstewig is.... 8
Die pous se verhouding met Bartholomew is baie nougeset. Twee jaar tevore, het die pous en Patriarg Bartholomew in ʼn Gesamentlike ondertekende Verklaring, die begeerte herbevestig om die... struikelblokke te oorwin wat Katolieke en Ortodokse Kerke verdeel.”9 (Waarom onderteken die pous wetlike dokumente?)
Die pous en die patriarg deel in ʼn so ʼn warm verhouding dat die National Catholic Reporter verwys daarna oor hulle vriendskap as ʼn “bloeisel van broerromanse.”
(Image: https://www.ncronline.org/news/vatican/pope-francis-and-patriarch-bartholomew-budding-bromance)
Mei: Het Pous Franciskus, Ahmed al – Tayeb, die groot imam die hoogste Ismalietiese gesag in Egipte, Al – Azhar ontmoet. Soos Reuters daaroor verslag gedoen het, en verklaar het, dat die doel van die besoek was,” Om die verhoudinge te heel tussen die twee gelowe nadat gesprekvoering gestaak was vyf jaar gelede.”10
Die Reuters nuus agentskap het oor die gebeurlikheid verslag gedoen, en verklaar:
Sedert sy verkiesing gedurende 2013, het Franciskus groot klem gelê op die verbetering van intergeloofs verhoudinge....
“Die boodskap is die ontmoeting,” het die pous aan verslaggewers gesê.11
Junie: Het Pous Franciskus groot dankbaarheid verkry vanaf die Armeniëns to hy die Armeniëse Volksmoord veroordeel het, as ʼn misdaad teen die mensdom, waarvoor die Turkse regering nooit erkenning verleen het as volksmoord. Hierdie opmerking van meegevoel het ʼn staande toejuiging vanaf die Armieniese president, en verskeie ander regerings amptenare ontlok wat vergader het om hom aan te hoor.12
Die New York Times het so verslag gedoen: “Aram Hamparian, uitvoerende direkteur van die Armeniëse Nationale Komitee van Amerika, het ʼn verklaring uitgereik en gesê: “ die pous versterk beide Christen, asook die soldariteit met Armenië, en sy standpunt van dapperheid wat inneem vir die waarheid en geregtigheid.”13
Gedurende hierdie besoek, het Pous franciskus en Karekin II, ʼn gesamentlike verklaring onderteken. ( waarom sou die pous wetlike dokumente onderteken? Wat beplan hy? Die National Catholic Register het so daaroor verslag gedoen:
In hierdie verklaring, het Pous Franciskus en Catholicos Karekin II, hulle dankbaarheid betuig aan God vir die “14volhoubare en die toenemende nabyheid van geloof en die liefde tussen die Armeniëse Apostoliese Kerk en Katolieke Kerk in hulle algemene getuies oor die Evangeliese boodskap van verlossing.... “14
Julie: Het pous Franciskus Pole besoek. Voor ʼn skare van 1 miljoen mense, wat byeengekom het vir die Wêreld Jeug Dag viering, het die pous aan die jongmense gesê: dat hulle nie ontmoedig moet word wanneer mense hulle oordeel, “omdat hulle glo in ʼn nuwe mensdom, een wat haat tussen mense verwerp, en een wat weier om grense te sien as struikelblokke, en wat sy eie tradisies koester sonder om egosentries te wees of om bekrompe te wees.15
Terwyl sy opmerkings bedoel was om Pole aan te moedig om sy grense te open vir die baie imigrante wat Europa oorvloei vanaf dieMidde Ooste, bevat dit ook ʼn onderstreepte ekkumeniese boodskap: sit alle verskille eenkant en word verenig as een.
Augustus: Het die Evangeliese Lutherse Kerk van Amerika (ELKA) die “Verklaring op die Weg”onderteken. Die amptelike ELKA webwerf het hiedie verklaring genoem, “ ʼn unieke ekkumeniese teks wat 50 jaar van Lutherse en Katolieke samesprekeninge nader bring in die voorbereiding vir die herdenking van die 500ste verjaarsdag van dir Hervorming gedurende 2017.”16
ELKA se Voorsittende Biskop, Elizabeth Eaton, het gesê dat dit ʼn “historiese” verklaring was , en dit benadruk dat die ekumeniese karakter van die dokument deur te sê: “Die feit is ons is onderweg na eenheid.”17 Die Presbiteriaanse Kerk het opgemerk: Dat byna 500 jaar nadat Martin Luther sy 95 stellinge vasgespyker het aan die Kasteel se Kerkdeur, het die grootste Lutherse denominasie in die VSA., ʼn verklaring erken en dit goedgekeur het,” dat daar nie meer sake van verdeeldheid bestaan,” oor baie standpunte van en met die Roomse Katolieke Kerk.”18
Ekkumeniese Resultate
Die pous se suksesse vir die bevordering van godsdiens eenwording kan gesien word gedurende ʼn gebeurtenis in Whashington, D.C., gedurende die 16de Julie, 2016. Die gebeurtenis se naam was genoem ”Together 2016,” en was dit geborg deur die RESET Beweging. “Hulle doel is? Om gelowiges in hierdie geslag te verenig as een Kerklike opdrag om die Woord van God regoor die wêreld te versprei.”19
Nick Hall, die hoof organiseerder van hierdie gebeurtenis, het gesê: “Dat Sy Heilige sou verkies om op hierdie historiese dag te praat, en is dit die uiterste wil, asook vir die dringendheid en die behoefte vir die volgelinge van Jesus om te verenig in gebed vir ons nasie en die wêreld. Ons is nederig en vereer deur sy betrokkenheid en is gretig om sy boodskap te deel met die skare wat vergader is by Together 2016.”20
![]() |
Pous Franciskus wys ʼn Together 2016 t- hemp gedurende sy video uitnodiging |
Chris McQuirk, van die Jesus Film Projek, het opgemerk: “Dat daar baie mense betrokke was. Daar het baie bedieninge saamgekom oor verskeie dominale grense heen, Katolieke en self Protestante, sowel as al die sprekers wat daar was [en] die musikante.”21
Die RESET Beweging het ontstaan gedurende 2012. Dit het begin “ as ʼn groep van gelowiges van verskeie agtergronde, en wat deel in die begrip van “terugstel,”by ander konferensies. Hulle was geïnspireer deur die tegnologiese begrip van “terugstel,” wat vorige foute verwyder, en die sisteem herstel tot sy oorspronklike funksionering en doel.”22
Dit klink goed. Wie sal nie daarvan hou om deel te neem aan so ʼn onderneming? Alhoewel, ʼn nadere beskouing ʼn donker agenda openbaar. Die gebeurtenis was gehou in die aangesig van die Washington Monument die wêreld se hoogste obelisk. Dit is merkwaardig. Obelisks is die simbool vir die fallus van Osirus.
ʼn Simbool wat deur en tyd gedurende Together 2016 gebruik was, is die van ouroboros ,die slang wat sy eie stert eet. So ʼn simbool is ʼn ongewone keuse om kwansuis ʼn Christen byeenkoms te verteenwoordig.
![]() |
Die ouroboros was die kenteken wat opvallend op reklame afbeeldings,baniere en selfs op die verhoog gebruik is. |
Alhoewel, wanneer die simbole verstaan word, en die rede vir die keuse waarom dit gekies is, openbaar dit ʼn gevaarlike betekenis. Die ouroboros is ʼn okkultiese simbool. Soos die obelisk, word die ouroboros verbind aan Osiris. Dit dui aan die einde van ʼn eon. Okkultiste glo dat eons verteenwoordigend is, en eindig met rampspoedige gebeure wat die tyd “terugstel,” in ʼn nuwe tydperk. ʼn “Terugstelling” is presies wat die RESET Beweging se doel was met die 2016 Konferensie van Together.
Die kombinering van die ouroboros met die gebruik saam met ʼn obelisk maak bekend dat Osiris verwag word om in sy Tempel te kom woon, met die begin van die nuwe tydperk. Dit is die “new age” waarvoor die pous werk, en waaroor hy sy ekkumeniese uitreiking versnel het na ander godsdienste. Dit is ʼn aanduiding hoe gou die pous sal verhoog word as die leier van die nuwe, een wêreld regering. Die feit is, dat die woord “een” was herhaaldelik gebruik regdeur die gebeurlikhede, in sang sowel as die vooraf opgeneemde toespraak van die pous. Sy poging om die wêreld se godienste te verenig is besig om wasdom te kom .
Pous Franciskus se Plan van Speletjies
In die byvoeging tot die uitreiking na hoofde van verskeie ander godsdiensgroepe, het Pous Francikus ook die Moslems uitgenooi om na die Katolike katedrale kom en om saam te verenig in gebed. Ondanks hoe dit blyk om te wees, is die bedoeling nie om ‘n bekeerlinge te maak. Eerder, het hy Moslems uitgenooi na die Katolieke kerke om Allah te aanbid! Die doel van hierdie onderneming is om Christene te verenig met Moslems in aanbidding.
Die pous streef nie daarna om nie – Katolieke te bekeer na Katolisisme. As hy dit probeer het,sou die mense daarop bedags gewees het. Pastore, rabbis en imams sou hulle volgelinge waarsku oor die plan van die pous In plaas daarvan is sy motiewe meer nouliks merbaar. Hy wil die drie Abrahamiese godsdienste verenig onder een sambreel, van die geloof in een god. Dit plaas hom in die uitstekende posissie om in te beweeg in die rol as die wêreld se godsdiens leier, wanneer die aarde bedreig word met die vreemde inval van die eerste wee.
Wat is Franciskus besig om te doen, en waarom doen hy dit? Eenvoudig gestel die pous maak gereed om die leier te word van die nuwe, verenigde wêreld godsdiens. Geen Pous kan in ʼn oomblik bevorder word tot so ʼn vlak, deur een sprong oor elke ander godsdienstige hoof op aarde. Hy moet homself voordoen as die wêreld se vooraanstaande samesnoerder van godsdienste voor hy daardie posisie kan aanneem.
Die pous se strewe vir eenwording van die Abrahamiese godsdienste is dit noodsaaklik dat hy nog verder verhoog word. Die profesië van Daniel in die elfde hoofstuk en in die twaalfde hoofstuk was vervul tot op die kleinte besonderhede. Die wêreld het die “tyd van die einde,” betree sedert 1798 en ly onder die “tyd van benoudheid,” sedert 1922.
![]() |
Die pous se pogings om die wêreld te verenig is nie beperk tot godsdienste alleenlik. Hy is bekend deur te verklaar dat die siening oor ateïste as bose mense verkeerd is: “Ateïste is goeie mense, eenvoudig omdat hulle goed doen.” Verder en meer het hy gesê, dat die kerk behep is met die aangeleenthede van homoseksuele huwelike, aborsies voorbehoedmiddels. (http://www.littlethings.com/18-acts-from-pope/) |
Hierdie feite openbaar dat die genadedeur binnekort sal sluit. Voor die tyd van die aanhef van die sewe basuine van Openbaring 8 en 9, en die aankondiging aan almal dat dit die einde van die wêreld is. Met die aanhef van die vyfde basuin, en ook bekend is as die eerste wee, sal demone in die vermomming van buiteruimtelike lewende wesens die aarde inval. Dit sal ʼn logiese keuse wees op daardie tydstip, om vir Pous Franciskus te vra om die aarde te verteenwoordig in onderhandelinge met die “vreemde wesens.” Deur geen beoordeling te toon en die aanvaarding van almal vanaf homoseksueles tot nie – Christene, sal hy die logiese keuse wees om te onderhandel vir ʼn vredesverdrag met die vreemde wesens, wat die lewe op aarde bedreig.
Die laaste fase vir die verheerliking van die man van sonde sal wees om hom een vlak hoër te bevorder om die voorsittende beampte te wees van die nuwe, een wêreld godsdiens. Dit is alles deel van Satan se laaste misleiding wanneer hy te voorskyn kom, en hom voordoen as Yahushua. Alhoewel, die gedagte dat die pous die beste keuse is as die verteenwoordiger van die aarde word nou gekweek. Sy ekumeniese ywer, deur die omhelsing van alle godsdienste onder een liefdevolle sambreel, word nou volvoer! Die inval van die demone/ vreemde wesens is voor die deur. Al wat kort is om die pous te vestig in die verstand van die mense as die logiese keuse om die verteenwoordiger te wees van die mendom. Dit is wat tans gebeur.
Nou is die tyd om gereed te maak. Nou is die tyd om jou oproep te maak, en jou uitverkiesing te verseker.Die inval sal volg op die bevordering van die pous as leier van die een wêreld godsdiens, en is dit die doelwit waarvoor Satan duisende jare voor werk. Met die regte mens aan sy regterkant wat heers oor alle godsdienste, kan Satan die pous gebruik om ʼn valse dag van aanbidding af te dwing op die ganse wêreld.
Dit sal redelik wees om te velang dat almal verenig in aanbidding op dieselfde dag. Niemand sal die risiko wil loop vir die terugkeer van die geweld wat gely was deur die toedoen van die “vreemde wesens” voor die pous ʼn vredesverdrag met hulle aangegaan het. Dit sal verklaar word deur die eenvormige wêreldse godsdienste dat een dag van aanbidding die logiese prys sal wees vir vrede. Die eenvormigheid sal opgeëis word, as die toelating van “orde uit chaos.”
Daar is baie min gebeure wat oor is om nog plaas te vind, en wat oor is sal vinnig gebeur. Opeens as dit gebeur sal daar geen verposing wees tot op die einde. Sekerlik, sal daar geen tyd wees om gereed te maak. Nou soos die laaste strale van genade oor die wêreld talm, is dit nou jou laaste geleentheid om jou hart te onderwerp aan die Verlosser. Om die belofte van geloof aan te gryp. “ En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van Yahuwah is.” (Romeine 12 vers 2.)
Daar is nie tyd om te mors. Maar moenie vrees. Yahuwah sal nie die genadedeur sluit voor elkeen die kans gegee is om ʼn verstandige besluit te maak.
Wat sal ons van hierdie dinge sê? As Yah vir ons is, wie kan teen ons wees? Hy wat selfs nie Sy eie Seun nie gespaar het nie, maar Hom vir ons almal oorgegee het, hoe sal Hy nie saam met Hom ons ook alles genadiglik skenkni?
Wie sal ons skei van die liefde van Christus – verdrukking of benoudheid of vervolging of honger of naaktheid of gevaar of swaard.
Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat ons lief gehad het. Want ek is versekerd dat geen dood of lewe of engele of owerhede of magte of teenwoordigeof toekomende dinge of hoogte of diepteof enige ander skepselons sal kan skeivan die liefde van Yahuwah, wat daat in Yahushua die Messias ons Meester is. (Romeine 8 verse 31 tot 32, en 35 en 37 tot 39)
Jou deel is om sonder Huiwering te kom. Aanvaar deur geloof die belofte van verlossing. Leef dan verder in die geloof van jou Verlosser.
Daar is nie meer veel tyd oor.
Maak jou Keuse vandag!
1 Statement from a press release, quoted at http://www.breakingisraelnews.com/73887/jerusalem-interfaith-event-bring-together-leaders-abrahamic-faiths/#3fZkVJxH3orMRt1q.97.
2 Ibid., emphasis supplied.
3 Noah Webster, American Dictionary of the English Language, 1828.
5 Ibid., emphasis supplied.
6 http://www.jewishpress.com/news/religion/pope-francis-visits-romes-main-synagogue/2016/01/18/
7 Joint Declaration of Pope Francis and Patriarch Kirill of Moscow and All Russia,http://en.radiovaticana.va/news/2016/02/12/joint_declaration_of_pope_francis_and_patriarch_kirill/1208117,emphasis supplied.
9 http://www.catholicworldreport.com/Blog/3544/pope_francis_and_the_ecumenical_patriarch_bartholomew_i_sign_joint_declaration_full_text.aspx, emphasis supplied.
10 http://www.reuters.com/video/2016/05/23/pope-meets-top-egypt-cleric-ending-freez?videoId=368615253
11 https://uk.news.yahoo.com/pope-meets-top-egyptian-cleric-ending-five-freeze-151205023.html, emphasis supplied.
13 Ibid.
14 http://www.ncregister.com/daily-news/pope-francis-and-catholicos-karekin-ii-sign-joint-declaration-on-family-uni/, emphasis supplied.
16 http://www.elca.org/Declaration-on-the-Way, emphasis supplied.
17 https://pres-outlook.org/2016/08/u-s-lutherans-approve-document-recognizing-agreement-catholic-church/, emphasis supplied.
18 https://pres-outlook.org/2016/08/u-s-lutherans-approve-document-recognizing-agreement-catholic-church/, emphasis supplied.
19 https://www.mnnonline.org/news/together-2016-unites-millennials-spiritual-reset/
20 http://theolivebranchreport.com/together-2016-a-mega-ecumenical-gathering/, emphasis supplied.
21 https://www.mnnonline.org/news/together-2016-unites-millennials-spiritual-reset/
22 Ibid.