Dit is waar dat “Dwase in storm waar engele vrees om te wandel,” die wêreld is vol van dwase. Die die Hemel waarsku die wêreld, maar vreemd soos dit is, dat die grootste meerderheid aanneem dat dit nie van toepassing is op hulle!
Openbaring 18 begin met die ontstellende woorde:
EN ná hierdie dinge het ek ’n engel sien neerdaal uit die hemel, met groot mag, en die aarde is verlig deur sy heerlikheid. En hy het met ’n groot stem kragtig uitgeroep en gesê: Geval, geval het die groot Babilon, en dit het geword ’n woonplek van duiwels en ’n versamelplek van allerhande onreine geeste en ’n versamelplek van allerhande onreine en haatlike voëls...
En ek het ’n ander stem uit die hemel hoor sê: Gaan uit haar uit, my volk, sodat julle nie gemeenskap met haar sondes mag hê en van haar plae ontvang nie. Want haar sondes reik tot aan die hemel, en Yahuwah het haar ongeregtighede onthou.
Vergeld haar soos sy ook julle vergeld het, en verdubbel dit vir haar volgens haar werke. Skink vir haar dubbel in die beker waarin sy geskink het. (Openbaring 18 verse 1 tot 6)
Baie Bybels se vertaling van die vers, is soos die van as ʼn uitnodiging: “Gaan uit haar uit, my volk.” Die probleem met so ʼn vertaling is dat elke enkele Christen aanneem dat sy kerk die “oorblyfsel” kerk is, en daarvan gevrywaar is. Daarom moet hy uitgaan om almal te bekeer om aan te sluit by “sy/haar” denominasie.
Die is ʼn fout. Die hemel rig ʼn goddelike bevel: Gaan uit haar uit! Dit is nie ʼn uitnodiging “Kom sluit by my aan!”
Die gevalle kerke.
Babilon is die simbool vir die pousdom. Die goddelike wysheid verduidelik dat “al die nasies;” van haar wyn gedrink het, dit wil sê haar valse leerstellings. Hierdie “wyn” is die bewys dat geen geloof, en geen kerk vrygestel is van die bevel om Babilon te verlaat. Rome is die oorsprong van twee foute wat met hart en siel aanvaar is, en nie net alleen deur die Christendom maar die ganse wêreld. Dit is die aanvaarding van verkeerdheid wat die toorn van Yah laat ontvlam oor die wêreld, en dit inspireer die goddelike waarskuwing.
Fout #1.
Die leerstelling oor die drie in een godheid is die grondslag van die Roomse Katolieke Teologie. Die Jesuïete priester, John Hardon, skrywe: “Die verborgenheid van die Heilige Drie - Eenheid is die fundamentele grondslag van ons geloof. Op dit is waarop alles vertrou word en waarvan alles ontstaan.”1
Alhoewel, hierdie leerstelling sy oorsprong het uit die antieke, valse godsdienste, en nie die Skrif. “Die enigste gedeelte van die Nuwe Testament wat hierdie leerstelling verklaar (1 Johannes 5 verse 7 tot 8) was dit nie oorspronklik deel van die teks, maar was dit bygevoeg deur sluwe dogmatiese skrifgeleerdes gedurende ʼn latere datum, (en word dit nie gevind in enige van die Griekse manuskripte tot en met die 11de eeu.)2
ʼn Ander skrywer verduidelik:
Alhoewel, ander gelowe vir duisende jare voor Christus se geboorte, ʼn drie in een godheid aanbid het, was die drie – eenheid nie deel van die Christelike dogmatiek, en deel van die formele dokumente van die eerste drie eeue na Christus.
Dat daar geen formele bevestiging was oor die drie – eenheid tot en met die vierde eeu, is dit ʼn ten volle gedokumenteerde historiese feit.3
Ten spyte van die twyfelagtigheid van hierdie leerstelling, word dit as feitlik omhels deur die ganse Christendom. ʼn Handjievol sektes soos die Jehova Getuies, hierdie onbybelse leerstelling verwerp. Die hoofstroom denominasies hulle verwerp as ʼn kultus, en hoofsaaklik oor hulle verwerping van hierdie valse leerstelling!
Alhoewel, dit ook deel van die wyn van Babilon is. Almal wat deel het aan haar sondes deur die aanvaarding van hierdie leerstelling sal haar plae ontvang.
Fout #2
Die tweede fout wat die wat die wyn van Babilon behels self veel meer wyd verspreid is as die eerste. Is die : Gregoriaanse kalender.
Deur hierdie twee foute, letterlik al die nasies die wyn gedrink het van Rome se hoereerdery.
Die Merkteken van die Dier
Die wêreld gebruik die pouslike kalender en is dit so opgestel dat almal die merkteken van die dier sal aanvaar wanneer die wet afgedwing sal word. Hierdie “merkteken” is die teken tot lojaliteit tot die pous, en deur hom na Satan.

Niemand sal gedwing word om kerk toe te gaan op Sondag. Alhoewel, deur die raad van Rome te volg, die gevolg sal wees dat hulle sal aanbid op Sondag en omdat hulle die hoof van Sondag sal vereer die: die pous.
Wanneer die wêreld se regerings verenig om Sondag te verhef as die dag van rus, sal almal wie daaraan gehoorsaam sal wees die merkteken van die dier ontvang. Gevolglik, sal Satan vereer word wanneer Sondag verhef word as die ware Sabbat, en die van Yahuwah nagelaat word.
Ja, dit is ook op jou van toepassing!
Moenie jouself mislei nie. Die bevel om Babilon te verlaat van toepassing is ook op jou. Dit is net sowel van toepassing op jou kerk, jou geloofsgemeenskap. Elke georganiseerde geloof op aarde bevat verkeerdheid. Hulle het of vasbly kleef aan valse leerstellings of die toenemende lig verwerp, of beide.
Jou enigste veiligheid is om aan die goddelike bevel gehoorsaam te wees en om al die georganiseerde godsdienste te verlaat.
Dit is nie maklik. Die feit is dit kan ʼn baie eensame pad wees om te bewandel. Dit beteken nie dat dit verkeerd is. Yahuwah het nog altyd Sy uitverkorenes gekies om eenkant en apart te wees.
“Daarom, gaan onder hulle uit en sonder julle af, spreek die Here; en raak nie aan wat onrein is nie, en Ek sal julle aanneem; en Ek sal vir julle ’n Vader wees, en julle sal vir My seuns en dogters wees, spreek die Yahuwah, die Almagtige.” (2 Korinthiërs verse 17 en 18)
Wanneer jy gehoorsaam is aan hierdie bevel van die hemelse Vader sal Hy jou aanneem as sy eie. Al die bronne van die oneindige mag sal vir jou beskikbaar wees. Engele sal jou beskermers, jou gidse, en jou metgeselle wees van nou af tot in alle ewigheid.
Om dit uit te stel is om te sterwe!
Godsdiensleiers sal probeer om jou te laat bly. Hulle sal daarop aandring dat die enigste manier om verandering te bewerkstellig dit van binne is na buite. Daar is geen tyd meer oor om te speel met verlossing. Die goddelike bevel is duidelik: dat daar geen uitsonderings is.
Wees aan Yahuwah gehoorsaam: Verlaat al die gevalle kerke en georganiseerde gelowe. Bid vir vriende en families in hierdie entiteite, maar doen dit van buite af.
Die beloning wat op die gehoorsame wag, vêr bowe jou wildste verbeelding is.
“maar soos geskrywe is: Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor en in die hart van ’n mens nie opgekom het nie, wat Yahuwah berei het vir die wat Hom liefhet.” (1 Korinthiërs 2 vers 9)
Wees gehoorsaam aan Yahuwah maak nie saak wat dit ook sal kos, dit is die prys werd.
1 https://www.catholiceducation.org/en/culture/catholic-contributions/catholic-doctrine-on-the-holy-trinity.html
2 Bart D. Erhman, Lecture course: “From Jesus to Constantine: A History of Early Christianity.”
3 Victor Paul Wierwille, “Jesus Christ is Not God.”