Waarom is Jeff Bezos, die rykste man op aarde, onkundig oor Yah se hemelgewelf en die koepel oor die aarde?
Jeff Bezos is ongelooflik geseënd deur Yahuwah. Waarom gebruik hy sy miljarde om die duiwel se agenda te bevorder? WLC daag Bezos uit om sy Bybel te bestudeer, en om die waarheid te leer, en sy koers onmiddellik te verander! Die gevolge om wetend verkeerdheid te bevorder verskriklik is. |
Jef Bezos, die stigter van Amazon.com, is die wêreld se rykste man, en is hy die verstommende bedrag van $140, 9 miljard dollar werd.
In sy toespraak wat hy gelewer het by die Kennedy Ruimte Sentrum gedurende Julie, 2017, het Bezos gesê dat sy rykdom dieselfde as om die lotery te wen.
“Ek het hierdie lotery gewen. Dit is ʼn reusagtige lotery, en word dit genoem Amazon.com.”1
Alle seëninge kom vanaf Yah. “Die seëninge van Yahuwah , gee rykdom, en hy voeg by dat hy geen smart daaroor het.” ( Spreuke 10 vers 22) Dit lasterlik is om Yahuwah se gawes aan geluk toe te skrywe. Dit is net wat Bezos doen met sy Yah – se gegewe rykdom?
Die Laaste Voorpos?
Bezos stort jaarliks een miljard dollar aan ʼn ruimte maatskappy wat hy opgerig het en noem dit Blue Origin. In sy toespraak by die Kennedy Ruimte Sentrum, het Besoz bekend gemaak: “Ek gebruik my loterygeld om ons nog ʼn bietjie verder in die ruimte in te bevorder. I voel ongelooflik gelukkig om in staat te wees om dit te kan doen, deurdat ek ʼn passie het sedert my kinderdae vir die ondekking van die ruimte.”
Die waarheid is dat daar egter geen manier is om in die “buitenste ruimte” te kan kom, as gevolg die soliede omhulsel van die aarde se firmament deur ʼn koepel.
Die Skrif verklaar: “ Dit is Hy wat sy solders in die hemele bou en sy hemelgewelf bo die aarde vestig,... Yahuwah is sy naam! (Amos 9 vers 6).
Satan bevorder die geloof van ʼn bolvormige aarde, omdat dit fundamenteel is as een van sy mees diaboliese eindtyd misleidings.
ʼn Vreemde Wesens inval
Openbaring maak bekend dat in die nabye toekoms, dat Satan sy demone sal stuur sodat dit sal lyk dat daar ʼn inval is op die aarde vanaf die buitenste ruimte. Hollywood flieks van ʼn vreemde wesens, die mense voorberei het vir hierdie geloof en beskouing.
Die vrees en chaos sal ongekend wees, en is dit presies wat Satan wil hê. Die pous sal dan die verteenwoordiger wees van die mensdom met die onderhandelinge met die invallende vreemde wesens.
Satan het gewerk sonder om op te hou om hierdie toekomstige gebeurtenis te verberg. Openbaring 13 openbaar dat die laaste konflik sal wees oor aanbidding: “En dit is hom gegee om ʼn gees aan die dier se beeld te gee, sodat die dier se beeld ook sal kan praat en maak dat almal gedood word wat die dier se beeld nie aanbid nie.” (Openbaring 13 vers 15 ).
Nadat die pous met sukses ʼn vredesverdrag onderhandel het met die sogenaamde “vreemde wesens,” sal dit maklik wees om die nasies van die aarde daarvan te oortuig dat hulle toenemende veiligheid en voorspoed afhanklik is van Yah se beskerming, en gegewe dat hulle alleenlik sal moet verenig om Hom te aanbid op die eerste dag van die pouslike, Gregoriaanse week; Sondag.
Godsdiens vryheid om volgens iemand se individuele gewete sonder dat daar aan hom te gedikteerdikteer word wanneer om te aanbid, ʼn ding van die verlede sal wees. Om daaraan te voldoen gesien sal word as ʼn kleine prys wat betaal sal moet word, in ruil vir tydelike veiligheid.
Godsdiens vryheid om volgens iemand se individuele gewete sonder om aan hom te dikteer wanneer om te aanbid ʼn ding van die verlede sal wees. Om daaraan te voldoen gesien sal word as ʼn kleine prys wat betaal sal moet word, in ruil vir tydelike veiligheid.
|
Jeff Bezos se planne vir die ruimte ondekking reguit geskied volgens die planne van die duiwel. Dit in die denke van die menslike verstand om die verwagting skep van vreemde wesens wat lewe. Dit presies is wat Satan wil hê! Hy kan nie ʼn wêreldwye Sondag aanbidding afdwing as daar die bewustheid is dat die aarde plat is. Hulle sal dan weet dat daar geen vreemde wesens is. Dit sal dan sy deeglike planne van bedrog vernietig wat hy voorberei het.
Die waarheid is dat die aarde omsluit is deur ʼn soliede ondeurdringbare koepel, en soos die Skrif dit beskrywe, en sal dit bewaar dat die mense nie mislei sal word deur hierdie meesterlike sataniese plan van misleiding. Daar bestaan geen bose “vreemde wesens” in die ruimte. Terwyl die Skrif voorstel dat daar ander wesens is wat wêrelde bewoon, dit heilige wesens is wat lewe in gehoorsaamheid volgens die goddelike wet. Sal hulle nooit inmeng in die gebeurtenisse op die aarde, om chaos en vernietiging te veroorsaak.
Gevolglik, is die enigste skepsels waarmee ons saamleef onder hierdie koepel dit Satan se bose engele is, en enige vermenging of vermenings met skepsele wat demone is, en wat geskep is deur demone. Die meerderheid van engele opgesluit is in die “put van die afgrond,” onder die aarde. Terwyl Satan toegelaat sal word om hulle vry te laat gedurende die aanhef van die vyfde basuin, en terwyl dit gesien sal word as ʼn “buiteruimtelike wesens” inval vanaf die “buitenste ruimte,” in die werklikheid sal dit ʼn inval wees van bose engele.
As die ware vorm van die wêreld bekend is, kon Satan nie die mense mislei het om te glo dat dit ʼn vreemde wesens inval is.
|
Dit is waarom Satan, en die Jesuïtiese sterrekundiges, en almal wat bekend is met die waarheid, hulle die bedoeling het om dit te versteek vir die wêreld. As die ware vorm van die wêreld bekend is, kon Satan nie die mense mislei het om te glo dat dit ʼn vreemde wesens inval is. Dit sal enige aanmoediging verwyder om die mense te verenig in die aanbidding van ʼn enkele dag van aanbidding, soos wat voorgestel is deur die pous. Dit is alles ʼn bedrogspul. Wanneer dit lyk of die pous “onderhandel” met die “vreemde wesens,” sal hy in die werklikheid meewerk saam met hulle as ʼn bespotting vir die bevordering van die duiwel se agenda vir ʼn valse dag van aanbidding.
Die hemelgewelf open
Yahuwah is bekend met die planne van die duiwel. Voor die gebeure onder die basuine, sal Hy die ware vorm van die aarde openbaar word, en die bestaan van die hemelgewelf wat dit omsluit.
Openbaring 6 beskrywe die hemelgewelf wat geopen word, en wat ʼn verskrikking sal wees vir Yah se vyande:
Die hemel het weggewyk soos ʼn boek wat toegerol word, en al die berge en eilande is uit hulle plekke versit.
“En die konings van die aarde en die grotes en die rykes .... het hulle weggesteek in die spelonke en in die rotse van die berge, en vir die rotse gesê: Val op ons en verberg ons vir die aangesig van Hom wat op die troon sit, en vir die toorn van die Lam; want die groot dag van sy toorn het gekom, en wie kan bestaan?” (Openbaring 6 verse 14 tot 17).
Die gebeurtenis sal deur die hele wêreld aanskou word. Wanneer die koepel wat die aarde bedek wegwyk het, sal almal op die aarde in staat wees om na bowe te kyk na die hemel om Yahushua te sien wat langs die Vader staan en die heerlikheid wat die Vader omring. Stefanus, die eerste Christen martelaar, was versterk deur ʼn soortgelyke visioen.
Die geopende hemelgewelf sal ʼn soortgelyke effek hê op die regverdiges. Dit sal hulle geloof versterk om die verskriklike gebeurtenisse te verduur wat sal plaasvind opeens as die basuine aangehef sal word.
Diegene wat ʼn standpunt teenoor Yahuwah ingeneem het sal ʼn verskillende ondervinding beleef. In plaas daarvan dat hulle geloof versterk sal word, sal hulle heeltemal verskrik wees. Al hulle planne sal niks werd wees. Die rykdom wat hulle bymekaar gemaak het sal niks werd wees op hierdie tydstip, en soos hulle in desperaatheid probeer om weg te kruip van die goddelike heerlikheid.
Die rykes en die magtiges, en almal wat hulself opgestel het saam met Satan sal sien dat hulle koninkryke in duie stort. Hulle het hulle nie geskaar aan die kant van Yahuwah en die waarheid is, dat hulle versamelde rykdom sal hulle nie sal kan red van hierdie godsoordeel.

Bezos ongelooflik geseënd is deur Yahuwah. Dit verkeerd is om dit toe te skrywe aan geluk, en dit wat ʼn gawe van Yah is. Slegter nog is om die gawes van Yah te verkwis ter bevordering van Satan se agenda, en om die denke voor te berei vir ʼn verwagting van ʼn lewe van vreemde wesens. Bezos mag wel hierdie dinge doen in onkunde, maar die waarheid is daar. Ons nooi Jeff Bezos en ieder en elk om hulle Bybels te bestudeer, en om van die waarheid te leer. Ons doen ʼn beroep op Bezos, om dit onmiddellik te staak waarmee hy besig is. Dit gevaarlik vir enigeen is om te volhard in ʼn koers van handeling wat Satan se agenda bevorder, terwyl hulle, hulself verset teen die waarheid en Yahuwah. Die sede seël openbaar die einde van almal wat hulle volhard op so ʼn koers.
Wanneer die hemelgewelf wegwyk gedurende die sesde seël, sal die hele wêreld weet dat Nasa. besig was met leuens. Hulle sal dan besef dat die Jesuïete sterrekundiges agter een van die grootste misleidings van die geskiedenis is: Dat hulle die ware vorm van die aarde versteek het.
Dit tyd is om ʼn keuse te maak. Enigeen wat wetend die module van ʼn bolvormige aarde bevorder in plaas van ʼn plat aarde, is ʼn vyand van Yahuwah en Sy waarheid, en ʼn vyand van die mensdom is.
Ons almal is gebreinspoel van kindsbeen af om die gedagte en die belaglikheid van ʼn plat baarde nie na te volg. Die bewyse is daar. Nee, jy kan nie na die rant loop, en struikel en dan val jy die ruimte in.. Hierdie oordrewe verklaring is een van die tegnieke wat deur Satan gebruik word om ʼn verspotting van hierdie gedagte te maak. ʼn Bolvormige aarde wat swewe deur die ruimte, vol van ander wêrelde en wat bewoon word deur vreemde wesens, dit redelik blyk te wees omdat dit die voorbeeld is wat ons het, en ons hele lewe geleer was. Alhoewel, dit net na die wysheid van die wêreld is.
As jy saam met die regverdiges wil wees wie se geloof versterk is wanneer die hemelgewelf wegwyk gedurende die sesde seël, maak die tersaaklike keuse, om elke ligstraal wat Yahuwah aan jou gee te aanvaar. Stel alle verkeerdheid van Satan tersyde wat die denke voorberei om om hierdie laaste misleiding te aanvaar.
Bo en behalwe alles, plaas die Hemel se skatte bo die van die aardse skatte. Maak die woorde van die Verlosser jou persoonlike geloofsbelydenis.
“Moenie vir julle skatte bymekaarmaak op die aarde, waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie; maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie; want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees.” (Mattheus 6 verse 19 tot 21).
1 Soos aangehaal: deur: http://www.newesweek.com/jeff-bezos-says-hes-using-amazon-lottery-winnings-put-humans-space-640622