Ons wil jou opgewonde maak oor hierdie 2 uiterste belangrike gebeurtenisse!
-
Ons wag in groot verwagting op die 2 gebeurtenisse wat voor die deur is: 1) Die aanskouing van die Vader en Seun wanneer die hemel weggewyk het soos ʼn boek wat toegerol word. 2.) Die skielike verskyning van die 2 getuies / profete. Ons wil jou opgewonde maak oor hierdie 2 uiterste belangrike gebeurtenisse. Sal ons dit regkry om jou opgewonde te maak?
-
want die groot dag van sy toorn het gekom, en wie kan bestaan? U sê aan u self, maar die boonste verse spreek van die wederkoms van Christus. Hoe dan dit is nie voor die deur. Dit is op minste nog ʼn paar jaar weg. Waarom sê jy dit is voor die deur? Die antwoord is: Die boonste verse gaan oor die 6de seël. Daar is nog die 7de seël ook.
-
Die tydsduur van gebeure onder die 7de seël sal tenminste 4 jaar neem. Dus het die gebeure onder die 6de seël niks te doen met die wederkoms van Christus. Ons was gewoond om soos jy te dink, totdat Vader Yahuwah aan ons gewys het dat ons nie reg is om te glo dat die 6de seël gaan oor die wederkoms van Christus,. Wat Wou.
-
Deur hierdie gebeurtenis, sal Vader Yah dit gebruik om ʼn menigte van boodskappe te stuur aan die sondaars en regverdiges. Aan die sondaars: 1) Die aaklige aanduiding dat Hy sal begin om Sy wraak uit te stort met die aanhef van die basuine, en wat opgevolg sal word deur die 7 laaste plae. 2.) Die repudiëring van die bose Die – Eenheid leerstelling.
-
Sondaar sal ʼn blik kry dat daar net 2 is, die Vader en Seun. Waar is die mede gelyke godheid van die Drie – Eenheid? Wat skuil op ʼn anderplek in die Hemel? Baie Trinitariërs sal hierdie sataniese leerstelling verwerp en sal hulle standpunt inneem saam met die regverdiges. Wie sal dit waag om die Drie – eenheid leerstelling te verkondig na hierdie gebeurtenis?
-
3.) ʼn Goddelike beskuldiging van die Koran wat verklaar: “ En hulle het hom nie dood gemaak, en ook nie het hulle hom nie gekruisig nie; [maar ʼn ander een] was geskep om hom voor te stel.” Ons glo dat die merke van die kruisiging sigbaar sal wees op Christus, en vervolgens sal Moslems vir Yah gewin kan word en ook bemagtig word.
-
Nou wat is die dit doel van hierdie gebeurtenisse van die 6de seël, en is dit onbeskryflik om met woorde oor te dra aan die regverdiges. Sal hulle sal poog om hulle te verduidelik: 1) Wanneer die regverdiges die Vader en Seun sien sal hulle ook op dieselfde manier verander word soos wat Paulus verander is nadat hy Christus gesien het op die pad na Damaskus.
-
Hulle sal so ʼn groot geestelike vervulling en bemagtiging verkry wat hulle in staat sal stel om die wraak van die dier en Satan se volgelinge te verduur. Nadat Paulus Christus ontmoet het, het hy alle soorte van aaklige vervolgings en boosheid verduur. Dat niks hom uit die waarheid kom boender, omdat hy Christus gesien het.
-
Toe Stefanus gestenig was, was hy onbewus van die klippe wat hom uit elke rigting getref het, want hy het opgekyk en was hy oorweldig deur die aanskoue van die Vader en Seun. Job was in staat om al die pyn en vernedering te verduur wat hy ondervind het, toe Satan toegelaat het om hom tot die uiterste te beproef......
-
omdat hy homself getroos het met een gedagte alleenlik dat ek tog maar net in die vlees vir myself Yahuwah kan sien: “Hom wat ek sal aanskou my ten goede, en my oë - en geen vreemde nie – sal sien.” Job het al die pyn en verliese verduur omdat hy eendag Yahuwah sou sien met sy eie oë. Job se begeerte
-
Ons hoop dat jy nou sal verstaan waarom ons nie in staat is om ons opgewondenheid te keer, dat binne enkele maande vanaf nou, sal ons die Vader en Seun aanskou gedurende die mees volkome tydsberekening van die geskiedenis, net voor dier se 1,260 dae van vervolging in die aangesig gestaar sal word, en die verduring van die 7 basuine en 7 plae.
-
Kon daar nie ʼn beter tydsberekening vir hierdie gebeurtenisse van die 6de seël wees? Wat ʼn liefdevolle en medelydende Vader wat ons het, en alles deeglik beplan het om ons toe te rus om die laaste hoofstuk van Sy konflik met Satan te kan verduur? Vir ons om Yah en Christus te sien is al wat ons benodig om satan se wraak te verduur.
-
Ons kom nou by die 2de gebeurtenis wat voor die deur is: die verskyning van die 2 menslike getuies/profete van Openbaring 11. Ons verwag dat hulle op die toneel sal verskyn, na die 6de seël, om die basuine aan te kondig en om Yah se woordvoerders gedurende die tydperk van 1,260 dae. Ons kan nie wag vir hulle koms.
-
Daar moet onthou word dat die kerk ook vertrap sal word vir twee – en – veertig maande. Sedert die bedieninge van die 2 getuies/ profete sal eindig tussen die 2de en 3de Weë, wat beteken dat hulle bedieninge van 1,260 dae sal begin voor die tydperk wanneer Sy volgelinge vertrap sal word vir 42 maande.
-
3.) Dit wys daarop dat Yah nie sal toelaat dat een jota van voordeel aan Satan gegee sal word oor Sy volgelinge. As Satan die dier en die valse profeet gaan hê om alle soorte van wonderwerke te doen, ens. ... sal Yahuwah se teëwerkende optredes die teenwoordigheid van hierde 2 menslike profete wees, en hulle is ten volle sal toegerus.
-
“Hulle het mag om die hemel te sluit, sodat daar in die dae van hulle profesie geen reë val nie; en hulle het mag oor die waters, om dit in bloed te verander en om die aarde te tref met allerhande plae so dikwels as hulle wil.” Openbaring 11 vers 6. Geen poging sal ontsien word vir Yah se getroue kinders. Prys Sy Naam.
-
2) As hulle op die toneel verskyn sal WLC openlik hulle bedieninge ondersteun op enige manier moontlik, deur die vervulling van hierdie heilige aanmaning; “ glo aan sy profete.” 2 Kronieke 20 vers 20) Ons sal ons huise vir hulle beskikbaar stel, wanneer ook al dit moontlik is. Ons sal by hulle aansluit wanneer ook al dit moontlik is.
-
4.) Ons weet dat as ons hulle ondersteun dit sal lei tot vervolging. Ons sal nie toelaat dat dit ons verhinder om aan hulle al die ondersteuning te verleen wat ons kan gee. Ons wil nie die ondervinding van die dissipels herhaal toe hulle Christus verlaat het gedurende Sy kruisiging, behalwe Johannes. Nou is jy bekend met die 2 gebeurtenisse.