Oppas! Die 7 Basuine sal Binnekort Aangehef Word!
Die Basuine sal binnekort die wêreld oorweldig! Dat dit skokkend is dat Sy belydende volgelinge onbewus is, terwyl die gewone mense volstrek geen benul wat dit is waarmee hulle oorval sal word. WLC is verplig om die waarskuwing te rig!!!
Die Basuin, as ʼn instrument, was in die outyd gebruik vir belangrike aankondigings. Yahuwah se heilige dae was deur basuine aangekondig. Oorloë was begin met die aanhef van basuine. Die blaas van die basuin was altyd gebruik as ʼn metode om almal se aandag van Sy volgelinge te vestig op teenswoordige gebeure.
Dit is uiters belangrik vir Sy belydende volgelinge om nie die basuine van Openbaring te verontagsaam, en ook om ten volle hulle eienskappe en tydstip te verstaan.
Hoekom is WLC so behep met die waarskuwing oor die naderende aanhef van die Basuine?
Ons het geen keuse as om aan te hou om te waarsku oor die naderende aanhef van die basuine. Die Vader het Sy lig laat skyn op ons pad, en ons tot hulp gewees met die verstaan van die doel en die tyd van die basuine. Mag ons Sy lig weghou van Sy volgelinge? Ons omstandighede word op sy beste weergee deur die profeet Amos, toe hy verklaar het:
Die leeu het gebrul, wie sal nie vrees nie? Die Meester Yahuwah het gespreek, wie sal nie profeteer nie? (Lees Amos 3 vers 8)
Ons omstandighede word ook weerspieël in die angs van die profeet Jeremiah, toe hy uitroep:
o My ingewande, my ingewande, ek moet bewe van angs! o Mure van my hart! My hart steun in my, ek kan nie swyg nie; want jy, my siel, het die basuingeluid gehoor, oorlogsgekreeu! Verwoesting op verwoesting word uitgeroep, want die hele land is verwoes; skielik is my tente verwoes, my tentdoeke in ʼn oomblik.
(Jeremiah 4 verse 19 en 20)
Soos, Jeremiah, verstaan ons wat die betekenis is van die aanhef van die basuine, en wat dit beteken vir die wêreld waarin ons lewe. WLC voel verplig om aan almal, en ook diegene wat omgee en ook verstaan om te luister na Yahuwah se doel vir die aanhef van die 7 basuine, en daarvolgens handel.
Die omvang van die verwoesting en die verlies aan lewe wat die wêreld sal tref met aanhef van die basuine is onbeskryflik. Om te lewe gedurende die aanhef van die 7 basuine gaan een van die mees vreesbevange ondervindinge wees, en sonder Sy beskutting en redding, sal dit algehele wanhoop en verderf wees. Hier volg ʼn duidelike beskrywing van so ʼn tyd deur die profeet Sefanja:
The great day of Yahuwah is near; It is near and hastens quickly. The noise of the day of Yahuwah is bitter; There the mighty men shall cry out. That day is a day of wrath, A day of trouble and distress, A day of devastation and desolation, A day of darkness and gloominess, A day of clouds and thick darkness, A day of trumpet and alarm Against the fortified cities, And against the high towers. "I will bring distress upon men, And they shall walk like blind men, Because they have sinned against Yahuwah; Their blood shall be poured out like dust, And their flesh like refuse." Zephaniah 1:14-16 (NKJV)
Naby is die groot dag van Yahuwah, naby en baie haastig. Hoor! die dag van die HERE! Bitterlik skreeu die held daar. Dié dag is ’n dag van grimmigheid, ’n dag van benoudheid en angs, ’n dag van woestheid en verwoesting, ’n dag van duisternis en donkerheid, ’n dag van wolke en wolkenag, ’n dag van basuingeklank en krygsgeskreeu teen die versterkte stede en teen die hoë hoekvestings.” (Sefanja 1 verse 14 tot 16.)
Dit is waarom ons verplig is om die waarskuwing te rig aan al die bewoners op die aarde, soos beveel deur die profeet Joel:
“Blaas die basuin op Sion, en blaas alarm op my heilige berg! Laat al die bewoners van die land bewe, want die dag van Yahuwah kom, want hy is naby.” (Joel 2 vers 1)
As ons nie waarsku oor die basuine, en diegene waarsku wat luister, sal die bloed van die verlorenes op ons hoofde wees.
[W]hen he sees the sword coming upon the land, if he blows the trumpet and warns the people, then whoever hears the sound of the trumpet and does not take warning, if the sword comes and takes him away, his blood shall be on his own head. He heard the sound of the trumpet, but did not take warning; his blood shall be upon himself. But he who takes warning will save his life. Ezekiel 33:3-5 (NKJV)
“[As]enhy sien die swaard aankom oor die land en blaas met die basuin en waarsku die mense —as dan iemand die geluid van die basuin hoor, maar hom nie laat waarsku nie, en die swaard kom en neem hom weg, dan is sy bloed op sy hoof. Hy het die geluid van die basuin gehoor, maar het hom nie laat waarsku nie: sy bloed is op hom. Maar as hy hom laat waarsku, dan red hy sy siel.” (Esegiël 33 verse 3 tot 5)
Wat omtrent die algemene gedagte van, dat die basuine gebeure van die verlede is?
Baie Christene van vandag word gelei om te glo dat die basuine alreeds aangehef was, en sodoende word die behoefte om hulle te bestudeer eenkant gevee. Ons van WLC, glo dat dit noodlottige is om so ʼn standpunt in te neem. Ons ons staan hierdie begrip sterk teë dat die basuine alreeds ten volle ontplooi is vir die volgende redes:
Die ganse boek van Openbaring was gegee om te voorspel oor die gebeure wat sal plaasvind voor die Wederkoms van ons Meester Yahushua, in die besonder daardie gebeure wat sal plaasvind na die aanvang van die “tyd van die einde,” gedurende 1798. Dit was die jaar toe die profetiese tydperk van 1260 jaar tot ʼn einde gekom het. Die boek van Daniel voorsien baie inligting oor hierdie gebeure met draaipunt van die jaar 1798, terwyl die boek van Openbaring voorsien aan baie besonderhede wat sal plaasvind na 1798. Daarom gegee dat die basuine vermeld word in die boek van Openbaring, en nie in die boek van Daniel, en is dit die rede gegee dat die gebeure van die basuine sal plaasvind na 1798. Die basuine is van groot belang en doel vir Sy volgelinge in hierdie laaste dae.
Wat van die siening dat die basuine sal plaasvind na die sluiting van die genadedeur en nie voor dit nie?
Sommige van diegene wat glo dat die basuine iets is vir die toekoms is, en nie van die gebeure van die verlede, bevorder die beskouing dat die 7 basuine, soos die 7 plae sal plaasvind na die genadedeur sluit. Hulle het by hierdie beskouing uitgekom wat gegrond is op die soortgelyke bewoording wat gebruik word vir die basuine en die plae. Daarvolgens, beskou hulle dat die doel van elke basuin sal wees om die verwante plaag aan te kondig. WLC, staan hierdie verkeerdverstane begrip ten sterkste teë vir die volgende2 redes:
1. Baie van die laaste gebeure is kronologies veranker binne die tydsbedeling van die basuine. Dit is duidelik deur die studie van die gebeurlikhede dat hulle die gebeure van “toetsing” sal wees van elke lewende siel gedurende daardie tyd, en as hulle gebeure van toetsing is, dit ʼn duidelike aanduiding is dat hulle te kenne gee dat die genadedeur nog nie gesluit is. Dit maak geen sin om aan te neem dat Yahuwah die mense sal toets na die sluiting van die genadedeur, en na die tyd dat elke lewende se lot verewig bepaal is.
2. Die ruimte, of die aantal hoofstukke wat die verhaal in die boek van Openbaring vertel, beslaan 22 hoofstukke. Die eerste 18 neem ons tot by die Wederkoms van Yahushua. Die 7 basuine behels 4 hoofstukke, vanaf die 8ste tot die 11de Dit is ondenkbaar dat Vader Yahuwah 4 hoofstukke sal wy aan gebeure wat voor die sluiting van die genadedeur sal plaasvind, wanneer Hy net 4 hoofstukke wy aan die glorieryke gebeure na die Wederkoms van Yahuahua, hoofstukke 19 tot 22. Dit maak nie sin om aan te neem dat die Vader gelyke waarde heg aan gebeure wat plaasvind gedurende die sluiting van die genadedeur en die Wederkoms, en die belangrike gebeure wat sal plaasvind tussen die Wederkoms van Yahushua en die finale vernietiging van die bose na die Duisendjaar en al die verwante gebeure.
Wat van die handeling van die engel wat die wierookbak uitgiet volgens Openbaring 8 vers 5, wat vooraf gegaan word deur die aanhef van die basuine, en die voorgestelde beëindiging van Yahushua se bediening in die Allerheiligdom, wat die aanduiding sal wees vir die genadedeur wat sluit vir die mensdom?
Laat ons Openbaring 8 verse 2 tot 5 lees, om beter te verstaan van die gebeurtenis wanneer die wierookbak uitgegiet word op die aarde.
2. En ek het die sewe engele gesien wat voor Yahuwah staan, en sewe basuine is aan hulle gegee.
3. En ʼn ander engel het gekom en met ʼn goue wierookbak by die altaar gaan staan, en baie reukwerk is hom gegee, om dit met die gebede van al die heiliges op die goue altaarvoor die troon te lê.
4. en die rook van die reukwerk het met die gebede van die heiliges uit die hand van die engel opgegaan voor Yahuwah.
5. En die engel het die wierookbak geneem en dit met vuur van die altaar volgemaak en dit op die aarde gegooi; en daar het stemme gekom en donderslae en weerligte en aardbeweging. (Openbaring 8 verse 2 tot 5)
Ons kan maklik aflei van vers 2 dat hierdie engel nie een is van die sewe engele aan wie die sewe basuine gegee is. Wie is die “ander engel” wat by die wierook altaar kom staan het? Baie het tot die gevolgtrekking gekom dat hierdie “ander engel” niemand anders is as Yahushua. Ons weier prontuit om tot hierdie gevolgtrekking te kom, vir die volgende 3 redes:
1. Hierdie “ander engel,” verrig dieselfde taak as die 24 ouderlinge soos wat dit in Openbaring 5 vers 8 beskryf word, waar hulle beskryf word met, siters en goue skale vol reukwerk, wat die gebede van die heiliges is, en voor die Lam. Hulle besit die “reukwerk” van die gebede van die heiliges, en bied dit as ʼn offer aan op die wierook altaar. Die 24 ouderlinge word nie uitgebeeld as nie waardig vir aanbidding, maar die feit is dat hulle self die Vader en die Lam aanbid (Openbaring 5 vers 14). Daarom is dit nie verheffend as ons die ander engel identifiseer as Yahushua, wanneer die taak wat aan hom toegeskryf word, dit ook die taak is wat deur die 24 ouderlinge uitgevoer word.
2. Die tweede rede waarom hierdie “ander engel,” nie Yahushua kan wees is die feit dat hierdie engel nie die wierook voorsien, maar aan hom gegee word, en dit duidelik is dat die gewer daarvan Yuhushua is, wie se lofwaardige gehoorsaamheid en dood die wierook is, wat gemeng is met die gebede van die heiliges, en dit gebede is wat baie aangenaam is vir Vader Yahuwah.
3. Die derde rede waarom hierdie “ander engel,” nie Yahushua is, en dat die naam “engel” nooit gebruik was as een van die 32 verskillende name en titels wat aan Yahushua gegee is in Openbaring.
1. Yahushua Christus.... Openbaring 1 vers 1
2. Die Gertoue Getuie.... Openbaring 1 vers 5
3. Die Eersgeborene uit die Dode.... Openbaring 1 vers 5
4. Owerste oor die konings van die aarde.... Openbaring 1 vers 5
5. Die Alfa en die Omega..... Openbaring 1 verse 8 tot 13
6. Die eerste en die laaste...... Openbaring 1 verse 8, 11 en 13
7. Die Seun van die mens...... Openbaring 1 vers 13
8. Ek was dood en kyk Ek leef..... Openbaring 1 verse 13 en 18
9. Dit is Hy wat die sewe sterre in sy regterhand hou.... Openbaring 2 vers 1.
10. Wat wandel tussen die sewe goue kandelaars..... Openbaring 2 vers 1.
11. Hy wat die skerp tweesnydende swaard het..... Openbaring 2 vers 12
12. Die Seun van Yahuwah...... Openbaring 2 vers 18
13. Ek is wat niere en harte deursoek...... Openbaring 2 vers 23
14. Dit is Hy wat die sewe Geeste Yahuwah het..... Openbaring 3 vers 1
15. Die sewe sterre het ........ Openbaring 3 vers 1
16. Die Heilige en die Waaragtige .... Openbaring 3 vers 7
17. Wat die sleutel van Dawid het.... Openbaring 3 vers 7
18. Wat oopmaak en niemand kan sluit nie ... Openbaring 3 vers 7
19. Hy sluit en niemand maak oop nie ..... Openbaring 3 vers 7
20. Die Amen .... Openbaring 3 vers 14
21. Die Getroue en waaragtige Getuie ..... Openbaring 3 vers 14
22. Die begin van die skepping van Yahuwah ...... Openbaring 3 vers 14
23. Here ...... Openbaring 4 vers 11
24. Leeu uit die stam van Juda....... Openbaring 5 verse 5 en 9
25. Die Wortel van Dawid ...... Openbaring 5 verse 5 en 9
26. ʼn Lam asof Hy geslag is ...... Openbaring 5 verse 6 en 7
27. Die Lam ..... Openbaring 5 verse 8 en 9
28. Here van die here ..... Openbaring 17 vers 14
29. Die Koning van konings ....... Openbaring 17 vers 14
30. Getrou en Waaragtig ..... Openbaring 19 vers 11
31. Ruiter van die wit perd .... Openbaring 19 vers 11
32. Die Woord van Yahuwah ..... Openbaring 19 verse 13 tot 16
33. Christus ....... Openbaring 20 vers 4
34. Die Begin en die Einde ....... Openbaring 22 vers 13
35. Die blink môrester...... Openbaring 22 vers 16
As die “ander engel,” nie Yahushua is, dan is die uitgieting van die wierookbak op die aarde. en beteken dit dat Yahushua se bediening in die Mees Heiligdom nie die aanduiding is vir die sluiting van die genadedeur.
Wat is die betekenis van die uitgieting van die wierookbak op die aarde?
Die uitgieting van die wierookbak is die aanduiding van Yahuashua se laaste wekroep aan die mensdom net voor die sluiting van die genadedeur, en sal dit driftig en baie kragdadig wees, soos gesien in die gebeure wat sal ontvou na die aanhef van elk van die 7 basuine. Sy laaste uitnodiging aan die mensdom benodig om kragdadig te wees. Dit moet die aandag gevangene neem van elke lewende siel om ag te slaan op die waarskuwing, en om hulle te bekeer voor die genadedeur eens, en vir altyd vir almal sal sluit.
Dit is ons heilige plig, en die plig van elke volgeling van Yahuwah om almal te waarsku wat omgee om te luister na die rampspoed wat binnekort sal plaasvind op elke hoek en draai van die wêreld. Ons kan nie hierdie waarheid verberg, ook nie kan ons die plig ontduik om te waarsku. Dit is die wil van Yahuwah dat niemand onwetend geneem word. Die engele van die Hemel gaan nie dit doen, en wat die mense kan en moet doen.
Moses en Aaron was vooraf ingelig oor die aard van elke plaag, en die presiese tyd wat dit sou plaasvind, en wat sou gebeur. Hulle moes dit aan Farao aankondig sodat daar geen geleentheid vir hom, en die Egiptenare sal wees om te klae dat hulle nie vooraf gewaarsku was; vandag beskik Sy volgelinge oor dieselfde verantwoordelikheid om almal te waarsku, oor die naderende aanhef van die basuine. Toe die plae begin het om Egipte te tref, het hulle Moses beskuldig oor die plae wat hulle tref. Dit is soortgelyk, wat sal gebeur met Sy volgelinge, en sal dit diegene wat getrou is, en wat die waarskuwing sal rig aan die wêreld oor die vernietiging, en die verlatenheid wat veroorsaak sal word deur die aanhef van die basuine. Sal hulle weer op hulle beurt diegene wees wat geblameer sal word, deur die onregverdiges vir al die vernietiging, en sal daar selfs na hulle gekyk word as die oorsaak daarvan!
Nodeloos om te sê dit sal ons nie kan laat wegskram van ons gewigtige verantwoordelikheid. Geliefde kom na die voet van die Kruis en bekeer jou! Die tyd is kort. Hy kom gou!
Die leeu het gebrul, wie sal nie vrees nie? Die Meester Yahuwah het gespreek, wie sal nie profeteer nie? (Amos 3 vers 8).