Satan se Groeiende Wêreldse Verhouding | Die VSA ontluik as ʼn Monster
Openbaring is Yahuwah se geskenk aan die laaste geslag. Dit is ʼn oorsig van simbole van die finale gebeure wat sal plaasvind met die einde van die wêreld. Een van die hoofstukke waarsku ons oor ʼn wêreldse mag wat sal groei in wêreldse oorheersing, en wat valse aanbidding sal afdwing.
![]() |
Openbaring is Yahuwah se geskenk aan die laaste geslag. Dit is ʼn oorsig van simbole van die finale gebeure wat sal plaasvind met die einde van die wêreld. |
“En uit die aarde het ek ʼn ander dier sien opkom, en hy het twee horings gehad net soos ʼn lam en het gepraat soos ʼn draak.
En hy oefen al die mag van die eerste dier uit voor sy oë, en hy maak dat die aarde en die wat daarop woon, die eerste dier aanbid, waarvan die dodelike wond genees is.
Hy doen ook groot tekens, sodat hy selfs vuur uit die hemel laat neerdaal op die aarde voor die oë van die mense.
En hy verlei die bewoners van die aarde deur die tekens wat hom gegee is om voor die oë van die dier te doen, deur aan die bewoners van die aarde te sê dat hulle ʼn beeld moet maak vir die dier wat die swaardwond ontvang en lewendig geword het.
En dit is hom gegee om ‘n gees aan die dier se beeld te gee, sodat die dier se beeld ook sal praat en maak dat almal gedood word wat die dier se beeld nie aanbid nie.
En hy maak dat aan almal, klein en groot, en die rykes en die armes, en die vrymense en die slawe ‘n merk op hulle regterhand en op hulle voorhoofde gegee word;
sodat niemand kan koop of verkoop nie, behalwe hy wat die merk of die naam van die dier of die getal van sy naam het.” (Openbaring 13 verse b11 tot 17)
Deur die bestudering van simbole wat aan ons gegee word, is dit moontlik om te bepaal wat die waarskuwing is wat die Hemel probeer aan ons gee. Toe Daniel die visioen ontvang het waarin diere verskyn, het die engel aan hom verduidelik: “Hierdie groot diere wat vier is—vier konings sal uit die aarde opstaan; en die heiliges van die Allerhoogste sal die koningskap ontvang, en hulle sal die koninkryk in besit neem tot in ewigheid, ja, tot in alle ewigheid.” (Daniel 7 verse 17 tot 18)
Die simboliese beskrywing van die dier in Openbaring 13 identifiseer dit as ʼn profesie oor die Verenigde State van Amerika
Die dier verrys uit die “aarde’. Volgens die skrif verteenwoordig, “ die
see en water” mense en menigtes, en nasies, en tale. ( Lees Openbaring
17 vers 15) ʼn Dier wat verrys uit die aarde, sal
dus ʼn mag verteenwoordig wat verrys uit
ʼn vorige uitgestrekte onbewoonde land. Daar is ook net een oorblywende
“supermoondheid” in die wêreld vandag, en dit is verskillend van al die ander
leier nasies in die wêreldse politieke arena, en dit het herrys uit ʼn
uitgestrekte onbewoonde gebied.
Die meeste nasies kan terug gaan in hulle geskiedenis vir duisende jare. Alleenlik is die Verenigde State ʼn relatiewe nuweling in die politieke arena, en herrys as ʼn “Nuweland,” en bestaan as ʼn land vir net meer as 200 jaar.
Die Verenigde State is reeds lank bekend vir twee onderskeie karakter eienskappe naamlik: Protestantisme en Republikanisme ( moenie dit verwar met die politieke party met dieselfde naam). Dit het Verenigde State gestel as uniek van al die ander lande. Dit was ʼn staat sonder ʼn koning en het ʼn Ekklesia (kerk) gehad sonder ʼn pous. Gegewe ʼn graad van vryheid en vryheid van gewete en van so aard gebied wat nêrens op aarde aangetref is.
Hierdie twee unieke identifiserings kenmerke word gesimboliseer deur “en hy het twee horings gehad soos ʼn lam.” wat die dier besit. Feitlik is hierdie twee horings is so onderskeidend dat hulle voorsien aan die fisiese beskrywing wat gegee word van die dier. Die simbool van horings in die Skrif verwys na mag, en dit was in die waarborg van vryheid onder die Protestantse en Republikeinse regerings dat die Verenigde State haar grootste mag uitgeoefen het.
Die profesie gaan voort, en onthul ʼn onheilspellende gevaar. Die “horings” is misleidend omdat hierdie dier gou begin” praat soos ʼn draak.” Die nuwe Nuwe Testament het twee verskillende woorde wat ook in een woord in Afrikaans saamgevat is, naamlik “dier” Die eerste word beskyf deur die wesens rondom die troon. (lees Openbaring 4 verse 6 tot 11) en verwys na ʼn onderdanige, saggeaarde wese. Die tweede, is ʼn wêreldse koninkryk wat ʼn wreedaardige briesende roofdier is! Die woord wat gebruik word “dier” in Openbaring 13 is die tweede. Dit is geen aggeaarde, mak lammetjie. Dit is ʼn wrede dier wat soos ʼn draak praat, en wat alles verwoes en verskeur wat in sy pad kom.
Dit is waar dat Yahuwah, seëninge uitgestort het oor die Verenigde State, so lank die gemiddele burger geleef het volgens die beginsels van waarheid en geregtigheid in sy eie persoonlike lewe. Die Verenigde State was ʼn veilige hawe gewees vir vlugtelinge, ʼn beloofde land vir menige wat vervolging in die gesig gestaar en onderdrukking in hulle lande van geboorte. Alhoewel Satan ook planne het met die nuwe nasie. Baie vroeg reeds het die Verenigde State sy ware sonderlinge karakter gewys van groot oormag as die sy saggeaarde lam met horings.
Washington D.C (Distrik van Colombia) self is uitsonderlik tussen die ander VSA stede, en soos dit bepaal
is deur die Konstitusie om te dien as die nasie hoofstad. George Washington,
was die land se eerste president na die Revolusionêre oorlog en ook ‘n 33° Vrymesselaar, en gee hy die opdrag aan ʼn mede vrymesselaar, Pierre Charles L’Enfant
van Frankryk, vir die uitleg en die ontwerp van Washington D.C.
Dit is nie ʼn maklike begaanbare stad as gevolg sy doelbewuste ontwerp, en is dit ook een van die moeilikste stede om in rond te beweeg, omdat sy uitleg ontwerp is om versteekte okkultiese embleme te bevat in sy strate, parke en die ligging van geboue, om dit binne in die stad te versteek!
Die Wit Huis, simbool van die Amerikaanse regering, is op die toppunt van ʼn omgekeerde pentagram gebou, wat gevorm word met die baie skuins stad strate. Die winkelhaak en kompas, reeds lankal simbole van vrymesselary, strek vanaf die Wit Huis tot by die Kongresgebou. Meer onlangs gebou is die Pentagon, die setel van Amerika se militêre mag is, en is in die vorm van ʼn pentagram wat die middelpunt is van die pentagram1.
Meeste van die tyd van die 19de eeu was gebruik vir die uitbreiding van die Amerikaanse grense totdat sy die nasie geword het met die derde grootste landmassa van die wêreld. Met die aanbreek van die vroeë twintigste eeu, was die fondasie gevestig vir die Amerikaanse wêreldwye finansiële oorheersing, en met die stigting van die Federale Reserwe Bank op 23 Desember 1913, wat met die inskrywing in die oprigtingsakte verseker het, haar diensbaarheid aan toekomstige Amerikaanse geslagte, en ook vir daardie lande wat Amerikaanse skuldwissels “aankoop”.
![]() |
Von Braun gedurende Mei 1964 saam met modelle van die Saturn vuurpyl familie wat die VSA se wedloop sal verhaas na die maan. |
Die Tweede Wêreldoorlog was uiters voordelig vir die Amerikaanse regering. Met die einde van die oorlog, het die VSA en die Sowjetunie die “buit verdeel” van ʼn baie gevorderde tegnologiese Duitsland, en die steel van nie alleenlik militêre geheime maar ook gevorderde wapentuig, maar ook gevorderde tegnologie van nywerhede en handel. Met die Projek ” Paperclip,” is vooraanstaande wetenskaplikes, waarvan die meerderheid hoë rang SS offisiere was, en na die Verenigde State gebring is, en het hulle die basis gevestig vir vandag se CIA en NASA2 Werhner von Braun, ʼn vorige SS offisier, het diens gedoen as direkteur van NASA by die “Marshall Space Flight Center” en was hy ook die wenner van die “National Medal of Science”: in 1975. Amerika se terreur van die lug die “Stealth Bomber”, is gebaseer op ʼn 1944 Duitse ontwerp.
Met die koue oorlog wat die Tweede Wêreldoorlog opgevolg het dit, aan Verenigde State die verskoning gegee om herhaaldelik die verskoning te gebruik, om betrokke te wees by buitelandse internasionale oorloë, en dit onder die dekmantel om “Kommunisme te Stuit”. Vanaf Korea, na Vietnam, en na die Eerste Golf Oorlog, was die laat twintigste eeu gevul met Amerikaanse aggressie. Verskeie buitelandse leiers was nie gevrywaar van sluipmoorde deur die duistere koeverte en overte opdragte aan agente, as hulle politieke agendas in stryd is met die van die Verenigde State.
Met die einde van die Koue Oorlog, benodig die Amerikaanse militêre mag geheel ʼn nuwe vyand in sy sparteling vir wêreld oorheersing. ʼn Ope geheim en erken deur menige Amerikaner, is die goed gedokumenteerde feit en die afskuwelike daad van 11 September 2001 teen Amerikaanse burgers, wat eindelik ʼn beplande handeling van die Amerikaanse regering was, en ontwerp vir die doel om ʼn wêreldwye vyand te skep3. Om nooit te vergeet van die aanskoue hoe die Moslems daardie oggend fees gevier het met die aanhoor van die gebeure van daardie afskuwelike daad. Dit ontbloot ook die wêreldwye onkunde oor hierdie afskuwelike daad wat beplan is om vir die VSA en die VVO en sy bondgenote die nodige verskoning te gee, om onafhanklike lande binne te gaan.
In die verlede is ʼn handeling om om ʼn onafhanklike land binne te gaan gesien as ʼn daad van oorlog. Vandag onder die vae veralgemening as ʼn “Oorlog teen Terrorisme,” kan enige regering wat die VSA wil oorneem net daarvan beskuldig word van dat hy “huisvesting te bied of om terrorisme te ondersteun,” en die VSA en sy bondgenote val aan. Die lewens van menige ongetelde burgerlikes in Afganistan en Irak is verwoes deur die roofdier mag van die VSA. Bestraling vergiftiging van ontplooide wapentuig, wat gebruik word in die midde Ooste is ʼn misdaad teen die mensdom.4 Dit benadeel nie alleenlik die burgerlikes wind af nie, van die VSA se militêre aanvalle, maar ook die lewens van die VSA se soldate en hulle families wat breinspoel word om te glo dat hulle veg vir hulle land.5
Onbemande militêre vliegtuie is een van die menigte maniere wat hierdie dier van mag gebruik as terreur oor die wêreld. Sommige van die onbemande vliegtuie vlieg hoog oor vyandige gebied, en dra by tot die beperking van lewens verlies van Amerikaanse soldate, en terwyl dit ook aangewend word vir vyandige Amerikaanse teikens. Amerikaanse burgerlikes is nie gevrywaar van hierdie indringende manier spioenasie. Die gebruik van onbemande vliegtuie binne die grense van die VSA is afgemaak as ʼn “sameswering teorie” en is nou ʼn erkende feit.6 Privaatheid is iets van die verlede vir almal wat binne die bereik is van die VSA regering, Die gebruik van onbemande vliegtuie is een van die maniere hoe die VSA regering despotiese beheer uitoefen oor sy burgerlikes en ander. Kameras in die stede wat gedurig die strate en burgerlikes en burgerlikes dophou, terwyl kragtige, Super – Cray rekenaars elke internasionale en die meerderheid van plaaslike telefoon oproepe en e – pos monitor.
Amerika was eens op ʼn tyd die land van die “soete vryheid,” maar het nou ontaard in ʼn roofsugtige dier met mag teen sy Amerikaanse burgers en ook nie Amerikaners. ʼn Vermenigvuldiging van duisende wette veroorsaak dat die gewone burger onwetend die wet oortree. Terwyl Amerikaners steeds vaskleef en glo dat hulle land nog vryste land ter wêreld is, die feit is dat die VSA die hoogste gevangene populasie per kapita in die wêreld het. “Shock drills” word uitgevoer deur die VSA se militêre personeel in die Amerikaanse stede, en is hulle besig is met die opleiding van sy troepe in stedelike oorlogvoering teen sy eie burgerlikes.7
Die VSA se regering gebruik ongekende en aggressiewe metodes teen sy eie
burgerlikes soos die, plundering van klein besighede en plase, en die
konfiskering en vernietiging van voorraad en die sluiting van voedsel
koöperasies8 Terwyl op
dieselfde tyd farmaseutiese ondernemings meer mag verkry as voorheen sowel hier
in die VSA asook oorsee, en die onwettige verklaring van effektiewe natuurlike
gesondheid medisynes. Terselfdertyd word druk uitgeoefen om dwelms te gebruik
en die burgery in onkunde verkeer oor die ware uitwerking van hulle gifstowwe
op die fisiese en geestesgesondheid van die mens. Die VSA gebruik hierdie
magtige farmaseutiese ondernemings in sy malle vaart vir wêreld oorheersing.
Dit is algemeen gedokumenteer dat die HIV virus in Afrika versprei is deur
Westerse gesondheidwerkers en deur die inenting van die plaaslike bevolking
deur die sogenaamde “vye voorsiening van entstowwe.”
Alleenlik in die ewigheid sal ten volle aanskou kan word van die kwaad en invloed wat hierdie wêreldse dier van mag gedoen het. Nie alleenlik VSA burgerlikes maar ook miljoene mense wat wêreldwyd slagoffers geword van hierdie bymiddels en preserveermiddels, en die genetiese – gemodifiseerde voedsel wat bevorder word deur die VSA se regering, en die verskillende entiteite onder sy beskerming. Selfs vars voedsel is bestraal sodat die voedsel wat beskikbaar is feitlik sonder enige voedingswaarde hoegenaamd is. “Stille moord” op massas word verder uitgevoer deur die bespuiting van chemiese stowwe oor NAVO lande.
Die ontwikkeling van die Verenigde State as ʼn land wat vryheid hoog geag het tot ʼn land as die draaksprekende dier van Bybelse profesie, het ongekende hoogtes bereik in met die gebruik van sy uitvoerende gesag. Hierdie grondwetlike dekrete het wet geword om dit net eenvoudig te publiseer in die Federale Register, met geen oorsig deur die Kongres. Die uitvoerende gesag wat gegee is aan die President gedurende die onlangse jare het veroorsaak dat hy oor onbeperkte mag beskik, oor alles, en ook die beslagneming van persoonlike eiendom, tot onbepaalde gevangenisstraf sonder verhoor, en self ook die teregstelling van mense. Hierdie gruwelike verontagsaming van mense se regte kan gerig word tot enige iemand, Amerikaanse burger of nie, Die VSA kan enige persoon as “vyandige vegter” verklaar, en alle vyandige vegters kan volgens wet gedood word.
![]() |
President Obama onderteken wetgewing. |
Die meerderheid van Amerikaners is onkundig oor die verandering van hulle regering wat eens gewaarborgde vryheid verseker het. Die beheerde pers publiseer alleenlik net stories wat die regering erken. Hulle wat die waarheid weet, leef in vrees vir hierdie yslike mag wat wêreldwyd uitreik.
Die profesie van Openbaring maak bekend dat die volle verandering voltooi sal wees, wanneer die regering van die VSA die aanvaarding van die “merkteken van die dier” sal afdwing, en valse aanbidding met pyniging tot die dood sal instel. Hierdie politiekemag sal almal mislei....
“En hy verlei die bewoners van die aarde deur die tekens wat hom gegee is om voor die oë van die dier te doen, deur aan die bewoners van die aarde te sê dat hulle ‘n beeld moet maak vir die dier wat die swaardwond ontvang en lewendig geword het. En dit is hom gegee om ‘n gees aan die dier se beeld te gee, sodat die dier se beeld ook sal praat en maak dat almal gedood word wat die dier se beeld nie aanbid nie. En hy maak dat aan almal, klein en groot, en die rykes en die armes, en die vrymense en die slawe ‘n merk op hulle regterhand en op hulle voorhoofde gegee word; sodat niemand kan koop of verkoop nie, behalwe hy wat die merk of die naam van die dier of die getal van sy naam het.” (Openbaring 13 verse 14 tot 17)
Die dier “praat” wanneer hy wette maak. Dit het gevolge “gevolge” wanneer die wat goedgekeur is afgedwing word. Hierdie gedeelte onthul dat ekonomiese sanksies toegepas sal word teen almal wat nie inwillig, om die beeld van die dier te aanbid. Die finale afdwingbaarheid sal geskied met pyniging tot die dood. Satan het waarlik ʼn bondgenoot in die bank- beheerde polisie staat van Amerika, dit is die enigste geopolities mag ter wêreld met die militêre omvang en sterkte om sy wil wêreldwyd af te dwing.
Almal wat lojaal tot Yahuwah is, moet vas staan in die aangesig van hierdie oorweldigende bose vyand.
Om ʼn beeld (namaaksel) te wees moet daar ʼn oorspronklike wees. Die oorspronklike
dier wat die afbeelding is van die dier is, die
hiërargie van die Katolieke kerk die klein
horinkie met mag. Die piramiede gevormde religieuse – politieke mag
is skuldig vir die dood van die mees afgeleë plattelander vir enige vermoede
van sonde, teen die kerk gedurende die Middeleeue. Dit sal spoedig dieselfde
wees as die Antichristelike religieuse mag gevestig word en bevorder word deur
die Verenigde State.
In genade, het Yahuwah ons ʼn blik gegee oor die nabye toekoms, die toekoms wat ieder en elk sal raak wat op die aarde woon. Dit is nou tyd om jou roeping en keuse te verseker. Dit is nou tyd om vrede te maak met jou Skepper en Hom toe te laat om jou hart te verander. Leer om die Verlosser te vertrou, sodat wanneer die finale toets daar is dat jy getrou aan Hom sal wees, al kos dit wat ook al of dalk jou lewe.
Besluit nou om te staan vir die waarheid, al kos dit wat ook al.
Het Ek jou nie beveel nie: Wees sterk en vol moed, wees nie bevrees of verskrik nie; want jou Eloah is met jou, oral waar jy heengaan. (Josua 1 vers 9 Die Herstelde Bybelse Name)
Kliek hier om na die video te kyk!
1 Kyk na http://www.jesus-is-savior.com/False%20Religions/Illuminati/dc.htm.
2 Kyk na Project Paperclip: Dark Side of the Moon.
3 Kyk na http://theintelhub.com/2012/09/11/911-the-ultimate-inside-job-and-false-flag-operation/.
4 Kyk na http://www.globalresearch.ca/death-made-in-america-impacts-of-depleted-uranium-contamination-on-afghanistan-s-children/2412 en http://thewe.cc/weplanet/news/depleted_uranium_iraq_afghanistan_balkans.html.
5 Kyk na http://www.cuttingedge.org/News/n2063.cfm.
6 Kyk na http://www.latimes.com/news/nationworld/nation/la-na-domestic-drones-20130216,0,3374671.story.
8 Kyk na http://grist.org/article/food-five-tips-for-surviving-a-raid-on-your-farm-or-food-club/full/.