Waarom het ons nie ons standpunt verander oor die 7 konings van Openbaring 17, sedert 2005?
By WLC strewe ons daarna om oor die mees opgedateerde inligting te besit oor die ontvouing van eindtyd profesieë. Van al die media verhoë wat daar vandag is. Is Twitter een van die vinnigste. Volg ons asseblief op Twitter om die mees opgedateerde inligting te bekom!
Waarom ons nie ons standpunt oor die 7 konings van Openbaring verander het sedert 2005?Gedurende die laat 2005, het ons die nuwe lig oor Openbaring 17 begryp. Die 7 konings van vers 10 is nie koninkryke maar 7 konings wat opgevolg word deur die 8ste, wat die laaste koning sal wees. Daar geen ander bepaalde tydlyn van Bybelse eindtyd gebeure bestaan. Nee. Ons het nie ons standpunt verander oor Openbaring 17 sedert daardie tyd. Hier is sommige van die redes waarom nie:
-
-
1.1) Die vrou wat op die dier sit verwys na die RKK. Dit is ongetwyfeld waar en aanvaar deur almal. Wat oor die hoof gesien is, is die konteks van die tyd van hierdie visioen. Die vrou was in die woestyn. Ja, die RKK het die woestyn binnegegaan toe die ware kerk te voorskyn gekom het gedurende 1798. Gedurende daardie jaar is Pous Pius VI as banneling weggevoer ....
-
1.2)Deur die Franse Generaal Berthier, en Napoleon wat verklaar het dat dit die einde is van die pouse se wêreldlike mag. Vanaf daardie tyd tot en met 1929 [ die datum van die verdrag van Lateraan], het alle pouse hulle pouslike status verbeur, en was hulle op die vlug van die Italiaanse nasionaliste, en het Rome sy in haarself verloor, en vanaf 1870 tot 1929 was die pouse gevangenis van die Vatikaan.
-
1.3) Die 4 pouse het nie die Vatikaan verlaat. Die rede daarvoor was dat hulle nie onderdane van die Italiaanse koning wou wees. Die RKK was in haar “woestyn.” Hulle het geen wêreldlike mag besit, en kon hulle nie meer die heiliges vervolg.
- Voor 1798 was die pouse die skeppers van konings.
- 1798 – 1929: het die pouse gevlug vir hulle lewe.
-
1.4) Gedurende 1929 het die dodelike wond begin om te herstel. Hulle het eenvoudig konings geword. Dit was nie die volle herstel. Vir die pouse om te aanvaar dat hulle eenvoudig konings sou word, was daar ʼn tydelike toegewing gemaak totdat hulle hulle vorige mag kon herwin, en wat binnekort sal gebeur. Volle herstel sal sigbaar wees wanneer daar in staat gestel word om leerstellings af te dwing en ketters te straf.
-
1.5) Dit belangrik is, dat die tydlyn van die 7 konings bestudeer word, en om te fokus op die “woestyn” tydperk. Dit beteken dat die 7 konings gestel word voor 1798. Leraars wat Openbaring 17 verduidelik sonder die aanspreek van die sleutelwoord van “woestyn” is onkundig, en onbewus dat hulle Satan se agenda dien, en deur die waarneem en versteek van die 7 konings.
-
1.6) Wanneer die “woestyn” in konteks gesien word, dit duidelik word soos lig dat dit snert is dat die konings, koninkryke moet wees. Hoe kan ons 7 wêreldse koninkryke inpas tussen 1798 en die einde van tyd. Dit tragies is, die mees belangrikste profesie van Openbaring verontagsaam, en verkeerd vertolk word.
-
2.1) As Johannes bedoel dat die konings koninkryke moet wees, kon hy dit gedoen het, om dat hy koninkryke elders gebruik het. Dus, wanneer hy sê konings bedoel hy dit. Dit bring ons na die tweede belangrike rede waar konings, konings beteken; wanneer konings toegepas word vir die pouse vanaf 1929 {het hulle konings geword gedurende 1929], en die profetiese besonderhede dit soos ʼn handskoen pas.
-
2.2) Die visioen is gegee tydens die tydperk van die 6de koning “een is.” Dit was Johannes Paulus II. Dit verassend is dat Johannes geneem is na die tydperk van die mees geliefde pous in die geskiedenis, en tweedens die langste pontifikaat? Hy ook die pous was wat bekend was deur almal wat vandag lewe. ʼn Goddelike wenk.
-
2.3) Nou kom om by ander verrassende besonderhede ten opsigte van die 7de koning. Dit vertel wanneer hy gekom het, hy in ʼn kort tydperk pous sou wees. “Benedictus XVI het bedank vyf jaar gelede, en verlede maand het hy 91 geword. Hy het almal geskok met sy bedanking, wat in die werklikheid uiters vreemd is onder pouse.
-
2.4) Benedictus was die 265ste pous. Net 2 pouse voor hom het bedank. Celestine V gedurende 1294 en het hy gewillig bedank. Gregorius XII gedurende 1415, was gedwing om te bedank om die Westerse tweespalt te beëindig. Benedictus se bedanking het gekom 719 jaar na die een gewilliglike bedanking van 265 pouse. Baie verbasend inderdaad!
-
2.5) Die bedanking van Celestine V gedurende 1294 was so aaklig dat die opvolgende pous Boniface beveel het dat Celestine tronk toe moes gaan omdat hy geglo het dat twee lewende pouse ʼn verdeling in die kerk sal veroorsaak . Vandag het ons 2 pose wat lewe. een in beheer en die ander gewese pous. Merkwaardig!!!!!!
-
3.1) Van die 8ste word verklaar dat hy sal verrys uit die afgrond. Die bodemlose put is sinoniem met dood. Is dit nie verrassend nie, dat Franciskus die 8ste koning, die 1ste Jesuïtiese pous van die geskiedenis is? Het die geskiedenis nie vermeld dat miljoene heiliges gemartel deur die toedoen van die Jesuïete nie? Is daar nie ʼn meer gepaste beskrywing van die Jesuïete, as die van die put van die afgrond?
-
3.3) As ons verkeerd is ten opsigte die “woestyn” of die merkwaardige profetiese besonderhede oor die 7 konings, asseblief deel met ons waar ons fouteer het. Ons wil nie Sy volgelinge mislei gedurende hierdie laaste dae. Ons het ons lewens toegewy om Sy evangelie te versprei. Ons wil hê dat almal die waarheid moet ontvang. Help ons asseblief.
-