Baie Christene neem aan dat die wederkoms van Christus nie in hul leeftyd sal plaasvind. In plaas daarvan, neem hulle aan soos die lewe nou is sal dit steeds voortduur. Alhoewel, ʼn onverwagte reeks van gebeure die lewe op aarde sal verander soos ons dit verewig .... ken.
|
Ek na alles was ek net twee jaar oud, was aan my vertel dat my moeder kwaad vir my vader geword het. Hy het my vir ʼn rit op rollermeule geneem, terwyl sy gedink het dat ek te jonk daarvoor is. Toe die rit verby was en hy my dra as baba na haar, en in sy onnoselheid minagtend die oordeel aanstaar van ander volwassenes in die verbygaan, is haar vrese bevestig. Die twee jaar oue kind was veels te jonk om as ʼn baba op vir ʼn rit op ʼn rollermeule geneem te word.
Toe verduidelik hy: Ek het die kind gedra omdat hy die rit so geniet het dat hy daarvan nie wou afklim.
Sommige mense is lief daarvoor om bang gemaak te word; en ander nie, en terwyl die psigologie nie verseker kan vasstel wat al die verskillende faktore van vrees is, en dat sommige navorsers voorstel dat die verskil te doen het hoe mense spanning ondervind. As voorbeeld Iemand wat lief is lawwe flieks, sal energiek voel na ʼn adrenaline laagtepunt, terwyl ander wat bangmaak vermaak vermy dit die dieselfde adrenaline opwelling sal ervaar as ʼn angs aanval.
Wanneer dit kom by profesieë, blyk dit dat Christene ook verdeel kan word in twee groepe. ʼn Klein minderheid is so verseker dat Yahuwah hulle sal beskerm deur die tyd van benoudheid, dat in die werklikheid hulle opgewonde is oor die gedagte vir die aanskouing van sulke wonderwerke. Alhoewel die grootste meerderheid van Christene, in vrees lewe oor die gedagte dat hulle op die aarde sal moet lewe terwyl die wraak van Yah uitgegiet sal word op die aarde. Die dwaling van ʼn geheime wegraping waar ʼn spesiale oorblyfsel in ʼn oogwink in die Hemel opgeneem word, voor die sewe laaste plae, dit geskep was as ʼn manier om vreesagtige gelowiges te verseker dat hulle nie bekommerd moet wees oor die tyd van benoudheid.
Mooi soos fantasie mag wees, is dit al wat dit is: ʼn wanvoorstelling. Die Skrif is duidelik dat Yahuwah ʼn oorblyfsel sal beskik wat aan Hom getrou sal bly terwyl hulle op aarde lewe gedurende die sewe laaste plae, en dat Hy hulle sal beskerm. In die dae vorentoe, soos deur al die handelinge van die Vader heen, sal Yahuwah se liefde aanskou kan word deur die onuitgeputte, en oneindige wonderwerke wat dit is.
Jesaja 24 is een van Yahuwah se geskenke van liefde aan Sy kinders. Dit openbaar wat sal gebeur deur die twee onderskeidende fases van goddelike oordeel. Die eerste fase word verduidelik in Openbaring 8 en 9 deur die simbole van die sewe basuine. Die tweede fase is beter bekend as die sewe laaste plae, soos dit beskrywe word in Openbaring 16. Die grootste verskil tussen die twee, is dat die gebeure gedurende die basuine dit ʼn oproep is sodat die mense hulle moet bekeer, Daarom is hierdie oordele gemeng met genade. In kontras, is die sewe “laaste” plae ongemeng met genade, “hulle is gevul met die wraak van Yahuwah.” (Openbaring 15 vers 1)
Jesaja hou hierdie gebeure aan ons voor deur eerste te verduidelik wat die eindresultaat sal wees: ʼn verlate aarde.
KYK, die Here maak die aarde leeg en verwoes dit,
en Hy keer sy oppervlakte om
en verstrooi sy bewoners.
Dieselfde lot tref die volk en die priester,
die slaaf en sy heer, die slavin en haar meesteres,
die koper en die verkoper,
die uitlener en die lener,
die skuldeiser en die skuldenaar.
Die aarde word heeltemal leeg gemaak en heeltemal geplunder,
want Yahuwah het hierdie woord gespreek. (Jesaja 24 verse 1 tot 3)
Elkeen op aarde sal binnekort geraak word deur hierdie gebeure wat sal plaasvind.
Die aarde treur, dit verwelk;
die wêreld versmag, dit verwelk;
en die hoogstes van die mense van die aarde versmag.
Jesaja openbaar dat die laaste konflik sal gaan oor aanbidding
Want die aarde is ontheilig onder sy bewoners;
want hulle het die wette oortree,
die insetting geskend,
die ewige verbond verbreek.
Daarom verteer die vloek die aarde
en moet sy bewoners boet;
daarom word die bewoners van die aarde
deur 'n gloed verteer en bly daar min mense oor.
(Jesaja 24 verse 4 tot 6)
Almal wat getrou aan Yahuwah sal Hom vereer deur te aanbid op Sy heilige Sabbat, wat bereken word volgens die maan – son kalender wat Hy vasgestel het by die Skepping. Dit word vasgestel in Openbaring 14, en waar Johannes die drie engele sien wat uit die Hemel gestuur word om die wêreld voor te berei vir Yahushua se wederkoms. In die spreekwoordelike woorde van die vierde gebod, verklaar die eerste engel: “Vrees Yah en gee Hom heerlikheid, want die uur van sy oordeel het gekom; en aanbid Hom wat die hemel en die aarde en die see en die waterfonteine gemaak het.” (Openbaring 14 vers 7)
Almal sal nie hierdie liefdevolle waarskuwing aanvaar, en daarom word: “Verbreek is die verlate vesting; ... Wat in die stad oorgebly het, is verwoesting; en die poort is tot 'n puinhoop stukkend geslaan.“ (Jesaja 24 verse 10 en 12) Volgens die Skrif is “vestings en stede” simbole vir kerke. Babilon is die simbool van alle valse godsdienste, en waar daar presies gesê word waarom die bevel gegee word: “Gaan uit haar uit, my volk, sodat julle nie gemeenskap met haar sondes mag hê en van haar plae ontvang nie. Want haar sondes reik tot aan die hemel, en Yahuwah het haar ongeregtighede onthou.” (Openbaring 18 verse 4 en 5).
Almal wat hulle ten volle oorgee aan Yahuwah en Sy gawe van geregtigheid aanvaar sal in staat wees om op Hom te vertrou in die krisis wat voor die deur is.
Hulle daar hef hul stem op, hulle jubel;
vanweë die majesteit van Yahuwah
juig hulle van die see af:
Daarom, eer Yahuwah in die lande van die son,
op die kuslande van die see die Naam van Yahuwah, die Elohim van Israel!
Van die einde van die aarde af hoor ons lofgesange:
Glorie aan die regverdige!” (Jesaja 24 verse 14 tot 16).
Gedurende beide fases van goddelike oordeel sal daar ʼn aantal aardbewegings wees. Die laaste een die sewende plaag, sal dit grootliks die aarde laat terugkeer soos dit was voor die Skepping.
En die fondamente van die aarde bewe.
Die aarde word geheel en al verbreek,
die aarde is geheel en al aan wankel,
die aarde word geheel en al geskud.
Die aarde waggel geheel en al soos 'n dronkaard
... en hy sal val en nie weer opstaan nie.
En in dié dag
sal Yahuwah besoeking doen oor die leërskare van die hoogte in die hoogte
en oor die konings van die aarde op die aarde. (Jesaja 24 verse 18 tot 21)
Na al die gebeure, sal Yahushua terugkeer, en sal Yahuwah Sy koninkryk vestig op die aarde wat nuut gemaak is.
En die maan sal rooi word van skaamte,
en die son sal skaam wees;
want Yahuwah van die leërskare sal regeer
op die berg Sion en in Jerusalem,
en voor sy oudstes sal daar heerlikheid wees. (Jesaja 24 vers 23)
ʼn Ewigheid van vreugde saam met die Skepper op die aarde wat nuut gemaak is, en wat wag op almal wat Sy gawe van verlossing aanvaar.
1 Alle Skrif gedeeltes is geneem uit die 1933 Bybel vertaling tensy anders vermeld.