Die 7 Basuine van Openbaring | Die Dag wanneer Basuin 2 oor die Aarde aangehef
Die dag wanneer Basuin 2 oor die Aarde aangehef sal word
- `n Groot berg wat brand soos vuur,is in die see gegooi
- 1/3 van die see het bloed geword
- 1/3 van al die lewe in die see sterf
- 1/3 van alle skepe word verwoes
- Die genadedeur vir die mensdom sluit
- Yahuwah se laaste geleentheid vir genade
In hierdie video:
Wat sal gebeur wanneer Basuin 2 oor die Aarde aangehef word