Die Teen – Hervormings Bedrog: Toekomsgerigtheid en Preterisme infiltreer Protestantisme
Die wonderlike boek van Daniel is een van die mees profetiese boeke van geheel die Skrif. Wanneer Openbaring die profetiese kragsentrale in sy eie reg gesamentlik met Daniel bestudeer word, is daar verstommende waarhede wat daaruit voorskyn kom! Menige het ontelbare ure gewy aan die studie vir die ontsyfering van die beeld van die man van metale, en die asemrowende diere, en hulle doel in die 70 Weke Profesie. Daar is baie vertolkings, maar “dat geen profesie van die Skrif ʼn saak van eie uitlegging is nie.” (2 Petrus 1 vers 20). Ons moet toelaat dat die Bybel homself vertolk. Om dit te doen, moet ons begin deur in werklikheid die teks te lees:
“Sewentig sewetalle is oor jou volk en jou heilige stad bepaal, om die goddeloosheid te voleindig en om die maat van die sondes vol te maak en om die ongeregtigheid te versoen en om ewige geregtigheid aan te bring en om gesig en profeet te beseël en om wat hoogheilig is, te salf. Nou moet jy weet en verstaan: van die uitgang van die woord af om Jerusalem te herstel en op te bou tot op ’n Gesalfde, ’n Vors, is sewe sewetalle; en twee-en-sestig sewetalle lank sal dit herstel en opgebou word, met pleine en slote, maar in tye van benoudheid. En ná die twee-en-sestig sewetalle sal ’n Gesalfdeuitgeroei word, maar sonder iets vir Hom; en die volk van ’n vors wat sal kom, sal die stad en die heiligdom verwoes, maar sy einde sal met ’n oorstroming wees, en tot die einde toe sal dit oorlog wees, vasbeslote verwoestings. En hy sal een week lank met baie ’n sterk verbond sluit, en gedurende die helfte van die week sal hy slagoffer en spysoffer laat ophou; en op die vleuel van gruwels sal daar ’n verwoester wees, en wel tot aan die einde; en wat vas besluit is, sal oor wat woes is, uitgestort word. “ (Daniel 9 vers 24 tot 27.)
Dit is duidelik dat hierdie hele gedeelte praat oor dieselfde persoon, Yahushua. Dit maak nie sin dat in die middel van die teks ʼn voornaamwoord gebruik word wanneer daar begin om van iemand verskillend te praat, die Antichris. |
WLC neem die Historiese historiese oorsig in ag vir die verstaan van die 70 Week Profesie. Met ander woorde, die “Sewentig Weke” het gebeur in die verlede volgens die kronologiese tydsorde.1 Om duidelik te wees, hierdie 70 week is nie gelyk aan 70 weke of sewe werklike dae. Volgens Numeri 14 vers 33, en Esegiël 4 verse 4 tot 5, word Profetiese Tyd gegee in dae maar word dit word getel as jare. . Daarom is, die 70 Profetiese weke gelyk aan 490 dae, wat in werklikheid 490 werklike jaar gee. Dus, is die Historiese oorsig van hierdie profesie 490 jaar wat bepaal is vir die Kinders van Israel. Die “bevel vir voortgaan vir die herbou van Jerusalem,” het plaasgevind in die jaar 457 v.C. Lees Esra 7. Gedurende die eerste 7 weke (49 jaar), was Jerusalem herbou, en voltooi gedurende 408 v.C. Daarna het die 62 weke (434 jaar) gevolg, en met hulle eindiging, was Yahushua gedoop gedurende 27 n.C., en dit die begin was van Sy aardse bedieninge. Gedurende die 69ste week van of die laaste 7 jaar van die profesie, het Yahushua die verbond met die Kinders van Israel bevestig. Sy kruisiging gedurende 31 n.C. gedurende die laaste 3 ½ jaar van die laaste 7 jaar, het dit die einde gebring van die offer en offerstelsel. (Mattheus27 vers 51, en Markus 15 vers 38.) Met die einde van die volgende 3 ½ jaar, en met die steniging van Stefanus gedurende 34 n.C., is die tyd wat gegee is vir die Kinders van Israel voltooi, die verbond vervul, en het die Evangelie na die heidene gegaan. Yahuwah se belofte aan Abraham is dit verwerklik. Sy belofte aan Adam en Eva was volbring. Hy het aan Sy onderneming gestand gedoen. Alhoewel dit nie die strekking van hierdie artikel is , moet daarop gelet word dat vanaf hierdie punt vorentoe in die geskiedenis , die kinders van Israel NIE MEER die uitverkore volk van Yahuwah is.
![]() |
Christene dit sou verstaan. As jy gelewe het in die dae van die Apostels, sou jy reg gewees het. Die Apostels en die latere oorblyfsel, soos die Waldense, het vasgehou aan hierdie begrip. Alhoewel, soos die Pouslike sisteem begin om te herrys in mag en gesag oor die wêreld, so was hulle ontroubare vertolkings van die Skrif. Daniel en Openbaring het geprofeteer oor hierdie antichristelike mag wat sal herrys uit ʼn godsdienstige en politieke mag. Hulle beheer die geloof sisteem vir die meerderheid van die mensdom, en hou die wêreld bekleed in donkerheid vir 1260 jaar – “ ʼn tyd en tye en die helfte van tyd”. (Daniel 7 vers 25, en 12 vers 7, en Openbaring 12 vers 14; baie meer oor dit hier.) Daar was weerstandige Christene wat regoor die buiteland verspreid was, soos die Waldense, wat die Apostoliese Christendom onderhou het, en dit het gepaard gegaan met hewige vervolging van die Kerk van Rome.
Soos die tyd dit bepaal het vir die afwenteling van Pousdom se beheer oor die wêreld, is die kosbare kennis van hulle ware identiteit as die klein horinkie en die antichristelike mag onbloot. Al die leiers van die Hervorming en gelowiges het dit geweet, en is daaroor gepreek dat die Roomse Katolieke Sisteem, voorspel is as die antichristelike mag, en selfs voor die vervulling van die 1260 dae/jaar profesie van Openbaring 12 en Daniel 7 vers 25. Paulus self het gewaarsku oor: “En die mens van sonde geopenbaar word, die seun van die verderf, die teenstander wat hom verhef bo al wat Elohim genoem word of voorwerp van aanbidding, sodat hy in die tempel van Elohim as Elohim sal sit en voorgee dat hy Elohim is .” (2 Tessalonisense 2 verse 3 en 4.) Staan die mees boosaardige en bejammeringswaardige organisasie. Staan die Jesuïete. Rome het besef dat hulle nie kon toelaat dat hierdie groeiende vereniging van Protestante “ketters” wat voortgaan om die ware Evangelie te verkondig in beheer bly. Sodoende, is die Vereniging van Jesus, of die Jesuïete, amptelik gestig om die Hervorming teë te staan. Die Draak was waarlik woedend oor die Vrou. Hulle het voortgegaan deur die Waarheid op verskeie maniere af te breek, deur die verbranding op die brandstapel en deur marteling op die mees grusame metodes. Alhoewel, meer slu en beslissende maatreëls sowel gebruik is, en wat vandag nog steeds in gebruik is vir die misleiding van miljoene, dit ook self deur Protestante vandag gebruik word! ʼn Baie effektiewe manier van misleiding is om leuens te verkondig, en te eis dat ander sieninge ketters is. Dit is presies die funksie van die Teen Hervorming met die met sy valse leerstellings van Toekomsgerigtheid en Preterisme.
Die plan om die Hervorming uit te wis deur die dood van die “ketters” het geboemerang. Hoe meer Protestante daar gedood is, hoe meer getrou het die gelowiges geword. Die Roomse Kerk moes ʼn intellektuele manier vind om hulle self te distansieer as die wees van die “klein horinkie” volgens Daniel 8,en die feit was dat alle Protestantse van daardie tyd daarvan bewus was. Francisco Ribera, ʼn Jesuïtiese geleerde, het toekomsgerigtheid gedurende 1585 bekendgestel. Kardinaal Robert Bellarmine, een van die mees bekende Jesuïtiese apologete, het gehelp om Ribera se denke te bevorder. Ribera het die laaste week van die 70 weke profesie, in twee verdeel, en dit toegepas op die Antichris, eerder as op Christus. Hy het ook een week ver weg in die toekoms geplaas, asof die antichristelike mag nie daar sal wees voor ongeveer 7 jaar voor die koms van Yahushua. Dit is die “7 jaar van Verdrukking,” waaroor die mense gegis het. Daarom, is baie mislei op die afwagting van die Antichris terwyl hulle hom reg in die aangesig staar! ʼn Hoop van verkeerde leerstellings het voortgespruit vanaf hierdie valse leerstellings – die Geheime Wegraping, en die 7 jaar van Verdrukking, en ʼn groep van superieure Jode wat veg op die tyd van die einde na die Geheime Wegraping – om maar net ʼn paar te noem.
Toekomsgerigtheid het ook verlang om die Staat van Israel te skep, wat gebeur het gedurende 1948.Sioniste en Jesuiete werk saam in die algemene misleiding. As gevolg van hulle valse vertolking van Daniel 9 vers 27, benodig hulle ʼn die herbou van ʼn derde tempel, en dat verfoeilike offerandes heringestel word, in toedrag van sake om ʼn valse “antichris” aan te kondig, en wat deur die WARE antichris wat hom as die ware Christus voordoen ontbloot word. Dit is die volmaakte misdaad teen die mensdom, omdat almal van die gewilde gedeelte van die Christendom onwetend die namaaksel van die eskatologie omhels.
![]() |
Die feit is Daniel 9 vers 24 tot 27, reeds vervul is in sy geheel, gedurende die lewe en bedieninge van Yahushua, en die daaropvolgende dood van Stefanus, die eerste Christen Martelaar.
Omdat hulle lief is vir verwarring, en alhoewel Rome nie klaar is met haar verkeerde vertolkings om hulle ware identiteit te verbloem. Dit die tweede valse leerstellings is wat die profesieë van Daniel en Openbaring en Preterisme omring. Nie lank nadat Ribera toekomsgerigtheid saamgeflans het, het die Spaanse Jesuïet Luis De Alcazar kommentaar geskrywe wat genoem is die Ondersoeking van die Verborge Begrip van die Apokalips, Het hy voorgestel dat die hele Openbaring en die van Daniel van toepassing is op heidense Rome en het hy “gevind,” dat daar niks van toepassing is deur die profesie tot die Middeleeue of die pousdom.”2 Dit is werklik merkwaardig hoe liggelowig mense was/en is om hierdie twee leerstellings te aanvaar. Toekomsgerigtheid en Preterisme het na die buiteland versprei en is dit besig om die hele wêreld te mislei, selfs ook Protestante.
Daar moet ag geslaan word dat baie publikasies hierdie misleiding ondersteun het, naamlik die van Margaret McDonald, Samuel Maitland, John Darby [bekend as die vader van die hedendaagse Wegraping], Samuel Tregelles, en Cyrus Scofield. Scofield was “grootliks beïnvloed deur die skrywes van J.N. Darby, wat Toekomsgerigtheid ingevoer het in die notas van sy Scofield Naslaan Bybel. Wat vir die eerste keer gepubliseer is deur die Oxford Universiteit se Drukkery gedurende 1909, en een miljoen kopieë was gedruk om en by 1930. Die Scofield Bybel was die instrument wat die stewig die vertolking van die Jesuïet geïnspireerde Toekomsgerigtheid gevestig het, in die Protestantse Bybel skole van die Verenigde State gedurende die 20ste eeu.3 |
Sodoende, het die Jesuïete leuen versprei regoor Amerika se Protestantse Teologiese Kweekskole.
- Dallas Teologiese
Kweekskool ( ʼn Nie kerklike Protestantse skool): Het Lewis
Sperry Chafer(1871 – 1952), ʼn student van Cyres Scofield, die “Evangelical
Theological College (nou “DTS”) opgerig gedurende 1924, wat moontlik
vandag die mees invloedryke Teologiese Kweekskool in die Verenigde State
is. Toekomsgerigtheid, en die geheime wegraping ( wat hulle die geseënde
hoop noem ), word gedek in artikels 18 tot 20 van “DTS” se Volledige
Verklaring van Leerstellings.
Sommige van die meer welbekende oudstudente en fakulteite van DTS:
o John Walvoord (Emeritus Professor van Sistematiese Teologie, en President van die Dallas Teologiese Kweekskool vanaf 1952 tot 1986, en Kansellier van DTS sedert 1986), en die skrywer van “THe Rapture Question (1957), en lid van die hersienning komitee van die “The New Scofield Reference Bible.”
o Chuck Swindoll (Insight for Living), President van die Dallas Teologiese Kweekskool sedert Julie 1994.
o Charles C. Ryrie ( Emeritus Professor van die Dallas Teologiese Kweekskool), en skrywer van die The Ryrie Study Bible, wat beskryf word as mees opgedateerde Scofield Reference Bible , van die einde van die twintigste eeu.
o Hal Lindsey, (hallindsey.com – hallindseyoracle.com) skrywer van die The Rapture: Truth or Consequences (1983), en bekend as die mees profetiese skrywer vir die laaste 30 jaar. Alleen gekrediteer as Bybelse gesag van die Trinity Broadcasting`s, en die onlangse Toekomsgerigte antichristelike fliek, die Omega Code.
o J. Vernon McGee (1904 tot 1988), Deur die Bybel Radio reeks.
o Kenneth N. Taylor (vorige direkteur van die Moody Drukkery, en stigter van die Tyndale Huis Uitgewers), en skrywer van Die Lewende Bybel. Het die Tyndale Huis Uitgewery die baie gewilde Left Behind Toekomsgerigtheid reeks deur Tim LaHaye en Jerry Jenkins gepubliseer.
o Thomas Ice, (Uitvoerende Direkteur van die Pre – trib Research Center), ʼn Th.M. houer, en medestigter van Pre – trib Research Center saam met Tim Lahaye.
o Renald Showers, Most High God: ‘n Kommentaar oor die boek van Daniel.
- Die Moody Bybel Instituut van Chicago: Het gedurende 1890, die C.I Scofield uitgebreide Bybel Korrespondensie Kursus begin, en wat later oorgeneem is gedurende 1914 deur die Moody Bybel Instituut. (Dwight. L. Moody, stigter van die Moody Kerk, is daar gedurende Moody se begraffenis gedurende 1899 uit die veranderde Scofield en Scofield gepreek). [Dat dit van geen belang is dat Dwight Moody niks te doen gehad het oor hierdie leerstellings.]
- Die Moody drukkery het Sondagskool lesse aan die kerke van die Assembly of God gedurende 1914 voorsien, en die Pinkster Kerke aan Toekomsgerigtheid, en oor die teorie van die geheime wegraping voorgestel.
- Die Ryrie Studie Bybel, deur Charles C. Ryrie, ‘n gradueerde van Dallas se Teologiese Kweekskool, spog dat 10,000, en meer studie notas gelys is as die beste boek verkopers wat gepubliseer is deur die Moody Drukkery.
- Jerry B. Jenkins, medeskrywer van die Left Behind reeks, is die vorige visie – president van die Moody Bible Institute en uitgewers, en vorige redakteur van die Moody Magazine. Tans is hy die Moody Bible Institute se skrywer oor die algemeen.
- Westren Theological Seminary (Hervormde Kerk van Amerika).
- Die Alma Mater van Tim LaHaye, oprigter van die Pre – trib Navorsing Sentrum, en medeskrywer van die Left Behind boeke reeks, wat by verre die mees gewilde reeks is, en wat Toekomsgerigtheid bevorder, asook die geheime wegraping, en waarvan meer as 20 miljoen kopieë verkoop is. Wat gepubliseer is deur Tyndale House, en waarvan daar ten minste 12 titels beplan is vir die reeks. Die fliek weergawe van die eerste boek van die reeks is vervaardig deur profesie skrywers Peter en Paul Lalonde van Cloud Ten Pictures.Die eerste was op video kassette vrygestel, en toe in die teaters gedurende die vroeë gedeelte van 2001, en die mense wat Left Behind gesien het; sê dat dit verwarrend is, en dat dit tekort aan die aanbied van verlossing deur geloof in Jesus Christus, en dit afmaak van ʼn bietjie (of geen) evangeliese waarde, en baie soos TBN se Omega Code, en Megiddo (Omega Code II)
- Tim LaHaye se Skool van Profesie – is geopen gedurende Januarie 2002 op die kampus van die Liberty Universiteit, te Lynchburg, V.A., met Dr. Jerry Falwerll as Kanselier. Tim LaHaye het vertel dat hy beïndruk was met die konferensies oor profesieë deur Albury Park en Powerscourt, wat gehou was in Brittanje gedurende die 1820 en 1830 en wat direk daartoe gelei het vir die stigting van die Pre – trib Navorsing Sentrum. Dit was bygewoon deur Edward Irving en J. N. Darby, wat aanhanklik grootliks beïnvloed was, deur hierdie 19de eeu se profetiese konferensies waar die geheime wegraping en toekomsgerigtheid aanvaarding verkry het onder Protestantse geleerder van die profesieë.
Welbekende bedieninge leer oor die Toekomsgerigtheid en die Geheime Wegraping:
- Die Trinity Broadcasting – is miskien die grootste Christen TV Uitsendings Netwerk, en het TBN vrygestel twee flieks met toekomsgerigte temas: Omega Code en Megiddo (Omega Code II, TBN se uitsendings bevat ook flieks oor die eindtyd, geheime wegraping en toekomgerigte temas:
The Moment After – TMA Vervaardigers.
Twee FBI agente het die rede ondersoek vir die skielike geheimsinnige verdwyning van miljoene van mense.
Die Insameling – DRC Vervaardigers. Twee ongelowige vrouens en ʼn gelowige man het ontstellende visioene gehad oor die naderende verdrukking en die skielike wegraping van Christene.
Einde van die Oes – Christiano Film Groep.
ʼn Kollege student, wat vreemde drome ondervind van ʼn boer wat besig is om koring te oes, en wat huiwer om eindtyd Bybelse profesieë te verdedig, en wanneer ʼn ander student nie daarin slaag om sy aanbieding aan ʼn groep hardekoppe ateïste in ʼn filosofiese klub te gee. Merkbaar spiritualisme bevorder (kommunikasie met die dooies).
- Jack Van Impe Ministries - Author of The Jack Van Impe Prophecy Bible and a verse-by-verse commentary on the book of Revelation entitled Revelation Revealed. On his TV program, Jack claims that God Himself has shown him the error of previous Bible interpreters and given him the absolutely correct interpretation of the book of Revelation. Producer of the following futurist-themed movies:
- Apokalips I: Vasgevang in die Oog van die Storm
- Apokalips II: Openbaring
- Apokalips III: Die Verdrukking
- Apokalips IV: Die Oordeel
- Jerry Falwell Ministries – dit grootliks die Tim LaHaye Skool oor Bybelse Profesieë bevorder, wat geopen het gedurende Januarie 2002 op die kampus van die Fawells Liberty Universiteit.
- John Hagee Ministries – Bied die John Hagee Profetiese Studie Bybel, en wat gekenmerk is as “die enigste Profetiese Studie Bybel van sy soort,” met meer as 300 bladsye van Profetiese Bybel Studies en notas en met unieke Bybelse Profetiese kaarte. John Hagee het met krag die Left Behind boeke en flieks bevorder tydens ure lange inligtingsadvertensies op die TV programme.
- Die Koning Kom, World Prophetic Ministry, Colton, Kalifornië, is Ed Hindson die President. Dit is gestig deur Dr. Howard C. Estep (1916 tot 1986), en skrywer van The Catching Away (1967). ʼn Toegewyde tot die letterlike vertolking van die Bybel. Dr. Dave Breese, vorige President van W.P.M. en Leermeester van “The King is Coming,” het verwys na Scofield se kant aantekeninge wanneer daar geleer word oor die Toekomsgerigte vertolkings van die 70 weke van Daniel, oor The King is Coming. Dit het bygedra tot die Tim LaHaye Studie Bybel, wat gekenmerk is as “as die mees voledige studie Bybel ooit! Tim LaHaye was gasspreker vir ʼn reeks van programme oor “The King is Coming.”
- Grant R. Jeffrey (Prophecy Online.)
- Hilton Sutton World Ministries
- Zola Levitt – Zola Levitt Ministries “handhaaf ʼn streng letterlike en onfeilbare Bybel vertolking, verlossing deur Christus alleen, en ʼn spoedige Wegraping voor die verdrukking van alle gelowiges en die vestiging van die duisend jaar koninkryk op Aarde.”
- John Ankerberg (Ankerberg Theological Research Institute), (Habor Lighthouse)
- Perry Stone (Manna Fest), Stigter en President van Voice of Evangelism Ministries Inc.
- Chuck Missler (Koinonia House). Questions Continue: The Great Snatch?
- Dave Hunt (The Berean Call) – skrywer van A Woman Rides the Beast, en merkwaardig genoeg, leer oor die geheime wegraping en die toekomstige antichrist.
(geneem van: Biblelight.net/antichrist.htm)
So, is alle hoop verlore? Verseker nie! Yahuwah se getroues preek teen hierdie valse leerstellings, Gelouterde en ware Protestante sal hulle altyd uitspreek teenoor die pousdom. Joseph Tanner het dit te sê gehad 100 jaar gelede, selfs voor die “dodelike wond,” genees was gedurende 1929:
So groot was die houvas oor die oordeel dat die Pousdom die Antichris was in die denke van die mens, dat Rome einde ten laaste gesien het dat sy iets moes doen, om te probeer om ander sisteme voor te hou van vertolkings, as die teenvoeter van die identifikasie van die Pousdom as die Antichris.
![]() |
Diensooreenkomstig, tot die sluiting van die eeu oor die Hervorming, het twee mees geleerde doktore hulle self die taak opgelê, en het elkeen deur die onderneming van verskillende maniere om tot stand te bring dieselfde doel, naamlik, om die verstand van die mens weg te lei van die gewaarwording van die vervulling van die profesieë oor die Antichris deur die Pouslike sisteem. Die Jesuïet Alcasar (sic.) het homself gewy vir die inbring en belangrikheid van die vertolkings metode van Preterisme, wat ons kortliks genoteer het, en sodoende die poging om daarop te wys dat die profesieë oor die Antichris vervul was voor die ooit in Rome regeer het, en daarom dit nie van toepassing is op die Pousdom. Op die anderkant het die Jesuïet Ribera probeer om tersyde te stel die toepassing van hierdie profesieë tot die Pouslike Mag deur die inbring van die Toekomsgerigte sisteem, wat hierdie profesieë verklaar dat hulle nie behoorlik verwys na die lewensverloop van die Pousdom, maar tot so ʼn mate na ʼn bonatuurlike individu, wat nog moet verskyn, en wat voortgaan om te regeer vir drie en ʼn halfjaar. Dus, soos Alford gesê het, dat die Jesuïet Ribera, van ongeveer 1580 n.C., gesien kan word as die Stigter van die Toekomsgerigte sisteem van die hedendaagse tyd.
Dit is ʼn mate van diepe spyt dat diegene wat die Toekomsgerigte sisteem onderhou en propageer vandag, meer en deels Protestante is vir die grootste gedeelte daarvan, en sodoende in die hande van Rome speel, en meehelp om die Pousdom nie te ontbloot, en vir die vasstelling as die Antichris. Dit is goed gestel dat “Toekomsgerigtheid neig om die skandteken wat deur die Heilige Gees gegee is aan die Pousdom, dit uit te wis.” Meer in die besonder word dit betreur op die tyd dat Pouslike Antichris strewe in pogings om sy houvas op die mens se denke te herwin. Nou weereens, soos dit met die Hervorming was, is dit in sy besonderheid nodig dat sy ware persoonlikheid erken word, deur almal wat getrou is tot “die getuienis van [Yahushua].”4
Hierdie twee Jesuïete vertolkings kan nie meer verskillend wees, alhoewel beide geskep is om verdeeldheid te veroorsaak vir die Protestantse Hervorming. Dat dit ook nie saak maak hoe waarskynlik of weersprekend hierdie twee vertolkings mag wees, het hulle suksesvol hulle doel vervul in die misleiding van die hedendaagse Christendom.
Deur wat alleenlik beskryf kan word as ʼn verstommende herroeping, het Protestante oor die tyd heen eintlik die pousdom se grootste vennoot geword vir die verspreiding van sy Jesuïtiese uitgebroeide propaganda. Die ironie is dat Protestante, wat oorspronklik weggebreek het, en wat hulle duidelik erken het as die hoer en antichris begeleide kerk van die profesieë, nou ook kampvegters vir Toekomsgerigtheid is, en die vertolkings deur hoë profiel wêreldse bedieninge. Toekomsgerigtheid is sonder twyfel suksesvol bomate die wildste drome van die Jesuïete skrywer. Dieselfde kan gesê word oor die vertolkings van Preterisme, deur Luis De Alcazar tot ʼn mindere mate.5
Pouslike Rome is die klein horinkie, die antichristelike mag, die dronk hoer, en die godslasterlike setel van die man van sonde. Amper almal van die Christendom het die kosbare Waarheid en word van koers af gedwing. Dink net daaraan hoe gewild Pous Franciskus vandag is. Wees nie mislei, Geliefde van Yahuwah. Bedek jouself in Sy Skaduwee. Wees gereed en onderhou die Gebooie, en besit die Getuienis van Yahuashua, want die Draak is kwaad. en die tyd is kort.
1 There is absolutely no Biblical precedent for dividing the 70 weeks up and postponing the final week to some point in the future. The prophecy was given as one timeline.
2 http://biblelight.net/antichrist.htm
3 Ibid.
4 From Daniel and the Revelation: The Chart of Prophecy and Our Place In It, A Study of the Historical and Futurist Interpretation, by Joseph Tanner, published in London by Hodder and Stoughton, 1898, pages 16,17.