Toekomstige Lunar-Solar Konjunksie Datums (2013-2023)
Nuwe Maan Dag:
Nuwe Maan Dag begin met die dagbreek op die dag wat volg na die maan se konjunksie met die son. Vir `n gedetaileerde verduideliking vir die rede agter hierdie metode, agter hierdie metode, verwys asseblief na “ Nuwe Maan Dag: Die Dagbreek Na Konjunksie.”
Die Kaart:
Hieronder is `n kaart wat die lunar-solar konjunksie datums vir 2013-2023 wys. U kan die datums en tye bevestig soos gelys in die USNO se webtuiste.
(Nota: Daar word dikwels na Konjunksie verwys as Astronomiese “Nuwe Maan.”
Hoe om hierdie Kaart te Gebruik:
Stel die verskil tussen u plaaslike tyd en UTK (Koördineerde Universele Tyd) vas. Enige van die volgende kan gebruik word.
- http://www.timeanddate.com/worldclock/converter.html
http://www.thetimenow.com/time-converter.php
- http://www.worldtimeserver.com/current_time_in_UTC.aspx
- http://whatismytimezone.com/
-
Voorbeelde van Noord Amerikaanse, Europese, en Australiese UTK tye (Kliek om te Vergroot.)
Verenigde State
Atlantiese Sonlig Tyd . . . Trek 3 ure af van UTK
Atlantiese Standaard Tyd . . . Trek 4 ure af van UTK
Oosterse Sonlig Tyd . . . Trek 4 ure af van UTK
Oosterse Standaard Tyd . . . Trek 5 ure af van UTK
Sentrale Sonlig Tyd . . . Trek 5 ure af van UTK
Sentrale Standaard Tyd . . . Trek 6 ure af van UTK
Berg Sonlig Tyd . . . Trek 6 ure af van UTK
Berg Standaard Tyd . . . Trek 7 ure af van UTK
Pasifiese Sonlig Tyd . . . Trek 7 ure af van UTK
Pasifiese Standaard Tyd . . . Trek 8 ure af van UTK
Alaska Sonlig Tyd . . . Trek 8 ure af van UTK
Alaska Standaard Tyd . . . Trek 9 ure af van UTK
Hawaii-Aleutian Standaard Tyd . . . Trek 10 ure af van UTK
Samoa Standaard Tyd . . . Trek 11 ure af van UTKEuropa/Midde Ooste
Greenwich Meridiaan Tyd . . . Dieselfde soos met UTK
Britse Somer Tyd . . . Voeg 1 uur by UTK
Sentraal Europese Tyd . . . Voeg 1 uur by UTK
Sentraal Europese Somer Tyd . . . Voeg 2 ure by UTK
Oos Europese Tyd . . . Voeg 2 ure by UTK
Oos Europese SomerTyd . . . Voeg 3 ure by UTK
Charlie Tyd (Midde Ooste) . . . Voeg 3 ure by UTK
Delta Tyd (Midde Ooste) . . . Voeg 4 ure by UTKAustralië
Wes Standaard Tyd . . . Voeg 8 ure by UTK
Wes Somer Tyd . . . Voeg 9 ure by UTK
Sentrale Standaard Tyd . . . Voeg 9:30 ure by UTK
Sentrale Somer Tyd . . . Voeg 10:30 ure by UTK
Oosterse Tyd . . . Voeg 10 ure by UTK
Oos Somer Tyd . . . Voeg 11 ure by UTK
2. Vind die tyd van konjunksie op die kaart hieronder.
3. Herlei die gegewe tyd in UTK na u plaaslike tyd. Byvoorbeeld: Konjunksie het plaasgevind op 11 Januarie, 2013 teen 19:44 UTK (7:44 VM). As u in Egipte woon (UTK+2), sal die konjunksie op 11 Januarie teen 21:44 (9:44 VM) plaaslike tyd plaasvind.
4. Stel vas wanneer die eerste dagbreek (“astronomiese dagbreek”) na konjunksie sal plaasvind.
- http://aa.usno.navy.mil/data/docs/RS_OneYear.php Belangrike Nota: `n Bybelse dag begin met dagbreek – astronomiese skemering, NIE sonsopkoms NIE. U sal astronomiese skemering” moet selekteer as die tipe tabel.)
- http://www.timeanddate.com/worldclock/sunrise.html (Belangrike Nota: `n Bybelse dag begin met dagbreek- astronomiese skemerlig, Nie sonsopkoms Nie. U sal nodig hê om “skemerlig/opkoms/ondergang (son)” te selekteer) in die Kolomme gedeelte nadat u, u lokaliteit geselekteer het.)
* Wanneer u die dagbreek tye vir u area opgesoek het, MOENIE VERGEET om sonlig besparingstyd wanneer van toepassing, in ag te neem nie. UTK tyd is onveranderlik; dit maak nie voorsiening vir sonlig besparingstyd nie.
Nuwe Maan Dag begin met die eerste dagbreek na die lunar – solar konjunksie.
In die voorbeeld voorgestel in stap #3, sal Nuwe Maan Dag met dagbreek begin op 12 Januarie 2013 (in Egipte) omdat konjunksie om 9:44 VM op 11 Januarie sal plaasvind en die volgende dagbreek plaas sal vind teen 5:28 NM op 12 Januarie.
Gregoriaanse Jaar |
Konjunksie Datum & Tyd (UTK) |
2012 |
Des 13 08:42 |
2013 |
Jan 11 19:44 |
Feb 10 07:20 | |
Mrt 11 19:51 | |
Apr 10 09:35 | |
Mei 10 00:28 | |
Jun 8 15:56 | |
Jul 8 07:14 | |
Aug 6 21:51 | |
Sept 5 11:36 | |
Okt 5 00:34 | |
Nov 3 12:50 | |
Des 3 00:22 | |
2014 |
Jan 1 11:14 |
Jan 30 21:38 | |
Mrt 1 08:00 | |
Mrt 30 18:45 | |
Apr 29 06:14 | |
Mei 28 18:40 | |
Jun 27 08:08 | |
Jul 26 22:42 | |
Aug 25 14:13 | |
Sept 24 06:14 | |
Okt 23 21:57 | |
Nov 22 12:32 | |
Des 22 01:36 | |
2015 |
Jan 20 13:15 |
Feb 18 23:47 | |
Mrt 20 09:36 | |
Apr 18 18:57 | |
Mei 18 04:13 | |
Jun16 14:05 | |
Jul 16 01:24 | |
Aug 14 14:53 | |
Sept 13 06:41 | |
Okt 13 00:06 | |
Nov 11 17:47 | |
Des 11 10:29 | |
2016 |
Jan 10 01:30 |
Feb 8 14:39 | |
Mrt 9 01:54 | |
Apr 7 11:24 | |
Mei 6 19:29 | |
Jun 5 02:59 | |
Jul 4 11:01 | |
Aug 2 20:44 | |
|
Sep 1 09:03 |
Okt 1 00:11 | |
Okt 30 17:38 | |
Nov 29 12:18 | |
Des 29 06:53 | |
2017 |
Jan 28 00:07 |
Feb 26 14:58 | |
Mrt 28 02:57 | |
Apr 26 12:16 | |
Mei 25 19:44 | |
Jun 24 02:31 | |
Jul 23 09:45 | |
Aug 21 18:30 | |
Sept 20 05:30 | |
Okt 19 19:12 | |
Nov 18 11:42 | |
Des 18 06:30 | |
2018 |
Jan 17 02:17 |
Feb 15 21:05 | |
Mrt 17 13:11 | |
Apr 16 01:57 | |
Mei 15 11:48 | |
Jun 13 19:43 | |
Jul 13 02:48 | |
Aug 11 09:58 | |
Sept 9 18:01 | |
Okt 9 03:47 | |
Nov 7 16:02 | |
Des 7 07:20 | |
2019 |
Jan 6 01:28 |
Feb 4 21:03 | |
Mrt 6 16:04 | |
Apr 5 08:50 | |
Mei 4 22:45 | |
Jun 3 10:02 | |
Jul 2 19:16 | |
Aug 12 03:12 | |
Aug 30 10:17 | |
Sept 28 18:26 | |
Okt 28 03:38 | |
Nov 26 15:05 | |
Des 26 05:13 | |
2020 |
Jan 24 21:42 |
Feb 23 15:32 | |
Mrt 24 09:28 | |
Apr 23 02:26 | |
Mei 22 17:39 | |
Jun 21 06:41 | |
Jul 20 17:33 | |
Aug 19 02:42 | |
Sept 17 11:00 | |
Okt 16 19:31 | |
Nov 15 05:07 | |
Des 14 16:16 | |
2021 |
Jan 13 05:00 |
Feb 11 19:06 | |
Mrt 13 10:21 | |
Apr 12 02:31 | |
Mei 11 19:00 | |
Jun 10 10:53 | |
Jul 10 01:16 | |
Aug 8 13:50 | |
Sept 7 00:52 | |
Okt 6 11:05 | |
Nov 4 21:14 | |
Des 4 07:43 | |
2022 |
Jan 2 18:33 |
Feb 1 05:46 | |
Mrt 2 17:35 | |
Apr 1 06:24 | |
Apr 30 20:28 | |
Mei 30 11:30 | |
Jun 29 02:2:52 | |
Jul 28 17:55 | |
Aug 27 08:17 | |
Sept 25 21:54 | |
Okt 25 10:49 | |
Nov 23 22:57 | |
Des 23 10:17 | |
2023 |
Jan 21 20:53 |
Feb 20 07:06 | |
Mrt 21 17:23 | |
Apr 20 04:12 | |
Mei 19 15:53 | |
Jun 18 04:37 | |
Jul 17 18:32 | |
Aug 16 09:38 | |
Sept 15 01:40 | |
Okt 14 17:55 | |
Nov 13 09:27 | |
Des 12 23:32 |