Print

Beleid van Geheim houding

WorldsLastChance.com (“WorldsLastChance.com”, “ons” is sterk daartoe verbind om die privaatheid van jou persoonlike inligting te beskerm, en om `n vertrouenswaardige en veilige omgewing vir ons gebruikers te skep. Om daardie rede volg ons `n beleid van geheimhouding (die “Beleid van Geheimhouding”) wat van toepassing op ons webwerf is (die “Web”) en ons verspreiding van verskeie nuusbriewe.

WorldsLastChance.com huur, verkoop, of deel nie jou persoonlike inligting met ander mense nie.  

Die Informasie Wat Ons Versamel En Hoe Ons Dit Gebruik

WorldsLastChance.com versamel inligting vir jou by talle verskillende punte op die Web op die wyse wat hieronder aangedui word:

Om toegang tot sekere inligting en dienste op die web te verkry, moet `n gebruiker eers `n WorldsLastChance.com “lid” word deur `n lidmaatskap registrasie vorm te voltooi, of registreer met `n Ope ID app deurmiddel van `n sosiale media webtuiste (Facebook, Gmail, Yahoo!, of AOL). Tydens die registrasie proses sal van jou verwag word om inligting te verskaf soos jou naam, e-pos adres, jou straat adres, telefoon nommer, en geboorte datum; of hierdie inligting sal versamel word, met jou goedkeuring, deur een van die sosiale netwerke (Facebook, Gmail, Yahoo!, of AOL). Die hoof rede vir die versameling van hierdie inligting is dat ons by magte kan wees om vir jou die gratis lidmaatskap geskenke te kan stuur na die korrekte adres van die lede. World`sLastChance sal nooit ooit jou persoonlike inligting uithuur, verkoop of met enigiemand anders deel nie.

Belangrike Inligting aangaande Verandering en Aanpassing van Jou Lidmaadskaps Profiel en die Epos Kennisgewings wat jy ontvang.

Sou jou profiel inligting verander, of as jy verkies om nie langer `n Lid te wees nie, mag jy dit regstel, op datum bring of persoonlike data wat jy voorsien het, verwyder. Dit kan gedoen word op die “Jou Profiel” bladsy deur op die “Redigeer Jou Profiel & Aankondigings” sleutel te kliek. Hier kan jy ook moeiteloos die epos kennisgewings wat jy ontvang, verander. Verder kan jy ook eenmalig jou persoonlike profiel uitwis deur te kliek op die “Wis Uit” strokie in jou profiel.

Opsie-Uit of Opgee van Lidmaatskap

Jy het die keuse om `n maklike en vinnige opsie-uit te hê of om jou lidmaatskap op te gee van enige van ons pos strome (Aangeleenthede en/ of Transaksies). Jy kan `n versoek stel om lidmaatskap te beeïndig van enige of van alle pos stroompies deur een van die volgende te doen:

  1. Kliek op “Teken Uit” in enige e-pos wat jy van World`s Last Chance ontvang en jy sal uitgeteken word van daardie pos stroom.
  2. As jy `n lid van WLC is: gaan na jou Profiel, kies “Redigeer Profiel en Aankondigings”, en selekteer “NEE” vir een of beide opsies om pos te ontvang.
  3. Gaan na “Kontak ons” en rig `n versoek om verwyder te word van enige van ons pos strome.
  4. Epos ons by [email protected] en rig `n versoek om uit te teken van enige van ons pos strome.
  5. Skryf aan ons by: World`s Last Chance | Sun Terrace House, Golden Rock | Liburd`s Estate | Nevis, Saint Kitts – en rig `n versoek om uitgeteken te word van enige of al ons pos strome.  
  6. Bel ons by: +1 -869 469 3728 – en rig `n versoek om uitgeteken te word van enige van ons pos strome.

WLC respekteer jou privaatheid opreg en ons sal net pos aan jou stuur waarvoor jy instem of ingeskryf het.

Moet asseblief nie skroom om ons te kontak as jy hulp nodig het vir die uitteken of om lidmaatskap op te gee in enige van ons pos strome nie.

Sekuriteit

WorldsLastChance.com gebruik geredelike sekuriteits metodes om die data te beskerm wat op ons webtuistes is. Nogtans is geen sekuriteits sisteem ondeurdringbaar nie. WorldsLastChance.com kan nie die sekuriteit van sy webtuiste verseker of waarborg nie, nóg kan dit waarborg dat inligting wat jy voorsien nie onderskep sal word terwyl dit na WorldsLastChance.com via die Internet versend word nie.

Hoe Om Ons Te Kontak

As jy enige vrae het of besorg is oor ons Beleid, stuur asseblief `n epos na [email protected].

World`s Last Chance® | Sun Terrace House, Golden Rock | Liburd`s Estate | Nevis, Saint Nevis | + 1 – 869-469-3728

Met Vriendelike Groete en Dank.


World`s Last Chance en WLC is albei geregistreerde Handelsmerke by die Verenigde State Patente en Handelsmerk Kantoor.