Print

Die Winskoop van alle Eeue en die Laaste Toets

Deel 1: Om die geweldigheid van hierdie winskoop te verstaan.

Ons het die ware geleentheid om die mees waardevolste besitting wat tot nog toe bestaan het, te bekom teen ʼn baie bekostigbare prys. Die waarde van hierdie bate oorskadu enige ander groepe van bates. Hierdie bate [ is waarop daar gefokus word in hierdie artikel] en is dit mees waardevolste besitting in der alle ewigheid, en meer waardevol as Bitcoin, goud silwer, en die mees waardevolste 24 – karaat Graff Pienk diamant, daar is niks wat vergelyk kan word met hierdie bate.

pienk diamantVraag: Is jy ernstig? Kan ek bekostig om hierdie waardevolle bate te bekom selfs as ek brandarm is?

Antwoord: Die antwoord is uitdruklik: JA, enige iemand kan hierdie bate besit. Die prys wat benodig word om te betaal vir hierdie bate vandag binne die bereik is van die armste lewende siel.

Vraag: Waarom het ek nie daarvan tevore gehoor?

Antwoord: Die magte wat daar is wil nie hê dat jy hierdie bate najaag, en wanneer meer mense hulle nie meer wil onderwerp aan hulle reëls, en wette. Mense wat kom om hierdie bate te besit sal geredelik waarneem dat hulle eerste en belangrikste trou is tot die een wat voorsien het aan die bate vir hulle. Dit is waarom uitgebreide kennis oor hierdie bate hulle laaste prioriteit is. Die regeerders van hierdie wêreld baie meer sal verkies dat die massas onderdanig aan hulle moet wees.

Vraag: Asseblief vertel aan my wat is hierdie bate waarvan daar gepraat word? Ek wil meer daaroor te wete kom.

Antwoord: Ons is meer as gelukkig om aan jou te vertel wat ons weet oor hierdie bate, en hoe om dit te bekom. Jy sal vir jouself kan sien dat self die armste onder ons die vermoë het om dit meer geredelik dit te kan bekom as diegene wat baie geld het. Wanneer het jy kennis kry oor hierdie bate jy ook maklik sal kan sien, dat deur net baie geld te besit dit hierdie probleem nie gaan oplos.

Vraag: Jy het my nuuskierigheid nou selfs meer geprikkel. Asseblief vertel my nou wat is hierdie bate waarvan jy praat sonder om dit bekend te maak?

Antwoord: Voor ons antwoord, en aan jou die mees waardevolste bate bekendmaak wat jy tot nog toe sal besit, wil ons aan jou die volgende vraag vra: as jy verdrink in die onstuimige see, sonder iets wat jou liggaam laat drywe, wat sal die mees waardevolste bate wees om te besit op daardie oomblik? Wat sal jy wil hê wat daar vir jou gegooi word: baie silwer muntstukke of ʼn persoonlike reddingsboei wat jou sal laat drywe?

muntstukke in die waterAntwoord: As jy ʼn normale persoon sou wees, en met ʼn normale intellek, sal jy oombliklik gaan vir die reddingboei wat jou laat drywe. Wat sal die waarde wees van iemand wat aan jou ʼn klein hoeveelheid silwer of goue muntstukke gooi terwyl jy besig is om te verdrink? Hierdie muntstukke sal in die dieptes afsink van die onstuimige see vinniger as wat jou liggaam sal sink, en jy wat besig is om te verdrink. Wat sal jy meer aan waarde aan heg as enige iets anders as om die reddingboei te besit wat jou liggaam laat drywe, en waaraan jou liggaam geanker is sodat jy nie verdrink nie.

Vraag: Wat is die verbintenis tussen die reddingsboei wat jou laat drywe en die waardevolle bate waaroor jy gesels?

Dit is ʼn voorbeeld, Jy sien, ons is nie fisies besig om te verdrink nie in ʼn onstuimige see, maar ons is besig om in ʼn see van sonde te verdrink. Vroeër of later, gaan ons sterwe van ons sonde. Daar is geen ontsnapping van hierdie feit. Die Bybel verklaar dat, “Want die loon van die sonde is die dood.” (Romeine 6 vers 23) Ons is verdoem net soos die persoon wat besig om te verdrink in die onstuimige see. Sonder dat daar iemand is wat aan ons ʼn “persoonlike reddingsboei” gooi sal ons sink tot op die bodem van die see.

Vraag: Weer, wat is die verbintenis tussen die waardevolle bate en die persoonlike reddingsboei wat jy so pas genoem het.

Antwoord: Die tweede gedeelte van Romeine 6 vers 23 verklaar dat, ” Maar die genadegawe van Yahuwah is die ewige lewe in Yahushua Christus ons Meester.” Ja, ons is verdoem om te sterwe, maar Vader Yahuwah het voorsien aan ons deur ‘n persoonlike reddingboei, deur Sy Seun, Yahushua.

Vraag: Hoe kan Yahushua dien as ons persoonlike reddingboei? Ek verstaan nie hierdie verbintenis.

Antwoord: Dit is ʼn goeie en redelike vraag om te vra. Jy sien, almal wat tot nog toe gelewe het op hierdie plataarde het gesondig. Ons bedoel almal. Selfs die beste van die profete en apostels het op een of ander geleentheid van hulle leeftyd gesondig. Daarom kan hulle nie ons persoonlike reddingsboei wees. Alhoewel, daar een Wese was wat ons menslike natuur gehad het en Wat sondeloos gelewe het: Yahushua die seun van Yahuwah. Dit is Hy alleen wat kan dien as ons persoonlike reddingsboei.

reddingsboei

Vraag: Hoe is dit so?

Antwoord: Jy sien, omdat Yahushua sondeloos gelewe het, en bykomend om ook 100% mens te wees en ook 100% goddelik, en omdat ons deur Hom geskape is (lees Kolossense 1 vers 16), kan Hy aan enigiemand van ons Sy sondeloosheid skenk. Omdat Sy lewe gelyk was aan al die geskape wesens en meer. Daarom, is Hy gretig om aan ons Sy geregtigheid te skenk, dit is die waardevolle geskenk [ wat geen geld kan koop]. Hy is gretig om dit aan jou te skenk. Romeine 4 vers 25 verklaar dat Yahushua: “Wat oorgelewer is terwille van ons misdade en opgewek is ter wille van ons regverdigmaking.: Dit is die beste nuus ooit, so ver dit sondaars raak. Die feit is dat Vader Yahuwah Sy Seun laat herrys het uit die dood, omdat “Yahuwah geen aannemer van die persoon is nie.” (Handelinge 10 vers 34). As Hy onderskeiding sou maak tussen persone, sou Hy Adam se sonde oorgesien het, om Sy Seun te red om deur Homself die menslike vlees te laat aanneem, en die skande te verduur het van die dood aan die kruis. Daar was geen manier vir die Vader om Adam se sonde te verskoon, en die plan van verlossing met alles wat dit bevat het moes in werking gestel word. Die epiese sukses van die plan van verlossing is die gretigheid van Yahushua om aan ons Sy geregtigheid te skenk.

Vraag: Wat beteken dit om te sê dat Yahushua gretig was om aan ons Sy geregtigheid te skenk? Verduidelik dit asseblief.

Antwoord: Dit beteken wanneer ons staan voor die troon van Oordeel van die Vader, dit is asof ons nooit vantevore gesondig het, omdat dit sal wees deur die mantel van Sy geregtigheid wat ons sal bedek. Dit is ontmoontlik om menslik die waarde van so ʼn voorreg te verstaan.

Vraag: Hoe werk dit in die werklikheid, en in die praktyk? Waarom benodig ons om Sy mantel van geregtigheid te kry om my te bedek sodat ek regverdig kan wees voor die Vader?

Antwoord: Jy kan nie enigiets doen om Sy mantel van geregtigheid vir jou te verkry. Daar is nie ʼn enkele handeling wat jy benodig om te doen anders as om te staan voor Yahushua, en aan Hom te vra om jou te beklee met Sy mantel van geregtigheid. Geen ander handeling word benodig deur jou. Deur werke kan nie hierdie mantel van geregtigheid verkry word. Dit is 100% verniet. Selfs al ons handelinge van geregtigheid is maar soos “ ʼn besoedelde kleed” in die oë van Yahuwah. (lees Jesaja 64 vers 6) Daar is niks wat ons kan doen wat ons in guns voor die Vader sal bring.

Vraag: Dit is baie moeilik vir my om te glo dat daar niks is wat ek doen om Yahushua se geregtigheid te verdien. Kan jy Bybelse ondersteuning verskaf vir hierdie aanspraak?

Antwoord: Ja, natuurlik kan ons. Ons bedink nie self hierdie dinge. Ons grond al ons leerstellings op Sy heilige Woord. In Sagaria hoofstuk 3, het ons die padkaart vir die verkryging van Yahushua se mantel van geregtigheid., en wat om te doen nadat ons dit ontvang het. In hierdie hoofstuk is “Josua die hoëpriester” as die simbool van elke sondaar. Hy staan voor Yahushua “geklee in sy vuil klere” (vers 3) Satan staan aan die regterkant, en betoog waarom Josua dit waag om voor Yahushua te staan met sy vuil klere. Met ander woorde, Satan betoog dat Josua aan hom behoort as gevolg sy vuil klere, en dat hy nie behoort te staan voor Yahushua. Hy moet weg beweeg van Yahushua en aanhou om hom te dien.

lees van Bybel en gebed

Vraag: Wat doen Yahushua in die aangesig van Satan se protes volgens Sagaria 3?

Yahushua, Hy wie ons getroos het toe Hy op aarde was met hierdie belofte; “Ek sal hom wat na My toe kom, nooit uitwerp nie,” (Johannes 6 vers 37), en Hy draai na Satan en bestraf hom twee keer in die naam van Sy Vader (vers 2). Yahushua vertel aan Satan dat “Josua” was uitgeruk van die vuur, en dat dit nou sy eiendom is, en dat hy geen mag het oor hom hoegenaamd nie, omdat Josua gekom het om gered te word, en het hy gekom met sy vuil klere. Yahushua doen die ondenkbare: Hy beveel Sy engele (vers 5) om “Josua” te ontklee en sy vuil klere te verwyder en hom met nuwe klere aan te trek (Yahushua se geregtigheid). Self die handeling om die vuil klere uit te trek nie gedoen was deur “Josua” maar deur die engele. Met ander woorde, die engele is daar om ons te help deur die goddelike mag om ontslae te raak van ons vuil gewoontes en sonde. Prys Sy Heilige Naam. Daar was niks gevra vir Joshua om te doen om die vlekkelose klere te “verdien.” Die enigste ding wat Josua kon doen was om nie die engele te verhinder terwyl hulle sy vuil klere verwyder het. Is jy gereed om al jou vuil klere oor te gee aan die engele van Yahushua, sodat jy beklee kan word met Sy geregtigheid?.

Vraag: Wat gebeur met Josua ( die verteenwoordiger van elke sondaar volgens Sagaria 3) nadat hy beklee is met die vlekkelose klere in die plek van sy vorige vuil klere?

Antwoord: Yahushua gee ʼn baie ernstige waarskuwing aan Josua, en Hy gee hierdie waarskuwing in die naam van Sy Vader. Met ander woorde, dit kan nie meer ernstig wees as dat, Hy Josua waarsku: As jy in my weë wandel en as jy my verorderings onderhou, dan sal jy my huis bestuur sowel as my voorhowe bewaak, en Ek sal jou vrye toegang verleen onder diegene wat hier staan..” (Sagaria 3 vers 7). Hier is die betekenis van Yahushua se waarskuwing: Dat Josua gewaarsku word noudat hy beklee is in die met die geregtigheid van Yahushua, hy moet wandel op Sy Weë. . Met ander woorde, Yahushua sê: “Ek het al jou sondes van die verlede verwyder, en jou beklee met My eie geregtigheid, wat deur My eie bloed betaal is, maar dat jy nou voor My Vader besluit dat jy altyd vorentoe sal wandel op My weë.” Dit is die voorwaardes om beklee te word met Sy geregtigheid. Anders sal dieselfde engele wat die besoedelde klere verwyder het, en dit gegooi het na Satan se ontvangende hande, gereed sal wees om Josua se nuwe vlekkelose klere te verwyder met dieselfde spoed waarmee hulle die besoedelde klere verwyder het. Omdat Yahushua se vlekkelose geregtigheid nie beklad sal word met ʼn enkele sonde. Dat [Yahuwah dit sal verbied], wanneer Josua sy vlekkelose klere sal moet prysgee omdat hy nie gewandel het op die weë van Yahushua, staan Satan ywerig en gereed om Josua te herbeklee met sy besoedelde klere.

Vraag: So as ek misluk om te wandel op die weg van Yahuwah nadat ek beklee is met Yahushua se geregtigheid, kan ek weer met die nuwe vlekkelose klere van Yahushua beklee word?

Antwoord: Ja, jy kan maar daar is een groot waarskuwing. Die proses van die verloor en die herwin van Yahushua se vlekkelose klere kan vir ʼn hele rukkie voortduur, omdat ons Vader baie genadig en geduldig met ons is. Hy ken die inherente swakheid van die mens se natuur. Elke keer wanneer ons Sy mantel van geregtigheid verloor wat ons bedek, word dit al hoe moeiliker sal word om ons geregtigheid te onderhou, omdat ons misluk het om ons weerstand te ontwikkel teen sonde. Elke keer wanneer Yahushua se geregtigheid verloor, verkry Satan voordeel oor ons, en streef hy daarna om ons swakheid uit te buit. Verder en meer, sal daar ʼn tyd kom wat onbekend aan ons is, wanneer ons lot bepaal sal word in die Hemelse Howe. Ons sal nie weet wanneer ons saak verhoor sal word vir oordeel. Hierdie datum is onbekend. As ons saak verhoor word vir oordeel, en die jurie in die Hemel vind dat ons geklee is in die gewaad van geregtigheid, en ʼn uitspraak van onskuldig uitgespreek word deur die jurie, sal die Vader hierdie uitspraak vir altyd verseël. Omdat ons nie weet wanneer ons lot bepaal sal word, sal dit roekeloos wees om met sonde te speel, en om die geregtigheid van Yahushua te verbeur, en om ” die plesier van sonde vir ʼn wyle te geniet.” (Lees Hebreërs 11 vers 25). In plaas daarvan sal die wyse ding wees om te doen om “ten bloede weerstand te bied teen sonde,” en soos ons vermaan word deur Paulus in Hebreërs 12 vers 4).

Ons inderdaad die winskoop van al die eeue wat aan ons aangebied word, en wanneer ons in staat is om ons vuil klere te verruil vir Yahushua se sondeloosheid. Ons kleine verstand nie kan verstaan hoe hierdie uitruiling moontlik is, en nog baie minder dat ons hierdie winskoop verniet ontvang word. Die enigste prys is wat nodig is om te betaal, en ons gewilligheid om ontslae te raak van ons besoedelde klere. Prys Sy Heilige Naam vir Sy ongelooflike liefde.

geklee in Sy Geregtigheid


Deel 2: Deur te Wandel in Sy Weë.

Nou, dat ons besluit het om te wandel in Sy weë soos dit beveel is deur Yahushua, en nadat ons beklee is met Sy geregtigheid, dit nodig is om Sy weë te verstaan waarop ons moet wandel, sodat ons beloon kan word met die ewige lewe. Die vermaning van Yahushua om in Sy weë te wandel, gevolg word deur die belofte dat Hy aan ons sal gee: “Ek jou vrye toegang sal verleen onder diegene wat hier staan” Sagaria 3 vers 7.Met ander woorde, Hy belowe dat ons sal wandel saam met engele verewig. Wat ʼn vreugdevolle belofte, as ons Sy vlekkelose mantel van geregtigheid onderhou.

man wat Bybel bestudeerVraag: Wat is Sy weë? Ek wil weet wat Sy weë is sodat ek nie daarvan sal afdwaal.

Antwoord: Die eerste ding om te onthou, soos jy soek daarna om Sy weë te ken, is om Hom en Sy Woord jou enigste gesag te maak. Daar is geen plek vir enigeen om tussen Hom en jou te staan. Hy sal Sy Weë aan jou bekend maak solank as jy besluit om Hom te volg, en nie die mense.

Vraag: Hoe begin ek om Hom te volg in ʼn konkrete en duidelike manier? Ek wil my getrouheid bewys tot Sy Woord, en my ewige dank betoon vir die winskoop van die eeue. Ek wil aan Hom bewys dat ek Hom liefhet, en dat ek Hom wil volg al die pad ongeag wat dit my sal kos. Na alles, het Hy my beklee met Sy geregtigheid en my besoedelde klere van my weggeneem. So ek wil aan Hom duidelik wys dat ek Hom meer liefhet as die lewe.

Antwoord: Dit is ʼn uitmuntende vraag en is dit die regte manier om te begin met die proses om Sy weë te bewandel. Ons Hemelse Vader is ʼn jaloerse Eloah, en Hy wil 100% van jou hart se lojaliteit besit, omdat Hy alles vir jou gee vir die winskoop van die eeue. Hy verwag dat jy alle verbintenisse met Sy aartsvyand, Satan sal moet verbreek, sodat Hy jou vir altyd kan aanneem as Sy familie, en al jou voetspore kan rig, totdat Hy jou fisies na die Hemelse Koninkryk sal neem. Hier is dit wat Hy aan jou vertel deur Sy Woord wat om te doen: “Moenie in dieselfde juk trek saam met ongelowiges nie, want watter deelgenootskap het die geregtigheid met die ongeregtigheid, en watter gemeenskap het die lig met die duisternis? En watter ooreenstemming het Christus met Bélial, of watter aandeel het die gelowige met die ongelowige? Of watter ooreenkoms het die tempel van Yahuwah met die afgode? Want julle is die tempel van die lewende Yahuwah, soos Yahuwah gespreek het: Ek sal in hulle woon en onder hulle wandel, en Ek sal hulle Eloah wees, en hulle sal vir my ʼn volk wees. Daarom, gaan onder hulle uit en sonder julle af, spreek Yahuwah; en raak nie aan wat onrein is nie, en Ek sal julle aanneem; en Ek sal vir julle ʼn Vader wees, en julle sal vir My seuns en dogters wees, spreek Yahuwah, die Almagtige.” (2 Korinthiërs 6 verse 14 tot 18) Ons word beveel om al die kerke en georganiseerde godsdienste te verlaat, omdat hulle tempels geword het van duisternis, en vir die aanbidding van Bélial. Die mooiheid van hierdie bevel is dat wanneer ons gehoorsaam is, Hy ons onmiddellik sal ontvang as seuns en dogters. Weet jy van ʼn meer diepgaande voorreg, en eer as om ʼn seun en dogter van ons Vader Yahuwah te wees, en om op dieselfde tyd geklee te wees met die geregtigheid van Yahushua.

Vraag: Hoe weet ek dat die bogenoemde bevel van Yahuwah van toepassing is op my denominasie?

kom uit haar uit My volgelingeAntwoord: Dit is baie maklik om hierdie vraag te beantwoord. Ons vasbeslote is dat Yahuwah se bogenoemde bevel om, “uit hulle te gaan”, van toepassing is op alle kerke sonder ʼn enkele uitsondering. Ons sê so omdat al die kerke verenig is vir die verwerping van Yahuwah se maan – son kalender, en dat hulle verenig is in die volg van die Gregoriaanse kalender, wat die amptelike kalender is van die Roomse Katolieke Kerk. Daarom, deur so ʼn kalender sal jy nooit in staat wees om die op die 7de dag Sabbat te aanbid en dit te onderhou. Deur die ware Sabbat te onderhou is dit een van die hoofsaaklike maniere om ons liefde te wys vir Hom. Hoe kan ons verwag om in Sy geregtigheid te wandel as ons, ons rug keer op Sy Heilige Sabbat dag, wat nie gevind kan word op die kalender van Rome.

Vraag: Waarom kan ek nie die heilige Sabbat vind op die Gregoriaanse kalender wat my kerk volg?

Antwoord: Toe die Vader en die Seun die aarde geskep het, het hulle die son en maan verorden om gesamentlik bestem te wees is vir die identifisering van Sy Heilige dae. Genesis 1 vers 14 verklaar: “En Elohim het gesê: Laat daar ligte wees aan die uitspansel van die hemel, om skeiding te maak tussen die dag en die nag; en laat hulle dien as tekens sowel vir vaste tye, asook vir dae sowel as jare.”

Die woord seisoene is afgelei van die woord mo’ed. Dit is ʼn Bybelse term vir die vergadering van aanbidding van Yahuwah se volgelinge. Reg aan die begin van die skepping, het die Vader en Seun gesamentlik die aanbiddingstye georden, dat die tye van aanbidding bepaal moet word deur die son en maan. Die son vertel aan ons wanneer ʼn dag begin en eindig, en waar die maan bepaal watter dag dit van maand moet wees vir aanbidding. Ons lees weer hieroor in psalm 104 vers 19: “Hy het die maan gemaak vir vaste tye.” Weer word dieselfde woord gebruik vir seisoene, en is dit die Hebreeuse woord mo’ed . Die maan was gestel deur Vader Yahuwah om die dae te spesifiseer vir aanbidding. Daarom, is enige kalender wat nie geanker is in die maan, soos die Gregoriaanse kalender, dit nie gebruik kan word vir die bepaling van Yahuwah se heilige Sabbat en die jaarlikse feestye. Kan jy sien dat jou kerk sy rug gekeer op die waarheid, en om deur te kies om Yahuwah se kalender te verwerp, en om dit te vervang met die kalender van die Roomse Katolieke Kerk?

man wat die pad bewandelOns kon ook ander noodlottige leerstellings uitwys wat jou sal noop om “uit hulle uit te kom,” maar is dit nie in die bestek van hierdie kort artikel. Die doel van hierdie artikel is om te voorsien aan ʼn baie eenvoudige rede wat jou verplig om tot die gevolgtrekking kom dat jou kerk inderdaad, soos ander gevalle Christen kerke is, en aangesluit het by groepe wat Yahuwah se vyand is toe hulle gekies het om die Gregoriaanse kalender te onderskryf.

ʼn Laaste Oproep:

Sal jy die keuse wil maak om te staan voor Yahushua, en Hom toe te laat om die engele te beveel om jou besoedelde kleed te verwyder en hulle te vervang met Yahushua se vlekkelose mantel van geregtigheid? Sal jy besluit om Hom te volg tot op die einde deur te wandel op Sy Weë? Wil jy die keuse maak “om uit jou gevalle kerk te kom” om die aangenome seun en dogter van Vader Yahuwah te word? Wil jy vandag die keuse maak om ʼn toegewyde studie te maak oor Sy ware Sabbat, en die onderhouding wat die laaste toets sal wees vir die mensdom? As dit jou besluit is om Hom te volg, en om al die pad te wandel op Sy weë, en deur die winskoop van alle eeue aan te gryp, en om te besluit om nooit jou besoedelde klere terug te eis, dan smeek ons jou om te volhard in die soeke na Sy waarheid. Tot op die einde, ons nooi jou uit om: www.worldslastchance.com. te besoek.

In Sy liefde
WLC Span