Print

Nuwe lig openbaar die ware natuur van Christus:100%, volkome mens!

Die dwaalleer van ʼn drie – in – een godheid word gebruik deur Satan as ʼn toesmeer van een van die mees opsienbare feite oor verlossing: Yahushua die enige gebore seun van die een ware God, was 100% volkome mens!

verwarde man

Die probleem met hierdie veronderstelling is dat, opeens as dit aanvaar word, kan dit die grondslag vorm vir die skep van omstandighede, en waarvan ander veronderstellings gesien sal word as redelik en self logies. Dit is die omstandighede oor die dwaalleer van ʼn drie – in – een godheid.

Die drie – eenheid word nie deur die Skrif ondersteun.1 Alhoewel opeens as hierdie dwaalleer omhels word, dit die grondslag vorm vir ʼn ander veronderstelling: van die voor bestaan van die tweede persoon van die godheid: “God die Seun.” Die feit is ʼn drie – in – een godheid van drie as gelyke voor bestaande entiteite dit noodsaak dat almal van hulle voorheen bestaan het voor Christus se geboorte.

Die geloof dat Yahushua deel was van die ewige voor bestaan van die Vader is ʼn leerstelling wat deeglik geskep is deur Satan self. Dit skep afstand tussen sondaars, en Christus, en in die verstand van diegene wat Hom die nodigste het.

ʼn Belaglike “verborgenheid”

ʼn Algemene leerstelling oor die drie - eenheid onder gelowiges is dat Yahushua was 100% goddelik terwyl hy op dieselfde tyd ook 100% volkome mens was. So ʼn ontmoontlikheid, natuurlik verwarring veroorsaak. As geestelike leiers gevra word om te verduidelik hoe die Verlosser opdieselfde oomblik mens kon wees maar ook goddelik, word die algehele redevoering verwerp, as ʼn goddelike “verborgenheid” en te ingewikkeld vir swakke, en sterflike verstand om dit te begryp.

dronkgeslaan – hammer – en moersleutel

Dit as belaglik beskou word! Yahuwah se wil is dat almal hierdie wetenskap oor verlossing moet verstaan. Jesaja 1 vers 18 verklaar: “Kom nou en laat ons die saak uitmaak, sê Yahuwah : al was julle sondes soos skarlaken, dit sal wit word soos sneeu; al was dit rooi soos purper, dit sal word soos wol.”

Dit is ʼn uitnodiging! Wat Yahuwah wil hê dat ons dit verstaan. Die feit is, dit Sy begeerte is vir die menslike ras om dit te verstaan, en wat die plan geïnspireer het om gered te word: Adam se val sal bevryding verkry deur die tweede Adam (Yahushua). Nie deur ʼn soort goddelike/menslike hibriede; maar as ʼn ware mens.

Alleenlik deur volkome mens te wees kon Yahushua in sy eie lewe die krag van die goddelike mag demonstreer, en die krag van die goddelike liefde.

Die Getuienis van Yah

hofsaalIn die sisteme van die howe, gee ʼn getuie sy getuienis. Paulus verwys na dit in sy eerste sendbrief aan Timotheüs. Neem kennis hoe Paulus in hierdie gedeelte na Yahuwah verwys as die fundamentele Verlosser, wat getuig dat “die man” Yahushua, al die vereistes vervul het wat nodig is om te voldoen vir ons redding.

Want dit is goed en aangenaam voor God, ons Verlosser, wat wil hê dat alle mense gered word, en tot kennis van die waarheid kom. Want daar is een God en een Middelaar tussen God en die mense, die mens Christus Jesus, wat Homself gegee het as ’n losprys vir almal, as die getuienis op die regte tyd, (1 Timotheüs 2 verse 3 tot 6)

Die enigste gebore seun van Yah moes volkome mens wees as hy die mensdom wou red, waar Adam gefaal het. Hy moes volkome mens wees vir Yahuwah om te getuig dat sy offerande voldoende sal wees. Alleenlik as die seun van Yah volkome mens was, kon hy die goddelike genade demonstreer wat voldoende was vir selfs die laagste en mees bedorwe van mense.

Die waarheid is, terwyl die Ou Testament baie gedeeltes van profesieë bevat van ʼn komende Messias, nie een enkele in teks in verband gelees word, wat daarop aanspraak maak dat die Messias in enige manier goddelik is.2 Desondanks, dat daar nie ʼn enkele verwysing gedoen is van gedeeltes in die Ou testament oor voor bestaande Christus. Het sulke aansprake later te voorskyn gekom vanaf teenstrydige vertolkings van die Bybel.

Profesie word vervul deur die man Yahushua

saaierEen van die eerste profesieë oor ʼn Messias was die belofte wat aan Abram gegee is. “En in jou nageslag sal al die nasies van die aarde geseën word, omdat jy na my stem geluister het.” (Genesis 22 vers 18) Paulus bevestig hierdie profesie dat dit verwys na Yahushua: “Nou is aan Abraham die beloftes toegesê en aan sy saad. Hy sê nie: En aan die sade, asof dit op baie sien nie, maar op een: En aan jou saad, dit is Christus.” (Galasiërs 3 vers 18)

Yahushua dit ook duidelik gestel het dat die belofte aan Abraham verwys het na hom. Hy het aan die Jode vertel: “Abraham, julle vader, het hom verheug dat hy my dag sou sien; en hy het dit gesien en het hom verbly.” (Johannes 8 vers 56)

Yahushua self het nooit aanspraak gemaak oor goddelikheid. Die feit is dat hy die metode verkies het om na homself te verwys as die seun van die mens,” ʼn Hebreër wat gelyk is aan die hedendaagse “mens.”

Dit is Yahushua se volle suiwere mensheid wat hom vir die stryd bemoedig het, en die krag wat Yah se genade openbaar.

TERWYL ons dan ’n groot Hoëpriester het wat deur die hemele deurgegaan het, naamlik Jesus, die Seun van God, laat ons die belydenis vashou. Want ons het nie ’n hoëpriester wat nie met ons swakhede medelye kan hê nie, maar een wat in alle opsigte versoek is net soos ons, maar sonder sonde.

Laat ons dan met vrymoedigheid na die troon van die genade gaan, sodat ons barmhartigheid kan verkry en genade vind om op die regte tyd gehelp te word. (Hebreërs 4 verse 14 tot 16)

Seun van die mens

armDie goddelike wysheid van Yahuwah het voorsien dat alleenlik ʼn mens, wat volkome oorgegee het aan Sy wil, die menslike ras kon red van Adam se sonde. Yahushua is die enige gebore seun van Yah, maar is hy ook volkome mens. Hy is nie ʼn soort van hemelliggaam, wat ver verwyder is van die menslike werklikheid. Eerder is dit dat hy ons worstelinge verstaan, omdat hy ook volkome mens is.

Satan se leuens oor die ware natuur van Christus het hierdie baie mooi waarheid begrawe, maar nou is hierdie waarheid herstel, en elke seun en dogter van Adam kan aangemoedig word, om net soos Yahushua, die seun van die mens oorwin het, so kan ons dit ook doen.

volkome lewe, wat gelewe is in volle oorgawe na die wil van Yah, is terwille vir die nederige gelowige, deur geloof. Ons kan nou voor die Vader asof nooit gesondig het. Hierdie ooreenkoms van genade het begin met ʼn verandering van genade. As gevolg van ons gevalle natuur, mag ons nie bewus wees van elke sonde deur onkunde, maar die veranderde hart sal nie aanhou om wetend te sondig. Yahushua se geregtigheid is vir ons onthalwe, en kan ons voor die Vader staan of ons nooit gesondig het.

“WAT sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vír ons is, wie kan teen ons wees? Hy wat selfs sy eie Seun nie gespaar het nie, maar Hom vir ons almal oorgegee het, hoe sal Hy nie saam met Hom ons ook alles genadiglik skenk nie?” (Romeine 8 verse 31 en 32)

Vir meer inligting oor die mens wees van Christus, gaan na die WLC Radio episode getiteld,
“Shocking new light about the incarnation!”

man met lantern


1.Een Johannes 5 verse 7 tot 8 word algemeen gebruik as leerstelling oor die drie – eenheid. Alhoewel, hierdie gedeelte nie voorkom in enige van die oorspronklike manuskripte. Die feit is dit kom nie voor in enige Griekse manuskripte tot en met die elfde eeu.

2.Die profesie van Jesaja 9 vers 6, blyk om te vewrwys na die beloofde Messias as die “Magtige God,” maar as gevolg ʼn verkeerde verstaan van die wye gebruik van die woord “El” in Hebreeus