Print

Sondeloos..... deur geloof

Toegang tot die Nuwe Jerusalem afhanklik is van die onderhouding van die wet van Yah. Dit skep 'n probleem omdat die gevalle mens nie in staat is om die wet wat gegee is, te kan onderhou, en in orde om die heilige stad te binne te gaan. Gelukkig het Yahuwah voorsiening gemaak vir hierdie konfrontasie.

Yahushua het gereeld deur gelykenisse geleer, en ʼn gewilde onderwerp was hoe om toegang te verkry tot die ewige koninkryk van Yahuwah. Een gelykenis in die besonderheid ʼn diepgaande waarheid bevat, en wat so dikwels oor die hoof gesien word.

“MAAR wat dink julle? 'n Man het twee kinders gehad, en hy gaan na die eerste en sê: Kind, gaan werk vandag in my wingerd. En hy antwoord en sê: Ek wil nie; maar later het hy berou gekry en gegaan. Toe het hy na die tweede gegaan en vir hom net so gesê; en hy antwoord en sê: Ja, heer. En hy het nie gegaan nie. Wie van die twee het die wil van die vader gedoen?

Hulle antwoord Hom: Die eerste.

Yahushua sê vir hulle: Voorwaar Ek sê vir julle, die tollenaars en die hoere gaan julle voor in die koninkryk van God. Want Johannes het na julle gekom in die weg van geregtigheid, en julle het hom nie geglo nie; maar die tollenaars en die hoere het hom geglo. En julle het dit gesien en tog nie later berou gekry om hom te glo nie. (Sien Mattheus 21 verse 28 tot 32).

pa en twee seuns

Elkeen wat die sonde doen, doen ook die wetteloosheid, want die sonde is wetteloosheid. (1 Johannes 3 vers 4)

Dekades nadat Hy die vergelyking van die twee seuns vertel het, benadruk Yahushua die belangrikheid van gehoorsaamheid aan al die gebooie van Yahuwah, en sê aan Johannes: “Salig is die wat sy gebooie doen, sodat hulle reg kan hê op die boom van die lewe en ingaan deur die poorte in die stad.” (Openbaring 22 vers 14)

Gehoorsaamheid aan die goddelike wette, voorsien aan die “reg tot die boom van die lewe,” en toegang verleen tot die heilige stad. Dit is nie wettiesisme; dit is die Skrif.

Natuurlik voorsien dit verseker op die oog af aan ʼn struikelblok tot die ewige lewe; “Soos geskrywe is: Daar is niemand regverdig nie, selfs nie een nie. Daar is niemand wat verstandig is nie, daar is niemand wat Yahuwah soek nie. Hulle het almal afgewyk, saam het hulle ontaard. Daar is niemand wat goed doen nie, daar is selfs nie een nie.” (Sien Romeine 3 verse 10 tot 12) Paulus verklaar ondubbelsinnig: “Want almal het gesondig en dit ontbreek hulle aan die heerlikheid van Yah.” (Sien Romeine 3 vers 23).

As gehoorsaamheid toegang verleen tot die heilige stad, en niemand in staat is tot gehoorsaamheid, presies wie is die wat gered sal word?

Die antwoord is, soos met elke dilemma, dit eenvoudig is; “ Maar Yahuwah sy dank, wat ons die oorwinning gee deur onse Here Yahushua die Christus.” ( Sien 1 Korinthiërs 15 vers 57).

Regverdig verklaar deur geloof

Paulus verklaar in Romeine 6 vers 23: Want die loon van die sonde is die dood, maar die genadegawe van Yah is die ewige lewe in Christus Yahushua, onse Here. Met ander woorde, redding is ʼn gawe. Dit sluit gehoorsaamheid in aan die goddelike wet. Sondaars is nie in staat om die wet te onderhou. Dit ʼn feit is. Daarom het Yahuwah voorsien aan die man, Yahushua, wat in volkomenheid die goddelike wet onderhou het.

Elke Christen is bewus daarvan dat die bloed van Yahushua, hy of haar sondes bedek, Die verdienste van die Verlosser se bloed word as krediet gegee aan die gelowige en staan hy voor Yah as of hy nooit gesondig het. Wat die meeste Christene nie weet is dat die gehoorsaamheid van Yahushua ook as krediet gegee is aan die gelowige. Gehoorsaamheid, soos vergiffenis, dit ʼn gawe is van genade en wat deur geloof aanvaar word.

pa en seun

Paulus verduidelik:

MAAR nou is die geregtigheid van Yahuwah geopenbaar sonder die wet, terwyl die wet en die profete daarvan getuig,

Die geregtigheid naamlik van Yah deur die geloof in Jesus Christus vir almal en oor almal wat glo, want daar is geen onderskeid nie;

Want almal het gesondig en dit ontbreek hulle aan die heerlikheid van Yah,

En hulle word deur sy genade sonder verdienste geregverdig deur die verlossing wat in Christus Yahushua is.

Hom het Yahuwah voorgestel in sy bloed as 'n versoening deur die geloof, om sy geregtigheid te bewys deurdat Hy die sondes ongestraf laat bly het wat tevore gedoen is onder die verdraagsaamheid van Yah —

Om sy geregtigheid te toon in die teenwoordige tyd, sodat Hy self regverdig kan wees en regverdig maak wie uit die geloof in Yahushua is. (Sien romeine 3 vers 21 tot 26).

Gehoorsaamheid deur geloof

Yahuwah is bewus dat geen gevalle mens in staat is aan gehoorsaamheid. Daarom, het hy voorsien aan Yahushua, “om Sy [Yahushua] se geregtigheid” oor die sondaar te verklaar. Wanneer die belydende sondaar kies om die gawe van redding deur geloof te aanvaar, en deur die verdienste van die versoeningsbloed van Christus, dat nie alleenlik dat sy sonde vergewe is, maar is die volkome lewe van die Verlosser deur gehoorsaamheid as krediet gegee word vir die gelowige se rekening. Deur geloof, staan die gelowige as geregverdig en gehoorsaam voor Yah.

Hierdie gehoorsaamheid nie verkry word deur selfregverdiging of selfverloëning. Alleenlik volkome gehoorsaamheid is aanvaarbaar vir Yah, en daardie vlak van gehoorsaamheid is alleenlik beskikbaar deur die geloof in die verdienste van Yahushua.

Paulus verduidelik: “Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van Yah; nie uit die werke nie, sodat niemand mag roem nie. Want ons is sy maaksel, geskape in Christus Yahushua tot goeie werke wat Yahuwah voorberei het, sodat ons daarin kan wandel.” (Sien Efesiërs 2 verse 8 tot 10).

Vir lank genoeg, het Satan goedbedoelde Christene mislei en gekwel om te strewe vir die onderhouding van die wet van Yah. Christene baie gestruikel het om dit te doen en nie te doen. Op die uiteinde sulke gehoorsaamheid onaanvaarbaar was, omdat dit nie alleenlik onvolkome was, maar dat dit gehoorsaamheid deur werke was, en nie deur geloof.

Almal wat toegang tot die Nuwe Jerusalem verkry, sal in hierdie lewe in die voetspore van Yahushua wandel. Hulle sal gehoorsaam wees aan die goddelike wet. Alhoewel, dat hierdie gehoorsaamheid die resultaat is, en nie die oorsaak van hulle redding. Dit die “vrugte” is, eerder as die “wortels” van verlossing, en dit alles net deur geloof.

Dit nie moontlik is om hardnekkig vas te kleef aan die sonde en om tog gered te word. nie een van hierdie is moontlik, om deur ons gevalle natuur die goddelike wet te onderhou, Beide vergiffenis en gehoorsaamheid is gawes wat gegee word aan almal wat dit aanvaar deur geloof. Die mantel van Christus se geregtigheid word gegee om die gelowige te bedek. Om getel te word as gehoorsaam, moet die gelowige eenvoudig: 1.) bely en sy rug keer na die sonde, en 2.) sy geloof plaas op die versoenings offer van Yahushua.

Gehoorsaamheid aan die wet van Yah word vereis. Sonder daardie besonderse gehoorsaamheid – wat opsig self ontmoontlik is om te bewys as gevolg ons gevalle menslike natuur – dit voorsien word deur die gee van die Seun van Yah. Dit is Yahushua se gehoorsaamheid, wat as krediet vir ons rekening gegee word deur geloof, wat aan ons toegang sal verleen in die Nuwe Jerusalem, asook toegang tot die boom van die lewe.

pa en seun wat stap
 

Om meer te wete te kom om hierdie gawe te ontang as ʼn geskenk van gehoorsaamheid, luister na: Sinless . . . through faith” op WLC Radio.