Print

Yahuwah is die beste vriend wat jy ooit sal hê. Dit is waarom....

Die verklarings van die Skrif wat die karakter en eienskappe van Yahuwah beskrywe ʼn werklikheid word wanneer ons bewus word wat hulle beteken. Leer oor hierdie woorde duidelik gemaak word, en ontdek die beloftes waar jy dit nog nooit tevore gesien het!

Neem ʼn oomblik om oor jou beste vriend te dink. Wat maak jou ʼn beste vriend? Omdat jy gesamentlike belangstellings deel? Is sy vriendelik? Is hy lojaal? Is dit vir julle ʼn plesier om saam te wees?

beste vriende

Na Yahuwah word daar somtyds verwys as “Die beste vriend wat jy ooit sal hê,” maar weinig neem tyd om te ondersoek, wat presies is die persoonlikheid en eienskappe wat die hemelse Vader ʼn goeie vriend maak.

Die Skrif voorsien aan ʼn aantal van mooi persoonlike eienskappe. Deur die beskrywings van elke van die eienskappe wat voorsien word te verstaan, dit voorsien aan ʼn asemrowende blik oor die mooiheid en oor wat die besondersheid is van die goddelike hart en natuur.

Dit was dit; toe Moses verlang het om te sien toe hy gesê het: “Laat my tog u heerlikheid sien.” (Exodus 33 vers 18)

“En toe Yahuwah by hom verbygaan, het Hy geroep: Yahuwah, Yahuwah, barmhartige en genadige Adonai, lankmoedig en groot van goedertierenheid en trou; wat die goedertierenheid bewaar vir duisende, wat ongeregtigheid en oortreding en sonde vergewe...” (Exodus 34 verse 6 en 7)

Yahuwah is genade

“Maar die goedertierenheid van Yahuwah is van ewigheid tot ewigheid.”

(Psalm 103 vers 17)

Goedertierenheid is : “ Daardie liefdadigheid, saggeaardheid, en tederheid wat die hart wat die ʼn mens tot instemming bring om die beserings te oorsien wat toegedien is, of om ʼn oortreder te behandel beter as wat hy verdien, die geneigdheid om geregtigheid te versag, en om ʼn beseerde persoon oor te haal om sy oortreders te vergewe, en om af te sien van straf, of om minder te straf as wat die wet van geregtigheid regverdig.”1

Dit is hoe die Vader ander behandel. Hy het ʼn ingesteldheid van saggeaardheid. Wanneer onreg gepleeg is of beledig word, Sy eerste reaksie is om die oortreding te oorsien, en word die een wat oortree teen Hom, behandel beter as wat hy verdien.

“Maar die goedertierenheid van Yahuwah is van ewigheid tot ewigheid.” (Psalm 103 vers 17)

Yahuwah is goedertieren

Om goedertieren te wees is om saggeaard te wees, vriendelik. Yahuwah is vriendelik! Hy is warm van hart, en stel belang in ander, en is maklik om mee klaar te kom. Goedertierenheid kan ook verduidelik word as “goedhartigheid.” Iemand wat goedhartig is, het ʼn opregte begeerte om goed te doen aan ander. Goedertierenheid is volkome deelagtig van Yahuwah se persoonlikheid. “Yahuwah is goedertieren.” (1 Petrus 2 vers 3)

Yahuwah is lankmoedig

Dit is verseker baie goeie nuus vir sondaars! Deur lankmoedig te wees beteken om te verdra; “beserings of teisterings oor ʼn lang tydperk, en wat nie maklik ontlok is nie.” Dit is om geduldig te wees! Ons almal maak foute. Alhoewel, goeie vriende gou is om te vergewe, en as ons dit doen is Yahuwah ons getrouste vriend . “Yahuwah vertraag nie die belofte soos sommige dit vertraging ag nie, maar Hy is lankmoedig oor ons en wil nie hê dat sommige moet vergaan nie, maar dat almal tot bekering moet kom.” (2 Petrus 3 vers 9)

Yahuwah is goed

Yahushua het aan die ryk jongman gevra: “Waarom noem jy My goed? Niemand is goed nie, behalwe een, naamlik Yah.” (Mattheus 19 vers 17). Regdeur die Skrif word ons vertel dat Yahuwah “goedertieren is.” maar die werklike betekenis van “goedertierenheid is baie dieper en ryker as wat die meeste mense besef.

Goedheid word beskrywe as: “dit wat bydrae om die pyn te verminder of te verwyder, of om die vreugde of voorspoed te vermeerder [dit is] die teenoorgestelde van boosheid of ellende.” Yahuwah werk hard om pyn te verminder of te verwyder. Hy werksaam is om te soek vir die vermeerdering van geluk en voorspoed vir almal. Wat ʼn eienskap om te besit as vriend!

vrywilligers

Yahuwah het medelye

Psalm 103 vers 13 verklaar: “Soos ’n vader hom ontferm oor die kinders, so ontferm Yahuwah Hom oor die wat Hom vrees.”

Die gehalte van medelye het ʼn slegte naam gekry. Mense wat sukkel onder beproewinge sal soms in woede verklaar: “Moenie medelye met my hê!” Medelye gaan hand aan hand met empatie. Medelye word verklaar as: “ Simpatie met smarte wat verkry is deur teëspoed of lyding deur ander.”2

Gelowiges is bekend met Hebreërs 4 vers 15 wat verklaar: “Want ons het nie ’n hoëpriester wat nie met ons swakhede medelye kan hê nie.” Met ander woorde, Yahuwah voel wat voel. Letterlik. Dit is wat medelye is! Medelye is “die gevoel of lyding van een persoon, wat tot opgewondeheid ly deur die bekommernis van ander.” Dus elke keer as jy die teks lees wat spreek oor die Vader se medelye, moet dit verstaan word wat dit sê; Hy voel wat jy voel, en wanneer jy ly, Hy ook ly.

Yahuwah is barmhartig

Psalm 145 vers 8 vertel aan ons: “Genadig en barmhartig is die Here, lankmoedig en groot van goedertierenheid.” Die mooiheid van hierdie karakter eienskap is verlore omdat barmhartigheid nie ʼn woord is wat dikwels gebruik word. Die meeste mense duidelik die betekenis verstaan.

Barmhartigheid word beskrywe as: “om saam met ander te ly; [a] pynlike medelye; ʼn gevoel van hartseer wat verkry is deur verdriet of teëspoed deur iemand anders; medelye; of meegevoel. Barmhartigheid is vermeng met lyding wat saamgestel is deur liefde en hartseer; ten minste ʼn gedeelte van liefde wat gewoonlik die pyn verteenwoordig of die jammerhartigheid en waardeur dit tot opgewondenheid lei. "Dit is wat beste vriende doen: hulle voel vir mekaar. Dit is deel van wat Yahuwah so 'n goeie vriend maak. Hy het jou so lief dat alles wat jou seer maak, Hom seer maak.

Yahuwah is sagmoedig

“Bekeer julle tot Yahuwah julle Eloah; want Hy is genadig en barmhartig, lankmoedig en groot van goedertierenheid.” (Joël 2 vers 13)

Goedertierenheid is een van die mees pragtigste karakter eienskappe wat enigiemand ooit kan besit.

“Bekeer julle tot Yahuwah julle Eloah; want Hy is genadig en barmhartig, lankmoedig en groot van goedertierenheid.” (Joël 2 vers 13) Goedertierenheid is een van die mees pragtigste karakter eienskappe wat enigiemand ooit kan besit.

ʼn Persoon wat goedhartig is iemand wat: “ontvanklik is om aan ander goed te doen, en om hulle gelukkig te maak, deur aan hulle versoeke te voldoen, en te voorsien aan hulle behoeftes, of om hulle by te staan in bekommernisse; deur die besit van deernis of die goedheid van natuur; welwillendheid en minsaamheid.”

Yahushua het gebid: “En dit is die ewige lewe, dat hulle U ken, die enige waaragtige Eloah, en Yahushua die Christus wat U gestuur het.” (Johannes 17 vers 3) Om Yahushua te ken is om in ʼn ernstige verhouding van liefde met Hom te wees, sodat die sonde sy mag verloor.

Satan is daarvan bewus: Hy het daarop gefokus om vrees vir Yahuwah in die gedagtes van gelowiges, asook ongelowiges in te prent. Hy benadruk Yahuwah se geregtigheid, asof Yah hard en onvergewensgesind is. Geregtigheid is regverdigheid. Iemand wat regverdig is: “Eerbaar en regverdig in hulle handel en wandel.”3 As ʼn liefdevolle Vader, is Yahuwah regverdig. Daar moet onthou word dat onregverdigheid nie liefde is. As jou beste vriend, is Hy regverdig! Die feit is, dat genadige Skepper, Hy altyd versigtig is om ʼn ‘oortreder beter te behandel as wat hy verdien.”

Wanner ons waarlik Yahuwah ken, en is dit ons voorreg om Hom te ken, sal die sonde sy mag verloor oor ons. Leer om die Vader persoonlik te ken. Verkry ʼn klik oor wat verskuil is in die hart van Satan se beskuldigings, en dan sal jy die beste vriend ontdek wat jy ooit sal hê.

seun wat Bybel lees


1Alle verduidelikings is aangehaal uit: Noah Webster’s American Dictionary of the English Language, 1828 ed., tensy anders vermeld

2Die Amerikaanse Erfenis Woordeboek, 4de uitgawe

3 Ibid.