Print

Babilon het Geval: Kom uit haar uit My Volgelinge!

Die wêreld is op sy einde! Tyd sal binnekort nie meer daar wees nie. Die klimaks van die eeue sal; spoedig aanbreek oor die aarde. In hierdie tyd van uiterste gevaar, swyg die Hemele nie. Yahuwah het nie Sy kinders alleen gelaat om die grootste gevaar wat die wêreld ooit sal beleef te trotseer, sonder om hulle eers te waarsku oor die naderende gevaar. 

Red Flashing Light

In hierdie tyd van uiterste gevaar, swyg die Hemele nie. Yahuwah het nie Sy kinders alleen gelaat om die grootste gevaar wat die wêreld ooit sal beleef te trotseer, sonder om hulle eers te waarsku oor die naderende gevaar. 

Die laaste boodskap van genade wat aan die wêreld gegee is bevat ʼn ernstige waarskuwing:

“En ek het ʼn ander stem uit die hemel hoor sê: Gaan uit haar uit, my volk, sodat julle nie gemeenskap met haar sondes mag hê en van haar plae ontvang nie.  Want haar sondes reik tot aan die hemel, en Yahuwah het haar ongeregtighede onthou.  Vergeld haar soos sy ook julle vergeld het, en verdubbel dit vir haar volgens haar werke. Skink vir haar dubbel in die beker waarin sy geskink het.” (lees Openbaring 4 tot 6.)

Die simbool “Babilon” word deur die Skrif gebruik vir die beskrywing van valse en wêreldse godsdienste. Die aarde laaste wekroep aan die volgelinge van Yahuwah wat nog steeds in Babilon is. Hierdie boodskap is vol van die gevolge omdat dit wat onmiddellik daarop volg is die vernietiging van Babilon, en geheel die wêreld met aanvang van die sewe plae. Almal wat beskerm ontvang gedurende die dag van toorn moet onder die beskutting wees van die Allerhoogste. Allen diegene wat ag slaan om uit Babilon te kom sal veilig wees gedurende daardie tyd.

Satan is bewus dat almal wat ag slaan op hierdie waarskuwing sal in ewigheid vry wees van sy misleidings. Daarom het hy die uiterste dwaling geskep, om die menigtes van opregte Christene in ʼn strik vas te vang. Hierdie uiterste dwaling is:

“Daardie boodskap is nie van toepassing op my omdat ek nie in babilon is!”because I am not in Babylon!”

Verskillende mense het verskillende redes met skouerophaling die hemel se laaste uitnodiging eenkant toe te skuif. Sommiges verwerp hierdie waarskuwing omdat hulle Protestante is. Hulle glo nie aan die pous, daarom is die boodskap nie van toepassing op hulle. Ander weer verwerp die boodskap omdat hulle aanbid op die sewende – dag van die week. Hulle aanbid nie op Sondag, die dag waarop die mense aanbid daarom is die boodskap ook nie van toepassing op hulle.

Almal wat die boodskap verwerp omdat hulle glo in ʼn soort van waarheid en dit hulle apart stel as verskillend, geestelik verhewe, van enige iemand anders. Omdat hulle die soort van WAARHEID het, dit nie van toepassing is op hulle.

Man, refusing to listen, holding his hand upDeur die Hemele se waarskuwing te verwerp en te sê: dit kan nie van toepassing wees oor my wat  alreeds glo, en is dit baie ernstig veronderstelling. Dit is ware geestelike blindheid en ewige selfmoord. Hoe groter die lig wat jy besit, hoe groter is die waarheid wat jy glo, en hoe groter is die risiko van die verwerping van nog groter waarheid en meer waarheid. Satan verblind die verstand van baie wat bely dat hulle die Bybelse waarheid beter het as andere. Hy verlei hulle om aan te neem dat hulle alreeds alle waarheid besit wat nodig is vir verlossing. 

Yahuwah se groot hart van liefde smag oor die blindheid van Sy kinders. Die Skrif openbaa dat trotsheid saam met geestelike blindheid die grootste gevaar is wat die laaste geslag in die gesig staar:

“Ek ken jou werke, dat jy nie koud is en ook nie warm nie. Was jy tog maar koud of warm! Maar nou, omdat jy lou is en nie koud of warm nie, sal Ek jou uit my mond spuug. Want jy sê: Ek is ryk en het verryk geword en het aan niks gebrek nie; en jy weet nie dat dit jy is wat ellendig en beklaenswaardig en arm en blind en naak is nie.” (Openbaring 3 verse 15 tot 17.)

Die laaste geslag is geseënd met groot Bybelse waarhede – meer as enige vorige geslagte. Alhoewel, deur ʼn trotse houding in te neem oor hierdie waarhede wat as ʼn gawe gegee is, skep dit 'n ingesteldheid by verstek om enige nuwe lig  te verwerp. Hoe groter die lig. Hoe groter is die gevaar van geestelike trots en geestelike blindheid.

Omdat hierdie boodskap waarsku oor geestelike blindheid, is dit nodig om deur geloof dieselfde boodskap te ontvang dat die louwarm gesindheid van toepassing is op jou. Die Hemel voorsien aan die genesing daarvan:

“Ek raai jou aan om van My te koop goud wat deur vuur gelouter is, sodat jy kan ryk word; en wit klere, dat jy jou kan aantrek en die skande van jou naaktheid nie openbaar word nie; en salf om jou oë te salf, sodat jy kan sien.” (Openbaring 3 vers 18.)

Die oproep om uit Babilon te kom en afsonderlik te wees aan diegene wat Yahuwah, “My volgelinge” noem. Is aan almal wat hulle self beskou as Yahuwah se volgelinge, moet hulle daarom ywerig ag slaan op hierdie waarskuwing. Hulle moet dit studeer hoe dit van toepassing is op hulle. Geen geloofsisteem is uitgesluit. Geen bepaalde denominasie is uitverkies aan hierdie aanklag. Almal vir wie Yahuwah noem, “My volgelinge,” is ingesluit in die oproep om uit Babilon te kom.  

Die Ou Testament bevat ʼn gelyke waarskuwing aan die laaste geslag.

“Roep uit die keel, hou nie terug nie, verhef jou stem soos ‘n basuin! En verkondig aan my volk hulle oortreding en aan die huis van Jakob hulle sondes.” (Jesaja 58 vers 1.)

Tower of Babylon

“Babilon” is die simbool wat in die Skrif gebruik word vir al die valse, godsdienste en valse leerstellings, en wêreldgesindheid. Die laaste wekroep om uit Babilon gaan aan Yahuwah se volgelinge wat onbewus is dat hulle self in Babilon is!  

Dit is Yahuwah se eie volgelinge wat hier gewaarsku word teen sonde. Tog openbaar die besonderse volgende vers dat hulle blind is vir hulle sonde:

“Wel soek hulle My dag vir dag en het ʼn behae in die kennis van my weë! Soos ʼn nasie wat geregtigheid doen en die reg van sy Eloah nie verlaat nie...”  (Jesaja 58 vers 2.)

Hierdie waarskuwing gaan uit na diegene wat hulle Maker daagliks soek, en diegene wat hulle in Sy weë verheug.  Yahuwah roep uit na Sy volgelinge om hulle te bekeer van ʼn sonde waaroor hulle onkundig is.

Jesaja 58 vertel van die verordeninge wat verlaat is:

“As jy jou voet terughou van die sabbat—om nie jou sake op my heilige dag te doen nie, en as jy die sabbat ʼn verlustiging noem en die heilige dag van Yahuwah hooghou; en as jy dit eer deur nie jou gewone gang te gaan nie, nie geleentheid vir jou sake soek of ydele taal spreek nie; dan sal jy jou verlustig in Yahuwah.......”(Lees Jesaja 58 verse 13 en 14.)

Die werk vir die herstel van die Sabbat wat gedoen moet word in die laaste dae, word verduidelik in voorafgaande vers:

“En die wat uit jou voortkom, sal die ou puinhope bou; die fondamente van vorige geslagte sal jy oprig, en jy sal genoem word: Herbouer van gebreekte mure, hersteller van paaie, om bewoonbaar te maak.” (Jesaja 58 vers 12.)

Die finale wekroep om uit Babilon te kom gaan aan Yahuwah se volgelinge wat onbewus is dat hulle self in Babilon is! Mense wat ten volle ingesluk is in Babilon besef dit nie en is nie in staat om dit te sien. Doodse geestelike blindheid is daarvoor verantwoordelik vir die trots wat hulle in hulle waarhede koester en ag dat die Hemel se laaste waarskuwing nie vir hulle bedoel is.

Gregorian Calendar

Babilon sluit in al die georganiseerde godsdienstige denominasies, omdat al die denominasies van vandag die poslike kalender gebruik wat gegrond is volgens die heidense kalender vir die bepaling wanneer om te aanbid: Vrydag, Saterdag, of Sondag. 

Babilon sluit in al die georganiseerde godsdienstige denominasies, omdat al die denominasies van vandag die poslike kalender gebruik wat gegrond is volgens die heidense kalender vir die bepaling wanneer om te aanbid: Vrydag, Saterdag, of Sondag.

Of jy nou Roomse Katoliek of Sewende – dag Adventis is, en of jy Ortodoks of van die Wêreldwye kerk van God is, en of jy Baptis is, Metodis, Presbiteriaan, of Lutheraan is, Nasarener of enige iets ander, as jou denominasie aanbid op Vrydag, Saterdag,  of Sondag dan is jy in Babilon en die uitnodiging is aan jou gerig.    

Om uit Babilon te kom is ʼn lewens verandering gebeurtenis. Dit het ʼn impak op elke gedeelte van jou lewe:

Babilon is die wêreld, wat geval het vanweë haar sondes, en  haar gelykstelling met heidenisme en Sataniese misleidings. Om uit te kom uit Babilon vereis ʼn volslae wegbreek van die wêreld en sy aantreklikhede. Wêreldse aanloklikhede verskil van mens tot mens en is dit verskillend.  

young boy being made fun of

Om eenkant en om verskillend te wees. Die meeste mense hou nie daarvan om verskillend te wees.Dit kan baie ongemaklik en selfs ook ʼn verleentheid wees. Baie sal die ewige lewe verloor deur die vrees van om gespot te word.

Vir sommiges, is dit die liefde vir  hulle huise motors, lewenswyse, ontspanning en die vasgevangenheid  van die stadslewe en van sy aanloklikhede wat nie gesien word as die ankers van Babilon. Vir ander weer is dit die menings van hulle kollegas, hulle gades, familie, vriende of kerk wat die sterkste bande tot Babilon veroorsaak. Om afsonderlik en verskillend te wees. Die meeste mense hou nie daarvan om verskillend te wees. Dit kan baie ongemaklik wees en selfs ʼn verleentheid. Menige sal die ewige lewe verloor as gevolg die vrees vir bespotting.

Elke individu sal ʼn verskillende samestelling van emosionele verbintenisse en wêreldse aanloklikhede wat die verstand verlok om te rasionaliseer weg vanaf die oproep om uit Babilon te kom en afsonderlik te wees. Die Heilige Gees sal elke persoon oordeel vir wat “Babilon” is in sy of haar lewe. Dit is vir die ewige gevolge dat die Heilige Gees van Yahuwah jou aanspoor om dit onmiddellik te gehoorsaam.     

Om ag te slaan op die oproep om uit Babilon te gaan vereis die erkenning van die blindheid van die verlede, en die gewilligheid om die waarheid te volg wat dit ook alk kos. Dit beteken om gehoorsaam te wees aan die stem van die Heilige Gees wanneer daar aan jou gesê word: “Kies vandag tussen die aardse dinge en die hemelse dinge.”

Almal wat die ewige lewe sal beërwe is diegene, wat terwyl hulle op aarde is, die Lam sal volg waar ook al Hy gaan, wat ook al die prys sal wees. 

Sal jy jou kruis opneem en jou Verlosser volg? Sal jy vandag hierdie uitnodiging aanvaar? Wil jy uit Babilon kom?


Kliek hier om na die video te kyk!