Print

Gratis Bitcoin!

Ernstig. Geen vangplek. Ons ons gee Bitcoin verniet weg.

 

Ons is so opgewonde oor Bitcoin en die vryheid wat dit bied van die gesentraliseerdebanke, ons stuur 3,000 Satoshi ( ʼn eenheid van Bitcoin) aan enige iemand wat geregistreer as ʼn gebruiker by WorldsLastChance. Com.

Die romanskrywer Ayn Rand het op ʼn keer geskrywe: “Dat Politieke vryheid nie kan bestaan sonder finansiële vryheid; ʼn vrye denke en mark uitvloeisel daarvan is.”

Dit was nie deel van die Hemelse plan dat ons mekaar se knegte moet wees nie. Dit in die besonderheid waar is wanneer dit kom by ekonomiese vryheid, omdat dit elke ander vryheid bevorder, insluitende godsdiens vryheid. Deur ekonomiese vryheid, floreer die kultuur en gemeenskap. Individualiteit en vryheid van keuse word van groot waarde geag wanneer daar ekonomiese vryheid is.

Deur te begin terug by Babilon, Satan aan die werk is om die wêreld se gemeenskappe te manipuleer en om in orde om die bevolking te laat te konsentreer vir die makliklike beheer van die massas van die stede. Wanneer jou voedsel, en jou water, en jou beskutting afhanklik is van die infrastruktuur waarby ander betrek word, jy baie meer kwesbaar is vir gewelddadige dwang, en is dit wat regerings sal afdwing.

Vandag, baie mense vlug vanuit die stede, om hulle vryheid te herwin wat hulle verloor het as stadsbewoners.

Die wortel van alle kwaad.

Die apostel Paulus het met wysheid waargeneem: “want die geldgierigheid is ʼn wortel van alle euwels; en omdat sommige dit begeer, het hulle afgedwaal van die geloof en hulleself met baie smarte deurboor.”(1 Timotheüs 6 vers 19.)

Selfs diegene wat nie “agter geld aanloop,” is vasgevang is deur die hedendaagse infrastrukture en geloofwaardigheid wat geskep is deur die bankwese. Dit maak dit uiters moeilik indien nie ontmoontlik, om uit hierdie houvas van Satan te ontsnap wat hy het oor elke individu se lewe deur die hedendaagse monetêre sisteem.

Voor die skepping van die sisteem van sentrale bankwese, was geld gerugsteun deur goud of silwer. Dit het “werklike” waarde gehad. So ʼn monetêre sisteem aanmoedigend was om te spaar en ʼn lewe van spaarsamigheid bevorder het. Die gemeenskap was nie op krediet gebaseer. Eerder was dit gegrond op ware rykdom. Die mense het floreer toe die geld ondersteun was deur edelmetale.

Dit is die teenoorgestelde is van vandag se monetêre sisteem. Die meeste mense van vandag van die hand tot die mond lewe op die rant van ondergang. Hulle bestee hulle lewe om te betaal vir motors wat nie hulle waarde behou, en betaal vir huise wat hulle nooit sal besit, terwyl die waarde van die gemagtigde geld bestendig en onherroeplik verminder. In die VSA, is die koste van onderwys so hoog is, dat jongmense dit in die aangesigstaar van om ʼn opvoeding aan ʼn universiteit te laat vaar, of om ʼn studentelening af te betaal vir die res van hulle lewe – ʼn soort van uitgekerfde knegskap aan die regering wat aan die student ʼn studielening voorsien.

Die tyd van benoudheid en die wêreld se bank sisteem.

Die profesieë van Openbaring 1922 vasstel as die aanvang van die “tyd van benoudheid,” en waarvan daar in Daniel 12 vers 1 gepraat word. Net ʼn paar jaar tevore gedurende hierdie tyd, is die privaat besitte federale Reserwe Sisteem gevestig. Dit was ʼn rampspoedige gebeurtenis.

Een van Amerika se grondleggende vaders, Thomas Jefferson, het op ʼn keer die opmerking gemaak : Ek glo dat die bank instellings meer gevaarlik is vir ons vryheid as ʼn leermag,” en is dit so bewys om te wees. Met die vestiging van die Federale Reserwe, het die tydperk van hardekontant (goud en silwer met hulle werklike waarde) tot sy einde gekom. Die ware rykdom is van die mense gesteel, soos die regering die goud en later die silwer muntstukke gekonfiskeer het, en dit vervang het met “sagte geld” (papier wat waardeloos is, en wat deur niks ondersteun word.)

Regdeur die 20ste eeu, het die VSA se Federale Reserwe gegroei in mag, totdat dit geword het die de facto sentrale bank van die wêreld. Die gevaar was ʼn werklikheid. Met sagte geld, kan oorloë eenvoudig betaal word om meer waardelose uitgawes te betaal. Dit was nie meer langer nodig, soos dit in die verlede gewees het, om op te hou om oorlog te voer wanneer die tesourie droog is.

Deur sentrale bankdienste, kan regerings altyd hulle oorloë finansieer sonder om staat te maak op hulle tesourieë. In plaas daarvan, kan hulle gebruik maak van die rykdom van die mense, wat gelukkig is om sulke oorloë te finansieer deur die aankoop van verdediging obligasies vir die verdien van rente.

Donker dae wag vorentoe.

Openbaring 13 openbaar dat daar in die nabye toekoms, drakoniese wetgewing gepromoveer, en afgedwing sal word op almal om te aanbid op ʼn valse dag van aanbidding. Terwyl diegene wat uiteindelik nie daaraan voldoen die dood in die aangesig sal staar, en as eerste sal strenge ekonomiese sankies gehef word teenoor almal wat weier om daaraan te voldoen:

En dit is hom gegee om ʼn gees aan die dier se beeld te gee, sodat die dier se beeld ook sal kan praat en maak dat almal gedood word wat die dier se beeld nie aanbid nie. En hy maak dat aan almal, klei en groot, en die rykes en die armes, en die vrymense en die slawe ʼn merk op hulle regterhand en op hulle voorhoofde gegee word; sodat niemand kan koop of verkoop nie, behalwe hy wat die merk of die naam van die dier of die getal van sy naam het. (Openbaring 13 verse 15 tot 17)

Die Bitcoin projek was stilletjies en diskreet begin is onder die leiding van Vader Yahuwah. Met die tyd dat Satan en sy menslike agente bewus geword het van die volle gevolge van wat Bitcoin kon doen, was dit te laat om dit te keer. Hulle vaar uit daaroor, maar hulle kan dit nie keer of beheer.

Bitcoin: Die Hemel se geskenk aan die laaste geslag.

Die hemelse Vader, Yahuwah, het voorsien dat Sy volgelinge gebring sal word onder verskriklike verknorsing deur die tirannie van die dier en sy gelykenis. Het Hy voorsien aan Bitcoin as ʼn manier om te ontsnap van die toekomstige onderdrukking wat sal verseker dat die merkteken van die dier afgedwing sal word. Yahuwah is altyd in volle beheer van elke oomblik en Bitcoin bewys dit.

Satan het die beeld van die dier bedink wat uiteindelik die merkteken van die dier sal afdwing deur pyniging of dood. Die Vader se antwoord: Bitcoin.

Op hierdie tydstip, is daar geen keer aan Bitcoin. Dit is ʼn onveranderlike sagteware protokol wat bestuur word deur suiwere wiskunde. Bitcoin het gegroei tot op die punt, gedurende April 2015, en het CNN verslag dat Bitcoin se CPU nou 100 keer meer magtiger is as Google. Op hierdie oomblik is regerings baie beperk wat hulle kan doen om Bitcoin te keer.

Teken vandag aan!

By World`s Last Chance, het ons span ʼn aansienlike tyd gespandeer deur Bitcoin na te vors. Ons onderskryf geen ander kripto – valuta, en kan dit nooit die onaantasbare posisie bekom soos die van Bitcoin. Bitcoin kan nie weer gedupliseer word. Ons liefdevolle hemelse Vader het Bitcoin begin as ʼn teenvoeter vir die onvermydelike afdwing van die merkteken van die dier.

Bitcoin is uniek omdat:

  1. Dit is 100% gedesentraliseerd. Dit beteken dat geen entiteit in beheer, dit ooit Bitcoin kan beheer.
  2. Enige iemand kan dit op enige plek gebruik in die wêreld, en op enige tyd. Toestemming mag miskien benodig word om ʼn bankrekening te open, maar die gebruik van Bitcoin is beskikbaar aan almal.
  3. Bitcoin se sagteware kan nie verander word sonder om eerste goedkeuring te verkry, en ook die instemming daartoe deur al sy gebruikers.
  4. Bitcoin kan nie waarde verloor op die manier as wat sagte geld doen, omdat daar altyd ʼn beperktevoorraad van dit beskikbaar is. Geen entiteit kan Bitcoin opjaag of om meer daarvan druk. Daar sal ook nooit meer as 21 miljoen daarvan beskikbaar wees.

Die WLC span is baie dankbaar vir die Vader bevordering vir die skep van Bitcoin, dat ons so veel as moontlik van Sy volgelinge wil aanmoedig om vertroud te raak hoe Bitcoin werk. Watter manier is daar nie as om jou eie Bitcoin beursie te besit? Om meer mense aan te moedig om hulle eie Bitcoin beursie op te stel, is ons verbind om 3,000 Satoshi (ʼn eenheid van Bitcoin) aan enigiemand wat aan ons die volgende besonderhede te voorsien.

  1. Jou WLC gebruikersnaam
  2. ʼn Bitcoin openbare adres wat verkry vanaf die Trust beursie. https://trustwallet.com/
  3. Skriftelike bevestiging dat jy veilig jou Myclium beursie en saad beveilig het. (Dit jou sal toelaat om toegang tot jou fondse te verkry sou jy jou mobiele toestel verloor. Dit is jou ondersteunings plan.)

Om aan ons hierdie inligting te verskaf, gaan net eenvoudig na ons webwerf, www. WorldsLastChance, en kliek op Kontak Ons.

Begin om te spaar vir die toekoms! Selfs ʼn klein bedraggie, wat gereeld gespaar word, sal die verskil maak deur die moeilike tye wat die getroue gelowiges sal moet verduur in tyd die vorentoe. Verruil jou waardelose sagte geld vir Satoshi, silwer of goud.

Daar mag miskien ʼn kurwe van ʼn bietjie skoling wees. Alhoewel, dit elke poging werd is, net om in staat te wees om die minimale gevolge van wanner die regerings daarna streef om die merkteken van die dier af te dwing deur ekonomiese sanksies in die nabye toekoms.

Bitcoin is die Hemel se geskenk aan die laaste geslag! Laat ons jou help om te begin om voor te berei.

Daar is baie namaaksels van Bitcoin. Die enigste kripto – geldeenheid wat ons glo wat veilig is die oorspronklike Bitcoin, wat begin is deur die Vader. Dit gesimboliseer word deur BTC.