Print

Ontstellende Pouslike Proklamasies │ Uit die Mond van die Hoer


Waarskuwing:
Lesers se Oordeel Aanbeveel!


Hierdie artikel bevat baie skokkende pouslike verklarings, en pouslike dokumentasies wat u as ʼn Bybelse gelowige Christen mag dit uiters krenkend, en ontstellend vind. As u die soort van Christen is wat maklik aanstoot neem, word u “aanbeveel” om goeie “oordeel”  te beoefen. Met ander woorde, neem ʼn oomblik om daaroor na te dink of jy werklik die volgende artikel wil lees. Maar as jy besluit om voort te gaan om dit te lees, dan mag jy verseker wees dat die volgende artikel die bewys sal wees van oë wat geopen word. As jy ernstig is opsoek na Sy waarheid.

Ons begin om in volgorde van die ontsellende pouslike verklarings aan te haal.

St  Pous Nikolaas I ( pous vanaf 24 April, 858 n.C. tot 13 November, 867 n.C.):

Pope Nicholas I“Ek is verhewe bo almal, sodat God self, en ek , die plaasvervanger) van God, het beide een konsistoriaal (kerkraad).... en dat ek in staat is om amper alles te doen wat God kan doen.... en is as wese verhewe bo almal is,..... en vir hierdie rede verhewe bo alle gode.” (Bron: “The Church Historians of England: Reformation Period," by Josiah Pratt, pub. 1856, p.159)

“Waarvan daar, Geen wonder wat nie in my mag is om uit te oefen oor alle dinge, ja, volgens die voorskrifte van Christus.” (Bron: ibid., Pratt, p. 159)

Die volgende gedeelte was geskrywe deur Pous Nikolaas I, in antwoord op ʼn brief wat ontvang is van die Katolieke Biskoppe van Lorraine:

 “Julle bevestig dat julle onderworpe is aan julle heerser, en volgens die orde en woorde van die apostel Petrus, wat gesê het: ” Wees onderdanig aan die prins, omdat hy verhewe is bo alle sterwelinge van hierdie wêreld.” Maar dit blyk dat julle vergeet het, dat ons as die vikaris van Christus, die reg het om alle mense te oordeel, en op so’n die manier dat daar gehoorsaamheid bewys moet word aan konings, en is julle gehoorsaamheid verskuldig gehoorsaamheid aan ons, en as ons ʼn monarg skuldig verklaar, moet julle hom verwerp van julle gemeenskap totdat ons hom kwytskeld.    

 “Ons alleen besit die mag om te bind en te ontbind, en om Nero te vry te spreek, en om hom te veroordeel, en kan die Christene dit nie doen nie, en onder die straf van kerklike ban, en deur die uitvoering van ander oordele van ons, wat alleenlik onfeilbaar is. Die mense kan nie die regters wees oor hulle prinse, en moet hulle gehoorsaam wees sonder murmurering asook in die mees onbillike bevele, en dat hulle hoofde sal buig onder skrobberings wat konings behaag om oor hulle te bring, omdat die heerser die fundamentele wette van die Staat kan oortree, en beslag lê op die rykdomme van die burgers, deur die oplê en deur konfiskering, hy selfs kan wegdoen met hulle lewens, sonder dat enige onderdaan die reg het om hom aan te spreek in selfs die eenvoudigste vorm van protes.  Maar as ons ʼn koning as ʼn ketter en onheilige verklaar word, en as ons hom van die Kerk verdryf as geestelike of leek, en wat ook al hulle nering mag wees, is ons bevry van ons eed van lojaliteit, en mag ons dan in opstand kom teen sy mag.”   

 (Bron: A Complete History of the Popes of Rome, from Saint Peter, the First Bishop to Pius the Ninth, the Present Pope: Including the History of Saints Martyrs, Fathers of the Church, Religious Orders, Cardinals, Inquisitions, Schisms and the Great Reformers. (Google eBook), by Louis Marie DeCormenin, James L. Gihon, 1857, p. 242.)

Skrywes aan Kaalkop Charles, om hom aan te hits teen die Koning van Lorraine, het hy gesê:

“Ons beveel jou in die naam van godsdiens, om sy state binne te val, en sy stede te verbrand, en om sy mense met ʼn bloedbad uit te wis, vir wie ons verantwoordelik hou vir die teenstand van hulle slegte prins.”  (Bron: ibid., Gihon, p. 242.)

Aan ʼn gesant van Konstantinopel, het Pous Nikolaas gesê:

“Weet jy dat die Prins; dat die vikaris van Christus (die pouse) bo die oordele van die sterweling is, en dat die mees magtigste heersers, geen reg het om die misdade van die pouse te straf, hoe groot hulle ook mag wees...; vir geen rede, en hoe skandalig of die misdadigheid  asook hoe die losbandigheid van die pouse mag wees, jy moet hulle gehoorsaam, omdat hulle sit op die stoel van die Heilige Petrus.’

“Vrees dan, dat ons toorn, en die donder van ons wraak, omdat Jesus Christus ons aangestel het met sy eie mond as onvoorwaardelike regters oor alle mense, en konings self is onderhewig aan ons gesag.” (Bron: ibid., Gihon, p. 243.)

Toe die Koning van Bulgarye hom bekeer het tot die geloof van Katolisisme, het hy daardie onderdane vervolg wat geweier het om sy voorbeeld te volg. Dit het ook aan hom die lof vanaf Pous Nikolaas I verleen:

 “Ek verheerlik jou deur jou gesag te onderhou, om diegene te dood van daardie dwalende skape wat weier om die kerk binne te kom, en jy het alleenlik nie gesondig deur die bewys van jou heilige nougesetheid, maar ek wens jou geluk deur self die koninkryk van die hemele te open vir die mense onder jou gesag.  ʼn Koning benodig nie om te vrees vir die bevel om ʼn bloedbad te laat geskied, wanneer so ʼn gebeurtenis sy onderdane in gehoorsaamheid teëhou, of dat dit veroorsaak dat hulle, hul toewy tot die geloof in Christus, en dat God hom sal beloon in hierdie wêreld, en in  die ewige lewe, vir daardie moorde.” (Bron: ibid., Gihon, p. 244.)

Let Wel: Pous Nikolaas I, was as ʼn HEILIGE verklaar deur die Kerk van Rome gedurende 1630 n.C., wat beteken dat hy, as “heilige” nagestreef moet word, en gehoorsaam, en aanbid moet word.

St Pous Gregorius VII (pous vanaf 30 Junie, 1073 n.C. tot 25 Mei 1085 n.C.):

Pope Gregory VII

“Pous Gregorius VII: Volgens die Pouslike Diktaat, (Dictatus Papae) van 1075 n.C., haal ons aan uit die verstommende pouslike verklarings: 
“Die Pous met alle reg genoem word  universeel.”
“Dat hy alleenlik die vorstelike ampsteken mag   gebruik.”
“Dat net van die pous alleen se voete gesoen mag word deur prinse.”
“Dat net sy naam alleenlik gespreek mag word in die kerke.”
“Dat die naam van [Pous] uniek is in die wêreld.”
“Dat hy toegelaat word om konings te onttroon.”
“Dat geen sinode sitting as algemeen genoem mag     word sonder sy bevel.”
“Dat geen hoofstuk of boek oorweeg sal word as kanoniek sonder sy gesag.”
“Dat hyself nie deur niemand geoordeel mag word.”
“Dat die Roomse kerk nog nooit ʼn foutbegaan het, ook sal dit nooit fouteer tot in alle ewigheid, die Skrif getuig daarvan.”
“Dat die Roomse pous, as hy kerkregtelik georden is, dit ongetwyfeld hom ʼn heilige maak volgens die meriete van die Heilige Petrus, die St Ennodius, biskop van Pavia, die draer van die getuienis, en baie heilige vaders wat met hom saamstem. Soos dit saamgevat is volgens die dekrete van die Heilige Symmachus die pous.”
“Hy mag onderdane vryspreek van hulle getrouheid aan bose manne.”
(Bron: http://en.wikipedia.org/wiki/Dictatus_papae)

 “Die Pous kan nie ʼn fout maak” (Bron: Pope Gregory VII, (quoted by The Benedictine Network in a listing of notable items by the various popes throughout history))

Pous Innocent III (pous vanaf 22 February, 1198 n.C. tot 16 Julie 1216 n.C.)

Pope Innocent III

“Ons mag volgens die bevoegdheid  van ons mag wat verhewe is  bo die wet, ontslae raak van wette. Diegene wie die Pous van Rome durf wil afskei,  kan dit nie deur die mens gedoen word, maar alleenlik deur God.  Omdat die Pous eenvoudig nie die plek van die mens beklee nie, maar van die ware God.”  (Bron: "Decretals of Greogory IX," Book 1, chapter 3.)

“Enige iemand wat probeer om ʼn vatting van God uit te lê, en wat teenstrydig is volgens die leerstellings van die kerk, moet verbrand word sonder enige medelye.” (Bron: Papal Bull, 1198.  Hierdie aanhaling is van  Peter Tompkins, Symbols of Heresy in THE MAGIC OF OBELISKS, p.57 (New York: Harper, 1981))

“Dit is aan my gesê deur die profesie: “ Kyk, Ek stel jou vandag aan oor die nasies en oor die koninkryke om uit te ruk en om om te gooi en te vernietig en te verwoes, om op te bou en te plant” (Jeremiah 1 vers 10)... Ander was geroep vir die bediening van versorging, maar alleenlik die Heilige Petrus was toegerus met die volheid van mag [plenitudo potestatis]. Aanskou dan watter soort van dienskneg dit is, wat aangestel is oor die huishouding, en is hy inderdaad die vikaris van Jesus Christus, die opvolger van die Heilige Petrus, die Christus van die Here, die God van Farao.... die middeweg tussen God en mens.... wat alle dinge kan oordeel, en deur niemand geoordeel kan word.”  (Bron: Consecration Sermon, c. 1200, see Rome Has Spoken; Granfield, Patrick, The Limits of the Papacy:Authority and Autonomy in the Church, NY:Crossroad, 1987; p. 32.)

Pous Gregorius IX ( pous vanaf 19 Maart, 1227 n.C. tot 22 Augustus, 1241 n.C.) 

Gregory IXPous Gregorius IX, het gedurende 1229 n.C. ‘n pouslikebul uitgereik naamlik, vir die  (Excommunicamus) Ekskommunikering (kerklike ban), waarin hy weier dat daar enige wetlike raadgewers aan verweerders wat verhoor volgens die Inkwisisie gegee word. (Bron: Kirsch, 79).

Hy het verder ʼn kerkraad byeengeroep wat gelas het dat elke man,  vyftien jaar en ouer en elke vrou, dertien en ouer moet sweer dat hulle ketters sal veroordeel. Die kerkraad het ook ʼn presedent geskep om te weier om bekend te maak aan verweerders wie hulle daarvan beskuldig het. (Bron: Engh, 132)

Pous Gregorius IX het ook gedurende 1231 n.C. bepaal dat die Heilige Kantoor van die Inkwisisie ʼn aparte regbank is, wat alleenlik aan die pous beantwoordbaar is. Die reling van die wet was,

 “skuldig tot daar ʼn bewys van onskuld is.” ʼn Pouslike dekreet en wet, waar verbranding as ʼn standaard vir straf is. Die vonnisse is uitgevoer deur burgelike owerhede, en nie deur priesters, om die kerk se “heiligheid” te bewaar.”  (Bron: Ellerbe, 78; Haught, 74 (1990); McBrien, 212

Pous Boniface VIII ( pous vanaf 23 Januarie, 1295 n.C. tot 11 Oktober, 1303 n.C.):

Pope Boniface VIII

“Ons verklaar, en bepaal en kondig aan deur te sê: dat dit onvoorwaardelik nodig is vir die redding van elke menslike wese om onderdanig te wees aan die Roomse Pous.” (Bron: Unam Sanctum," as cited in "Apostolic Digest, Book V: The Book of Obedience")

As, die Grieke en andere sê: dat hulle nie toegewyd aan Petrus en sy opvolgers kan wees nie,  blyk dit noodwendig te wees dat hulle sê dat hulle nie die skape van Christus is, omdat die Here sê daar is net een kudde en een skaapwagter (Johannes 10 vers 16). Wie ook al, hierdie gesag teenstaan, staan die bevel van God teë.” (Bron:  Pope Boniface VIII, Unam Sanctam, DNZ:468, (quoted in Apostolic Digest, by Michael Malone, Book 4: "The Book of Christians", Chapter 4: "There is No Allegiance to Christ Without Submission to the Pope"))

Pous Clement VI (pous vanaf 7 Mei, 1342 n.C. tot 6 Desember, 1352 n.C.)

Pope Clement VI

“Geen mens sonder gehoorsaamheid aan die Pous van Rome kan volkome gered word.  Almal wie hulle verhef het teen die geloof van die Roomse Kerk, en sterwe sonder finale boetedoening is verdoem, en gaan na benede na die Hel.” ( Bron: Pope Clement VI, "Super Quibusdam," as cited in "Apostolic Digest, Book V: The Book of Obedience")

St Pous Pius V ( pous vanaf 7 Januarie, 1566 n.C. tot 1 Mei, 1572)

Pope Pius V

“Die Pous en God is dieselfde,  so het hy alle mag in hemel en op aarde.” ( Bron: Pope Pius V, quoted in Barclay, Cities Petrus Bertanous Chapter XXVII: 218.)

Let Wel: Dat die gelasterde woorde kom van ʼn heilig verklaarde pous van Rome!

Geseënde Pous Pius IX ( pous vanaf 16 Junie, 1846 n.C. tot 7 Februarie, 1878 n.C.): 

Pope Pius IXPous Pius IX “ Ek alleen.... is die opvolger van die apostels, die vikaris van Jesus Christus... Ek is die weg, die waarheid, en die lewe....” (Bron: History of the Christian Church, by Henry Charles Sheldon, p. 59.)

 “Die fondament van al ons vertroue word gevind in die Geseënde Maagd Maria. God het haar toevertrou tot haar skatte van alle goeie dinge, met ander woorde dat elkeen mag weet dat deur haar word alle hoop verkry, en elke genade, en alle verlossing. Omdat dit Sy wil is: Dat ons alles verkry  deur Maria.” (Bron: Ubi Primum, 1849.)

“Sosialisme, Kommunisme, en ongeoorloofde genootskappe, en Bybel genootskappe... pes van hierdie aard moet met alle mening vernietig word.” (Bron: The encyclical Quanta Cura, Issued December 6, 1866.)

“In  geeneen van hierdie [Protestantse] verenigings, en nie eers in  almal  van hulle gesamentlik, kan sommige weë gesien word as die enigste Katolieke Kerk wat Christus die Here opgerig en gekonstitueer, en gewil het om te bestaan het. So ook nie sal dit ooit moontlik wees dat daar gesê word dat hulle lidmate is, en deel is van daardie Kerk so lank  as hulle apart en sigbaar afgesonder  bly van die Katolieke eenheid.

Dit volg op dat sulke verenigings te kort skiet, om die lewende gesag wat deur  God gevestig is, en wat die mens onderrig in alle dinge van die geloof, en in die dissiplines van gebruike, en vir die rig, en vir die regering van hulle almal wat noodsaaklik is vir ewige redding, en dat hulle aanhou om onveranderlik te wees in hulle leerstellings, sonder die buigsaamheid en die onstabiliteit wat hulle vind in een einde. Almal kan daarom maklik verstaan , en ten volle daarop reken dat dit geheel en al teenstrydig is met die Kerk wat ingestel is deur Christus die Here, waarin die waarheid voortdurend bly, en wat nooit onderworpe is aan enige verandering wat ook al, en wat gebêre is in ʼn skatkamer, wat toevertrou is om veilig,  en om volkome bewaar te word in sy geheel. Vir hierdie doel, het dit die belofte ontvang van die ewigdurende teenwoordigheid en bystand van die Heilige Gees.  Niemand kan verontagsaam dat deur hierdie meningverskille [verdeeldheid] in leerstellinge en menings onstaan, sosiale verdeeldheid, wat weer in hulle oorsprong, en wat  in hierdie tallose gemeenskappe versprei, en wat altyd toeneem met ernstige skade, vir die Christen en burgerlike gemeenskappe." (Bron:  Apostolic Letter Iam Vos Omnes (1868))

“Julle bo almal eerwaardige broeders, is bekend hoe hierdie leerstellings van ons geloof eenparig en aldag verklaar, en verdedig word, en waarop daar aangedring word in sinodesittings deur die Vaders van die Kerk. Inderdaad het hulle nooit opgehou  om te leer dat: “God is een, en dat Christus een is, en dat die Kerk gevestig is op Petrus volgens die stem van die Here, en dat dit een is,” en dat die fondament van die groot Christen staat goddelik daarop gebou is, asof dit dieselfde rots is, die einste soliede rots, hierdie Leerstoel wat uniek is, en is dit eerste geskenk is, wat altyd aangewese en oorweeg is as die setel van Petrus, en wat skyn  regdeur die wêreld vir die onderhouding van sy primaatskap, dit is ook die oorsprong en die voedingsbodem vanwaar die priesterlike eenheid voortspruit, dit is nie alleenlik die hoof, maar ook die moeder en die leermeester van al die Kerke... die Roomse pous, wat hierdie Primaatskap in die ganse wêreld beklee, en is hy die Opvolger van die Geseënde Petrus, die Prins van die Apostels en die ware Vikaris van Christus, die hoof van die ganse Kerk, en is dit die sigbare Vader, en Leermeester van alle Christene. Daar is ander, en amper ontelbare bewyse wat geneem is van die mees geloofwaardige getuies wat dit duidelik, en openlik getuig met groot geloof, en nougesetheid, en met respek en gehoorsaamheid dat almal wat behoort aan die enigste en ware Kerk van Christus dit moet eer en gehoorsaam wees aan hierdie Apostoliese Bisdom en Roomse Pous.” (Bron: Pope Pius IX, Amantissimus (On The Care Of The Churches), Encyclical promulgated on April 8, 1862, # 3.)

 “Diegene wat onversetlik is teenoor hierdie gesag van die Roomse Pous kan nie die ewige verlossing verkry.”  (Bron: Pope Pius IX,Quanto Conficiamur Moerore, DNZ:1677, (quoted in Apostolic Digest, by Michael Malone, Book 5: "The Book of Obedience", Chapter 1: "There is No Salvation Without Personal Submission to the Pope"))

Let Wel: Pous Pius IX, die langste regerende pous in die geskiedenis, is onderweg om heilig verklaar te word deur die Kerk van Rome.

Pous Leo XIII ( pous vanaf 20 Februarie, 1878 n.C. tot 20 Julie, 1903 n.C.)

Pope Leo XIII“Ons gedagtes gaan uit teenoor die geweldige egene wat vreemdelinge is tot die vreugde wat die Katolieke harte vervul: sommige omdat hulle in onkunde gehul is oor die Evangelie, en ander omdat hulle distansieer van die Katolieke geloof, alhoewel hulle die naam van Christen dra. Hierdie denke is, en was vir Ons ʼn groot bekommernis, omdat dit ontmoontlik is om te dink dat so ʼn groot gedeelte van die mensdom  daarvan

afwyk asof dit die regte pad is, as hulle van Ons weg beweeg, met  geen ondervinding van sentiment of innerlike wroeging. Maar sedert Ons ons die plek op aarde van God Almagtig beklee...” ( Bron: Praeclara Gratulationis Publicae—The Reunion of Christendom (Rome: 1894))

 “Maar die hoogste leermeester in die kerk is die Roomse Pous. Die eenheid van denke, vereis daarom ʼn gesamentlike, en volkome ooreenstemming in die een geloof, en volslae toewyding, en gehoorsaamheid van wil aan die Kerk en die Roomse Pous, soos aan God self.” (Bron : Sapientiae Christianae: On Christians as Citizens (January 10, 1890))

 “Dit is ons laaste raad aan jou: ontvang dit, en graveer dit in julle verstand, almal van julle: soos dit deur  God beveel is, dat verlossing nêrens gevind kan word as net alleenlik in die Kerk, die magtige en effektiewe instrument van verlossing is niks anders as die Roomse Pous.” (Bron: Allocution for the 25th anniversary of his election, February 20, 1903; Papal Teachings: The Church, Benedictine Monks of Solesmes, St. Paul Editions, Boston, 1962, page 653). 

 “Onthou en verstaan dit goed daar waar Petrus is, daar is die kerk, en dat diegene wat weier om hulle te vereenselwig in gemeenskap met die Setel van Petrus behoort aan die Antichris, en nie aan Christus.  Hy wat homself afsonder van die Roomse Pous het geen verdere verbintenis tot Christus.“   (Bron: Pope Leo XIII, Satis Cognitum, quoted in "Acts of Leo XIII: Supreme Pontiff", Rome: Vatican Press, 1896, (quoted in Apostolic Digest, by Michael Malone, Book 4: "The Book of Christians", Chapter 4: "There is No Allegiance to Christ Without Submission to the Pope"))

“Maar die hoogste leermeester in die kerk is die Roomse Pous. Die eenheid van denke, vereis daarom ʼn gesamentlike, en volkome ooreenstemming in die een geloof, en volslae toewyding, en gehoorsaamheid van wil aan die Kerk en die Roomse Pous, soos aan God self.Hierdie gehoorsaamheid moet alhoewel dit ook volkome moet wees... (en ) moet dit gevolglik aanvaar word sonder huiwering....

 “Daarom dit behoort aan die Pous om gesaghebbend te oordeel watter dinge die heilige orakels bevat, sowel as watter leerstellings in harmonie is, en watter daar is waarmee verskil moet word, en ook vir dielfde rede om vorentoe te wys watter dinge aanvaar moet word as reg, en watter verwerp moet word as waardeloos, en wat nodig is  om te doen, en wat om te vermy om te nie te doen, in orde om die ewige verlossing te bekom.”(Bron:  Pous Leo XIII, inSapientiae Christianae (On Christians As Citizens), Encyclical promulgated on January 10, 1890, #22-24.)

St Pous Pius X ( pous vanaf 4 Augustus, 1903 n.C. tot 20 Augustus 1914 n.C.):

Pope Pius XLet Wel; Pous Pius x was heilig verklaar deur die Roomse  Dit is Godslasterlik teenoor Yah. “Die Pous is nie net eenvoudig die verteenwoordiger van Jesus Christus. Om die waarheid te sê: hy is Jesus Christus Homself, in die gewaad van die vlees, en op die manier as wese gewoon, en  om  menslik te wees en voort te gaan met Sy bedieninge aan die mens... As die Pous spreek! Is dit Jesus Christus Wat preek. As hy ondderrig! Is dit Jesus Christus onderrig! As hy genade verleen of die banvloek aankondig! Is dit Jesus Christus Homself wat die banvloek aankondig en genade verleen.

Derhalwe wanneer daar dikwels deur iemand van die Pous gepraat word, dit nie nodig is om te ondersoek maar om hom te gehoorsaam, en dat daar geen beperkings of grense vir die bevele is, in orde vir die geval om die behoeftes te pas van die individu, en van  wie se gehoorsaamheid vereis word; daar nie afbreking gedoen word aan die verklaarde wil van die Pous, en om dit te deel met geheel as iets anders as wat hy aan dit gegee het, geen bevooroordeelde van menings moet gegee word om dit te verdra, en geen regte moet gestel word teenoor die van die Heilige Vader om te onderrig en te beveel, en  sy besluite mag nie gekritiseer word, of sy verordeninge betwis word. Daarom deur goddelike verordinering, alles en geen saak hoe verhewe die persoon ook mag wees – en of hy ʼn kroon dra of beklee is in purper, of geklee is in heilige gewaad; almal moet onderdanig aan Hom wat alle dinge onder Hom gegee is.” ( Bron: Evangelical Christendom, Vol. 49, January 1, 1895,  p. 15, "the organ of the Evangelical Alliance," published in London by J. S. Phillips.)

Let Wel: Pous Pius X was heiligverklaar deur die Roomse Katolieke Kerk. Godslastering teenoor Yahuwah diskwalifiseer nie ʼn pous om “heiligverklaar” te word deur die Roomse Kerk.

Pous Benedictus XV ( pous vanaf 3 September, 1914 n.C. tot 22 January, 1922 n.C.):

Pope Benedict XV

 “Tot so ʼn mate het Maria gely en het sy amper gesterf aan haar, en  die lyding van haar sterwende Seun; en tot so ʼn mate het sy haar moederliefde versaak oor haar Seun; terwille vir die redding van die mens... dat ons met reg kan sê sy het menslike ras saam met Christus gered.” Bron: Inter Sodalicia, 1918)

“Almal wat Maria se beskerming soek sal gered word tot in alle ewigheid.” (Bron: http://www.romancatholicteachings.com/catholic_catechism/catechism1.html)

Pous Pius XI ( pous vanaf 6 Februarie, 1922 n.C. tot 10 Februarie, 1939 n.C.)

Pope Pius XI

“Wat sal dit jou kos o, Maria, om ons gebed aan te hoor? Wat sal dit kos om ons te red? Het Jesus nie in jou hande geplaas al die skatte van Sy guns en genade? Jy sit as gekroonde Konining aan die regterhand van jou seun, jou heerskappy reik so vêr as die hemele, en jy is onderworpe aan die aarde en alle skepselle wat daarop wandel. Jou heerskappy reik uit tot self na benede tot die diepte van die hel, en jy alleen o, Maria red ons van die hande van Satan.” ( Bron: http://www.reachingcatholics.org/polytheistic.html;http://earnestlycontending.com/maranatha/?p=743)

 “... Ons onsterflike voorganger, Pous Leo XII...” (Bron: Pous Pius XI, in Quas Primas (On the Feast of Christ the King), Encyclical promulgated on December 11, 1925, #18.)

 “Niemand word gevind in die enigste Kerk van Christus, en niemand bly bewaar in dit, tensy hy erken en in gehoorsamheid aanvaar die oppergesag van die Heilige Petrus en sy wettige opvolgers.” (Bron: Pope Pius XI, Mortalium Animos, PTC:873, (quoted in Apostolic Digest, by Michael Malone, Book 4: "The Book of Christians", Chapter 4: "There is No Allegiance to Christ Without Submission to the Pope"))

Pous Pius XII ( pous vanaf 2 Maart, 1939 n.C. tot 9 Oktober, 1958 n.C.)

Pope Pius XII“O, Maria Moeder van Genade en Beskerming van sondaars! Ons smeek u om na ons kyk met medelydende oë op arme ketters en skeurmakers. Voorsien  u by die Setel van Wysheid, en verlig die verstand van die ellendiges wat gehul is in die donkerheid van onkunde en sonde, dat hulle duidelik die Heilige Roomse Katolieke Kerk,  erken as die enigste ware Kerk van Jesus Christus, wat buiten dit geen heiligheid of verlossing gevind kan word.

Roep hulle na die eenheid van die enigste kerk, en die gee van genade om te glo in elke waarheid van ons heilige geloof, en om hulle toe te wy aan die Oppermagtige Roomse Pous, die vakaris van Jesus Christus  op aarde, dat sodoende hulle verenig kan word  deur die soete kettings van liefdadigheid, en dat daar binnekort net een kerk sal wees onder een en dieselfde herder; en dat ons almal sodoende, O Salige maagd, jubellend verewig  sal sal sing: “ Veheug jou, O Maagd Maria! U alleen het alle ketters in die ganse wereld vernietig! Amen.” (Bron: Pous Pius XII, The Raccolta, Benzinger Brothers, Boston, 1957, No. 626.)

“Soos die Heilige Bernard verklaar het, dit is die wil van God dat ons gunste deur Maria verkry, laat elkeen gou maak om toegang te verkry tot Maria.” (Bron: Superiore Anno, 1940.)

“Dit is onvoorwaardelik nodig dat die Christen gemeenskap onderdanig is in alle dinge tot die heerskappy van die Pous, as die wens is om nie deel van die goddelike gevestigde gemeenskap te wees wat opgrig is deur ons Verlosser.” ( Bron: : Pous Pius XII, Orientalis Ecclesiae, quoted in "Acta Apostolicae Sedis", 36:129, Rome: Vatican Press, (quoted in Apostolic Digest, by Michael Malone, Book 4: "The Book of Christians", Chapter 4: "There is No Allegiance to Christ Without Submission to the Pope"))

 “Ons leer...en Verklaar dat die Roomse Kerk deur die Voorsienigheid van God die primaatskap besit van gewone mag oor alle ander, en dat hierdie mag van jurisdiksie van die Roomse Pous, wat waarlik biskoplik is, en ook onmiddellik is. Teenoor dit, is die pastore, en die getroues, en watter rite ook al asook waardigheid, beide individueel, en sowel gesamentlik, is hulle gebonde deur die diens van ondergeskikte hiërargieë, en in ware gehoorsaamheid, nie alleen net in sake wat pas by geloof en morele waardes, maar ook in daardie wat betref die dissipline en regering van die Kerk wat versprei is oor die hele wêreld, op so ʼn manier dat opeens  die eenheid van gemeenskap ,en die professie van dieselfde  Geloof  verkry is, en bewaar word deur die Roomse Pous, is daar een kudde van die Kerk van Christus onder een opperherder. Dit is die leerstellings van die Katolieke waarheid waarvan niemand kan weg beweeg sonder die verlies van geloof en verlossing.”  (Bron: Pous Pius XII, Ad Apostolorum Principis (On Communism And The Church In China), Encyclical Promulgated on June 29, 1958, #46.)

“In hierdie kerk van Jesus mag geen mens toegang verkry behalwe as hy gelei word deur die Heersende Pous en alleenlik as hulle verenig is met hom kan die mens gered word,,,” (Bron: Pous Johannes XXIII, Coronation Homily, Nov. 4, 1958.)

Geseënde Pous Johannes XXII ( pous vanaf 28 Oktober, 1958 n.C. tot 3 Junie, 1963 n.C.)

Pope John XXIII 

“In hierdie kerk van Jesus mag geen mens toegang verkry behalwe as hy gelei word deur die Heersende Pous en alleenlik as hulle verenig is met hom kan die mens gered word,,,” (Bron: Pous Johannes XXIII, Coronation Homily, Nov. 4, 1958.)

Pous Paulus VI ( pous vanaf 21 Junie, 1963 n.C. tot 6 Augustus, 1978 n.C.)

Pope Paul VI

“Die Kerk.... het gewoond geraak om bronne te besit tot daardie tussenganger wat slaggereed is, Moeder Maria.... Oor dit soos die Heilige Irenaeus gese het: sy is die rede vir verlossing van die ganse menslike ras.” ( Bron: Christi Matri).

Geseënde Pous Johannes Paulus II (pous vanaf 16 Oktober, 1978 n.C. tot 2 April, 2005 n.C.)

Pope John Paul IIPope John Paul II"Don't go to God for forgiveness of sins: come to me." (Source: Los Angeles Times, December 12, 1984.)

“Moenie na God gaan vir vergiffenis van sonde; kom na my  Angeles Times, December 12, 1984.)

“Die waarheid van die Aanvaarding, wat omskrywe is deur Pius Xii, is herbevestig deur die Tweede Raadsvergadering van die Vatikaan wat aldus uitdrukking gegee het oor die geloof van die Kerk: wat bewaar is van enige skuldgevoelings van oorspronklike sonde, die rein Maagd was opgeneem in liggam en siel in die heerlikheid vav die hemel na die voltooing van haar aardse verwyl. Sy was verhoog deur die Here as Koniging van die heelal... Omdat die Moeder van Christus is verheerlik as “koniging van die Heelal.” (Bron: Pous Johannas Paulus II, in Redemptoris Mater (On the Blessed Virgin Mary in the Life of the Pilgrim Church), Encyclical promulgated on March 25, 1987, #41.)

“Vandag.. deur nuwe kennis lei ons daartoe om erkenning te verleen van die teorie van evolusie dat dit meer as ʼn hipothese is.“

(Bron:  VATICAN CITY, OCT 23, 1996, http://www.aloha.net/~mikesch/darwin.htm)

“Ek het geen vrees wanneer die mense my noem as die “Vikaris van Christus” wanneer hulle aan my sê: ”Heilige Vader,” of “Sy Heilige,” of deur titels selfde as hierdie, wat blyk vyandig te wees tot die Evangelie.” (Bron: Pous Johannes Paulus II,  Crossing the Threshold of Hope (New York: Alfred A. Knoff. 1995): 6.)

Pous Benedictus XVI, (pous vanaf 19 April, 2005 n.C. tot 28 Februarie, 2013 n.C.)

Pope Benedict XVI

 “Jesus beskryf nie die einde van die wêreld, wanneer e voorbeelde gebruik, handel Hy nie as ʼn “profeet.” Om die waarheid te sê, Sy wens is om te verseker dat Sy disipels van elke tyd onbeweeglik bly  deur datums en voorspellings.....” (Bron: A statement made on November 18 2012, during his Monday Angelus to the faithful. http://visnews-en.blogspot.com/2012/11/christ-uides-journey-of-humanity.html)

Pous Franciskus I ( pous vanaf 13 Maart, 2013 n.C. tot ????):

Pope Francis I

“Jy kan nie Jesus buitekant die Kerk vind.” (Bron: Uttered on April 23, 2013, in the Apostolic Palace’s Pauline Chapel, http://www.ewtnnews.com/catholic-news/Vatican.php?id=7508)

“Die verklarings van die Heilige Skrif kan nie alleenlik en individueel geleerdes se poging wees, maar dit moet altyd vergelyk word met, invoegings van egtheid deur die lewende tradisie van die Kerk.” ( Bron: April 12, 2013, speaking to the pontifical biblical commission. http://www. catholicworldreport.com/Blog/ 2219/when_will_the_media_turn_ on_pope_francis.aspx#. UX8SPyv71Us)

Laat ons nou gaan, na gelykwaardige lasterlike verklarings gedurende hierdie tyd wat verskaf word deur dokumente van die Vatikaan:

“Ons bepaal dat die Heilige Apostoliese Bisdom, en die Roomse Pous ,die primaatskap besit oor die ganse wêreld.” (Bron: The Most Holy Councils, Vol. XIII, column 1167.)

“Alle name wat in die Skrif wat toegepas word op  Christus, en  ooreenkomstig dit wat bepaal dat Hy oor die Kerk is, is al dieselfde name van toepassing op die Pous.” (Bron:  Robert Bellarmine, On the Authority of Councils, Volume 2: 266.)

Die Pous is nie alleenlik ʼn verteenwoordiger van Jesus Christus, maar hy is Jesus Christus self, wat deur die gewaad van die vlees skuil.”
( Bron: Catholic National (July, 1895)

“Die Pous is nie alleenlik ʼn verteenwoordiger   van Jesus Christus, maar hy is esus Christus self, wat deur die gewaad van die vlees skuil.” (Bron: Catholic National (July, 1895)

“Pas op dat ons nie daardie redding verloor, daardie lewe en asem wat u aan ons gegee het, omdat u ons herder is, en u is ons geneesheer, en u is ons goeweneur, en u is ons egenoot en egenote, en u is laastens ʼn ander God op aarde.” (Bron:  Christopher Marcellus addressing Pope Julius II during the Fifth Lateran Council which began in 1512, as quoted in Alexander Hislop, The light of prophecy let in on the dark places of the papacy (London: William Whyte and Co., 1846): 91 and Letters between a Catholic and a Protestant on the doctrines of the Church of Rome originally published in Borrow's Worcester Journal (Worcester Journal, 1827): 29. Find the original Latin version here.)

“Dit blyk dat die Pous Johannes Paulus II nou voorsit oor die algemene Kerk van sy plek vanaf die kruis van Christus.” (Bron: "Auckland Bishop Says Pope Presides From the Cross" (Zenit, September 20, 2004)

“Die priester het die mag oor die sleutels, en die mag om sondaars te bevry van die hel, en om hulle waardig te maak vir die Paradys, en om hulle te verander as slawe van Satan in die kinders van God. Daarom is God self, verplig om te bly by die oordele van Sy priesters, en of om kwyt te skled of om nie kwyt te skeld.....

“Die Pous neem die plek in van Jesus Christus, op aarde......Hy is die onfeilbare regeerder.... die opperste regter van hemel en aarde,die regter van almal wat deur niemand beoordeel mag word,God self op aarde.”
...... Catholic National (July, 1895)

Sou die Verlosser afdaal na die kerk, en as ʼn biegvader die sakrament van boetedoening bedien, en ʼn priester is ook besig met ʼn ander boetedoening, sou Jesus sê: van elke boetedoenig, “Ego te Absolve” (vry te speek), en die priester sou dieselfde doen oor elke geval van boetedoening, “Ego te absolve,” en die boetedoeners in elke geval sou gelykwaardig vry gespeek word.....

“Sodoende mag die priester in ʼn sekere geval genoem word, die skepper van sy Skepper, en daarna deur die woorde van inseëning te sê, skep hy asof dit Jesus is in die sakrament, deur aan hom ʼn sakramentele bestaan te gee, en hom voor te hou as ʼn slagoffer wat geoffer word aan die ewige Vader....”  

“Laat die priester sê die Heilige Laurence Justitinus, “die altar nader as ʼn ander Christus.” (Bron: St. Alphonsus Liguori, The Dignities and Duties of the Priest (1927)

“Die Pous neem die plek in van Jesus Christus op aarde... deur die goddelike reg het die pous die opperste, en volle mag van geloof, en die morele mag oor elke pastoor en sy kudde. Hy is die ware vikaris, die hoof van die ganse kerk, die vader en leermeester van alle Christene, Hy is ʼn onfeilbare regeerder, die skepper van leerstellings, vader en regter van alle rade, die algemene regeerder van waarheid, die tussenganger van die wêreld die opperste regter van hemel en aarde, die regter van almal, en wat deur niemand beoordeel kan word, God self op aarde.”  (Bron: Quoted in the New York Catechism.)

“Selfs al is die pous die beliggaming  van Satan, behoort ons nie ons hoofde op te rig teenoor hom, maar in kalmte ons neer te buig, en te rus op sy boesem.” St Catherine van Siena

“Selfs al is die pous die beliggaming  van Satan, behoort ons nie ons hoofde op te rig teenoor hom, maar in kalmte ons neer te buig, en te rus op sy boesem. Hy wat in opstand kom teen die Vader is verdoem tot die dood. “Die aanhaling van Katarina van Siena: vir wat ons aan hom doen, doen ons aan Christus: ons moet die selfde eerbetoon gee aan die Pous wat ons aan Christus gee, en as ons oneer bewys aan Christus bewys ons oneer aan die Pous. Ek weet baie goed dat menigte hulle self verdedig deur te spog: “Hulle is so korrup, en dien op alle maniere die bose!” Maar God het beveel, dat self die priesters, die pastore, en Christus op aarde was beliggaam in duiwels, en ons moet gehoorsaam en onderdanig wees aan hulle, nie vir hulle onthalwe, van terwille van God, en deur gehoorsaamheid aan Hom.” (Bron:  St. Catherine of Siena, SCS, p. 201-202, p. 222, quoted in Apostolic Digest, by Michael Malone, Book 5: “The Book of Obedience”, Chapter 1: “There is No Salvation Without Personal Submission to the Pope”)

“Die leerstellings van die katolieke Kerk is heeltemal onafhanklik van die Heilige Skrif.” (Bron: Familiar Explanation of Catholic Doctrine, Rev. M. Mullers, p.151.)

“As ons moet kies tussen die Helige Geskrifte van God, en die ou foute van die kerk, sal ons die vroëere verwerp.” (Bron: Johann Faber (defender of the Papacy) cited in History of The Reformation, by J. H. Merle d'Aubigne, book 11, Ch. 5, Par. 9.y J. H. Merle d'Aubigne, book 11, Ch. 5, Par. 9.)

“Soos twee heilige riviere wat vanuit die paradys vloei, die Bybel en goddelike tradisie bevat albei die woord van God, die kosbare gesteentes van geopenbaarde waarhede. Alhoewel, die twee goddelike strome op hulsef is, en ook van die beskrywing van hulle goddelike oorsprong, en van gelykwaardige heiligheid, en beide wat vol is van geopenbaarde waarhede, is steeds van die twee, tradisie vir ons die meer duidelike en veiligste.” (Bron: Catholic Belief, Joseph Faa di Bruno, p. 45.)

Die enigste persoon in die hemel wat ek vra om hier na benede te kom, is Jesus Christus, en Hom beveel ek om na benede te kom....... Dit is die een ding wat Hy moet doen. Hy moet elke keer na benede kom wanneer ek die mis bedien en op my bevel, Christus moet dit gehoorsaam. 

Ek nooi nooit ʼn engel na van die hemel na benede om die mis hier aan te hoor. Hier is geen plek vir engele nie. Die enigste persoon in die hemel wat ek vra om hier na benede te kom, is Jesus Christus, en Hom beveel ek om na benede te kom. Hy moet na benede kom wanneer ek Hom gebied. Ek neem brood in my vingers vanoggend en sê: “ Dit is die liggaam van Jesus Christus, en hy moet na benede kom. Dit is die een ding wat Hy moet doen. Hy moet elke keer na benede kom wanneer ek die mis bedien en op my bevel.... ek doen dit in gehoorsaamheid, eerbied, en eerbetoon, en aanbidding, maar ek doen dit, en wanneer ek dit doen moet Christus gehoorsaam wees. (Bron:  Roman Catholic Priest David S. Phelan, The Western Watchman (St. Louis: Western Watchman Publishing Company), June 10, 1915.)

“Die Pous is van so ‘n groot waardigheid en so verhewe dat hy nie sommer net ʼn mens is, maar as asof dit God is, en die vikaris van God....Om die rede is Pous gekroon met ‘drie dubble kroon, as die Koning van die Hemel en aarde en van die laer gebiede.... Die Pous is asof hy God op aarde is,.... die hoof Koning van konings,.... aan wie vertrou is deur die Almagtige God die heenwyse.... na die hemelse koninkryk.” (Bron: Lucius Ferraris, "Papa," article 2 in his Prompta Bibliotheca ("Handy Library"), Volume 6 (Venice, Italy: Gaspar Storti, 1772), pp. 26-29. Latin. Reprinted (Rome: Press of the Propaganda, 1899))

“Al die name wat toegewys aan Christus in die Skrif, en bedoel is vir  Sy opprgesag oor die kerk, is ook toegewys aan die Pous.” .....Robert Bellarmine.

“Al die name wat toegewys aan Christus in die Skrif, en bedoel is vir Sy opprgesag oor die kerk, is ook toegewys aan die Pous.” (Bron: Robert Bellarmine, in Disputationes de Controversiis, "On the Authority of Councils", book 2, Chapter 17.)

“Ontvang hierdie pouslikekroon wat versier is met drie krone, en weet dat u Vader van prinse en konings is, en die Regeerder van die wêreld, die Vikaris van ons Verlosser Jesus Christus.”( Bron: Papal Coronation Ceremony.)

“Die pous is die opperste regter van die wet van die land... Hy is die verteenwoordiger van Christus, en nie net alleenlik ʼn priester verewig, maar ook ʼn Koning van konings en Here van die here.” ( Bron: La Civilta Cattolica, March 18, 1871 (quoted in "An Inside View of the Vatican Council" by Leonard Woosely Bacaon, p 229, American Tract Society edition))

“Dit is ʼn fout om te glo dat, as die Pous verdorwene is, en ʼn bose man is, en gevolglik ʼn lid van die duiwel, dat hy oor geen mag beskik oor die getroues.” ( Bron: Council of Constance, Condemnation of Errors, against Wycliffe, Session VIII, and Hus: Session XV; DNZ:621, 617, 588, (quoted in Apostolic Digest, by Michael Malone, Book 5: "The Book of Obedience", Chapter 1: "There is No Salvation Without Personal Submission to the Pope")

“Om onderhewig te wees aan die Roomse Pous is volstrek nodig vir verlossing.”

St. Thomas Aquinas

Die aanhaling van St Thomas Aquinas: “Om onderhewig te wees aan die Roomse Pous is volstrek nodig vir verlossing.”( Bron: St. Thomas Aquinas, Against the Errors of the Greeks, Pt. 2, ch. 36; PTC:484, (quoted in Apostolic Digest, by Michael Malone, Book 5: "The Book of Obedience", Chapter 1: "There is No Salvation Without Personal Submission to the Pope"))

“Dit is ʼn fout om te glo dat ʼn man is in die Kerk as hy Bisdom van Petrus verlaat, die fondament van die Kerk.” (Bron: St. Cyprian, UOC, CSL, vol. 3, pt. 1, p. 207 (1868), (quoted in Apostolic Digest, by Michael Malone, Book 4: "The Book of Christians", Chapter 4: "There is No Allegiance to Christ Without Submission to the Pope"))

 “Waar Petrus (of sy opvolger) is, daar is die Kerk.” (Bron: Source: St. Ambrose, Commentary on Twelve of David's Psalms, XL:30; JUR, vol. 2:1261, (quoted in Apostolic Digest, by Michael Malone, Book 4: "The Book of Christians", Chapter 4: "There is No Allegiance to Christ Without Submission to the Pope"))

“Die Roomse Pous, is hoof van die vergadering van biskoppe, en geniet hy die onfeilbaarheid, en deugsaamheid van sy bisdom, en as Opperste Priester, en leermeerster van al die getroues – wat hulle broeders bevestig in die geloof – hy maak bekend deur beslissende handelinge van  leerstellings wat pas by die geloof, en morele waardes...... Hierdie onfeilbaarheid aan die Kerk belowe ook teenwoordig te wees in die liggaam van die van die biskoppe, en wanneer hulle gesamentlik met Petrus se opvolger is, beoefen hulle die opperste Gesag, bo almal in ʼn Ekumeniese Vergadering. Wanneer die Kerk deur sy operste Gesag voorstelle van leerstellings van geloof voorstel wat as goddelik openbaar is, en as die leerstellings van Christus, en die bepalings waaraan getrou gebly moet word in die gehoorsaamheid van geloof. Hierdie onfeilbaarheid  strek so ver as die waarborg van Goddelike openbaring self.” (Bron: Catechism of the Catholic Church, #891, 1994 edition.)

“Ons bely dat die Pous oor die mag beskik om te vanander aan die Skrif en daaraan kan byvoeg, en daarvan mag wegneem volgens sy wil.” --Die aanhalings van Roomse Katolieke Belydenisse teenoor Protestantse eedsverklarings

Vergelyk die bogenoemde verklarings met die Skrif:

“Julle mag by die woord wat ek julle beveel, niks byvoeg nie, sodat julle die gebooie van Yahuwah julle Eloah mag onderhou, wat ek julle beveel het.” (Lees Deuteronomium 4 vers 2.)

“Alles wat ek julle beveel, dit moet julle sorgvuldig hou; jy mag daar niks byvoeg en daar niks van weglaat nie.” (Lees Deuteronomium 12 vers 32.)

“Elke woord van Eloah is gelouter; Hy is ʼn skild van die wat by Hom skuil. Voeg by sy woorde niks by nie; sodat Hy van jou nie rekenskap vorder en jy as ʼn leuenaar openbaar word nie. ( Lees Spreuke 30 verse 5 en 6.)

“En as iemand iets van die woorde van die die boek van hierdie profesie wegneem, dan sal Yahuwah sy deel wegneem uit die boek van die lewe en uit heilige stad en uit die dinge waarvan in hierdie boek geskrywe is.” (Lees Openbaring 22 vers 19.)

...”Gaan uit haar uit, my volk, sodat julle nie gemeenskap met haar sondes mag hê en van haar plae ontvang nie.” (Openbaring 18 vers 4.)

...”Gaan uit haar uit, my volk, sodat julle nie gemeenskap met haar sondes mag hê en van haar plae ontvang nie.” (Openbaring 18 vers 4.)

“.... die Pous is asof hy God op aarde is, enigste heerser van die gelowiges van Christus, hoof van konings, en beskik oorvloed van mag.” (Bron: : Lucius Ferraris, in "Prompta Bibliotheca Canonica, Juridica, Moralis, Theologica, Ascetica, Polemica, Rubristica, Historica", Volume V, article on "Papa, Article II", titled "Concerning the extent of Papal dignity, authority, or dominion and infallibility", #1, 5, 13-15, 18, published in Petit Montrouge (Paris) by J. P. Migne, 1858 edition.)

“Ons bely dat die Pous oor die mag beskik om te vanander aan die Skrif en daaraan kan byvoeg, en daarvan mag wegneem volgens sy wil.” (Bron: Roman Catholic Confessions for Protestants Oath, Article XI, (Confessio Romano- Catholica in Hungaria Evangelicis publice praescripta te proposita, editi a Streitwolf), as recorded in Congressional Record of the U.S.A., House Bill 1523, Contested election case of Eugene C. Bonniwell, against Thos. S. Butler, Feb. 15, 1913.)

“Hy wat nie ingaan by die deur van die kerk sal nie redding ontvang. Die deur van die kerk is die Katolieke Kerk en verenig met sy Hoof wat Jesus Christus verteenwoordig." (Bron: St. Frances Xavier Cabrini, "Travels", Chicago: 1944...)

 “Die Pous is van groot gesag en mag, dat hy in staat is om te verander, en te verklaar, of te vertolk self goddelike wette. Die pous kan goddelike wette verander, omdat sy mag is van die mens, maar van God, en hy handel as die plaasvervanger van God op aarde...” (Bron:  Lucius Ferraris, in "Prompta Bibliotheca Canonica, Juridica, Moralis, Theologica, Ascetica, Polemica, Rubristica, Historica", Volume V, article on "Papa, Article II", titled "Concerning the extent of Papal dignity, authority, or dominion and infallibility", #30, published in Petit-Montrouge (Paris) by J. P. Migne, 1858 edition.

“Christus het Sy setel toevertrou aan die hoof pous;.... maar al die mag van die hemel en aarde is aan Christus gee;... daarom is die  hoof pous, wat Sy vikaris is, sal hierdie mag besit.” (Bron: Corpus Juris, chap. 1, column 29, translated from a gloss on the words Porro Subesse Romano Pontiff.)

Die Pous se gesag is onbeperk, en onberekenbaar, dit kan toeslaan, soos Innocent III gesê het, waar ook al sonde is, en  dit kan almal straf; en dit laat nie toe vir enige appel, en is hy inhomself Soewerein, en is dit al.; omdat die Pous die draer volgens die uitlatings van Boniface VIII, is al die regte in die Heiligdom van sy borskas.  Omdat hy nou onfeilbaar geword het, kan hy van die klein woordtjie “orbi” gebruik maak (wat beteken dat hy hom self kan vasdraai aan die ganse  Kerk), en in elke leerstelling,  en in elke bevel, en in ʼn versekerde onweerlegbare kontrak van Geloof. Geen reg kan voor hom staan, geen persoonlike of regspersoonlikheid van vryheid soos kerkregtelikes dit stel.” (Bron: 'The tribunal of God and of the pope is one and the same.' Ignaz von Dollinger, in "A Letter Addressed to the Archbishop of Munich", 1871 (quoted in The Acton Newman Relations (Fordham University Press), by MacDougall, p 119-120))

“Ons bely wat ook al waar daar nuwe dinge is wat die Pous bevestig, of dit in die Skrif is of nie, en wat ook al wat hy beveel as waar, en goddelik en as verlossingswerk, dit daarom behoort te onderhou te word deur Leke Mense in ʼn groter respek as aan die lewende God.” (Bron: Roman Catholic Confessions for Protestants Oath)

Die aanhalings van Roomse Katolieke Belydenisse teenoor Protestantse eedsverklarings: daar is die besluit van die Pous, en die besluit van God wat saamgevat is in een besluit.....Nadat, en  vandat daar  ʼn appèl altyd deur ʼn ondergeskikte regter na ʼn meerde verwys word, as billik is daar niemand groter as hyself, so sal geen appel staande kan bly as dit gemaak word deur die Pous aan God, omdat daar  een kerkraad is van die Pous en van God self.” (Bron: Augustinus Triumphus, in Summa de Potestate Ecclesiastica, 1483, questio 6. Latin.)

“Ons bely wat ook al waar daar nuwe dinge is wat die Pous bevestig, of dit in die Skrif is of nie, en wat ook al wat hy beveel as waar, en goddelik en as verlossingswerk, dit daarom behoort te onderhou te word deur Leke Mense in ʼn groter respek as aan die lewende God.” (Bron: Roman Catholic Confessions for Protestants Oath, Article IV, (Confessio Romano-Catholica in Hungaria Evangelicis publice praescripta te proposita, editi a Streitwolf), as recorded in Congressional Record of the U.S.A., House Bill 1523, Contested election case of Eugene C. Bonniwell, against Thos. S. Butler, Feb. 15, 1913.)

ʼn beroep vanaf die WLC Span:

Ons vergroot nie wanneer ons verklaar dat meestal van die Roomse Katolieke Kerk se leerstellings die Bybel weerspreek. Die bogenoemde verklarings wat deur pouse gemaak, en deur die owerhede van die Vatikaan, is dit onomstootlik die geldigheid van ons eis, en wanneer dit vergelyk word met die Skrif. Dit is tragies, en dit mag baie moeilik wees vir ons broeders en susters wat steeds gevangenes is in hierdie heidense sisteem om dit te aanvaar. As Yahuwah se volgelinge wat lidmate is van hierdie kultus, hulle eerlik en biddend die leerstellings van die pouse sou vergelyk met die van die Bybel, hulle sonder twyfel die waarheid sal besef oor die Katolieke se valse sisteem van godsdiens, en omdat ons omgee, wil ons nie hê dat enige een van Sy volgelinge, en  dat daar voortgegaan moet word om hulle te mislei deur hierdie bose sisteem. Die tyd is min, en die genade tyd vir die mens om te eindig is op hande. Dit is van groot belang en belangrikheid dat ons tot die begrip kom van Yahuwah se leerstellings, en om toegewyd Sy waarheid te volg  wat ook al dit kos.

Vandag is die hele wêreld mislei deur hierdie valse godsdiens, en binnekort sal diegene wat aanhou om hierdie Sataniese eienskap van hierdie godsdiens sisteem te ontbloot vervolging in die aangesig sal staar, en die hoogste prys sal betaal. Rome het nooit enige opposisie verdra, en het die dood veroorsaak van bykans 100 miljoen Bybel gelowige siele, wat geweier het om onderdanig te wees aan hierde valse godsdiens. Ons hier by WLC opper hierdie feite in ʼn poging om die waarheid in die kollig te plaas aan diegene wat opreg is, en dat hulle mag ontvlug met hulle siele vanaf hierdie heidense instelling.    

Redding is geredelik en vry beskikbaar aan almal wat glo in Yahuwa se naam, en wat gehoorsaam is aan Sy gebooie. Daar is geen plek vir menslike tussengangers tussen siel soekende wat gered wil word en ons liefdevolle Verlosser. Sy wil is dat ons na Hom moet kom, dat Hy ons kan red van ons sondes. Hy sal ons met vreugde ontvang. Hy sal ons verstand vernuwe en aan ons leer dat ons sonder skuld voor die Vader kan wandel. Hy sal ons harte voorberei vir die Hemel, en dat ons saam met Hom sal terugkeer in heerlikheid met die tweedekoms

Mag Yahuwah aanhou om jou te rig en te seën vir almal wat soek om Sy Wil te ken.