Geweld is die grondslag van Satan se koninkryk. Dit is en sal aanhou om gebruik te word deur die magte van die duisternis vir solank as wat daar standpunt ingeneem word vir die waarheid, en vir geregtigheid, en in die teenstaan van verkeerdheid.
Yahuwah se oproep aan die verstandiges:“ Kom nou en laat ons die saak uitmaak,” is Sy genadige uitnodiging soos dit opgeteken is in Jesaja 1 vers 18. Die waarheid bevat sulke krag, en deur duidelike en ope studie daarvan is dit al wat dit benodig word om die eerlik denkende te oortuig.
Verkeerdheid op die ander kant, is sleg. Wanneer vleiery, en omkopery, en dreigemente gefaal het, is geweld die laaste uitweg om die gewete te dwing en die wil te buig. Die geskiedenis bevat die donker bewyse van onheil wat gepleeg is deur mens op sy medemens - en dit alles in die naam van godsdiens. Slegs in die Hemel sal dit geopenbaar word, wat die omvang was van die pyn en die lyding wat ervaar was deur miljoene wat getrou gebly het aan hulle Verlosser.
Die gebruik van geweld om die gewete te dwing is nie net 'n oorblyfsel van die geskiedenis, 'n stowwerige voetnota van 'n donker, barbaarse tyd. Inteendeel, dit bly en is 'n belangrike beginsel van die onbekeerlike Rooms-Katolieke Kerk. Die "reg" om 'n persoon te dwing om te sondig teen sy gewete om sy eie lewe te red, is 'n leerstelling wat tot nou nog gehou word deur hierdie dier van mag.
Die volgende is ʼn gedeeltelike lys van verskeie metodes wat deur die Pousdom gebruik word om die gewete te onderwerp. Terwyl dit ʼn weersindwekkende openbaring is wat die mens kan vermag onder die invloed van demone, is dit niks anders as die seëvierende getuienis van Yahuwah oor die bewaring van Sy eie. Diegene wat lewe aan die einde van die laaste dae van die aarde se geskiedenis, moet daarvan bewus word dat hierdie beginsel van mag is ʼn gekoesterde leerstelling van die Roomse Katolieke Kerk, omdat die tyd nie Katolosime verander het nie. Ook nie het tyd nie die krag van Yahuwah verminder om diegene te beskerm wat toevertrou is in Sy versorging.
Die term verwys na ʼn instelling van die Roomse Katolieke Kerk wat die oorspronklike benaming gehad het,” Die Hoogste en Heilige Gemeente van die Romeinse en die Algemene Inkwisisie.” Hierdie “Heilige Kantoor” soos dit bekend gestaan het, was spesiaal geskep om die leerstellings wat die Roomse Katolieke Kerk se leerstellings weerspreek, en in die besonder enige leerstelling wat die geloof in die Katolieke sakramente wat nodig is vir die verkryging van verlossing en die verkryging van genade weerspreek.
Dit het begin gedurende 1203 n.C.
Pous Innocent III.
Daar word geskat dat ten minste 50 miljoen manne vroue en kinders was genadeloos vermoor deur hierdie Kerk Kantoor, en met sommige skattings so hoog as 100 miljoen. Die bloedbad van die Inkwisisie het ingesluit Jode, Protestante, Inheemse volkere en selfs ook ander Roomse Katolieke. Vanaf die adellike gebore prins tot die nederigste landbouer, en niemand was gespaar deur hierdie gewelddadige uitreiking.
Die krediet vir die instelling van marteling as deel van die Inkwisisie kom van Pous Innocent IV, wat die pouslike bul Ad extirpanda uitgevaardig het, en die gebruik van marteling deur die Inkwisisie gemagtig het, en wat vir die doel gebruik is, vir die verkryging van bekentenisse van die "ketters".
Die eerste slagoffers van hierdie verskriklike Inkwisisie was die Albigense in die Suide van Frankryk. Hulle was geteiken omdat hulle die Bybelse geloof gehandhaaf het, dat verlossing is net deur Yahushua alleen, en nie deur die onderhouding van die sakramente, of verlossing deur werke.
Daar was 75 pouse in 'n ry wat die Inkwisisie kragtig afgedwing het, en met elkeen toevoeging van nuwe toestelle van marteling. Dit is belangrik om daarop te let dat nie 'n enkele een van hierdie opeenvolgende pouse veroordeel is, of die afgekeuring verleen het, van die gebruik van marteling om bekentenisse te verkry.
Die grootste en weldadigste Inkwisisie was die Spaanse Inkwisisie? Die Spaanse Inkwisisie was gevestig deur die Roomse Katolieke koningin, Isabella. Omdat iemand anoniem aan die kaak gestel kon word as 'n ketter, en indien skuldig bevind word, het hulle op sy besittings beslag gelê, en het sy dit gebruik is dit 'n middel vir die befondsing van haar ontdekkings na die Nuwe Wêreld.
Die beginsel wat die Inkwisisie onderstreep, is die verkeerde geloof dat die pous die soewereine mag het oor lewe en dood. Sodoende, elkeen wat nie gehoorsaam is aan die pous moet teregstaan en doodgemartel word as hy dit nie herroep.
Ons sal 'n paar van die mees grusaamste toestelle van marteling hieronder beklemtoon. Maar voordat ons dit doen ...
WLC
wil die leser graag waarsku dat die
prente van hierdie toestelle
van marteling
wat in diens van Rome was, dat dit baie beeldend en duidelik is.
Sodoende
word die oordeel van die leser sterk aanbeveel.
“Die rek is algemeen beskou as die mees pynvol metode van die Middeleeuse marteling. Dit het bestaan uit ʼn houtraam gewoonlik bo die grond met twee toue wat vasgemaak is aan die onderkant en twee aan die bokant aan ʼn katrol met handvatsel om dit te draai.
“Die folteraar draai die katrol wat veroorsaak dat die toue die slagoffer se arms trek. Wat uiteindelik, die slagoffer se gebeentes laat uit lit uit laat trek met ʼn harde klapgeluid. As die martelaar die katrol aanhou draai, word van die ledemate uitmekaar getrek, en wat gewoonlik die arms is.
“Hierdie metode was meestal gebruik om bieg te bewerstellig, en as daar nie gebieg word beteken dit dat die martelaar dit nog meer laat uitrek. Somtyds het die martelaars hulle slagoffers toegelaat om na ander mense te kyk wat gemartel word met hierdie toestel om psigologiese vrees aan te wakker.
“Somtyds was hierdie metode beperk om net ʼn paar ledemate uit lit uit te trek, maar dan het die folteraar sovêr gegaan, wat veroorsaak het dat die bene of arms (somtyds beide) nutteloos gelaat is. Gedurende die laat Middeleeue was daar verkeie vorme van hiedie toestelle wat tevoorskyn gekom het. Hulle het dikwels penne gehad wat die slagoffer se rug binnegedering het- en soos die ledemate was die ruggraat ook uitmekaar getrekhet, en wat nie alleenlik die fisiese pyn verhoog het nie, maar ook die sielkundige gevolge van om op jou beste gestremd te wees.”1
“As die vuur groot genoeg was, het die dood plaasgevind eers deur versmoring eerder as skade wat deur die vlamme aangerig is. Dit was egter 'n bekende feit dat die slagoffers gewoonlik verbrand is in 'n kleiner vuur sodat hulle sou "ly tot die einde". Wanneer die vuur klein was, het dood plaasgevind as gevolg van die verlies van bloed of 'n hitte beroerte wat selfs ure kan neem."2
“Die wiel in die gebruik van marteling, is die slagoffer se arms en bene vas vasgemaak aan die speke van ʼn hout wiel wat stadig gedraai het. Die ondervraer sou 'n yster hamer gebruik om sy of haar bene te breek terwyl die wiel draai. Slagoffers sou dikwels gelos word aan die draaiende wiel om ʼn pynlike dood te sterf.3
“Die Judas Stoel was ʼn piramide gevormde sitplek (kyk regs). Die persoon wat ondervra is om sy sondes bely teen Christus, word geplaas op die toppunt van dit, met die punt wat indring in die anus of vagina. Dan, soos die ondervraging vorder, sal die Inkwisiteur baie stadig die verweerder verder en verder op die punt laat sak word deur oorhoofse toue.
“Sommige teorieë het daarop gedui dat die beoogde effek was om die opening oor 'n lang tydperk van die tyd te laat oop skeur, of om stadig deurboor te word. Die slagoffer was gewoonlik naak, en om nog meer by te dra tot die vernedering wat reeds verduur is."4
Dit is toegerus met penne aan die binnekant, en wat verskillende dele van die liggaam deurboor maar nooit vasgenael is aan lewensbelangrike organe om die slagoffer aan die lewe te hou, wat regop hang, en nog steeds bly lewe het en gely het totdat hulle hul wens uiteindelik vervul is, en gesterf het. Die toestel kan oopgemaak word van beide van die voorkant en uit die agterkant sonder dat die slagoffer in staat was om hom daaruit te kry. Die houer was so dig dat geen gil van buite gehoor kon word, tensy die deure oopgemaak is om dit te kan hoor.”5
Gate in die bodem het toegelaat dat bloed en ander liggaamlike vloeistowwe kan dreineer.
"Met die kop onder die boonste dop en die ken bo die onderste staaf geplaas, kan die boonste skroef van hierdie aaklige toestel stadig gedraai word, om die skedel saam te pers. Eerste was die tande vernietig, deur die vergruising, en die versplintering van die kakebeen. Dan is die oë uitgepers uit die oogholtes – sommige weergawes het spesiale houers gehad om hulle te vang as hulle uitgedruk word. Laastens, is die skedel vergruis en die inhoud van die skedel wat uitgeforseer word. Gedurende die vroeër stadiums kan die folteraar die skedel in stewig geklemde toestand hou en die metaal slaan van die skedel dop van tyd tot tyd; en deur elke hou dring daar pyn regdeur die slagoffer se liggaam."6
“Hierdie toestel is dikwels gebruik om die slagoffer op die pad na die brandstapel die swye op te lê, sodat hulle nie kon openbaar wat in die martelkamer plaasgevind het, of om hulself te verdedig in enige manier." 7
“Die krokodil buis was nie algemeen gebruik nie, maar dit is was gebruik om baie ongelowiges en diewe dood te maak.
“Die slagoffer is in 'n vaste buis wat net groot genoeg was vir die ingaan van die slagoffer. Die buis, met krokodil tande soos penne, was stadig saamgepers is, het die slagoffer heeltemal magteloos gelaat. Die folteraar kon net sy gesig en voete te sien.
“Met die hulp van steenkool en vuur onder die buis, het die folteraar geleidelik die buis verhit totdat hy ʼn bekentenis verkry het, en dan is die slagoffer vermoor. Die genoemde was die mees algemene metode, want dit is een van die wreedste en mees pynlike martelings wat ooit gebruik is op die mens.
“Met die gesig en voete blootgestel, was die folteraar in staat om pynlike wonde op die slagoffer toe te dien. Gesig verminking en die oopskeur van die vlees was gekose keuses."8
“Die naakte slagoffer sou op die skerp piramide agtig voorwerp geplaas, soos wat jy 'n donkie sou ry. Die folteraar sou dan begin met baie lig gewigte op die voete van die slagoffer, en in die aanloop tot baie swaar gewigte wat stadig die man / vrou in die helfte sou skeur. ʼn Baie pynigende toestel!”9
Dit is 'n peervormige toestel met die vorm van ‘n peer en bestaan uit vier metaal 'blare' wat verbind is deur 'n skarnier aan die bokant, en 'n sleutel of ʼn kruk op die een kant.
Die peer was ingevoeg in die vagina, anus of keel, afhangende van die aard van die misdaad wat gepleeg is: Die mondelinge toestel was gereserveer vir ketters, terwyl die anale en vaginale pere gebruik is, op homoseksueles en hekse, onderskeidelik. Deur die draai van die sleutel word die blare oopgemaak, wat veroorsaak dat massiewe inwendige skade aangebring word. Die toestel was selde noodlottig, maar daar het ook gewoonlik ander metodes van marteling gevolg.”10
"Afskilling is eintlik en beteken afslag (en is dit soos om die vel te verwyder van die liggaam van ʼn mens...). Gedurende die uitvoering en martelings metode van afskilling aan mense word dit gedoen, natuurlik, terwyl hulle lewe. Dit was meer en deels bloot 'n martelings metode sonder dood, deur slegs dele van die vel verwyder is. Alhoewel, as die persoon ter dood veroordeel is deur die metode van afskilling of as hulle gevang is deur vyande, dan was dit doel om te dood deur hierdie praktyk te gebruik, en dan word daar gewoonlik baie van die vel verwyder."11
“Hierdie vreeslike toestel was gebruik in die grootste gedeelte van Europa tydens die Middeleeue. Dit is 'n baie eenvoudige instrument wat gebruik is om die vel 'n slagoffer se uitmekaar te skeur. As gevolg van sy vorm, was nie bene of spiere gespaar.
“Die slagoffer was naak en gebind en wat hom of haar heeltemal weerloos maak. Dan begin die aanranders en is dit (soms publiek) hulle daad van verminking van die slagoffer. Hulle het dikwels begin met die ledemate en stadig beweeg na die bors, rug, nek en uiteindelik die gesig.
“In kort, die Spaanse Kielie of Kat Klou is niks anders as 'n verlengeng van die hand van die folteraar se. Die spykers was skerp genoeg om enigiets hulle pad te skeur.l
“Die knieg - splyter was 'n antieke vorm van marteling waar twee planke, elk toegerus is met spykers en gewoonlik gewissel het vanaf 3-20 spykers, en dan waar dit aan weerskante van die knie van die slagoffer geplaas is. Die planke was verbind deur twee groot skroewe wat die kante aanmekaar hou in hulle plek om die knieg. Die skroewe word stadig gedraai, en dan beweeg die planke nader aan mekaar en dwing die spykers deur die knieg. Dit sou die vlees uitmekaar skeur, en soos dit dieper indring onderdruk en die bene onderaan vermink, en dan die ledemaat laat in ʼn permanente toestand van beskadiging. Ten spyte van die naam, kan die knieg-splyter eintlik gebruik word op enige ledemaat, en sal dit pas omdat dit rond is. Dit marteling toestel was nie altyd alleen gebruik maar eintlik heel dikwels vergesel deur baie ander strawwe soos brand, oopklowing, vaspyker, en vele ander. "12
“Dit Is uitgevind deur ʼn Engelsman met die naam Skevington, en is dit ook na hom vernoem. Daar is alternatiewelik na dit verwys as Skeffington se gyves. Die apparaat bestaan uit 'n ring van yster met 'n skarnier in die middel. Die slagoffer is gedwing om hurk op die een helfte van die ring, terwyl die ander helfte van die ring geplaas word oor sy rug. (Stel jou voor dat dit lyk soos 'n reuse stel van yster kunsgebitte wat rondom jou geplaas word.) Die folteraar sou 'n skroef gebruik om die skarnier stywer te draai, en die slagoffer verder en verder saam te druk in sy onwillekeurige toestand van hurk. Uiteindelik sou ribbes en borsbeen kraak en die ruggraat ontwrig word. Soms is die samedrukking so groot gewees dat die bloed sou stroom uit die vingers en gesig van die slagfoffer. Koningin Elizabeth I van Engeland het hierdie toestel gebruik teen Protestante wat sy van hoogverraad aangekla het."13
“Dit is gebruik as 'n manier om vroue te straf, die bors skeurder was 'n pynlike en wrede manier om 'n vrou se borste te vermink.... Die kloue is óf warm of koud gebruik op ontblote borste van die slagoffer. As die slagoffer nie vermoor was, sou sy lewenslank geskend wees omdat haar borste letterlik uitmekaar geskeur is.
“Die gemeenskaplike variant van die bors Skeurder, en was dit dikwels na verwys as die spinnekop wat 'n soortgelyke instrument is, en aan ʼn 'n muur geheg is. Die borste van die slagoffer is geheg aan die kloue, en dan is die vrou wegetrek vanaf die muur deur die folteraar, en so is die borste suksesvol verwyder.”14
“Wanneer dit nodig was om 'n skuldige te beklad met eerloosheid is hy in die Middeleeuse Skandpaal, wat gewoonlik van 'n soort van steier voorsien is en van kettings en yster krae, en die vaandel aan sy voorkant van die feodale heer. In Parys Frankryk, was hierdie naam gegee aan 'n ronde geïsoleerde toring wat gebou is in die middel van die markplein. Die toring was 18 meter hoog, en het ʼn groot openinge in sy dik mure gehad, en is aan 'n horisontale wiel voorsien, wat dit in staat gestel het om op ʼn spil te draai. In hierdie wiel is daar veskeie gate gesteek om die hande te hou en die hoof van die skuldige, wat in die ronte verby beweeg voor die oë van die skare , en ten aanskoue van die skare, en is hy/sy onderworpe aan hulle geskeeu en hulle gespot. Die skandpale was altyd opgerig in die mees besoekte plekke soos markte en kruisweë."15
“Dit Weeg meer as 5 kilogram en is dit ʼn kraag wat vasgemaak is om die nek en rus op die skouers. Oorspronklik is dit gebruik vir die marteling van gevangenes, by tye het dit die metode van die uitvoering van straf geword, en is die skaafplekke en ander plekke van besering besmet met gangreen, en het die slagoffer verval in uiteindelike koma. Daar is gerugte dat hierdie kraag steeds in gebruik word in sommige dele van die wêreld."16
“Die Duimskroef gebruik word tydens die Middeleeue. Die slagoffer se vingers is binne-in die instrument geplaas en langsaam vergruis as die folteraar die handvatsel aan die bokant draai. Hierdie metode was hoofsaaklik gebruik om bekentenisse te verkry, en was dit beide pynlik en baie langdurig..... Die selfde toestel was ook gebruik om slagoffers se tone te vergruis.17
Die diumskroef word steeds in sommige dele van die wereld,
“Die Brons Bul was 'n hol koper standbeeld wat gemaak is om soos 'n ware bul te lyk. Slagoffers is binne-in geplaas, gewoonlik met hul tonge wat eerste uitgesny is. Die deur is gesluit, met die verseëling van die slagoffer binne in die brons bul. Vure is dan aangesteek rondom die bul. Soos die slagoffer swig onder die versengende hitte binne in die bul, en soos hy oorrompel word sal hy skreeu van pyn en angs. Die bewegings en klanke van die slagoffer aan die binnekant van die bul, en wat gedemp word deur die van die bul se grootte, het die effek gehad dat dit lyk of die bul lewe, en die geluide binne in die bul klink soos die van ʼn ware bul. Hierdie effek het addisionele vermaak verskaf aan die gehoor, en het dit gedien as ʼn toegevoegde voordeel om hulle te distansieer van die brutaliteit van marteling, aangesien hulle nie direk die slagoffer kon sien. ”18
“Die Brons bul is ʼn teregstellings toestel wat deur die Antieke Grieke ontwikkel is.... Wanneer ʼn slagoffer binne in die brons - bul geplaas is, sal hy of sy stadig dood gebrand word. Hierdie toestel het geleidelik meer ingewikkeld geword, totdat die Grieke ʼn ingewikkelde sisteem met buise ontwikkel het, om die geskreeu van die slagoffer te laat klink het, soos ʼn briesende os. Selfs al is hierdie marteling metode nie so gereeld gebruik tydens die Middeleeue, en soos dit vroeër deur die Griekse en Romeine gebruik is, was dit nog steeds gebruik in Sentraal-Europa. Die marteling is soortgelyk aan om lewendig gekook te word."19
Die antwoord is 'n duidelike JA. Dit skokkende feit word skaars opgemerk of is onbekend aan selfs Rooms-Katolieke hulself. Dit word bevestig deur Kerkreël 1311 en Kerkreël 752.
“Die kerk het 'n ingebore en behoorlike reg om oortredende lede te dwing deur die Christelike getroues, en deur enige middel van pouslike gesag. "Kerkreël 1311
“Die godsdienstige eerbied van die intellek en hulle wil, selfs as hulle nie in die ooreenstemming is met die geloof, en die eerbied wat bewys moet word vir die behandeling wat die hoogste Pouslike gesag, of oor die verkondiging van Biskoppe oor geloof en morele waardes." Kerkreël 752
Die naam van hierdie verskriklike kantoor is 'n paar keer skoon gemaak om dit te verbloem en om sy beeld te versag. In 1908 het Pous Pius X dit herdoop na die naam van “die Heilige Kantoor." Later het Pous Paulus VI, gedurende 1965, die naam versag en is dit herdoop na “die Gemeente vir Leerstellings van die Geloof."
Gedurende die 25ste November, 1981, het Pous Johannes Paulus II dit laat herleef as die “Heilige kantoor van die Inkwisisie” en toe hy Kardinaal Joseph Ratzinger (later Pous Benedictus XVI( as Prefek van die Gemeente vir Leerstellings van die Geloof benoem het. Met ander woorde, Pous Johannes Paulus II het Kardinaal Ratzinger aangestel is as die Hoof Inkwisiteur.
Die mees onlangse en grusame Inkwisisie wat uitgevoer was deur die Katolieke Kerk, het plaasgevind gedurende die Tweede Wêreldoorlog, en in die nuwe geskepte staat van Kroasië. Ante Pavelić as hoof van die nuwe staat van Kroasië, en gesamentlik met die Roomse Katolieke Aards Biskop Aloysius ʼn “ bekeer of sterf : beleid geimplimenteer wat daartoe gelei dat honderde duisende van Griekse Ortodokse en Jode gedood is.
“Gedurende die vier jaar van regering deur Pavelić's en die Roomse kerk se Prelaat, Artsbiskop Alois Stepinac, en in die nastrewing van ʼn beleid van “bekeer of sterf” het tussen 900,000 Griekse Ortodokse Sebriërs, Jode en ander in Kroasië hulle bekeer, die 700,000 wat gekies het om te stref, was gemartel, en lewendig verbrand, of geskiet terwyl hulle, hulle eie graf gegrawe het.
“Die verminkings was grusaam, en die
martelings was wreed, en die barbaarsheid verskriklik. Die Katolieke Kerk het
nie die uitvoering van die godsdienoorlog gelaat in die hande van die sekulêre
arm. Sy was daar haarself, en het openlik die voorsorgmaatreëls geignoreer en sterker
geword, as wat sy vir 'n baie lang tyd was. Gewapen die strydbyl of dolk, is
die sneller getrek, vir die organisering van die slagting, en so het die
Rooms-Katolieke priesters geword, die eie instrumente van die Inkwisisie
.."20
"(Dit was) 'n daad van 'etniese suiwering' voor dat die afskuwelike term ‘n mode geword het, en was dit 'n poging om 'n" suiwer "Katolieke Kroasië te skep, en deur die afgedwing en die uitvoering van, deportasies, en massa-uitwissing. So vreeslik was die dade van marteling en moord dat selfs die geharde Duitse troepe hulle gruwels aangeteken het. Selfs in vergelyking met die onlangse bloedvergieting in Joegoslavië met die tyd van hierdie skrywe, was die aanslag van Pavelic teen die Ortodokse Serwiërs baie erg, en bly dit as een van die mees verskriklike burgerlike slagtings bekend in die geskiedenis. "21
“Priesters, en met sonder uitsondering was hulle almal Franciskane, het hulle 'n leidende rol in die moorde gehad. Baie, het rondom ʼn handeling van roetine gereeld gewapende en moorddadige dade in hulle ywer uitgevoer. Vader Božidar Bralow, wat bekend was vir die masjiengeweer wat sy konstante metgesel was, is daarvan beskuldig van die uitvoering van 'n dans rondom die liggame van 180 uitgemoorde Serwiërs by Alipasin-Most. Individuele Franciskane het gemoor, en huise aan die brand gesteek, en dorpe geplunder en verwoes op die Bosniese platteland, en aan die hoof van Ustasi bendes. Gedurende September van 1941, het 'n Italiaanse verslaggewer geskryf van 'n Fransiskaan wat hy suid van Banja Luka gesien het, en wat 'n bende van die Ustasi aangespoor het met sy kruis."22
"Pous Pius XII ontvang Ante Pavelić by die Vatikaan met die louere wat aan 'n staatshoof betoon word, en het hom “ 'n Baie Beswadderde Man genoem." Die Vatikaan [ sic] het ʼn noue verhouding behou met die Ustasi [ die benaming van die Kroasiese regering wat gelei is deur Ante Pavelić ] tot die einde van die oorlog, en daarna.”23
“Die Vatikaan sou ook bewus wees van die gereelde BBC-uitsendings oor Kroasië, waarvan die volgende (wat gemonitor is deur die Vatikaanstad), op 16 Februarie 1942,en was dit kenmerkend van hulle gewees:
"Aartsbiskop Alois Stepinac se ontmoeting met Ante Pavelić.
“Die ergste
gruweldade was gepleeg in die omgewing van die aartsbiskop van Zagreb
[Stepinac]. Die bloed van die broers wat
gevloei soos ( in die) strome. Die
Ortodokse mense is met geweld bekeer na Katolisisme, en ons het nie die
aartsbiskop se stem gehoor wat ‘n opstand verkondig het. In
plaas daarvan is berig dat hy besig was om deel te neem aan Nazi en Fascistiese
parades."24
“Baie Rooms-Katolieke priesters het hoë poste in die Ustasi regering beklee. Die Pous was aangestel as die hoogste militêre Vikaris vir Kroasië. Laasgenoemde het 'n veldkapelaan in elke eenheid van die Ustasha leër gehad. [Sien hul simbool aan die linkerkant.] Die taak van hierdie veld kapelaan het bestaan onder andere om herhaaldelik die Ustasha eenhede aangespoor in hul massa moorde van die boere bevolking. Honderde Ortodokse kerke in Serwië is geplunder en verwoes; en die drie hoogste hoogwaardigheidsbekleërs en twee honderd geestelikes is koelbloedig vermoor; en die res van die geestelikes was gedryf in ballingskap. In die konsentrasiekamp van Jasenovac, is honderde duisende van die Serwiërs vermoor onder die bevel van die Rooms-Katolieke priesters."25
“... Agente wat jag gemaak het op ontsnapte Nazi-oorlog misdadigers het dit doelbewus vermy om een man te arresteer, want sy kontakte is so hoog en sy huidige posisie was ʼn verleentheid vir die Vatikaan, dat enige uitlewering van hierdie onderdaan 'n verbysterende slag sou wees vir die Rooms-Katolieke Kerk.. "26
Die man wat hulle doelbewus vermy het om te arresteer was Ante Pavelić.
Metodes van marteling word voortdurend verfyn en uitgevind vir Satan om hom te veheug, in die ellende en lyding, en vir sy genot, en word daar gepoog om so lank as moontlik die lyding te verleng en die gevoel van die slagoffer wat gemartel word.
Nee! Sekere martelings metodes wat gebruik is, kan word teruggevoer word na die Grieke en Romeine. Tog het die Roomse-Katolieke Kerk nie gehuiwer om elke sataniese toestel wat beskikbaar is te gebruik.
Vandag, word nuwe en meer bose toestelle van marteling ontwikkel soos hieronder uiteengesit. WLC verwag dat Rome gebruik sal maak van hierdie nuwe, en meer effektiewe metodes van marteling, wanneer haar tyd kom en sy weer tot mag herstel is. Omdat WLC glo dat die dier van Openbaring verwys na die Rooms-Katolieke hiërargie volgens Openbaring 17 vers 12, en is dit 'n profesie oor die krag wat uitgeoefen sal word deur 'n nuwe lewe wat aan die Katolieke Kerk gegee sal word. Hierdie mag, volgens die Skrif, sal soos in die verlede, weer uitgeoefen word, en deur die verskillende sekulêre regerings wat hul soewereiniteit aan Rome afstaan.
“En die tien horings wat jy gesien het, is tien konings wat nog geen koningskap ontvang het nie, maar hulle ontvang mag soos konings een uur lank saam met die dier.” (Openbaring 17 vers 12)
“ “Hulle het een gesindheid en sal hulle krag en mag oorgee aan die dier.” (Openbaring 17 vers 13)
“Hulle sal teen die Lam oorlog voer, en die Lam sal hulle oorwin want Hy is die Here van die here en die Koning van die konings en die wat saam met Hom is, geroepe en uitverkore en getrou.” (Openbaring 17 vers 14)
Dit moet verstaan word, alhoewel dat Rome mag kan uitoefen deur regerings, selfs al word daar nie duidelik gesien dat die regerings in bondgenootskap met die Pous is. Enige regering wat Rome se agenda bevorder is besig om met haar saam te werk, selfs al maak hulle daarop aanspraak dat hulle Protestantse is, of ateïste of net onafhanklik van enige godsdienstige invloed. Kyk na: 10 Feite wat Jy Moet Weet Oor Die Jesuiete!
Nee! Ongeag van wat geëis word deur verskeie verdrae, en deur die regerings van die wêreld onderteken, is marteling nog steeds gebruik in die hedendaagse wêreld. Trouens, die moderne wetenskap het marteling verfyn tot die punt, dat dit selfs meer en hoogs doeltreffender as die gru metodes wat gebruik was tydens die Donker Eeue. Gedurende die Inkwisisie, het martelaars net 'n beperkte aantal maniere gehad om pyn te veroorsaak en om die wil te dwing. Hierdie metodes is hoofsaaklik beperk gewees tot: brand, knyp, sny of indnydings, en die breek of uitmekaar trek asook verdrinking.
Vandag word hierdie metodes gesien as buitensporig, en as wreed. Verder het hulle dikwels geëindig in die dood van die persoon, terwyl ander vorms van marteling spesifiek ontwerp is om die lewe van die slagoffer te verleng so lank as moontlik. Daar is nou baie meer gesofistikeerde maniere vir marteling – en elke enkele een van hulle is hoogs verfyn deur die magte wat hulle gebruik. Hierdie metodes sluit in maar is nie alleenlik beperk tot:
Vanaf klanke en frekwensies wat fisiese pyn veroorsaak, en klanke wat skrik en vrees veroorsaak en die wil verswak, en deur die gebruik van klank as marteling, en dan dit herhaaldelik te gebruik deur diegene wat in beheer is, en in die beheer van die wil van die mense wil wees, en wat probeer om hulle aan beheer te onderwerp. Die goed gedokumenteer voorbeeld hiervan is, gedurende 1993, toe die Amerikaanse regering 76 mans, vroue en kinders vermoor het, in 'n kerk nedersetting, te Waco, Texas vir misdade wat na bewering deur hul leier gepleeg is, maar nooit bewys is in ʼn geregtelike hof. Onder anderere om klanke uit te basuin deur luidsprekers regrondom die horlosie aan te wend, en die geklank van die Tibetaanse monnike wat sing, en diere wat skree terwyl hulle geslag word, asook “heavy metal” musiek.27
Klank is ook gebruik om paniek aan te wakker, en beheer of om skares uitmekaar te jaag.28
“Die amptelike [Verenigde State] se Departement van Energie webwerf gee ‘n [uiteensetting] van buitengewone aantal mediese eksperimente op mans, vroue en kinders, en met die oorwegende gebruik van chemiese en radioaktiewe stowwe, wat duidelik verstaan word as dodelike stowwe. Dit is duidelik dat dit 'n metode is om te indoktrineer, en wat bekom moet word, en dat daar begroot moet word in die begroting vir toenemende gebruik op die publiek, en ook die toename van gebruik wat moet plaasvind van ander en meer moderne elektroniese toestelle."29
“Waarheid Serum", 'n volksnaam vir 'n verskeidenheid van psigoaktiewe dwelms wat gebruik word om inligting van onderdane te verkry wat nie in staat is of onwillig om dit anders te voorsien. Natrium thiopental, wat as Pentothal bemark word, is een van 'n binneaarse vorm hipnotiese dwelms wat gebruik word in Narco analise (die beheerde administrasie van die genoemde dwelms) Die gebruik van sulke middels bekom in die 1930's en is vandag nog in gebruik. Die Regter het die gebruik van Narco analise in die verhoor van die 2012 Aurora skiettery gematig om te evalueer of James Eagan Holmes se gemoedstoestand is geldig vir 'n waansin pleidooi. [geneem van: http://en.wikipedia.org/wiki/Truth_serum and P. Solomon Banda; Dan Elliott (11 Mar 2013). "Judge OKs medication for Colorado shooting suspect". Yahoo! News. AP.]
Gedurende die Koue Oorlog, die Sowjet-Unie gebruik gemaak van verskeie giftige middels teen sy eie burgers, deur die inspuit van Christene en ander politieke andersdenkendes met gif, wat ontwikkel is, om nie net om pyn te veroorsaak nie, maar ook om die denke van hierdie individue te verander, en wie die howe dan hulle geag het as swaksinniges.
Gifstowwe is ook gebruik vir die beheer en kontrole van andersdenkendes van die bevolking. Beide die Nazi's en die Sowjetunie het fluoried by die drinkwater gevoeg van hul konsentrasiekampe om die gevangenes meer kalm en traag te maak. Die getuienis van ʼn Verenigde State Lugmag Majoor, George R. Jordaan, voor die kongres oor die Sowjet- Unie se gebruik gedurende die Tweede Wêreldoorlog. Nou, word fluoried gereeld bygevoeg in die munisipale water onder die dekmantel van "gesondheid."
"Aan die einde van die Tweede Wêreldoorlog, het die Verenigde State se regering vir Charles Elliot Perkins, 'n navorser in chemie, biochemie, fisiologie en patologie, na Duitsland gestuur om beheer oor te neem van die grote Farben chemiese aanlegte van Duitsland. Terwyl hy daar was, is hy vertel deur die Duitse chemici van 'n projek waaraan hulle gewerk het gedurende die oorlog en aanvaar is deur die Duitse Generale Staf.
"Hierdie skema was om die bevolking in enige gegewe gebied deur die massa medikasie van drinkwater te beheer. In hierdie projek, het natriumfluoried 'n prominente plek gehad.
“Herhaalde dosisse van onbepaalde hoeveelhede fluoried sal met die tyd die krag verminder van 'n individu wat oorheersing teen staan en deur die stadige vergiftig en die verdowing van 'n sekere deel van die brein, en sodoende hom onderdanig maak aan die wil van diegene wat wens om hom te regeer.
“Beide die Duitsers en die Russe het fluoried by die drinkwater van krygsgevangenes gevoeg om hulle dom en kalm te maak."30
In sy aanval op die kerk nedersetting in Waco, Texas in 1993, die Verenigde State regering ook giftige gasse in die geboue ingespuit. Die mans, vroue en kinders wat blootgestel was aan hierdie gas is dood toe hul spiere so gekontrakteer het, en so verhard het dat hul rugstring gebreek het. Diegene wat die gas ontsnap is óf gedood deur die regering se gestigde vure, of is doodgeskiet deur die regerings agente rondom die nedersetting.
Die gebruik van mikrogolwe is 'n besonder wrede vorm van moderne marteling. Hoogs akkurate, strale van mikrogolwe kan geboue deurboor, en letterlik die interne organe van ʼn persoon kook, en dat dit ʼn helse pyn veroorsaak. Ander gebruike van mikrogolwe is ouditief van aard:
Navorsers is in die proses van die ontwikkeling van ʼn Afskrikmiddel vir die Gepeupel wat in Geweldadighede betrokke is, en deur die gebruik van ʼn Stille Audio of MEDUSA (dit is reg, uit die Griekse mitologie), wat 'n straal van mikrogolwe gebruik om ʼn ongemaklik ouditiewe sensasie te veroorsaak in die skedel. Die toestel eksploiteer die mikrogolf klank effek, waarin kort mikrogolf polse vinnig die weefsel verhit, en dit veroorsaak 'n skokgolf in die skedel wat gevoel kan word deur die ore. MEDUSA se klank is effektief en is hard genoeg om ongemak of selfs ongeskiktheid te veroorsaak. Dit kan ook 'n bietjie breinskade veroorsaak, wat geskep word deur die hoë-intensiteit van die skokgolwe wat deur die mikrogolf polse veroorsaak word."31
Dit klink soos 'n wapen uit “Star Wars”. Die Aktiewe Ontkenning Sisteem, of ADS, werk soos 'n opelug-mikrogolfoond, en projekteer 'n gefokusde straal van elektromagnetiese straling op die vel van sy teikens om dit te verhit tot 130 grade. Dit skep 'n onuithoudbare brandende sensasie en dwing diegene in sy pad om instinktief te vlug (“ die reaksie van die Lugmag was die bynaam wat gegee is die “goodbye effect”).
"Die Gesamentlike Nie-dodelike Wapens Program van die Pentagon se (JNLWP) vertel dat: "Hierdie vermoë sal bydra tot die vermoë om diegene te stuit, en om ook af te skrik en ook diegene te laat omdraai van ʼn naderende vyand, en is dit ook die voorsiening van die alternatief vir die gebruik van ‘n dodende mag.” Alhoewel ADS beskryf word as ʼn nie-dodelike, is daar gedurende 2008 ʼn verslag vrygestel deur die fisikus en minder-dodelike wapens deskundige Dr Jürgen Altmann wat dit anders stel:
"... die ADS bied die tegniese moontlikheid om brandwonde van die tweede en derde graad te veroorsaak. Omdat die straal van ʼn deursnee 2 m en wyer is, en wyer as die menslike grootte, sal brandwonde voorkom op aansienlike dele van die liggaam, en tot op 50% van die oppervlakte. Tweede- en derdegraadse brandwonde wat meer as 20% van die liggaam oppervlakte bedek is die moontlikheid daar van lewensgevaar – en as gevolg van die aftakeling van giftige weefsel veroorsaak dit ‘n verhoogde sensitiwiteit vir infeksie - en vereis dit intensiewe sorg in 'n gespesialiseerde eenheid. Sonder 'n tegniese apparaat wat betroubaar is, en om dit verhoed dat dit weer op dieselfde teiken en onderdane gerrig word, het die ADS die vemoë om permanente besering of dood te veroorsaak."32
Sielkundige
oorlogvoering is Verreweg die mees vreesaanjaende van almal, en die
verskillende maniere van sielkundige oorlogvoering. Die eerste pioniers was die Sowjet-Unie
gedurende die 1960's, maar is gou gevolg deur die Verenigde State van Amerika
en haar bondgenote, psy-ops gebruik gedurende uiters gesofistikeerde maniere van
aanval om die wil te buig, en te verander asook die persoonlikheid en selfs ook
die verandering van diep oortuigings. Die
voorbeeld van hierdie is gesien tydens die Eerste Golfoorlog wanneer
subliminale klankgolwe uitgestraal word op geharde Irakse troepe en het dit
daartoe gelei dat massas vreedsame soldate oorgeloop in oorgawe aan die VN-troepe. Verskeie verslae het ook beweer dat die
Britse regering sodanige tegnologie gebruik teen sy eie burgers, om betogers uiteen te jaag.
Dat hierdie gevorderde vorme van marteling word nou deur regerings gebruik, en is daar geen bewyse dat die Rooms-Katolieke Kerk van hierdie metodes gebruik gedurende hierdie tyd, maar almal moet bewus wees van hierdie moderne tegnieke. Dikwels is dit die enigste ding wat 'n mag weerhou van die gebruik van oormatige geweld is eenvoudig net 'n gebrek aan die geleentheid.
Nee! Die ware getal onskuldiges wat vermoor is deur die hande van Rome se hiërargie sal slegs bekend wees aan die Hemel. Alhoewel, die Roomse Katolieke Kerk dikwels, en indien dit nie meer is, die mag van sekulêre regerings gebruik het om haar agendas uit te voer. Die goeie voorbeeld hiervan is die berugte "Spaanse Inkwisisie" wat ingestel is deur koningin Isabella van Spanje.
Omdat enige persoon wat veroordeel was sy boedel verbeur het aan die staat, het Isabella finansieel gebaat deur elke "skuldige" vonnis wat uitgespreek is. Hierdie fondse het sy gebruik vir die finansiering van Christopher Columbus se ontdekkings reise van die "Nuwe Wêreld." Verskeie navorsers het hierdie feit gedokumenteer dat die ryk weduwees meer dikwels daarvan beskuldig is van "kettery" onder die Spaanse Inkwisisie as enige ander bevolkings groep. Terwyl die staat finansieel gebaat het, en die Kerk bevoordeel is, en het sy byna ‘n onbeperkte mag verkry wat tot haar beskikking was.
Ander voorbeelde van die Kerk wat met behulp van bevolkings se vorste haar godsdienstige teenstanders vervolg het, kan gevind word in die geskiedenis van Frankryk en Bavaria, insluitend die arrestasie, aanhouding en die uiteindelike marteling van Johannes Huss, wat gereis het onder die beloofde beskerming van sy koning Sigismund. Onder die druk van die Katolieke Biskoppe dat "geloof benodig nie dat dit moet nie met ketters gedeel word, het Sigismund sy beloftes verraai en Huss is in hegtenis geneem, skuldig bevind en op die brandstapel verbrand.
Hierdie praktyk van die gebruik van volkere se magte om haar eie agenda te bevorder word daarmee tot vandag toe nog voortgegaan. Katolieke wetgewers verwag om te stem oor sake wat voor hulle is, en wat in ooreenstemming is volgens die voorskrifte van die Katolieke leerstellings, ongeag van die voorkeure van hul kiesers. Katolieke burgers self vereis om te stem in die volke en politieke arena, en volgens die in ooreenstemming met die leer van die Kerk. Die Heilige Kantoor van die Inkwisisie, ook bekend as die Gemeente vir die Leerstelling van die Geloof, bied, op die amptelike Vatikaan webwerf, onderrig aan vir die Katolieke belangstellendes in die politiek: Leerstellige Nota: Die Deelname van Katolieke in Politieke Lewe.33
Rome het nog nooit haar leerstellings weerlê van bekering deur die mag, wat eerste gebruik was gedurende die Inkwisisie, en meer onlangs, tydens die Tweede Wêreldoorlog. Terwy haarl mag nie openlik gebruik word vandag, is sy nogtans versigtig, en wag sy op haar geleentheid om weer die leisels van mag op te neem.
“En laat dit nie vergeet word, dat Rome daarop roem dat sy nooit verander nie. Die beginsels volgens Gregorius VII en Innocent III, is nog steeds die beginsels van die Rooms-Katolieke Kerk vandag. As sy egter die mag sou gebruik sal sy hulle in die praktyk met net soveel ywer nou gebruik word, as in die afgelope eeue."34
Getuienisse, soos dié van die ontsnapte non, Charlotte Wells, het openbaar dat die Katolieke Kerk voortgaan tot op hierdie dag om moord, marteling, verkragting en dood te maak, van volwassenes en kinders, agter klooster mure waar die lig van die buite wêreld nooit skyn, om die boosheid bloot te stel van diegene wat daarbinne vasgevang is.35
Die anale van die geskiedenis wys duidelik daarop dat die Rooms-Katolieke Kerk in die praktyk haarself in bondgenootskap bevind wat ook al die politieke mag is op enige gegewe tyd is, of dit nou die Karolingiese konings van Frankryk, of Hitler in Duitsland was. Die ontslape Maleagi Martin, self 'n Jesuïet en bekende skrywer, het dit aan die lig gebring, dat in die hedendaagse tyd daar ʼn werklike teenwoordigheid van Satan in die Vatikaan is: " Die Kroning van die Gevalle aartsengel Lucifer het plaasgevind binne die Rooms-Katolieke Vesting gedurende 29 Junie 1963; 'n gepaste datum vir die historiese belofte wat volbring is. Deur die hoof agente wat hierdie seremonie goed geken het, en deur Satanisties tradisies lankal voorspel, dat die Tyd wat die koms van die Prins sou inlui, dit die oomblik sal wees, wanneer daar 'n Pous wat die naam van die apostel Paulus [Pous Paulus VI] sal aanneem."36
Gedurende Maart van 2010, is die Hoof Vatikaan besweerder, Vader Gabriele Amorth in die Italiaanse koerant die La Republica aangehaal: “Die duiwel is gesetel in die Vatikaan en jy kan die gevolge sien. Hy kan verborge bly, of praat in verskillende tale, of selfs verskyn om simpatiek te wees. Sekere tye verskaf hy aan my plesier. Ek is 'n man wat gelukkig is in sy werk. "37 Hy het daarna bygevoeg dat Satan se invloed in die hoogste geledere van Katolisisme gesien kan word " in kardinale wat nie glo in Jesus en biskoppe wat gekoppel is aan die duiwel."38
Waar die teenwoordigheid van Satan is, is daar ook die mag wat 'n grondbeginsel is van sy regering. Die gewig van die historiese bewyse toon aan dat die Katolieke Kerk gereeld en herhaaldelik gebruik maak van politieke magte as voertuig om sy eie doeleindes te bevorder. Dus, is dit logies om die gevolgtrekking te maak dat, met die koms van die moderne metodes van marteling, het sy haarself nie gedistansieer omdat sy steeds hou by die leerstelling van die reg om te bekeer met geweld. Die herlewing van vervolging deur Rome, hetsy direk of indirek, en ook deur regerings wat sy beïnvloed, is 'n verdere bevestiging van haar roem dat Rome nooit verander.
Yahuwah se Woord het die waarskuwing van die dreigende gevaar gegee; laat ons dit nie verontagsaam, want die Protestantse wêreld sal geleer word oor wat die doel van Rome is, en wat dit werklik is, slegs wanneer dit te laat is om van haar strik te ontsnap. In die stilte groei sy tot mag. Haar leerstellings oefen hulle invloed uit in die wetgewende sale, in die kerke, en in die harte van die mense. Sy maak bymekaar in die geheim al haar verhewe en massiewe strukture, en in die uithoeke van waar haar gewese vervolgings herhaal sal word. Skelm en onbewustelik is sy besig haar mag te versterk om haar eie doeleindes te bevorder, wanneer die tyd sal kom vir haar om te op te tree. Al wat sy begeer is die voordeel van grondigheid, en dit is reeds aan haar gegee. Ons sal dit spoedig sien en dit beleef wat die doel van die Roomse grondbeginsel is. Elkeen wat glo en gehoorsaam is aan die woord van Yahuwah sal deur smaad en vervolging gaan."39
Terwyl alle regerings in 'n mindere of meerdere mate, sal aansluit in die stryd teen die waarheid en die Hemel, en in die persoon van die heiliges, glo WLC dat die Verenigde State van Amerika, as die tweede dier van Openbaring 13, die leidende rol sal wees in hierdie herlewing van vervolging. Alle lande op aarde sal haar voorbeeld navolg in hulle ooreenstemming met Rome in die vervolging van die heiliges.
World`s Last Chance voel verplig om almal te waarku van terugkeer van die Inkwisisie, en dat dit heftiger sal wees, as vantevore.
“En toe Hy die vyfde seël oopgemaak het, sien ek onder die altaar die siele van die wat gedood is ter wille van die woord van Yahuwah en die getuienis wat hulle gehad het.
“En hulle het met ‘n groot stem uitgeroep en gesê: Hoe lank, o heilige en waaragtige Heerser, oordeel en wreek U nie ons bloed op die bewoners van die aarde nie?
“En aan elkeen van hulle is wit klere gegee; en aan hulle is gesê dat hulle nog ‘n klein tydjie moes rus totdat ook hulle medediensknegte en hulle broeders wat nog gedood sou word soos hulle, voltallig sou wees.” (Openbaring 6 verse 9 tot 11)
Die Pousdom beweer sy Pouse is onfeilbaar. Sodoende, kan die voorskrifte van sy Pouse nooit verander, want dan sal dit bewys hulle is inderdaad sondige,en feilbare mense. As 'n onveranderlike instelling, is die Pousdom die "meesterstuk van Satan se mag -. Die monument vir sy pogings om homself te laat sit op die troon om oor die aarde te heers, en volgens sy wil"40
WLC glo die vure van 'n herleefde Inkwisisie sal Yahuwah se mense van 'n volhoubare liefde vir die wêreld reinig, en ʼn vuur in hulle harte sal aansteek, asook 'n ywer vir die Hemel onbekend vir eeue.
Die donker verhaal van die mens se onmenslikheid teenoor die mens bly 'n seëvierende getuienis van Yahuwah se krag om volkome red, en almal wat hulle geloof en vertroue in Hom stel. Dit is buite die krag van enige menslike vermoëns, om fisiese marteling wat geïnspireer is deur duiwels te weerstaan. Dit is fisies onmoontlik vir enige brein om dwelms en subliminale klankgolwe wat spesifiek ontwerp is om 'n mens se houdings en oortuigings te verander te weerstaan. Christene vandag, soos Christene van die verlede, sal vind dat Yahuwah is hulle krag en hulp in tye van nood.
Kort voor sy martelaarskap, het die apostel Paulus aan Timoteus geskrywe dat hy deur Yahushua aangestel om 'n prediker, en 'n apostel en leraar te wees en hy voeg by:” Om hierdie rede ly ek ook hierdie dinge; maar ek skaam my nie, want ek weet in wie ek geglo het, en ek is oortuig dat Hy mag het om my pand te bewaar tot dié dag toe.” (2 Timotheus 1 vers 12)
Dit sal die getuienis wees van almal wat hulle vertroue in Yahuwah behou. Maar, NOU is dit die dag van heil. NOU is dit die tyd om julle roeping en verkiesing te verseker. Maak dit 'n gewoonte om te vertrou in Yahuwah vir die klein dingetjies. Geloof is 'n plant wat, indien dit gekoester word, sal dit vinnig groei. Deur te vertrou in Yahuwah, en in die dag-tot-dag-aktiwiteite, sal jou geloof en vertroue versterk word, en om in Hom te berus vir die groter sake en dus ook vir elke dag, en sal jou ervaring verdiep en groei.
“Smaak en sien
dat die HERE goed is;
welgeluksalig
is die man wat by Hom skuil!
Die oë van die
HERE is op die regverdiges,
en sy ore tot
hulle hulpgeroep.
Hulle roep, en
Yahuwah hoor,
en Hy red hulle
uit al hul benoudhede.
Menigvuldig is
die teëspoede van die regverdige,
maar uit dié
almal red Yahuwah hom.
(Psalm 34 verse
8, 15, 17, en 19)
1 http://www.medievality.com/the-rack-torture.html
2 http://www.medievality.com/burning-at-the-stake.html
3 http://www.ehow.com/list_7450742_torture-tools-used-middle-ages.html
4 http://jamesray.hubpages.com/hub/Killing-in-the-Name-of-God
5 http://torture.justsickshit.com/torture-in-the-medieval-timessickly/
6 http://listverse.com/2009/07/20/top-10-gruesome-medieval-torture-devices/
7 http://www.freewebs.com/see_the_truth/Inquisition.html
8 http://www.medievality.com/crocodile-torture.html
9 http://www.rrrather.com/view/23891
10 http://history.howstuffworks.com/history-vs-myth/10-medieval-torture-devices10.htm
11 http://curioustendency.blogspot.com/2011/09/6-execution-methods-you-had-no-idea.html#.UZwUhCv71Us
12 http://www.urbandictionary.com/define.php?term=Knee-splitter
13 http://www.howstuffworks.com/history-vs-myth/10-medieval-torture-devices10.htm#page=8
14 http://www.medievality.com/breast-ripper.html
15 http://www.medieval-life-and-times.info/medieval-torture-and-punishment/pillory.htm
16 http://www.occasionalhell.com/infdevice/detail.php?recordID=Spiked%20Punishment%20Collar
17 http://www.medievality.com/thumbscrew.html
18 http://www.howstuffworks.com/history-vs-myth/10-medieval-torture-devices11.htm#page=1
19 http://www.medievality.com/brazen-bull.html
20 http://www.jesus-is-lord.com/ponting.htm
21 John Cornwell, Hitler's Pope: The Secret History of Pius XII (London: Viking), 1999, p. 249.
22 Ibid., p. 254.
23 Clive Ponting, Armaggeddon: The Reality Behind the Distortions, Myths, Lies, Illusions of World War II, (Random House),1995, p. 232.
24 http://libcom.org/library/role-catholic-church-yugoslavias-holocaust-se-n-mac-math-na-1941-1945
25 http://libcom.org/library/role-catholic-church-yugoslavias-holocaust-se-n-mac-math-na-1941-1945
26 US Army Intelligence Corps, 12 September 1947
27 https://www.youtube.com/watch?v=7iIzS1VsQi4
28 http://www.infowars.com/print/ps/soundcannon_photos.htm
29 http://www.us-government-torture.com/History-of-abuse.html
30 http://members.iimetro.com.au/~hubbca/fluoride.htm, emphasis supplied.
31 http://www.infowars.com/6-creepy-new-weapons-police-and-military-use-to-subdue-unarmed-people/
32 http://www.infowars.com/6-creepy-new-weapons-police-and-military-use-to-subdue-unarmed-people/
33 http://www.vatican.va/roman_curia/congregations/cfaith/documents/rc_con_cfaith_doc_20021124 _politica_en.html
34 E. G. White, The Great Controversy, p. 581.
35 http://www.arcticbeacon.com/articles/29-Jan-2008.html
36 See Martin’s book, Windswept House, a novel based on real events, fictionalized to protect the innocent.
37 www.wnd.com/2013/08/pope-electors-told-of-smoke-of-satan-in-vatican/
38 Ibid.
39 E. G. White, The Great Controversy, p. 581.
40 Ellen G. White, The Great Controversy, p. 50.