Print

Versluierde Betowering: Satan se Geheime Lok Val

WLK VOEL DIS HUL PLEGTIGE VERANTWOORDELIKHEID OM DIE WAT WIL LUISTER TE WAARSKU VAN `N ERNSTIGE GEVAAR, GOED VERSTEEK IN DIE SKRIFTE. HIERDIE WAARSKUWING,   MISGEKYK EN MISVERSTAAN DEUR MENIGTES,  MOET DUIDELIK VERSTAAN WORD DEUR ALMAL WANT DIE KOSTE DAARAAN VERBONDE OM DÍT TE VERWERP IS DIE PRYS VAN JOU EIE SIEL WERD.

Kliek op beeld om te vergroot
Paganistiese bewyse van antieke ‘mediese’ caduceus simbool

Openbaring bevat talle verwysings na Babilon die grootte. Die mees gedetailleerde beskrywing van Babilon kan gevind word in Openbaring 18, wat `n belofte is dat hierdie boosheid, wat mag volg, einde ten laaste tot `n val sal kom. Hierdie hoofstuk verduidelik ook presies waarom Yahuwah Babilon uiteindelik gaan vernietig:

En een sterk engel het `n klip opgetel soos `n groot meulsteen en dit in die see gegooi en gesê: So, met `n vaart, sal Babilon, die groot stad, neergegooi word en nooit weer gevind word nie. . . want jou handelaars was die grotes van die aarde; want deur jou towery is al die nasies verlei. (Openbaring 18: 21, 23, OV)

Die stryd tussen goed en kwaad is `n geestelike stryd, wat hoofsaaklik gevoer sal word op die slagveld van geloof. Om hierdie rede verwerp talle Christene bogenoemde waarskuwing as nie van toepassing op hulself nie. Hulle veronderstel dat net heidene deur towery mislei kan word. Daarom verwerp hulle een van die Skrifte se ernstigste waarskuwings, as `n onbenulligheid.

Maar die hele rede hoekom die Hemel Babilon “met geweld” vernietig, is omdat sy alle nasies mislei het met haar “towery”. Die woord “towery”, kom van `n Griekse woord φαρμακεία   φάρμακον (pharmakeia).

Medical SymbolDit is dieselfde stam woord waarvan die Engelse woorde, apteek en farmaseuties afgelei word. In antieke tye, was die beoefening van die mediese wetenskap en heksery nou met mekaar verweef, die gebruik van dwelms om hallusinasies en inkantasies vir demoniese  gode te veroorsaak. Die Skrifte verklaar dat Satan vandag nog steeds dwelmgebruik goedkeer om siele te mislei, of soos die Knox Bybel dit stel: “Hul towery, bekoor die wêreld”.

Die moderne simbool vir geneeskunde is die caduceus, of twee slange wat rondom `n gevleuelde staf gedrapeer is. Dit was oorspronklik die simbool van Hermes, die god van handel en uitvinder van magies towerspreuke wie, teen die sewende eeu, nou geassosieer was met alchemie. Dit is afgelei van die Griekse karykeion wat self gebaseer is op eroku, wat beteken om dit in toom te hou of te beheer. Die oorspronklike simbool vir geneeskunde, was eintlik die staf van Asclepius, met `n enkele slang wat daaromheen draai. Mense sal stroom na tempels vir genesing wat gewy is aan Asclepius, die god van geneeskunde. Slagoffers aan die god sal opgeoffer word en enige drome of visioene wat deur die pasiënt ervaar word sal deur die priester/dokter gebruik word om `n behandeling voor te skryf.

Die simbool van die slang reik verder terug na Eden, waar Satan Yahuwah `n leuenaar genoem het en vir Eva vertel het dat sy nie sal sterf as sy sondig nie. Die slang is `n gepaste simbool vir Satan, deur wie se versoeking die hele wêreld in sonde bedrieg is. (Sien Openbaring 12:9 en Openbaring 20:2.)

Kliek op beeld om te vergroot
Paganistiese bewys van die antieke ‘mediese’staf van Asclepius simbool

Yahuwah het gesondheidswette, wat as dit nie gehoorsaam word nie tot `n vroeë dood kan lei. Ongelukkig het die moderne geneeskunde gevaarlike newe-effekte wat kan en alreeds gelei het tot vroeë sterfgevalle van menigtes. Die bedrieglike slang is `n baie gepaste simbool  vir die moderne geneeskunde. Heidenisme / Satanisme is nog steeds verweef in moderne geneeskundige praktyke. Die meeste moderne geneeskunde is niks meer as `n kontemporêre heksery nie, gekleed in `n wetenskaplike vermomming. Deesdae word menigtes nog steeds beheer deur die staf van Asclepius, hul eens skerp denke, word benewel deur die newe-effekte van medisyne wat veronderstel is om hulle te genees.

The Rod of Asclepius

Die staf van Asclepius

Die eed van Hippokrates, word nog steeds in hierdie tyd, in verskeie vorme, deur dokters afgelê. “Die Eed van Hippokrates het in die westerse beskawing agtergebly as `n  uitdrukking van ideale gedrag vir geneeshere.” (American Medical Association, Code of Medical Ethics, 1996 uitgawe). Maar wat baie mense nie besef nie is dat die oorspronklike eed van Hippokrates begin het met `n uitroep aan die paganistiese / demoniese gode: “Ek sweer by Apollo die Geneesheer, Asclepius, Hygieia en Panacea en by al die gode om die volgende eed tot vervulling te bring”.

In die stryd vir die siel het Satan `n sluip aanval uitgevoer, deur die gebruik van dwelms in moderne geneeskunde. Vandag dryf die mense die spot met die gebruik van laudanum (opium in wyn) wat honderde jare gelede gebruik was as medisyne, maar die meerderheid van moderne dwelms is meer gevaarliker met gevaarlike newe-effekte wat self behandeling benodig. Dit skep `n self-gedrewe siklus, wat `n hewiger bedwelmde bevolking skep, afhanklik op dieselfde dwelms wat hulle siek maak.

Outisme is `n  tragiese voorbeeld van die verwoesting,  veroorsaak deur die moderne immunisering wat versoek dat meer dwelms gebruik moet word vir die beheer van die simptome  geassosieer met outisme. Tussen die algemene geïmmuniseerde bevolking, verskyn outisme in die Verenigde State een keer in elke vyftig mense. Onder hulle wie nog nooit inentings ontvang het nie, verskyn outisme net een keer in elke 25,000 gevalle.

Die Dokters, `n televisie program, wat verskeie mediese kenners byeenbring, word beskou as “jou bron van inligting vir die nuutste mediese deurbrake, baanbrekers praktyke en prosedures en nuutste inligting oor instandhouding van `n gesonde leefstyl”. Op `n onlangse episode, waar een van die dokters in `n onderhoud was, het hy erken dat die oorgrote meerderheid van wat dokters behandel is niks meer as die newe-effekte van ander medisyne wat voorheen geneem is nie.

Die farmaseutiese dwelm bedryf is `n vuil, maar `n Groot Besigheid. Letterlik biljoene dollars word elke jaar gebruik in beide die verkope van dwelms en die nuutste “navorsing” om die nuutste wonderkuur te vind. Yahuwah belowe om die waarheid bekend te maak aan dié wie hom soek. “En julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak”. (Johannes 8:32 OV) 

Money and pills`n Onlangse hofgeding het sommige onetiese optredes van hoe “Big Pharma”  menigtes mislei om te vertrou dat die dwelms wat hulle produseer, gesondheid voorsien. Die volgende lys is maar net `n paar van die metodes wat dwelmvervaardigende maatskappye gebruik om mense te beïnvloed om hul “geneesmiddels” te gebruik. Farmaseutiese maatskappye was óf bewus of was daarvan in die hof beskuldig:

Alhoewel die oorgrote meerderheid farmaseutiese maatskappye hul hoofkantore in eerste wêreld lande het, moet die gevare van die misleidende ondernemings duidelik deur almal verstaan word, want verskeie eerste wêreld organisasies, bied “liefdevol” vrye entstowwe aan armer derde wêreld lande. Daar is toenemende bewyse wat dikwels daarop dui dat entstowwe, pille en selfs aktuele salf ontwerp is om die liggaam skade aan te doen in verskeie maniere, selfs wanneer dit ander simptome verlig. Verskeie navorsers het beweer dat die VIGS virus wat gedeeltes van Afrika uitgedun het en die homoseksuele populasie van San Francisco in die Verenigde State, vrygestel was deur die Hepatitus-B entstowwe.

Common uses in the medical field of overtly pagan symbols - The Caduceus and the Rod of Asclepius

Kliek op beeld om te vergroot
Algemene gebruike van openbare paganistiese simbole in die mediese veld – Die Cadaceus en die Staf van Asclepius

Ander bewyse stel voor dat sterilisasie dwelms ingevoeg is in geboorte beheer pille bykomend tot die meer openlik erkende newe-effekte van, onder andere, hartaanvalle, beroerte, embolisme, gewasse, verskeie kankers en selfs bloedklonte in die hart en brein. Hierdie skrywer, met die lees van die voubiljet vir aktuele salf, voorgeskryf vir babas, was geskok om uit te vind dat die moontlike “newe-effek” waterpokkies sal wees!

Big Pharma is `n multi-biljoen dollar industrie wat deur die magtige “handelaars van die wêreld” beheer word.  Die geld wat jaarliks ingesamel word vir “kanker navorsing” alleen is in die miljoene dollars –alhoewel die kuur al gevind is! In 1931, het Otto H. Warburg die Nobel Prys gewen vir `n  deurbraak-insig in kanker selle. Dr. Tulio Simoncini van Italië, wat inligting gebruik het wat ontdek was deur Warburg en ook sy eie navorsing, het `n aktiewe praktyk gehad waar hy kanker genees het... totdat hy gedemoniseer was in die koerante, belet deur die Italiaanse Mediese Orde en uiteindelik `n drie jaar tronkstraf uit gedien het, het dieselfde deurbrake gemaak wat Big Pharma eis hulle besig is om te doen – om kanker te genees.

Jy kan nie die eise vertrou van die dwelm industrië nie omdat dit suiwer geld-maak-besigheid vir hulle is. Satan gebruik die bekoring, die towerkuns van moderne farmaseutiese maatskappye vir een doel en net een doel: vergif die liggaam wat op sy beurt die gedagtes benewel en dus die gewete verdoof. `n Helder gewete in staat om die Heilige Gees te hoor is lewensbelangrik in die aanslag teen sonde. Die frase in Openbaring 18:32, “deur jou bedrog

is al die nasies mislei.” is gelewer deur The Heritage Bybel as “… want in jou spel van indusering van dwelms is al die nasies verdwaal.”

Die dwelm voorskrifte deur dokters die wêreld deur en selfs die “oor die toonbank” medisyne wat geen voorskrif nodig het nie, het vér reikende effekte, nie net op die liggaam nie maar ook op die gewete. Algemene newe-effekte van baie dwelms is nie net droë mond en naarheid nie, maar moegheid, lomerigheid en kort term geheue verlies. Dit laat `n persoon kwesbaar na die versoekings van Satan. Anekdotiese verslae beweer dat bloed oortappings somtyds kan ly na diepgaande persoonlikheidsveranderinge. Yahuwah het verklaar dat bloed verhoed moes word, omdat "die siel van die vlees is in die bloed." (Sien Levítikus 17: 10-14.)

Yahuwah is die Skepper van alles. As sulks, het hy die kennis van die beste manier om gesondheid te handhaaf.

U het my gevorm,
my aanmekaar geweef in die skoot van my moeder.
Ek wil U loof,
want U het my op 'n wonderbaarlike wyse geskep.
Wat U gedoen het,
vervul my met verwondering.
Dit weet ek seker:
geen been van my was vir U verborge
toe ek gevorm is waar niemand dit kon sien nie,
toe ek aanmekaargeweef is diep in die moederskoot.
U het my al gesien toe ek nog ongebore was,
al my lewensdae was in U boek opgeskrywe
nog voordat ek gebore is.
(Psalm 139:13-16, OV)

Die Skepper van jou liggaam ken die beste manier waarmee jy daardie liggaam gesond kan hou. Hy het agt wette ontwerp, wat indien dit behoorlik gevolg word, hulp sal aanbied om jou gesondheid te herstel en te handhaaf:

1. Voeding
2. Oefening
3. Water
4. Sonlig
5. Selfbeheersing
6. Vars lug
7. Rus

8. `n  Houding van Dankbaarheid (wat vertroue in goddelike krag bring)

Diegene wat Yahuwah verheerlik deur Sy wette, insluitend Sy Wette van Gesondheid, sal om die beurt vereer word deur Yahuwah met vrede, gesondheid en mees belangrik, oorwinning  van sonde. Yahuwah “spreek . . . hulle wat my eer sal Ek eer.” (1 Samuel 2:30, OV). Diegene wat al die wette van Yahuwah gehoorsaam, sal op onverwagte wyses geseën word. “Dié vrees vir Yahuwah is die fontein van lewe, vir hulle wat wegdraai van die strikke van die dood”. (Spreuke 14:27, OV)

Dis Yahuwah se wil dat Sy volk hul lewens verryk met goeie gesondheid. Dít kan nie verkry word deur die toksiese dwelmmiddels wat wyd versprei word deur moderne mediese geneeskundiges nie. Voorskrif dwelms genees nie. Hul beheer slegs die simptome, dikwels ten koste van ander skadelike newe-effekte. Die beste manier na gesondheid is die Hemelse manier. Yahuwah voorsien kure in die natuur vir elke kwaal. Die internet verskaf toegang tot `n magdom inligting wat voorheen nie beskikbaar was nie. As jy `n spesifieke gesondheids probleem het, soek biddend op die internet, na `n natuurlike geneesmiddel wat `n genesing sal voorsien. Wees vandag opnuut toegewy om aan al Yahuwah se wette gehoorsaam te wees. Hy sal jou genade gee, wysheid en oorwinning in alle areas.


1 http://thedoctorstv.com/doctors/main

2 As listed in http://worldtruth.tv/big-pharma-criminality-no-longer-a-conspiracy-theory-bribery-fraud-price-fixing-now-a-matter-of-public-record/.

3 See http://www.bibliotecapleyades.net/salud/esp_salud33s.htm and http://orginofaids.com/.