Print

Mededinging: die Gees van Oorlog

Gedurende die dekadente jare van die 1980, was daar ʼn baie gewilde slagspreuk wat gesien was op T- hemde en buffer plakkers wat verklaar” “ wie ook al met die meeste speelgoed sterwe wen! 'Die nadraai van so 'n blatante verbruikreklame gedurende die 1990's het daarop geantwoord: “Wie ook al met die meeste speelgoedhet, sterwe nog steeds.” In hierdie finale opsomming, tel net regtig een ding. Nie jou werk, nie jou geleerdheid, jou man leaning against expensive car while talking on a cell phoneatletiese vermoë, jou huis jou kar of jou “speelgoed” – selfs nie eers jou aansien. Die enigste ding wat tel is die man wat teen die duur motor leun terwyl hy met ʼn selfoon praat, die gedagtes en die gevoel wat jy ontwikkel het regdeur jou tyd op aarde.

Jou karakter is die enigste iets wat jy na die Hemel kan neem. Genadetyd is genadiglik gegee aan elkeen op aarde om sy karakter te vorm in harmonie met die goddelike wet. Diegene wat hulle wil oor gegee het aan Yahuwah en Hom toegelaat het om hulle gedagtes en gevoel te vorm sal karakters besit wat welkom is in die Hemel sal wees. Hulle sal tuis wees in die Hemel omdat hulle harte gevorm is na die Hemel.

Op die ander kant, diegene wat in rebellie bly kleef het aan selfsugtige gedagtes, en ʼn gevoel van bitterheid en wat gekoester word in selfvoldaanheid, sal hulle lot vind saam met Satan in die Poel van Vuur. Deur te weier om hulle gedagtes en gevoel oor te gee aan Yahuwah se beheer, het hulle gekies deur versuim, dat Satan hulle karakter giet.

Satan is bewus dat die ware stryd sal gaan oor die verstand, die siel van elke individue op aarde. Hy val die liggame van menigtes aan , deur alkohol, nikotien, ongesonde eet gewoontes en ʼn aantal verslaafde gewoontes, en wetende dat sulke verslaafdheid, die verstand beneweld maak en die wil verswak. Menige wat bely dat hulle Christene is, kyk met minagting na die dronkaard of dwelmverslaafde, en dit nooit besef dat hulle ook net so maklik ʼn speelding van Satan kan wees, in ʼn minder opsigtelike gebied.

Satan bewaar sy mees fynere versoekings vir diegene wat beter weet om betrokke te raak in die meer opsigtelike sondes. Die een gebied wat hy baie suksesvol gebruik deur sy lokvalle, is om diegene wat daarvan onbewus is, en om sport aan te wend daarvoor. Die meeste mense sal met verontwaardiging ontken dat sport, en dat dit 'n strik is van die duiwel. Na alles, om goed in sport te wees, is dit toewyding, en toegewydheid en ʼn gesonde leefstyl – alles dinge wat baie goed, en begerig is. Ouers poog dikwels om hulle kinders betrokke in sport te kry in poging om “goeie sportmanskap” aan te leer, of met ander woorde om ʼn goeie verloorder te wees en ʼn waardige wenner.

Die besonderse feit is dat sport vereis, dat iemand moet aanleer om “goeie sportmanskap te beoefen, openbaar die slagyster wat in die versoeking skuil. Enige sport noodsaak as daar ʼn wenner is, moet daar ook ʼn verloorder wees. Ouers en afrigters sal somtyds aan die kinders vertel dit maak nie saak of hulle wen of verloor, die hele saak is om plesier daaruit te verkry. Alhoewel, daar net een wenner kan wees, is die opsigtelik dat in enige kompeterende sport, is daar ʼn stryd vir heerskappy ongeag hoe dit polities korrek bewoord word.

Hierdie stryd om die beste te wees, en om die #1 te wees, en om die wenner te wees, is die gees van mededinging, en die gees van mededinging is die gees van oorlog. Mededinging word gedefinieer as:

“Die daad waarmee gestrewe word , of probeer om te kry, wat 'n ander een probeer om te verkry, op dieselfde tyd; wedywering; en wedersydse strewe vir dieselfde doel; Ook, die strewe vir meerderwaardigheid....” (Noah Webster, American Dictionary of the English Language,1828.)

Mededinging het sy oorsprong in die hart van Satan self, toe hy Yahushua se plek begeer het in die hemelse sale. Die Skrif het Satan se spogtery, en sy meedingende strewes beskywe, vir die besonderse waarskuwing wat sy val voorspel het:

disappointed young boy at a soccer match

Die hart wat ingestel is op heerskappy gee nie om vir die ander een se hoop en drome en vernietig dit as hyself net die oorwinnaar kan wees.

Sulke vergrype vir heerskappy is in die hart is selfsugtig. Dit gee nie om vir ander se hoop en drome wat vernietig word as jy maar self net die oorwinnaar kan wees. Hierdie gees van mededinging, is wat eerste gekoester is in die hart van Satan, en is dit die gees van oorlog.

In tye van oorlog, soos op talle sportgeleenthede, styg die gebed uit talle lippe,” Gee aan ons die oorwinning, Here!” Sulke gebede is soos musiek in die ore van die heer Satan, maar buitensporig in die oë van die Alles Sienend, Here!” Wat opgesom word in een kort gebed wat net sowel pleit vir die resultaat vir daardie oorwinning. So 'n gebed pleit vir:

"O Here, onse Vader, ons jong patriotte, en die afgode van ons harte, wat uittrek - wees U naby hulle! Saam met hulle - in die gees – en gaan ons ook uit in die soete vrede van die hitte van ons geliefde vuurherde om die vyand te verslaan. . O Here onse God, help ons om hulle soldate in bloedige flarde te skeur met ons bomme; en help om hul glimlaggende velde met die bleek gedeeltes van hulle patriotiese dooies te dek; help ons om met die donder van die gewere die gille van hulle gewondes te demp, en wat in die krul van hulle pyn versmoor; help ons om hulle nederige huise te verwoes met 'n orkaan van vuur; help ons om die gewringde harte van hul onbeskermde weduwees, en hul vergeefse hartseer te verwring; help ons om hulle dakloos te maak met hulle klein kindertjies, en om te dwaal tussen die onvriendelike afval van hul verwoeste land in toiings, en in honger en dors, en in die hitte van die somer son se vlamme, en die ysige winde van die winter, en dat hulle gebroke van gees is, en gevul is met barensnood, en vir die smeking aan U vir die toevlug van die graf wat van hulle weerhou word, en dit - ter wille van ons wat U aanbid, Here, verwyder hulle hoop, vervloek hul lewens, verleng hul bitter pelgrimstog, maak hul voetstappe swaar, en benat die pad met hul trane, en vlek die wit sneeu met die bloed van hul gewonde voete! Ons vra dit in die gees van liefde, van Wie die Bron van Liefde is, en in Wie ons altyd ons toevlug vind as 'n vriend van almal wat van seer omring is, en na U hulp met nederige en berouvolle harte soek.” (Mark Twain, Die Oorlog Gebed .)

Die handeling om te dood in oorlog, die stryd vir heerskappy van die ekonomie, of vir een persoon of regering wat ʼn ander domineer, word weergee op die ontelbare sportvelde, speelgronde en ys skaatsbane. Selfs as iemand hom weerhou om te “bid” vir die oorwinning, en is die deelnemers deel daarvan, of selfs as toeskouer, of enige aktiwiteit wat die gees van mededinging voortbring, is dit ʼn ernstige aanval op die verstand van diegene wat die ewige lewe wil verkry. Mededinging verwrong en vorm die karakter in een wat oor ander wou heers. Die emosies word opgewek na ‘koorsagtige piek en die enigste doel is om te wen, wen, Wen! Ongeag wat dit die ander een kos.

Die Skrif vermaan “Trotsheid kom voor die verbreking, en hoogmoed kom voor die val. Dit is beter om nederig van gees te wees saam met die ootmoediges as om buit te verdeel met die trotsaards.” (Spreuke 16 vers 18 en 19.) Mededinging in enige van sy vele vorme moet vermy word ten alle koste, omdat dit emosies opwek wat die waarde van ander in die verstand verkleineer. Die ekstase van oorheersing en oorwinning kan ʼn verslawing word net soos nikotien vir die roker en alkohol vir die dronkaard.

Die mees ernstige invloed op die karakter, is die gedagtes en die gevoel, en is dit die ontwikkeling van ʼn selfsugtige verontagsaming van die emosies, hoop en begeertes van die ander persoon. Deur self die #1 te wees, is daar geen ruimte vir omgee vir die teleurstelling van andere. Na alles, is dit net goeie plesier, en net die speel van die spel, wat dit nie is?

Dit beteken nie dat ʼn persoon, swem ski, skaatsing, ry of enige iets anders kan geniet wat voorsien aan oefening en die aanmoediging van toenemende vernuf. Oefening is nodig om gesond te wees. Goeie gesondheid moet gesoek word deur almal wat ʼn helder verstand verlang om die stem van die Gees te hoor. Gevolglik, is die enigste mededinging wat aanvaarbaar is vir ʼn persoon, is vir sy lys of van tyd, nooit teenoor andere. Deelneming as toeskouer vir ander se mededinging het geen plek in die lewens van diegene wat die Hemel hulle ewige lewe maak.

Professionele sportshelde is die ander gebied waar Satan besig is om die verstand te verlei en die bevordering van selfsugtigheid. Die “sterre” van hierdie aanbiedinge is in werklikheid afgode vir die menigtes van aanhangers wat hulle aanbid op hulle heiligdomme. excited fans at a sporting event“aanbidding” kan eenvoudig niks meer wees as verering. ʼn “Afgod” kan enige iets wees wat die plek van die skepper inneem. Daarom, is die tyd die geld en die gedagtes wat bestee word in die volg van die korte duur van die sterre en die atlete, en is dit aanbidding wat gegee word aan ander god. In ʼn wêreld waar armoede en hongersnood feite is vir die bestaan van miljoene mense, blyk dit onbetaamlik te wees en moreel verkeerd om in werklikheid miljarde dollars te bestee vir sport gebeurtenisse, en die betaling aan spelers se salarisse. Die begeerte vir oorheersing, en vir die wen van die spel, is ʼn baie duur prys en manier om gedagtes en gevoel te ontwikkel soos die van Satan.

Olimpiese atlete word geag as die beste van die bestes. Atlete van verskillende nasies wat saam kom om te kompeteer in “vriendskaplike” spele. In werklikheid, is die Olimpiese spele niks anders as georganiseerde sport wat die gewildheid van heidenisme bevorder. Menige atlete wy hulle algehele lewe, en al hulle tyd en energie om die beste te word op ʼn bepaalde gebied om mee te ding elke vier jaar. Deur sy oorspring in die heidense Griekeland te hê, is die hedendaagse Olimpiese spele oortrek met die simbole van die okkulte, vanaf die piramides, en die alsiende oog, en die numerologie, en nog baie meer. Die enigste “god” wat by so ʼn geleentheid vereer word is die god van mag: Satan.

Die verskonings wat gegee word vir deelname in kompeterende sport en as toeskouer van ‘n professionele spel is net so baie as die veelvuldige sportsoorte hulself. Die feit bly staan, alhoewel, sulke deelnames aangemoedig word, dit ʼn gees ontwikkel wat glad nie goed is vir die verhouding van engele van die lig.

Die hoofweë van die opregte is om te vertrek van die boosheid: “hy wat op sy wandel ag gee, bewaar sy lewe.” (Spreuke 16 vers 17.)

Die doel van die lewe is om ʼn karakter te ontwikkel, deur gedagtes en gevoel soos die van Yahushua. As jy vind dat jy self te kort kom aan die liefde en eerbied vir ander, en dat jy wil bewys dat jy beter is as ander, bid dat die verstand van Yahushua vir jou gegee word. Die genadige belofte is dat Hy ons harte van klip en ongeloof en selfsugtigheid sal verwyder, en dat Hy sy wet van liefde in ons harte sal skrywe.

“En Ek sal julle ʼn nuwe hart gee en ʼn nuwe gees in jul binneste gee; en Ek sal die hart van klip uit julle vlees wegneem en julle ʼn hart van vlees gee. En Ek sal my Gees in jul binneste gee en sal maak dat julle in my insettinge wandel en my verordeninge onderhou en doen.” (Esegiël 36 verse 26 en 27.)

Dit is nie moontlik om vir onself genoeg liefde uit te beitel, en genoeg geregtigheid, om op ʼn manier die Hemel te verdien. Die ewige lewe en suiwerheid van verstand is ʼn geskenk wat, onverdiend gegee is.

“Want so lief het Yahuwah die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. Want Yahuwah het sy Seun in die wêreld gestuur nie om die wêreld te veroordeel nie, maar dat die wêreld deur Hom gered kan word.” Johannes 3 verse 16 en 17.)

Aanvaar die geskenk vandag en word verander in die beeld van Yahuwah.