Print

Onafhanklike Evangeliese bedieninge: Waak teen die Verborge Lokval!

Baie onafhanklike evangeliebedieninge het ontstaan om die waarheid te verkondig toe verskeie kerke nie daarin geslaag het om nie  vorentoe te beweeg met lig. Dit is tragies, dat die meeste en miskien almal van hierdie kerke op dieselfde manier nie daarin geslaag het om toenemende lig te volg. Die Hemel se oproep aan almal is, om weg te staan van enige organisasie wat toenemende waarheid belemmer.

Hastein Ragnarsson

Hastein Ragnarsson se plundering van Italië (1862, Author: Unknown), Source: https://commons.wikimedia.org/wiki/File:Hasting_859_in_Luna.jpg


As daar toekennings is, wat vir goeie bedoelinge uitgedeel kan word, en wat rampspoedige gevolge gehad het,  kan daar met sekerheid en eer van Hastein  Ragnarsson vermeld word. Hastein was ʼn Viking. Hy het met grootpratery begeer om die goud, en eer te verkry deur Rome te verower. So het hy met sy grootpraat, en gedurende 859 n.C. met 62 skepe gevaar  na die reg om die goud en eer te verkry.

As eerste ding, het dit nie goed gegaan met die rooftogte, en plunderings. Maar deur oefening is daar volkomenheid verkry, en met die tyd dat hulle die Middellandse see bereik het, hulle goed gevaar het in hulle taak. 

Hulle was sleg! Hulle was wreed! Hulle was die VIKINGS!

Met hulle aankoms by Rome, het hulle uitgegaan en die stad aangeval. Toe hulle nie die statige ou mure kon binnedring, het Hastein met sy manne gekonkel en ʼn alternatiewe plan bedink  om die stad binne te gaan.

Die volgende dag, was Hastein met ʼn draagbaar gedra na die stad se poorte. Het sy manne aan die toeskouende Romeine aangekondig: “ Help ons! Die heer Hastein is besig om te sterf. Hy wil gedoop word as Christen voor hy sterwe.”

Dit het ʼn ware probleem veroorsaak vir die Romeine. Op die anderkant, wou hulle natuurlik nie die vyand toelaat binne die stad. Op die anderkant, hoe kan hulle, hulself Christene noem deur aan ʼn sterwende heiden verlossing te weier? ( As Romeine, en nie Grieke, sal ons hulle die voordeel van die twyfel gee, en aanneem dat hulle nog nooit van die Trojaanse perd gehoor het.)

So het die Romeine die stadspoorte geopen en die klein afdeling van Vikings om hulle leier na die kerk te dra. Met die doop en die ontvang van die laaste ritus, was Hastein wonderbaarlik genees! Met ʼn sprong kom hy op sy voete, en veg hy en sy manne hulle weg na die stadspoorte om die orige manne binne te laat. Met sonsondergang was Rome vernietig....

....Op daardie oomblik besef Hastein dat die stad wat hy nou net geplunder het nie Rome is, maar Luna. Rome was meer as 400 kilometer verder weg!

Dit is ʼn klasieke “komedie van foute.” Ongetwyfeld meer grappig vir die aanskouers as die werklike deelnemers!

Die Skrif hou aan ons voor die soortgelyke “grappige gebeure van foute.” Met die eerste oogopslag, is die uiterstes van die omstandighede van so ʼn aard dat mens verwag dat dit die opskrif van die strokiesprent sal wees. Die gedeelte probeer met ʼn glimlag om te beskryf hoe sleg iets is: “Soos wanneer iemand vlug vir ’n leeu, maar ’n beer loop hom raak; of hy kom in die huis en leun met sy hand teen die muur, en ’n slang byt hom!” (Amos 5 vers 19.)

Dit is amper grappig: die klein kêreltjie, hardloop so vinnig as hy kan in die een rigting om te ontsnap van die leeu, en met ʼn glyery tot stilstand te kom as hy van aangesig tot aangesig met ʼn beer kom. Die volgende raampie wys waar hy met sy spykerbeentjies stof opskop soos hy nael na sy huis en die deur toeslaan. In die oomblik van groot verligting, leun hy teen die muur, en ʼn slang byt hom. Dit is hierdie soort van gebeure wat in tekenprente geteken is, wat geslagte van kinders laat giggel met uitgelatenheid

Maar wanneer dit in konteks gelees word stop die gelag, en hou dit ʼn verskrikking voor. Wat beskryf word as ʼn gebeurlikheid waarna miljoene uitsien! Tog, hou hierdie gedeelte aan ons voor ʼn heeltemal verskillende perspektief. Nie van vreugde en afwagting, maar van verskrikking en rampspoed.

Wanneer die vers in konteks gelees word verklaar dit:

Wee die wat na die dag van Yahuwah verlang! Wat sal tog die dag van Yahuwah vir julle wees? Dit sal duisternis wees en geen lig nie. Soos wanneer iemand vlug vir ’n leeu, maar ’n beer loop hom raak; of hy kom in die huis en leun met sy hand teen die muur, en ’n slang byt hom! Is die dag van Yahuwah nie duisternis en geen lig nie, ja, donkerheid sonder ’n ligstraal?” (Amos 5 vers 18 tot 20.)

Snake

Wag. Watt? Dit is maar nie net sommer ʼn verspotte strokiesprent. Dit is die beskrywing van “die dag van Yahuwah!” Die dag van Yahuwah verwys na die Wederkoms, maar dit kan ook verwys na ʼn tyd van benoudheid wat die Wederkoms voor af gaan. Wat gebruik word om hierdie betekenis van die dag van Yahuwah te verstaan, en dat dit gesien sal word as groot vreugde, maar ook van ontsag en vrees. Die besonderse deel van hierdie geweldige tyd van benoudheid soos die plae uitgegiet word is so ernstig dat daarna in die Skrif verwys word as die “tyd van Jakob se benoudheid.”

Maar selfs dan, word hierdie gedeelte onmiddellik opgevolg deur ʼn belofte van bevryding: “Wee, want die dag is groot, sonder weerga! En dit is ’n tyd van benoudheid vir Jakob; maar hy sal daaruit verlos word.” (Jeremiah 30 vers 7)

Die gedeelte in Amos praat oor iets verskillend, Iets so gevaarlik, en daar is geen vertroosting en versagting van die teks.  Dit is ʼn reguit waarskuwing. Niks meer. 

Die een herhalende tema van hierdie sombere waarskuwing deur Amos is, dat die dag van Yahuwah donkerheid en nie lig is. Dit word herhaaldelik verklaar. Wanneer daar iets in die Skrif herhaal word, beteken dit dat Yahuwah dit bevestig het, en dat jy reg op moet sit en kennis neem. Josef het hierdie beginsel aan Farao verduidelik: “En wat dit betref dat die droom twee maal vir Farao herhaal is — dit is omdat die saak deur Yahuwah vas besluit is en Yahuwah dit gou sal doen.” (Genesis 41 vers 32.)

Drie keer word die waarskuwing van donkerheid herhaal deur Amos.” Wee die wat na die dag van Yahuwah verlang!...Dit sal duisternis wees en geen lig nie.... Is die dag van Yahuwah nie duisternis en geen lig nie, ja, donkerheid sonder ’n ligstraal?” (Amos 5 vers 18 tot 20.) Wat ook al die gevaar is, dit is opreg en is dit uiterste groot gevaar vir die siel. Daar is geen vermaak deur foute. Die gevaar is ʼn werklikheid.

Maar hoe kan donkerheid gevaarlik wees? So, die maan sal verdonker en die son nie sy lig gee. Wat daarvan? Jeremiah belowe dat die regverdiges sal daaruit gered word!

Spiritual DarknessDie gevaar is dat dit nie fisiese donkerheid is waarvan gepraat word. Dit is geestelike donkerheid, die mees gevaarlike soort van donkerheid. Dawid skrywe: “U woord is ʼn lamp vir my voet en ʼn lig vir my pad.” (Psalm 119 vers 5.) As Yahuwah se woord wat gesimboliseer word as lig, dan staan dit vir die rede dat “donkerheid,”  in verkeerdheid is. Dit die grootste gevaar vir die mense van Yah gedurende die tyd van benoudheid, en dit is geestelike verkeerdheid. Die gevaar is so uiters, dat Amos homself nie kan ophou om die waarskuwing oor en oor te herhaal. 

Hierdie waarskuwing is onverwags! Na alles, het Gabriel aan Daniel belowe: “En die kennis sal vermeerder.” (Daniel 12 vers 4.)

Alhoewel, daar met toenemende lig, toenemende gevaar is, van mense se selfvoldaanheid en vertroue. Die spoggerigheid van die Laodicense dat hulle ryk is, en baie goed het, en aan niks gebrek ly, terwyl die Ware Getuie verklaar: “ en jy weet nie dat dit jy is wat ellendig en beklaenswaardig en arm en blind en naak is nie.” (Openbaring 3 vers 17.)

Die slegste van volslae geestelike donkerheid waarin ʼn persoon kan verval gedurende hierdie laaste dae, dit nie een enkele leerstelling van verkeerdheid is. Dit is die verwaandheid en die veronderstelling dat jy alreeds oor al die waarheid beskik wat nodig is vir verlossing. Dit lei weer na ʼn ander   veronderstelling op sy manier, en is dit self meer gevaarlik. Die geloof dat sedert hy oor al die lig beskik wat nodig is om gered te wees, dat enige nuwe lig deur afwesigheid verkeerd is. So ʼn veronderstelling sluit die verstand vir enige strale van lig wat die Gees van Yah mag voorsien. Die helder ligstrale van lig kan die hart nie binnedring wat verhard is en voos geslaan is vir enige nuwe lig. 

Die feit is dat ons die waarheid het, en dat ons daaraan moet vashou met volharding aan die standpunt wat nie ontdaan gemaak kan word nie, maar dat ons met agterdog moet omsien na enige nuwe lig wat Yah mag stuur, en sê: Waarlik, dat ons nie kan sien dat ons enige meer lig benodig as die ou waarheid wat ons tot hiertoe ontvang het en waarin ons volstaan. Terwyl ons aan hierdie standpunt vashou, die getuienis van die Ware Getuie van toepassing op ons saak is en sy bestraffing; “ Want jy sê: Ek is ryk en het verryk geword en het aan niks gebrek nie; en jy weetnie dat dit jy is wat ellendig en beklaenswaardig en arm en blind en naak is nie.1

Die gevaar om te verval in geestelike donkerheid deur verwaandheid is so groot  dat WLC verplig is  om daaroor te waarsku. Daar is een gebied in die besonders waar hierdie gevaar op sy grootste is en nie raak gesien word. Dit is in die onafhanklike bedieninge.

AAN DIE TROMPET ʼn SEKERE KLANK GEE

Die onafhanklike kerke het ʼn wonderlike werk verrig in die verspreiding van Yahuwah se waarheid. Soos die kerke meer wêrelds  geword het, en nie daarin geslaag het om vorentoe te beweeg in waarheid, het die Hemel toenemende lig toevertrou aan baie individue, wat weer hard gewerk het op hulle beurt om dit te deel met wat aan hulle gegee is. WLC is ook baie geseënd deur die bymekaar maak van hierdie kosbare ligstrale wat versprei is tussen die baie onafhanklike kerke.    

Die ontploffing van die internet het baie gewone, en leke mense wat toegerus om die waarheid baie verder te versprei as wat voorheen moontlik was. Baie van hierdie individue en hulle  bedieninge het gely onder die vervolging van die georganiseerde kerke. Die kerke het bedreig gevoel deur die invloed wat hierdie nederige en leke individue op hulle kerke het. Onafhanklike bedieninge was verwerp vanaf die kansels, en van die toegang van kerklike publikasies en sommiges was self na die howe gesleep deur die gevalle kerke wat teen hulle veg.  

Satan is deeglik bewus van hierdie suksesse van die onafhanklike bedieninge wat die waarheid versprei. Het hy ʼn verraderlike, en baie effektiewe aanslag teen hulle geloods. Satan se doel was gemik in twee verskillende rigtings. Hy het diegene aangeval:

  1. Die leiers van die onafhanklike bedieninge.
  2. Die ndividue wat lig ontvang van die onafhanklike bedieninge.

Die Leiers: Die hartseer van die waarheid is dat die meeste onafhanklike bedieninge self die voorbeeld volg van die kerke wat hulle vervolg. Die staatmaak op die finansiële bydraes van hulle volgelinge laat hulle huiwer om ongewilde waarhede te verkondig. Sodoende, weier die meeste die bykomende lig in die toeneming van waarheid wat hulle alreeds ontvang het. Wanneer die lig onder hulle aandag gebring word, het hulle nie alleen hulle rug daarop gekeer, maar gebruik hulle, hul gesag as waarnemers  en as ligdraers om hulle volgelinge te beïnvloed om die toenemende lig te verwerp. Daar is niks mee verkeerd dat ʼn onafhanklike bediening dit verkies om sy webtuiste of publikasies te fokus op ʼn bepaalde gebied.  Hierdie punt kan nie oorbeklemtoon word. Alhoewel, die probleem te voorskyn kom wanneer hulle leiers alle ander lig wat gegee word, en dit verwerp as verkeerd.  

leaders of the independent ministries 

Die Volgelinge: Baie opregte siele is geseën deur die lig wat aan onafhanklike bedieninge gegee is. Die Hemel gee nie alle waarheid aan een individu, dit is gegee sodat almal met vreugde in die ontdekking daarvan daarin kan deel. Dit is waarom dat geen individu of ‘n onafhanklike bediening ooit ʼn standpunt moet inneem  teen die lig wat aan ʼn ander gegee word. Baie opregte waarheid soekers is gelei van een kerk na ʼn ander, en dan van een onafhanklike bediening na ʼn ander, vir die versameling van lig hier en daar. Elkeen begin op ʼn verskillende punt van sy of haar reis. Die probleem is wanneer iemand ʼn volgeling word van ʼn organisasie eerder as om onafhanklik te wees as ‘soeker na waarheid

sheep 

As ʼn persoon ʼn “volgeling “ is van denkwyses, is hy of sy nie waarlike volgelinge van die Lam waar ook al Hy gaan.  In plaas daarvan, is hy besig om ʼn menslike persoonlikheid te volg. Dit  is waarom die Satan die onafhanklike bedieninge aanval. Deur die aanloklikheid van geestelike trots, kan hy hulle oorreed om in verwaandheid die lig te verwerp wat toevertrou is aan ander.  Omdat die Hemel aan jou eenvoudig genade gegee het van lig, moet daar op geen ander manier as bewys geneem word dat daar nie meer lig openbaar sal word    

Die gevaar is ʼn groot werklikheid en dit is waarom WLC in nougesetheid sy stem voeg by die vierde engel van Openbaring 18, en verklaar: “Gaan uit haar uit, my volk, sodat julle nie gemeenskap met haar sondes mag hê en van haar plae ontvang nie.” (Openbaring 18 vers 4.)

Hierdie gedeelte is baie belangrik. Dit is ʼn kenmerkende vertaling van “Gaan uit haar uit.” Alhoewel, om uit te gaan dit ʼn uitnodiging is. Dit skep in die verstand van die luisteraar die valse denke dat die organisasie wat die uitnodiging uitreik op ʼn manier vrygestel is en daar met veiligheid daar aangesluit kan word. Dit kan nie verder van die waarheid wees. Niemand is vrygestel van hierdie goddelike bevel. Dit is ʼn gebiedende bevel: Gaan!

 “Vlug uit Babel uit, en red elkeen sy lewe; kom nie om in sy ongeregtigheid nie; want dit is die tyd van wraak vir Yahuwah: Hy gee hom sy verdiende loon.” (Jeremiah 51 vers 6.)

Die Gevaar Is ʼn Werklikheid!

As ʼn persoon, in die verlede kosbare lig van ʼn kerk, groep of van ʼn onafhanklike bediening ontvang het, word dit ʼn risiko om verstrengel te word deur ʼn gevoel van lojaliteit of toegeneentheid. Sou die groep gevorderde lig verwerp, word dit ʼn versoeking om by die groep te bly, eerder om vry weg te stap en die waarheid te volg waar ook al die lei. 

Dit is die presiese omstandighede wat grafies uitgebeeld is in ʼn visioen aan Ellen White, die profeet aan die laaste geslag.

Ek het ʼn aantal groepe gesien wat blyk aanmekaar gebind te wees deur toue. Baie in hierdie groepe was in algehele donkerheid, en hulle oë was gerig na die grond, en dit het geblyk dat daar geen verbinding tussen hulle en [Yahushua] is. Maar verspreid deur hierdie groepe was daar persone se gesigs uitdrukkinge lig gelyk het, en wie se oë verhef was na die hemel. Strale van lig vanaf [Yahushua], soos strale van die son wat op hulle geskyn het. ʼn Engel het my beveel om mooi te kyk, en ek het gesien dat daar ʼn engel waak oor elkeen wat ʼn ligstraal ontvang het, en wie se oë verhef is na die hemel, terwyl bose engele diegene omring wat in donkerheid verkeer. Toe hoor ek die stem van ʼn engel wat uitroep: “ Vrees [Yahuwah] en gee Hom heerlikheid, want die uur van sy oordeel het gekom.”

rejectionʼn Verheerlikde lig het toe op hierdie groepe neergeskyn, om almal te verlig wat dit ontvang het. Sommige van hulle in donkerheid het ook die lig ontvang, en hulle verbly daarin. Ander het die lig weerstaan vanaf die hemel, en hulle het gesê dat dit gestuur was om hulle op ʼn dwaalspoor te lei. Die lig het van hulle gewyk, en hulle in donkerheid gelaat. Diegene wat die lig van [Yahushua] ontvang het dit met vreugde die toename in kosbare lig gekoester wat op hulle skyn. Hulle gesigte het gestraal van heilige vreugde, terwyl hulle aangesig na bowe gerig was na [Yahushua], met groot belangstelling, en hulle stemme was gehoor in harmonie met die engel: ““ Vrees [Yahuwah] en gee Hom heerlikheid, want die uur van sy oordeel het gekom.” (Openbaring 14 vers 7) Soos hulle hierdie uitroep verhef, sien ek diegene wat in donkerheid verkeer, en hulle met heup en skouer stamp. Toe het baie wat die heilige lig gekoester het, die bande gebreek met  wat hulle beperk het, en weg gestaan het, en  verwyderd van die groepe. Terwyl hulle besig was om dit te doen, het manne wat in verskillende groepe behoort, en eerbiedig was deur hulle deur beweeg, sommige met vlyende woorde, en ander met ʼn wraaksugtigste blik, en met dreigende gebare, en hulle die bande vasmaak wat hulle verswak het. Hierdie manne het aanhoudend gesê; “[Yahuwah] is met ons. Ons staan in die lig. Ons besit die waarheid.” Ek het gevra wie hierdie manne was, en aan my is gesê dat hulle predikante was en leiers wat self die lig verwerp het, en onwillig is dat ander dit sal ontvang.    

.... Toe hoor ek ʼn stem wat aan diegene sê wat gestamp en bespot is: “Kom uit onder hulle, en raak nie die onreines aan.” In gehoorsaamheid tot hierdie stem, het ʼn groot aantal die bande verbreek wat hulle bind, en die groepe verlaat wat in donkerheid verkeer, en aangesluit by diegene wat voorheen hulle vryheid verkry het, en in vreugde hulle stemme verenig met hulle. Ek het die stemme gehoor van ernstige, en benoude gebede van ʼn paar wat steeds gebly het by die groepe wat in donkerheid verkeer het. Die leiers en die predikante wat rond beweeg het in hierdie groepe het die bande stewiger vasgemaak; maar ek het steeds die ernstige gebede gehoor. Toe sien ek diegene wat besig was om te bid, en hulle hande uitreik vir hulp teenoor die verenigde groep wat vry is, en hulle in [Yahuwah] verbly het. Die antwoord van hulle was, soos hulle ernstig na die hemel staar, en na bo wys, “Kom onder hulle uit, en wees afsonderlik.” Hulle het die pogings weerstaan wat aangewend is om die bande stewiger vas te maak, en geweier het om ag te gee op die herhaalde verklarings: “[Yahuwah] is met ons.” “Ons besit die waarheid.”

Moenie toelaat dat die vrees van om alleen te aanbid jou weerhou om vry weg te stap.  Die te kort aan ʼn groep om saam te aanbid is geen verskoning om aan te hou om jouself inooreenstemming te bring met enige organisasie of groep wat bedrywig is in die verwerping van lig.


Persone het voortdurend die groepe verlaat wat in donkerheid gehul was, en aangesluit by groepe wat vry is, wat geblyk het om te wees soos ‘n oop veld wat verhoog is bo die aarde. Hulle aangesig was gerig na bo, die heerlikheid van [Yah] het gerus op hulle, en hulle het met vreugde Sy lof uitgeroep. Hulle is in die nabyheid van die lig van die Hemel toegevou. Rondom hierdie groep was daar sommiges wat beïnvloed was deur die lig maar nie noodwendig verenig was met die groep. Almal wat die lig gekoester het wat op hulle skyn, het na bo in ernstigheid gestaar, en [Yahushua] het na hulle gekyk in liefdevolle goedkeuring.2 

Moenie vasgevang word in die lokval van misplaasde lojaliteit. Jou lojaliteit is net aan Yah en Yah alleen. Moenie dat die vrees jou van om alleen te aanbid jou weerhou om vry te stap. Die te kort van ʼn groep om saam te aanbid is geen verskoning om aan te hou om jouself inooreenstemming bring met enige organisasie  of groep wat bedrywig is in die verwerping van lig. Enige bediening wat ʼn vermetelde standpunt en besluit maak teen enige straal van lig ( en in die meeste gevalle het almal nie verskeie strale van lig verwerp), en is die nie geskik om te aanbid saam met enige kerk wat deel van Babilon is.

Staan Vas Soos Die Dapperes

Yahuwah se kinders word vandag geroep om alleen te staan, afsonderlik en onafhanklik van enige georganiseerde bedieninge, groep of kerk. Niemand benodig om sy verstand en gewete te onderwerp tot iemand anders,  en die neem van iemand anders se woord, as die waarheid. Yahuwah lei elke een  individueel. Elke persoon moet alleen gelei word, omdat elkeen van ʼn verskillende agtergrond kom, met ʼn verskillende vorm van geloof. Soos die kennis vermeerder, is daar die toenemende nood vir die vermeerdering van goddelike wysheid.  Nie alle “nuwe” lig is die waarheid. Dit benodig geestelike skerpsinnigheid om te onderskei tussen wat aanvaar kan word, en wat moet tersyde gestel word. 

Niemand benodig om sy eie verstand en gewete te onderwerp aan iemand anders, en die neem van iemand anders se woord vir wat die waarheid is.

Moenie aan die versoeking oorgee om die leieskap te volg van hierdie onafhanklike kerke of  daardie geestelike gemeenskappe. Dit is heeltemal normaal om jou te omring deur dieselfde denkende gelowiges. Dit is die bevestiging om te aanbid saam met diegene wat glo soos jy glo. Dit is ook bemoediging om artikels te lees wat tans ooreenstem met jou geloof. Alhoewel, die gevaar daar is om ʼn volgeling te word van die onafhanklike kerke, en wat presies dieselfde gevaar inhou as wat daar bestaan, om ʼn lidmaat te wees van die georganiseerde kerke, en wat gebonde is aan hulle bepaalde geloofsbelydenis. Wanneer daar ʼn leier is wat jy resepteer, of ʼn organisasie deur wie jy oor waarhede geleer het, neem ʼn standpunt in teenoor ander waarhede, dit is baie maklik om hulle voorbeeld te volg. Daar moet nooit die woord geneem word van ʼn ander vir wat die waarheid is, en ander lig verwerp sonder om vir jouself dit te bestudeer wat die waarheid is.

Die liefde vir die waarheid moet voorrang geniet oor die begeerte om deel van ʼn groep te wees. Satan gebruik die begeerte om te behoort aan ʼn groep asook om die vrees vir verwydering te vestig. 

Die besonderse natuur van ʼn groep skep die stukrag van ONS teenoor Hulle. Lede word geleer om om die geloof van die meerderheid te aanvaar. Nog slegter, is om geleer te word om niks te bevraagteken. Daarom, word aktiewe soeke na die waarheid nie aangemoedig. Diegene wat volstaan in die bevraagtekening word dikwels vermy. Einde ten laaste, word hulle geskors uit die groep. Ooreenstemming  word sodoende afgeforseer deur emosionele swartsmeerdery.    

As jy uit ʼn groep geskors is, moet nie toelaat dat dit jou ontmoedig. Sekerlik kan jy aanhou om te bid vir vriende en geliefdes wat steeds mislei word, maar al die helde van Yahuwah, en al die geestelike reuse van die verlede, was geroep om alleen te staan. Johannes die Doper was ʼn man van afsondering, en van die vervalle woestyn. Alleen, het hy gehoor hoe die Gees met sy eie siel spreek, en hom voorberei vir die groot taak as die voorloper van die Messias. John Bunyan het 12 jaar in die Tronk in Graafskap van Bedfort deurgebring deur te weier om te swyg oor die lig wat aan hom toevertrou is. Maar gedurende daardie 12 jaar, het die Gees van Yahuwah hom geïnspireer om die Die Pelgrim se Vordering te skrywe, ʼn werk wat diepe geestelike waarhede bevat wat vir baie tot seën was, gedurende die eeue sedert hy dit saamgeraap het in sy koue tronksel van klip. Martin Luther was soortgelyk, en geroep om voor priesters en biskoppe te verskyn, en was hy toevertrou met waarhede wat siele van menigtes sal vrymaak.   

Die volg van die waarheid is ʼn eensame pad. Wanneer daar geroep word om alleen te staan, moenie terugdeins.  Tel jouself as ʼn geëerde deur die Hemel. Gebruik die tyd van alleen wees om nader en nader te groei aan die bron van alle lig, en waarheid.  

Omhels alle waarheid!

Aan  hierdie kant van die Hemel, is dit onmoontlik vir enige sterflike  intellektuele om alle waarheid te begryp. Regdeur alle ewigheid sal die verlostes hulle verdiep in die bestudering van Yahuwah, en aanhou om te leer van Hom.

WLC is die podium vir die verspreiding van al die waarheid wat aan ons openbaar is. Dit sluit in ongewilde waarhede. Dikwels, is daar reaksie van woede waarin die skrywer verklaar: “ Ek het nie aangesluit by WLC om die verkeerheid of daardie verkeerdheid te aanvaar.” Broeders WLC is nie daar om die mens tevrede te stel. Alleenlik net Yahuwah. Eenmaal as lig openbaar is aan ons, vir ons om dit te verstaan, streef ons daarna om dit vêr en wyd te versprei.

Standing alone 

Die Hemel beveel almal vandag om eenkant en afsonderlik te staan, en nie die onreine aan te raak. Daar is paar dinge wat meer onrein is as geestelike trots, om te spog met wat jy weet, maar ook  die weiering en erkenning van bykomende lig.

Wanneer ons erken dat die Ware Getuie ons omstandighede ken, beter as wat onself ooit kan, sal Hy aan ons Sy geregtigheid verleen om ons naaktheid te bedek, Sy suiwerheid vir ons sondigheid en die hemelse goud van geloof. Sal dit dan vervul word deur Sy kosbare beloftes: 

Kyk, daar kom dae, spreek Yahuwah, dat Ek met die huis van Israel en die huis van Juda ’n nuwe verbond sal sluit;

nie soos die verbond wat Ek met hulle vaders gesluit het...Maar dit is die verbond wat Ek ná dié dae met die huis van Israel sal sluit, spreek Yahuwah: Ek gee my wet in hulle binneste en skrywe dit op hulle hart; en Ek sal vir hulle ’n Elohim wees, en hulle sal vir My ’n volk wees.

En hulle sal nie meer elkeen sy naaste en elkeen sy broer leer nie en sê: Ken Yahuwah; want hulle sal My almal ken, klein en groot onder hulle, spreek Yahuwah; want Ek sal hulle ongeregtigheid vergewe en aan hulle sonde nie meer dink nie. (Jeremiah 31 verse 31 tot 34.)


* Die Heilige Name is gebruik in al die gekwoteerde  Skrif gedeeltes

1 E. G. White, Review & Herald, August 7, 1894.

2 E. G. White, Early Writings,pp. 240 – 243, emphasis supplied. Hierdie besonderse visioen deel in lente met die ondervindinge van die vroeë Adventiste toe hulle teleurgesteld was dat Yahushua nie  terugkeer het soos hulle verwag het. Alhoewel, die les wat hulle geleer het deur hulle ondervindinge is vir alle tye is, dit net so van toepassing op Yah se volgelinge van vandag is, en soos hulle was vantevore. Die visioene was gegee as deel, dat Yah se volgelinge kan leer, uit die lesse van die verlede.