Print

Sonde verslawing: Die Bewaring van die Weë na die Siel

Die tyd is besig om uit te loop, Nou, nog meer as ooit tevore, dit is noodsaaklik om al die weë na die siel te bewaak waardeur Satan soek om om te verlei en verstrik.

Sonde verslaaf. Dit maak nie saak wat die sonde is, woede, kwaadwillige geskinder, dwelms, bose planne, trots, nikotien/alkohol, pornografie, masturbasie, of enige iets anders. Dit alles verslaaf.   

Sonde Verslawing

Die enigste antwoord vir elkeen van ons word gevind in Yahuahua. Elkeen is aan Yahuwah verantwoordbaar vir sy eie siel. Soos die Skrif dit verduidelik, “Al was hierdie drie manne, Noag, Daniel en Job daarin [die land], dan sou hulle deur hul geregtigheid net hulle eie siele red, spreek die Meester Yahuwah.” (Lees Esegiël 14 vers 4) Met die genadedeur wat binnekort sal sluit, moet elke enkeling sy hart ondersoek vir verborge sondes en oorgee aan Yahushua.  

man in bed met foon

Die lus – na seks, vir kos, vir dwelms,  en  vir enige iets onsuiwer – dit die eetlus is van demone is wat deur die mens daarin uitdrukking gee. Die enigste manier hoe Satan die siel kan verlei is deur die vyf sintuie. Hulle moet versigtig bewaar word. ʼn Gesonde dieet, en ʼn onthoudende lewenswyse, genoegsame slaap, werk almal saam om waak, vir die versterking van die vyf sintuie.

Satan verlei deur die vyf sintuie, maar deur die verstand stel hy ʼn lokval. Diegene wat gesuiwer is en gereed gemaak is om die Skepper te ontmoet met Sy wederkoms moet toegewyd wees om te waak teen die gedagtes omdat die gedagtes wat gekoester word, dit gevoel word. Dit is die gedagtes en gevoel wat saam gesnoer word wat die karakter vorm.

Om na die Hemel te gaan deur die graf dit verskillend is om verander te word sonder om die dood te aanskou met die Wederkoms. Elkeen wat na die hemel gaan sonder om te sterf, sal tot op ʼn punt kom van stryd in hulle lewens wat hulle nie kan oorwin op hulle eie.  Dit maak nie saak of ʼn persoon se karakter bestaan uit 95% geërfde neiging tot boosheid of as daar 5%  geërfde   neigings is tot boosheid. Net alleen is dit Yahushua wat kan red. ʼn Persoon met 95% geërfde neigings tot boosheid kan nog steeds gered word as hy alles oorgee aan die Verlosser. ʼn Persoon, wat opgegroei het in die beste van Yah vresende ouers, en met net 5% geërfde neigings tot boosheid, kan steeds verlore wees as hy dink hy kan oorwin in sy eie krag en weier om oor te gee aan Yahushua.   

“Die opdrag om aan Yahuwah vas te hou sal kosbaar wees, as ons dit verstaan, en daaraan gehoorsaam is. Vertrou gedurigdeur op Yah. Besit ʼn onwankelbare geloof in Hom vir die onmiskenbare bewys van die gee van Sy liefde en krag aan jou. Nooit as iemand sy arms uitstrek in geloof aan die Verlosser, en dit rondom.

(Ellen White, Letter 17, January 14, 1903.)

Baie vra, ” Hoe kan ek maak om myself oor te gee aan Yahuwah?”1 As jy begeer om jouself oor te gee aan Hom, maar jy is swak in morele krag, en is in slawerny en twyfel, en dat jy beheer word deur die gewoontes van jou lewe in sonde. As jou beloftes en voornemings soos toue van sand is.  As jy nie jou gedagtes kan beheer, en  jou prikkelings, en jou gevoellings. Die bewustheid van jou verbreekte beloftes en die verbeurde beloftes. en dit jou vertroue verswak asook jou eie opregtheid, en dit veroorsaak dat jy voel dat Yahuwah jou nie kan aanvaar; en die behoefte om nie te wanhoop. Wat jy benodig om te verstaan is die ware krag van jou wil. Dit is die keuse van mag wat Yahuwah aan die mens gegee het. Alles is afhangend van die regte handeling van die wil. Die mag om te kies wat Yahuwah aan die mens gegee het vir hulle, en die keuse om dit toe te pas. Jy kan nie jou hart verander, jy kan nie self jou gevoellings vir Yahuwah gee, maar jy kan kies om Hom te dien. Jy kan aan Hom jou wil gee, Hy sal dan in jou werk om te wil en te doen volgens Sy goedheid en plesier. Sodoende sal jou hele natuur onderwerp word en beheer aan die Gees van Yahushua; en sal jou toegeneentheid gesentreer word op Hom, en sal jou gedagtes in harmonie wees met Hom.2   

Een gebied wat in die besonders moeilik is vir mans van die laaste geslag is seksuele onsuiwerheid.Baie opregte Christen mans sukkel met verslaafdheid aan pornografie en masturbasie. Wat nodig is om dit duidelik te verstaan is dat hierdie sonde begin deur die oë. Wanneer ʼn man toelaat om sy oë te laat draal oor ʼn vrou se liggaam, dan word die verstand en verbeelding geaktiveer. Christen vroue se kleredrag is modieus, maar die uiteindelike verantwoordelikheid berus by die man om toe te laat om dat sy oë dwaal, of die keuse uitoefen om jou gesig weg te draai. Wanneer die oë toegelaat word om te draal, is die gedagtes geneig om te dwaal.       

“Wanneer ons Yahuwah nader om ons ons onwaardigheid en sondes te bely, Hy belowe het om om ag  te slaan op ons oproep. Die eer van Sy troon is gaan oor die vervulling van Sy woord aan ons.

“..... Ons groot Hoëpriester onthou al die woorde waardeur Hy ons aangemoedig het om te vertrou. Hy is gedurig bewus van Sy verbond.

“Almal wat na Hom soek sal Hom vind. Almal wat klop sal die deur vir hulle oopgemaak word. Daar sal nie die verskoning gemaak om My nie te Pla, die deur is toe; en Ek wil dit nie oopmaak. Nooit sal daar aan een vertel word, Ek kan jou nie help. Diegene wat bid vir brood om middernag om die honger siele te voed sal suksesvol wees.”

(Christ’s Object Lessons, p. 148)

Stappe vir Oorwinning

Wat ook al jou gekoesterde sonde is, is daar vier besonderse stappe wat jy kan neem om dit te oorwin:

  1. Roep die naam aan van Yahuwah. Maak aanspraak op die beloftes wat van toepassing is op jou omstandighede, en bid daarvoor met die volle verwagting om ʼn antwoord te ontvang.
  2. Met beslistheid en met groot kragdadigheid verklaar jou bedoeling. Wees uitdruklik en sit dit om in woorde.
  3. Vra aan Yahuwah om jou bedag te maak van die dreigende gevaar wanneer begin om te dwaal in die nabyheid van versoeking. Vra aan Hom om jou te herinner om te bid en vir hulp te vra, voor jou emosies verstrik word na die lus van die begeerde sonde
  4. Kry vriende om jou te help om rekenskap te gee.

Deur aan ʼn groep te behoort wat jy kan vertrou, self as daar net een persoon is met wie jy onderlinge rekenskap kan deel, kan dit tot groot hulp wees vir die oorwinning van verslaafdheid aan sonde. Die manne en vroue wat mee werk met WLC is met hart en siel toegewyd aan Yahuwah. Maar bly ons steeds menslik. Maak ons steeds foute. Benodig ons steeds ʼn Verlosser.

Groep Verantwoordelikheid

ʼn Groep Manne

Die manne by WLC verstaan dat dit een van Satan se grootste lokvalle is om manne van die laaste geslag te verlei deur seksuele onsuiwerheid. Ons neem immorele seksuele gedrag baie ernstig, en is ons nie gevrywaar  teen  versoeking. Die WLC spanleier het onlangs al die manne van WLC gesamentlik uitgenooi  om aan te sluit om elkeen gesamentlik verantwoordelik te hou vir die onderhouding van verstand en liggaam in suiwerheid.

Ons deel saam in die volgende brief, om nie die bediening te ontbloot.  Ons deel in dit as ‘n manier om ander te help en aan te moedig om nederig te soek na hulle eie ondersteuning groepe.



Geliefde Broeders in Yahushua,

Die waarhede van Daniel 11 wat onlangs onder ons aandag gekom het en geopen is vir ons om te verstaan hoe naby die sluiting is van die genadedeur is. Dierbare geliefdes , ons is ook naby aan die tyd wanneer ons Verlosser sal sê: “en wie vuil is, laat hom nog vuiler word; en laat die regverdiger nog word, en laat die heilige nog heiliger word.” (Openbaring 22 vers 11) Soos die Heilige Gees dit benadruk het aan my verstand die nabyheid van die einde, was my hart grootliks belas oor die saak van seksuele onsuiwerheid  wat so ʼn groot struikelblok is vir die mans van vandag.

Ons is die manne van die laaste geslag, Satan se aanval op ons is sterker, en meer desperaat, en is dit baie moeiliker as enige vorige geslag. Die Skrif leer ons, “Want soos hy in sy siel bereken, so is hy.” (Spreuke 23 vers 7) Yahushua het bons gewaarsku as ons selfs net na ʼn vrou kyk om haar te begeer, het ons egbreek in ons hart gepleeg.

Satan is bewus daarvan, en is sy aanvalle op die manne van die laaste geslag meedoënloos. Geen een is gevrywaar van hierdie aanvalle. Soos nog nooit tevore, benodig die manne by WLC suiwerheid van hart,  en van gedagtes en liggaam. Toe Agan gesondig het, om die gesteelde goed in sy tent weg te steek. Die hele kamp van Israel gely het onder die resultate van sy sonde. Ses en dertig manne is gedood in die oorlog  met AI. Ses en dertig vrouens, is gelaat sonder ʼn man. Ses en dertig huise is sonder ʼn vader gelaat, om aan die kinders te voorsien. Alles omdat net, oor die sonde van een man.
Stop Teken

Geliefde broeders, ons het verenig in ons pogings om die waarheid te neem wat Yahuwah aan ons gegee het vir die wêreld. Dit sal ʼn onuitspreeklike ramp wees as die seëninge van Yahuwah nie op ons kan rus as gevolg van sonde in ons geledere by WLC.  Ons benodig elke wapen tot ons beskikking in hierdie stryd.  Ons het ons Verlosser om na te vlug. Hy het belowe om ons help elke keer in nood. Alhoewel, ons ook te doen het met verslaafdheid. Is ons almal verslaaf aan sonde. Sonde  opsig self verslaaf en maturbrasie, en pornografie is een van die moeilikste van verslaafdheid om te oorwin. Een ding wat bewys is om verslaafdes te help is om ʼn ondersteunings groep te hê waaraan die individu verantwoording moet doen.  

Ek stel voordat, in die veiligheid, en privaatheid van ons klein groepie, ons elkeen verantwoordbaar hou. Dit is die geveg vir ons eie siele in die besonderheid, en ons benodig elke hulpmiddel wat aan ons beskikbaar is. Ons benodig Yahuwah se seëninge, my broeders. Ons benodig om vir mekaar te bid. Ek versoek dat elke man wat vir WLC werk gesamentlik sal aansluit in die voorsiening van gemeenskaplike verantwoording in die volgende belofte wat ons aan mekaar sak maak elke week.

Deur die genade van Yahuwah, deur die geloof in Yahushua, het ek my suiwerheid onderhou.

Ons sal hierdie belofte aanstuur op elke eerste dag na die Sabbat, en op die 2de,9de,16de en die 23ste dag van die maanmaand. Ek versoek Broeder Q om die verantwoordbaarheid van die groep te koördineer. Volens die geskeduleerde datums, en dat ons belofte aan Broeder Q per e-pos sal stuur. Broeder Q sal twee dae gegun word om ʼn lys saam te stel van die name van broeders wat gestruikel het en daar benodig word dat hulle deur ons gebedeondersteun word, Hy sal sy eie naam voeg tot die gebedslys te voeg. Omdat dit so ʼn moeilike saak is vir ons manne van die laaste geslag, en as een nie reageer nie, vra ek Broeder Q om te aanvaar dat hy verslap het en om sy naam te voeg tot die gebedelys.  

Dit is nie om enige iemand van ons in ʼn verleentheid te stel en sal dit ook nie ʼn invloed hê op die broeder se status by WLC. Dit is meer en deels om te voorsien vir die bemoediging in die  stryd vir suiwerheid. Ek voorsien dat die groep sal voortbestaan tot en met die sluiting van die genadedeur. Satan baklei hard

Dit is werk van die hart, geliefde broeders. Seksuele suiwerheid behels baie meer as die weerhouding van masturbasie of pornografie. Die oë is die vensters van die siel, en moet dit as sulkes dit beskerm word ten alle tye. Dit benodig om jou oë weg te draai as ʼn skamele geklede dame verby loop. Dit beteken om te waak oor jou gedagtes. Ons moet nie vroue aangluur. Dit is ons ons verantwoordelikheid, broeders, om te waak oor hierdie vensters van die siel, en om nie toe te laat dat ons oë en gedagtes dwaal om dit maklik  te maak om te swig voor masturbasie of pornografie.

As medewerkers van WLC, het ons eie ingeboude ondersteunings groep, Ons is ʼn koor van broeders wat kan bid vir mekaar en om die een en ander mekaar te ondersteun. As enige van ons struikel, weet ons dat ons ʼn Advokaat by die Vader het. (Lees 1 Johannes 2 vers 1.) Ons weet dat daar ondersteuning asook die begrip verkry kan word sonder die vrees vir oordeel.   

Ons het nie enige tyd om te vermors, dierbare geliefdes. Die einde is te naby.

 

Beskou Sonde as Ernstig

Broeders en susters, die einde is te naby om te dobbel met ons redding. Ons benodig om die sonde as ernstig te beskou. Ons benodig om te waak oor die weë na ons siele. In die storms van die lewe, keer na die Verlosser Hy sal jou oprig.

Moenie na die vyand se voorstel luister om weg te bly van Christus totdat jy jouself verbeter het, en totdat jy goed  genoeg is om na Yahuwah te gaan. As jy wag tot dan, sal jy nooit gaan. Wanneer Satan wys op jou vuil bekleding, herhaal die belofte van Yahushua: “Ek sal hom wat na My toe kom, nooit uitwerp nie.” Johannes 6 vers 37.Vertel aan die vyand dat die bloed van Yahushua reinig van alle sonde. Maak die gebed van Dawid jou eie: “Ontsondig  my met hisop, dat ek kan rein wees; was my, dat ek witter kan wees as sneeu.” Psalm 51 vers 9.

Staan op en gaan na die Vader. Hy sal jou ontmoet op grootste deel van jou weg. As jy net self een stap na Hom neem in belydenis, sal Hy haastig wees om jou in Sy arms toe te vou in Sy oneindige liefde. Sy oor is oop vir die wekroep van die berouvolle siel. Asook die eerste besonderde uitreiking van die hart nadat dit bekend is aan Yahuwah. Nooit is daar ʼn gebed wat aangebied word, hoe ook al dit stotter, en alhoewel daar nooit ʼn traan is wat vloei in die geheim, en nooit is daar ʼn opregte begeerte na Yahuwah wat nie gekoester sal word, en hoe swak dit ook al is, sal die Gees van Yahuwah  voortgaan om jou te ontmoet. Selfs voor die gebed geuiter word of die verlange van die hart wat bekend word, gaan die genade van Christus voort om die genade te ontmoet wat werk in die menslike siel.3

lighthouse


Verwante Inhoud:


1 Sacred names have been used in place of titles.

2 Ellen G. White, Steps to Christ, p. 47.  Sacred names have been used.

3 Ellen G. White, Christ’s Object Lessons, p. 205.  Sacred names have been used.