Print

Versiering en die Christen

Yahuwah is lief mooiheid. Hy het die heelal met dit gevul! Vanaf die glinstering van die nuut gevalle sneeu tot die luister van die pou se verekleed, vanaf die delikate en die verskeidenheid van kleure van die kleinste blom tot die skitter van die kosbaarste edelgesteentes, is die mooiheid wat sy oorsprong het in die gedagtes van Skepper word dit deur hulle pragtig geïllustreer. Self die Nuwe Jerusalem, wat die metropool sal wees van die nuut gemaakte aarde, sal dit iets van onbeskryflike prag wees. Goud geplaveide strate, met mure van jaspis, sy poorte van pêrels. Sy besonderse fondasies van kosbare edelgesteentes, almal vuurvas en van : diamante, saffier, smarag, ametis, en nog baie ander.

callage of Creation

Dit is baie natuurlik dat die verstand van die mens, wat oorspronklik in Sy maker se ewebeeld geskape is, ʼn begeerte gekoester vir mooiheid. Een die mees algemene gebiede waar die mense die meeste op mooiheid fokus is in die geval van persoonlike versiering. Of dit nou die nuutste modes, of grimering vir inkleuring van die vel, of skitterende juwele, is die begeerte daar vir persoonlike versiering, en is dit algemeen vir alle tydperke, en in elke land. Die dra van kosbare edelmetaal en kosbare edelgesteentes, is as homself nie sondig. Yahuwah het dit geskape en Satan daarmee versier, en oorspronklik was hy die hoog beklede engel, met kosbare juwele. Deur die koning van Tirus te gebruik as voorbeeld, het Yahuwah aan satan gesê:

Jy was die seëlring van eweredigheid, vol wysheid en volmaak in skoonheid. Jy was in Eden, die tuin van God; allerhande edelgesteentes was jou bedekking: karneool, topaas en jaspis, chrisoliet, oniks, sardoniks, saffier, karbonkel en smarag; en van goud was die werk van jou kassies en groewe aan jou; op die dag toe jy geskape is, is hulle berei. 4 Jy was ‘n gérub met uitgespreide vlerke wat beskut, en Ek het jou gestel op ‘n heilige berg; ‘n god was jy; jy het gewandel tussen vurige gesteentes. (lees Esegiël 28 verse 12 tot 14.)

Lucifer (Satan)Satan was die hoogste geskape wese. Hy was die engel wat die naaste aan die troon van die Ewige Een was. Elke kosbare steen, wat gemonteer is in goud was sy bedekking. Die eindelose lig, wat vanuit die Almagtige straal, en die reflektering op die stene, het hulle omhul in ʼn asemrowende vertoning. Dit was die bedekking wat deur Yahuwah geskep is vir Sy engel in die hoogste van rang. Maar die besonderse volgende vers is die hartverskeurende gevolge wat sulke versiering het op die gevalle hart van die mens: “Jy was volkome in jou weë van die dag af dat jy geskape is, totdat daar ongeregtigheid in jou gevind is.” (Esegiël 28 vers 15.)

Ongeregtigheid, sonde, trots: Satan het geval as gevolg van trots. Die vrygewigheid van geskenke deur sy Maker het nie Satan se hart met dankbaarheid gevul, wat liefde sou voortbring, maar het hy gekies om selfsug en trotsheid te vertroetel. Dit is die uitwerking wat by verre so dikwels die geval is met persoonlike versiering, enwat dit op die natuur van die gevalle mens het. Die mens, wat geskape is na die ewebeeld van Yahuwah, het met die sondeval die natuur aangeneem van die aardsrebel Satan. Wat ook al die keuse is, en as die fokus op persoonlike versiering, en die modebewustheid van glinsterende juwele, of grimering gaan, en dit gebruik word om die aandag op jouself te vestig sodat ander jou admireer, is dit verkeerd en is dit gegrondves op trots.

Soos op elke gebied van Yahuwah se wet, is dit belangrik om te verstaan, wat is die beginsels wat deur die wet onderstreep word, omdat dit is wat na die hart uitreik. Blote oppervlakkige verandering is nie wat Yahuwah verlang. Eerder is dit dat Yahuwah na die innerlike hart kyk: die ingesteldheid en die geloof wat die siel oprig. Daar moet ag geslaan word op Yahuwah se woorde aan Samuel toe hy ʼn koning gesalf het, en aan almal wat daarna streef om hulle lewens in ooreenstemming met Hom te bring: ” Maar Yahuwah sê vir Samuel: “Kyk nie na sy voorkoms en sy hoë gestalte nie, want Ek ag hom te gering. Want nie wat die méns sien, sien Yahuwah nie; want die mens sien aan wat voor oë is, maar Yahuwa sien die hart aan.” ( Lees 1 Samuel 16 vers 7.)

Baie wat nooit kon droom deur juwele te dra, is dit om vir aandag te soek, en deur hulle rokke of grimering. Soos met gesteentes, is grimering nie opsigself nie gevestig op sonde. Wanneer dit aangewend word om ʼn geboortemerk, of gebrek, of om ʼn litteteken te versteek, of om ʼn persoon meer natuurlik te laat voorkom, is daarmee niks verkeerd. Maat deur kosbare gesteentes, duik die probleem op, en wanneer daar deur die mens grimering gebruik word of deur ʼn spoggerige, en ʼn té stylvolle en duur klerekas om die aandag op jouself te vestig, en om bewondering te inspireer en afguns deur ander.

Enige aanwending van self versiering wat aangewend word, is om afguns te inspireer asook bewondering deur ander van jou liggaam, of rykdom, is verkeerd. Die bedekking van die uiterlike is dat trotsheid in jou hart heers. Dit was teen die sonde van die sigbaarheid van trotsheid waaroor Paulus gepraat het toe hy die volgende geskrywe het:

So ook moet die vroue hulle versier met behoorlike kleding, gepaard met beskeidenheid en ingetoënheid, nie met vlegsels of goud of pêrels of kosbare klere nie, maar, soos dit vroue betaam wat die godsvrug bely, met goeie werke.” ( 1 Timotheus 2 vers 9 tot 10.)

Sommige het aangeneem wat gegrond is op hierdie teks, dat niemand vlegsels moet dra. Maar, Paulus het gepraat van die vergrype van die Romeinse vroue en ander ryk vroue wat probeer om hulle te na te volg.

Romeinse vroue het oorspronklik hul hare met groot eenvoudigheid gedra. . . Eenvoudige haarstyle vir getroude vroue het verander tydens die bewind van keiser Augustus toe daar 'n verskeidenheid van verskillende en ingewikkelde haarstyle in die mode gekom. Die klere modes van die Romeinse vroue relatief eenvoudig en onveranderlik gebly, en vroue [in teenstelling met die manne] het geen spesiale rok gehad wat hul status van die ryk vroue onderskei het, die ryk vroue het luukse materiale gedra, en hoogs opgesmukte haarstyle, grimering en duur juweliersware onderskeidelik. (http://www.roman-colosseum.info/roman-clothing/roman-hairstyles.htm)

Romeinse vroue het haarkleur middels gebruik asook, pruike, krul tange en vlegsels om opgesmukte, en dikwels komplekse haarstyle te skep watRoman braidsbaie ure geneem het. Romeinse vlegsels Dun goue drade, en dikwels stringe met pêrels of kosbare juwele, is saam geweef om ingewikkelde hare nette te vorm. Terwyl onteenseglik dit pragtige was, die hele praktyk gegaan het, met die doel om self verheffing en inspirerende bewondering (en afguns) van ander. Dit was hierdie waarteen Paulus skryf, nie 'n eenvoudige haarvlegsel.

Hierdie beginsels staan vas as waar op elke gebied van die rok en versiering vir óf mans of vroue. Mode neigings beklemtoon dikwels 'n onnatuurlike voorkoms. Blou, pienk of ander onnatuurlik gekleurde hare, en in sommige gevalle, en die onwelvoeglike ontbloting van die liggaam en ander, is albei pleidooie vir aandag. Kyk na my liggaam. Kyk vir my!

Liggaam gaatjies, tatoeëermerke en insnydings in die vel, en wat soos ʼn veldbrand versprei onder vandag se jong mense, en dit uitdruklik verbied word deur die Skrif. "Julle mag ook ter wille van ‘n dooie geen snye in julle vlees maak nie en geen ingeprikte tekening in julle vel maak nie. Ek is Yahuwah.” (Lees Levitikus 19 vers 28) Hierdie praktyke het ontstaan onder die heidense nasies as eerbetoon aan die dooies en iemand wat begeer om 'n suiwer, heilige Elohim te eer, en deur 'n regverdige lewe te lei, sal deelneem aan sulke praktyke.

man with tattoos and body piercingsDit is waar dat daar in die Skrif opgeteken is van die dra van juweliersware deur die Israeliete. Abraham se dienaar, was gestuur het om 'n vrou vir Isak te gaan haal, en het hy aan Rebekka gegee: " ‘n goue ring, ‘n halfsikkel in gewig, en twee armbande vir haar hande, tien sikkels goud in gewig. ( Genesis 24 vers 22.) Koning Ahasvéros het sy seëlring aan Mórdegai gegee: “En Mórdegai het van die koning weggegaan in ‘n koninklike kleed van pers en wit, met ‘n groot goue kroon op en ‘n mantel van fyn linne en purperrooi stof.” (Lees Ester 8 verse 10 en 15.)

Alhoewel, daar juwele en opgesmukte klere nooit in tye van hart ondersoek en bekering gedra is. Is daar gedurende daardie tye alle liggaamlike versierings eenkant gesit en het die mense eenvoudig aangetrek. Self is daar ook nie eers reukolie gebruik. Toe Daniel gevas en gebid het, en gesoek om ʼn visioen te verstaan het hy gesê: “ In daardie dae het ek, Daniël, drie volle weke getreur.
3 Smaaklike spys het ek nie geëet en vleis en wyn het nie in my mond gekom nie; en ek het my glad nie gesalf nie, totdat drie volle weke om was.” (Daniel 10 verse 2 en 3.)

Toe Yahuwah Jakob opgeroep het om na Bet-el te rei en Hom daar te aanbid, het Jakob 'n beroep op sy familie gedoen om hulle te bekeer, en die dra van oorbelle verbind het met die aanbidding van valse gode:

Toe sê Jakob aan sy huisgesin en aan almal wat by hom was: “Verwyder die vreemde gode wat onder julle is, en reinig julle en trek ander klere aan; en laat ons klaarmaak en optrek na Bet-el; en ek sal daar ʼn altaar bou vir [El] wat my geantwoord het op die dag van my benoudheid en by my was op die weg wat ek gegaan het.”

Toe gee hulle aan Jakob al die vreemde gode wat in hulle besit was, en die ringe aan hulle ore, en Jakob het dit begrawe onder die terpentynboom wat by Sigem is. (Genesis 35 verse 2 tot 4.)

Elke jaar op Dag van Versoening, is alle liggaamlike versierings en opgesmukte klere opsy gesit as Yahuwah se volgelinge Sy aangesig genader het vir die vergifnis van hulle sondes, beide bekend en onbekend.

In die Hemel, sal Yahushua ‘n kroon plaas op die hoof van elke oorwinnaar. Dit sal ʼn baie meer glorieryke wees as enige kroon van sieraad wat tot nog toe op die hoof van die mees magtigste aardse monarg was. Tot op daardie tyd, egter, leef Yahuwah se volgelinge in 'n wêreld van sonde. Die gevalle natuur verlang na verering. Diegene wat op soek is na die heerlikheid van Yahuwah, sal nie probeer om aandag op hulself te vestig.

two girls wearing heavy makeup and excessive jewelryDie oor geërfde en gekweekte sondigheid van die mensdom is die rede waarom Yahuwah se eniggebore Seun moes sterf. Om daarna te streef om die aandag te vestig op 'n mens se ellendige, sondige liggaam is om die prooi te word van TROTS, die sonde waarvoor Lucifer geval het. Yahuwah se Woord waarsku: “Trotsheid kom voor die verbreking, en hoogmoed kom voor die val. Dit is beter om nederig van gees te wees saam met die ootmoediges as om buit te verdeel met die trotsaards.” (Spreuke 16 verse 18 en 19.)

Onder die inspirasie van die Heilige Gees, het Petrus dit uiteengesit wat die ware is standaard waarna almal moet streef:

Julle versiering moet nie uiterlik wees nie: haarvlegtery en omhang van goud en aantrek van klere nie, maar die verborge mens van die hart in die onverganklike versiering van ‘n sagmoedige en stille gees, wat baie kosbaar is voor Yahuwah. Want so het vroeër ook die heilige vroue wat op Yahuwah gehoop het, hulleself versier. (Lees 1 Petrus 3 verse 3 tot 5.)

Diegene wat leef in die sluiting van tonele van die geskiedenis van hierdie aarde sal op soek wees na heiligheid van karakter, en alles tersyde stel wat daartoe sou lei om die aandag af te trek of te verdraai van die suiwerheid van die hemel. Ons leef in die laaste oorblyfsel van toegelate tyd aarde se anti-tipiese Dag van Versoening. Laat elke ware kind van Yahuwah hulself en hul lewenstyl, alles waaroor hul keuses te regeer, te ondersoek om te sien of veranderinge gemaak moet word om 'n suiwer hart gewy aan Yahuwah.

lanternDie vergelyking van die Tien Maagde (lees Mattheus 25 verse 1 tot 3), is in besonders van toepassing as noodsaak vir die huidige tyd. Al tien vroue, gelowiges in die waarheid, gaan slaap. Toe hulle wakker word deur die oproep dat die Bruidegom wat kom, het almal gevind dat hulle lampe doodgegaan het. Slegs vyf, net die helfte, het die ekstra olie gehad, wat die Heilige Gees verteenwoordig, en wat nodig is om hulle lampe te “tooi” om gereed te wees. Die woord "tooi" in die oorspronklike taal beteken dit om ʼn klein, kosmetiese veranderinge aan te bring. Slegs oppervlakkige veranderinge is nodig is om gedoen word deur die heenwys van die Heilige Gees.

Verbind jou lewe aan Yahuwah, en vertrou op Hom, om aan jou verstand te openbaar enige veranderings, wat gedoen moet word om jou lamp te kry dat dit helderbrand in hierdie donker wêreld, sodat jy Hom met blydskap kan groet by Sy koms.