Print

Wonder jy waarom slegte dinge plaasvind? Yah het die antwoord!

In ʼn wêreld van droefheid, wil die bedroefde hart weet waarom? Hoekom as Yah ʼn god van liefde is, waarom keer Hy nie dat slegte dinge plaasvind?

Daar in werklikheid baie goeie redes is waarom Yahuwah nie altyd tragedies verhoed, maar dat Hy altyd teenwoordig is om ons te versterk en aan te moedig op elke stap van hierdie weg.


man en die berg


ʼn Jong man het die gevoel gehad dat hy oorweldig word deur probleme. Sy ouma, wat sy mismoedigheid aanskou het aan hom vertel het: “ My Seun, as die berg glad was, sal jy nie daarop kon klim nie!”

Ons almal verlang dat alles seepglad sal verloop. Ons verkies ʼn sorgvrye lewe. Die werklikheid is dat die lewe vol van probleme is, en dat tragedies wel plaasvind. Baie mense wanneer hulle oorweldig word deur hartseer, of deur die intensiteit van loutering en van pyn, sal hulle begin om te vra: “Waarom? Waarom gebeur dit? Waar is Yah wanneer jy Hom nodig het? As hy almagtig is, waarom het Hy toegelaat dat dit plaasvind?”

Gelowiges dikwels ongemaklik voel oor hierdie vrae. Hulle aan die lydende party vertel dat Yah meegevoel het met wat hulle ondergaan, en dat Hy in beheer is; en waarsku dat die persoon nie moet twyfel ... maar dat daar een ding is dat hulle in die werklikheid nie die vrae beantwoord wat gevra word.

Ja, dat dit moeilike vra is. Dat dit ook billik is. Die goeie nuus is egter, Yahuwah het die antwoord. Hy is nie bang vir die moeilike vra oor die lewe. “Kom nou en laat ons die saak uitmaak,” dit is Sy uitnodiging. (Sien Jesaja 1 vers 18).

Die volgende ses redes gegee word waarom Yahuwah toelaat dat slegte dinge gebeur

1. Om te groei!

“AG dit louter vreugde, my broeders, wanneer julle in allerhande versoekinge val, omdat julle weet dat die beproewing van julle geloof lydsaamheid bewerk. Maar die lydsaamheid moet tot volle verwerkliking kom, sodat julle volmaak en sonder gebrek kan wees en in niks kortkom nie.” (Jakobus 1 verse 2 tot 4).

Beproewinge geleentheid bied om te groei! Wanneer moeilikhede in aantog is; kan ons of murmureer en kla, of kan ons oorgee en die keuse uitoefen van geloof en vertroue. Wanneer ons die keuse maak om te vertrou, dit vir Yahuwah die geleentheid bied om ons karakter te ontwikkel om geskik te wees vir die Hemel. Dankbaarheid vir die oorlewering liefde ontwikkel. Liefde ontwaak vertroue, wat weer geloof in Yah inspireer.

vrou wat dink

2. Jy het nie daarvoor gevra!

Vreemd soos dit mag wees, word dinge toegelaat om plaas te vind vir geen ander rede as waaroor ons gedink het nie! Dit maklik kan gebeur dat ons lui geword het om te bid. Ons dink, “ Ek het nie nodig om te vra. Yah sal in elk geval voorsien aan my behoeftes omdat Hy weet wat ek benodig.”

Dit vermetel is. Daar baie kere is wanneer Yahuwah vir Sy kinders as bemiddelaar wil optree maar kan Hy nie want niemand vra daarna.

Esegiël 22 bevat ʼn verstommende verklaring. In die gesprek oor die verwoesting van Jerusalem, praat Yahuwah oor die sondes van Juda, en sê Hy aan Esegiël: “En Ek het onder hulle 'n man gesoek wat 'n muur kan bou en voor my aangesig in die bres kan staan vir die land, sodat Ek dit nie sou verwoes nie; maar Ek het niemand gevind nie.” ( Esegiël 22 vers 30).

Dit skokkend is! Deur te sê dat as Yahuwah een persoon kon vind wat genoegsaam omgee om te “staan in die plek,” en om te bid vir Israel, kon Yahuwah die vonnis oor hulle langer uitgestel het. Die feit is dat Hy dit wou doen! Hy werksaam is in die soeke na net een man om homself te verootmoedig, en om te bid, en te vra vir Yah se seëninge. Dat daar nie een gewillig was om dit te doen. Die volgende vers met hartseer tot die gevolgtrekking kom: “Daarom het Ek my toorn oor hulle uitgegiet; deur die vuur van my grimmigheid het Ek hulle verteer; hulle wandel het Ek op hulle hoof laat neerkom, spreek Yahuwah Adonai.” ( Esegiël 22 vers 31).

3. Jy vra vir die verkeerde redes!

Deur te onthou om te bid dit nie ʼn probleem is vir baie mense. Die feit is gedurende beproewinge die meeste mense daarna neig om te bid! Beteken dit dat alle gebede nie beantwoord word. Jakobus voorsien aan ʼn fassinerende insig waarom gebede onbeantwoord word: “Julle begeer en julle het nie, julle pleeg moord en is naywerig en julle kan niks verkry nie. Julle veg en maak oorlog, en julle het nie, omdat julle nie bid nie. Julle bid en julle ontvang nie, omdat julle verkeerd bid, om dit in julle welluste deur te bring.” (Jakobus 4 verse 2 en 3).

As dit lyk of jou gebede nie beantwoord word nie, hou nabetragting en vra aan jouself. Probeer om vir iemand anders te vra. Probeer om vir Yah te vra! In alles vra dat dit volgens Sy wil sal geskied.

man wat bid

4. Yah mag jou beskerm!

In die preek op berg, het die Verlosser sy luisterraars aangemoedig om te bid, en om aan te hou om te bid. Toe voeg Hy ʼn verduideliking by, waarom ons nie altyd die antwoorde ontvang vir waarvoor daar gebid word.

Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word. Want elkeen wat bid, ontvang; en hy wat soek, vind; en vir hom wat klop, sal oopgemaak word. Of watter mens is daar onder julle wat, as sy seun hom brood vra, aan hom 'n klip sal gee; en as hy 'n vis vra, aan hom 'n slang sal gee? As julle wat sleg is, dan weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal julle Vader wat in die hemele is, goeie dinge gee aan die wat Hom bid! (Mattheus 7 verse 7 tot 11)

Yahuwah ken die toekoms; ons nie. In ons onkunde, mag ons bewus wees dat ons iets nodig het, en wat Hy weet dat ons in die werklikheid sal seerkry. Omdat Hy vir ons lief is begeer Hy dat ons gelukkig moet wees, Hy sal nooit iets gee wat ons sal laat seerkry. Vertrou op Yahuwah om jou te beskerm teen so iets, wat op die einde aan jou groter leed sal aandoen as die een wat jy in die aangesig staar.

5. So sal jy leer om op Yah te vertrou!

Een van die hoof redes hoekom beproewinge toegelaat word, is dat ons moet leer om ten volle op Yahuwah te vertrou. Hierdie lesse kan nie geleer word in vrede en voorspoed. Dit kan net aangeleer word deur ondervindinge, en deur pynlike ervarings.

Deuteronomium 13 vers 4; beskrywe die gelowige se lewe: “Julle moet Yahuwah julle Elohim navolg en Hom vrees en sy gebooie hou en na sy stem luister en Hom dien en Hom aanhang.” Niks meer kan die siel laat “vashou,” aan Yah as desperate nood.

Gedurende die veertig jaar se omswerwinge in die woestyn, is die Kinders van Israel herhaaldelik gebring in moeilike omstandighede, en selfs in omstandighede van lewensgevaar: en vir een rede en een rede alleenlik sodat hulle, hulle na Yahuwah kan keer vir hulp in enige moeilikhede.

Dit maklik is vir Yahuwah om te voldoen aan ons behoeftes voor ons daarom vra, soos dit vir Hom is nadat ons Hom daaroor gevra het, maar as Hy dit doen, sal ons nooit die belangrike les leer om te vertrou en op Hom te bly wag, en wat so belangrik is vir ons geestelike ontwikkeling.

man in die veld wat na bowe kyk

6. Yahuwah het baie beter dinge ingedagte.

Yahuwah se hoop en drome vir jou word saamgevat in een enkele wens: Hy wil hê dat jy gelukkig moet wees. Dit is al! Hy wil hê dat jou hart sal jubel van vreugde. Dit mag moeilik wees om te sien en selfs moeiliker om te vertrou wanneer jy jou werk verloor het, of dit lyk dat jou lewe in duie stort rondom jou, maar dit is waar.

“Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle 'n hoopvolle toekoms te gee.” (Jeremiah 29 vers 11).

toekomstige lewensmaats

Jy het planne vir jou lewe, maar ook jou hemelse Vader. Deur Sy voorkennis wat gekombineer is deur Sy intieme kennis van jou verlande nood, kan jy op Hom vertrou in al die dinge wat die beste vir jou is.

Wat is die kwellings in jou lewe? Onbetaalde rekeninge? Gesondheid? Het jy iemand na aan jou verloor? In alles wat hier genoem word! Deur alles heen kan jy vertrou in die liefde, medelye, en die goeie wil van jou Hemelse Vader. Sy liefde is oneindig, en Hy laat die dinge uitwerk tot jou eie beswil.

“Vertrou op Yahuwah met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie. Ken Hom in al jou weë, dan sal Hý jou paaie gelykmaak.” (Spreuke 3 verse 5 en 6).

“Laat jou weg aan Yahuwah oor en vertrou op Hom, en Hý sal dit uitvoer.” (Psalm 37 vers 5).

man en die maan