*Accessing your location via . Please disable your vpn to have an accurate location or manually enter
it .
While WLC continues to uphold the observance of the Seventh-Day Sabbath, which is at the heart of Yahuwah's moral law, the 10 Commandments, we no longer believe that the annual feast days are binding upon believers today. Still, though, we humbly encourage all to set time aside to commemorate the yearly feasts with solemnity and joy, and to learn from Yahuwah’s instructions concerning their observance under the Old Covenant. Doing so will surely be a blessing to you and your home, as you study the wonderful types and shadows that point to the exaltation of Messiah Yahushua as the King of Kings, the Lord of Lords, the conquering lion of the tribe of Judah, and the Lamb of Yahuwah that takes away the sins of the world.
Watter evavangelie moet “verkondig word aan die
ganse mensdom”?(Markus 16 vers 15)
Hoe word die krag van die evangelie van Yahushua
verteenwoordig tot die redding van almal?
Hoe kan ons die werke van Yahuwah doen?
Hoe kan ons Yahuwah se geregtigheid verkry?
In hierdie video: Wat is die betekenis om in geloof regverdiglik te wandel!
Aflaai: 1722
Taal: Afrikaans
Sienswyse: 3702Beskrywing...
Paulus en die Galasiërs: Was die Sabbatte
en die Feeste aan die Kruis Vasgespyker?
“Hoe keer julle weer terug tot die swakke en armoedige eerste
beginsels wat julle weer van voor af aan wil dien? Julle neem dae
en maande en tye en jare waar.” (Galasiërs 4 verse 9 en 10)
Wat is hierdie “swakke en armoedige beginsels?”
In hiedie video:
Was die Sabbatte en Feeste aan die kruis vasgespyker?
Aflaai: 1307
Taal: Afrikaans
Sienswyse: 3070Beskrywing...
Die Verwydering van die Dodelike Suurdeeg:
Die Fariseër is in ons Almal