Bybelse Christelike Videos

Dankie, Plataarders  

  • ʼn Omhulde koepel en Stilstaande Aarde
  • Fop Nuus & Sameswering Teorieë
  • Sferiesemeetkunde & Wiskundige Bewyse
  • ʼn Komende Vreemde wesens Inval? Werklik?
  • Die Naderende Basuine & Weë
  • Die Jesuiete & Astrologie
In hierdie video:
Plataarders: Ontbloot die komende misleiding!
Tyd: 00:00:00
Aflaai: 640
Kommentare: 0 
2217 

‘n Waardevolle bate wat vandag besit
moet word en dit is nie Bitcoin!

  • Die opkoms van Bitcoin
  • Die Dier van Openbaring
  • Profeties die Basuine en die Vreemde wesens
  • Die onvermydelike gevaar en misleiding
  • Die belofte van goddelike beskerming.
In hierdie video:
ʼn bate wat moet besit word, en is dit VERNIET,
en net beskikbaar vir ʼn beperkte tyd!
Tyd: 00:07:46
Aflaai: 613
Kommentare: 0 
2184 

Ons is dit aan jou verskuldig.

  • 7 Profetiese Basuine
  • Die Komende :Vreemde wesens” se  Inval
  • Chaos wat binnekort die wêreld sal omvou
  • Die Pous en die Verheffing van Sondag
  • Die Gregoriaanse Kalender teenoor die
    Skepper se Kalender
  • Baie sal met hulle lewens betaal vir die
    verering van die Sabbat
In hierdie video:
Twee Kampe: Waar is jou tent?
Tyd: 00:08:01
Aflaai: 599
Kommentare: 0 
2029 

Die Merkteken van die Dier: Dit is nie wat jy dink dit is!!

  • Tatoeëermerk, strepieskode, nasionale ID kaart, of mikroskyfie?
  • Meer ingewikkeld as wat baie Christene besef
  • Bybelse Kalender teenoor Pouslike Kalender
  • Saterdag is nie die Sewende – dag Sabbat
  • Sondag is nie die dag van die Opstanding
In hierdie video:
Die Merkteken van die Dier verduidelik!
Tyd: 00:07:58
Aflaai: 625
Kommentare: 0 
2594 

Die Jesuïtiese Meesterbreine: Versteek die
Plataarde en die Sabbat volgens die Maan!

  • Die Jesuïete Orde (Satan se Lakeie):
  • ... is agter sommige van die geskiedenis
    se grootste misleidings
  • ... skelmstreke wat streef om Yahuwah se
    Plataarde te versteek
  • ... misleidende steun vir die Gregoriaanse
    kalender in die plek van die Bybelse Maan
    – Son Kalender
In hierdie video:
Die Jesuïete streef daarna om die Plataarde
en Sabbat volgens die Maan te versteek!
Tyd: 00:14:40
Aflaai: 745
Kommentare: 0 
2082 

Yahushua teenoor Pous  Franciskus:
Wie gaan jy glo?

  • Pous Franciskus is ʼn Jesuïet [misleier]
  • Pous Franciscus sê dat Yahushua se lewe
    in “mislukking geëindig het.”
  • Pous Franciskus sê dat ateïste gered word
    deur goeie werke.
  • Pous Franciscus verwerp die Bybelse weergawe
    van die Skepping en bevorder evolusie.
In hierdie video:
Die Verlosser of die Antichris: Wie vertrou jy?
Tyd: 00:19:35
Aflaai: 661
Kommentare: 0 
2506 

Die Tyd van Benoudheid  het begin gedurende 1922.
Die einde sal binnekort hier wees!

  • Profesië van Daniel
  • Om vooraf gewaarsku te wees is om vorentoe gereed te wees.
  • Die “Tyd van die Einde” het begin!
  • Die “Tyd van Benoudheid” is NOU!
  • Ons is maar oomblikke weg van middernag
In hierdie video: 
1922: Die finale aftelling na  die einde!
Tyd: 00:17:58
Aflaai: 701
Kommentare: 0 
2548 

Kerk Instellings: wat hulle Integriteit Opoffer vir Geld!

  • Saats beheerde kerke
  • Die verkeerde vertolking van Romeine 13
  • Deur te konformeer aan die regering se agenda
  • Die verspreiding van regerings propeganda
  • Die waarheid onder sensuur en blindelingse gehoorsaamheid
In hierdie video:
Belasting kwytgeskelde kerke: Openbaar die 501c3 Misleiding!
Tyd: 00:15:53
Aflaai: 666
Kommentare: 0 
2323 

Daniel 11: Die Eiesinnige Koning

  • Daniel 11 verse 36 tot 40
  • Hy sal maak net soos hy wil.
  • Hy sal homself verhoog en vergroot bo almal.
  • Hy sal nie ag slaan op die “God van sy vaders.”
  • Hy sal nie ag slaan op die begeerte na vroue.
  • Hy sal nie die “God van mag” eer.

In hierdie video:
Die “Eiesinnige Koning” Geïdentifiseer!

Tyd: 00:13:34
Aflaai: 664
Kommentare: 0 
2270 

Daniel 11: Die Koning van die Suide

  • Daniel 11 se “Koning van die Suide”
  • Die geskiedenis geskrywe in die toekoms
  • Die antieke land van Egipte
  • Die sluiting van die genadedeur
  • Profesie vervul
  • Geen tyd meer oor

In hierdie video:
Die “Koning van die Suide” Geïdentifiseer!

Tyd: 00:13:32
Aflaai: 678
Kommentare: 0 
2557 

Daniel 12 Openbaar Wanneer Die Wederkoms
Sal Gebeur!

  • Profesië = Yah se geskenk aan die laaste geslag
  • Tyd van die Einde = 1798 tot die Wederkoms
  • Tyd van Benoudheid = 1922 tot die Wedrekoms
  • Die mensdom se genadedeur sal binnekort sluit
  • Vervolging sal toeneem vir Yah se getroues

In hierdie video:
Die Boek van Daniel openbaar dat die Wederkoms naby is!

Tyd: 00:14:34
Aflaai: 692
Kommentare: 0 
2730 

Die Verlating van Laodicense: en te
Word soos Philadelphia

  • Oorwinning oor die Laodisense se Selfvoldaanheid
  • Aan te sluit by die Kerk van Philadelpia
  • Die Ekklesia van Broederlike Liefde 
  • ʼn Pilaar in die Tempel van Yah
  • Die Ontvang van ʼn Nuwe Naam
In hierdie video:
Die Goddelike Genesing vir Selfvoldaanheid!
Tyd: 00:17:15
Aflaai: 750
Kommentare: 0 
2330 

Dankie, Plataarders  

  • ʼn Omhulde koepel en Stilstaande Aarde
  • Fop Nuus & Sameswering Teorieë
  • Sferiesemeetkunde & Wiskundige Bewyse
  • ʼn Komende Vreemde wesens Inval? Werklik?
  • Die Naderende Basuine & Weë
  • Die Jesuiete & Astrologie
In hierdie video:
Plataarders: Ontbloot die komende misleiding!

‘n Waardevolle bate wat vandag besit
moet word en dit is nie Bitcoin!

  • Die opkoms van Bitcoin
  • Die Dier van Openbaring
  • Profeties die Basuine en die Vreemde wesens
  • Die onvermydelike gevaar en misleiding
  • Die belofte van goddelike beskerming.
In hierdie video:
ʼn bate wat moet besit word, en is dit VERNIET,
en net beskikbaar vir ʼn beperkte tyd!

Ons is dit aan jou verskuldig.

  • 7 Profetiese Basuine
  • Die Komende :Vreemde wesens” se  Inval
  • Chaos wat binnekort die wêreld sal omvou
  • Die Pous en die Verheffing van Sondag
  • Die Gregoriaanse Kalender teenoor die
    Skepper se Kalender
  • Baie sal met hulle lewens betaal vir die
    verering van die Sabbat
In hierdie video:
Twee Kampe: Waar is jou tent?

Die Merkteken van die Dier: Dit is nie wat jy dink dit is!!

  • Tatoeëermerk, strepieskode, nasionale ID kaart, of mikroskyfie?
  • Meer ingewikkeld as wat baie Christene besef
  • Bybelse Kalender teenoor Pouslike Kalender
  • Saterdag is nie die Sewende – dag Sabbat
  • Sondag is nie die dag van die Opstanding
In hierdie video:
Die Merkteken van die Dier verduidelik!

Die Jesuïtiese Meesterbreine: Versteek die
Plataarde en die Sabbat volgens die Maan!

  • Die Jesuïete Orde (Satan se Lakeie):
  • ... is agter sommige van die geskiedenis
    se grootste misleidings
  • ... skelmstreke wat streef om Yahuwah se
    Plataarde te versteek
  • ... misleidende steun vir die Gregoriaanse
    kalender in die plek van die Bybelse Maan
    – Son Kalender
In hierdie video:
Die Jesuïete streef daarna om die Plataarde
en Sabbat volgens die Maan te versteek!

Yahushua teenoor Pous  Franciskus:
Wie gaan jy glo?

  • Pous Franciskus is ʼn Jesuïet [misleier]
  • Pous Franciscus sê dat Yahushua se lewe
    in “mislukking geëindig het.”
  • Pous Franciskus sê dat ateïste gered word
    deur goeie werke.
  • Pous Franciscus verwerp die Bybelse weergawe
    van die Skepping en bevorder evolusie.
In hierdie video:
Die Verlosser of die Antichris: Wie vertrou jy?

Die Tyd van Benoudheid  het begin gedurende 1922.
Die einde sal binnekort hier wees!

  • Profesië van Daniel
  • Om vooraf gewaarsku te wees is om vorentoe gereed te wees.
  • Die “Tyd van die Einde” het begin!
  • Die “Tyd van Benoudheid” is NOU!
  • Ons is maar oomblikke weg van middernag
In hierdie video: 
1922: Die finale aftelling na  die einde!

Kerk Instellings: wat hulle Integriteit Opoffer vir Geld!

  • Saats beheerde kerke
  • Die verkeerde vertolking van Romeine 13
  • Deur te konformeer aan die regering se agenda
  • Die verspreiding van regerings propeganda
  • Die waarheid onder sensuur en blindelingse gehoorsaamheid
In hierdie video:
Belasting kwytgeskelde kerke: Openbaar die 501c3 Misleiding!

Daniel 11: Die Eiesinnige Koning

  • Daniel 11 verse 36 tot 40
  • Hy sal maak net soos hy wil.
  • Hy sal homself verhoog en vergroot bo almal.
  • Hy sal nie ag slaan op die “God van sy vaders.”
  • Hy sal nie ag slaan op die begeerte na vroue.
  • Hy sal nie die “God van mag” eer.

In hierdie video:
Die “Eiesinnige Koning” Geïdentifiseer!

Daniel 11: Die Koning van die Suide

  • Daniel 11 se “Koning van die Suide”
  • Die geskiedenis geskrywe in die toekoms
  • Die antieke land van Egipte
  • Die sluiting van die genadedeur
  • Profesie vervul
  • Geen tyd meer oor

In hierdie video:
Die “Koning van die Suide” Geïdentifiseer!

Daniel 12 Openbaar Wanneer Die Wederkoms
Sal Gebeur!

  • Profesië = Yah se geskenk aan die laaste geslag
  • Tyd van die Einde = 1798 tot die Wederkoms
  • Tyd van Benoudheid = 1922 tot die Wedrekoms
  • Die mensdom se genadedeur sal binnekort sluit
  • Vervolging sal toeneem vir Yah se getroues

In hierdie video:
Die Boek van Daniel openbaar dat die Wederkoms naby is!

Die Verlating van Laodicense: en te
Word soos Philadelphia

  • Oorwinning oor die Laodisense se Selfvoldaanheid
  • Aan te sluit by die Kerk van Philadelpia
  • Die Ekklesia van Broederlike Liefde 
  • ʼn Pilaar in die Tempel van Yah
  • Die Ontvang van ʼn Nuwe Naam
In hierdie video:
Die Goddelike Genesing vir Selfvoldaanheid!

Loading...
Loading the next set of posts...
No more posts to show.