Print

Die vooraf geïnkarneerde Christus: Bybelse Waarheid? Of Antieke dwaalleer?

Die leerstelling van ʼn drie – in – een godheid is afkomstig van die heidendom, en is dit nie vanuit die Skrif. Die aanvaarding van hierdie dwaalleer wat geskep is uit ʼn moeilike omgewing waarvan die geloof in die vooraf bestaan van die Verlosser ʼn “natuurlike gevolgtrekking” was.

drie – eenheidDie vroeë Christene, soos die Jode voor hulle, was die geloof in een – god in die suiwerste vorm van die woord. Hulle het geglo in ʼn enkel, ewige self bestaande Skepper – god. Die natuur van hierdie magtige godheid was verduidelik deur Moses in Deuteronomium: “Hoor, Israel, Yahuwah onse Yah is ’n enige Here.

Nie een van die Nuwe Testamentiese skrywers, en nie een van die apostels, en nie een van die vroeë Christene het geglo in ʼn drie – in – een godheid, wat bestaan het uit; “God die Vader,” met die gelyke voorbestaan van “God die Seun,” en in die onbeliggaamlike derde persoon van die godheid naamlik: “die Heilige Gees.”

Dit was alleenlik later, en soos die Christendom bedorwe geraak het met die samesmelting met die heidendom, dat hierdie gedagte algemeen aanvaar is, van ʼn drie ewige entiteit wat voorbestaan het, en wat werksaam is as ʼn eenheid, en as ʼn “een Godheid.” Dit was die veranderde verskuiwing van denke, maar vandag; is die leerstelling van die drie – eenheid gesien as die hoeksteun van die Christelike geloof. Die aanvaarding van hierdie heidense geloofsbelydenis ʼn algehele nuwe teologiese omgewing geskep het – een wat onvoorsiende golwe veroorsaak het.

Verkeerde veronderstellings.

Christene vandag die Messias sien as “God wat in die menslikevlees geïnkarneer is.” Die feit is dat hierdie alom gewilde Kerslied, “ Hoor die blye engellied!” hierdie woorde bevat in die tweede vers:

Christus daar omhoog vereer –
Christus, ewige God en Heer –
Is deur godd’lik’ raadsbesluit
Uitʼn reine skoot gespruit.

Wat hierdie selfde Christene nie besef, is dit dat die gedagte van ʼn vooraf bestaande Christus nie gevind kan word in die Skrif. Verseker is daar Bybel verse wat dikwels aangehaal word ter ondersteuning van hierdie leerstelling, maar deur die deeglike bestudering van die Skrifte wys dit op ʼn verkeerde gebruik van hierdie gedeeltes.

Gnostiese Evangelieʼn Antieke dwaalleer wat genoem word Gnostisisme is verantwoordelik vir die lê van die grondbeginsels wat sy oorsprong het van die geloof in ʼn voorbestaande Christus. Met ander woorde, en is dit of die leiers in die Kerk verder en verder afgedwaal het van die apostoliese Christendom, en verkeerdheid begin sneeubal het, en waardeur ʼn sneeustorting ontstaan het van die geloof in die voorbestaande “God die Seun.”

Gnostisisme glo dat Yahuwah ten volle losgemaak was vanaf die Skepping. Die feit is dat hulle nie glo dat Hy die Skepper is van alles. Gnostisisme sien hierdie saak as boosheid. Gevolglik, is die heelal, en die natuur opsigself ook boosheid. Dit ooglopend is dat Yahuwah heilig is, en nie die bose heelal kon geskape het. Dus glo, Gnostisisme dat die heelal geskape is deur ʼn ondergeskikte godheid, en wat genoem word ʼn “demiurg.” Hierdie demiurg, glo hulle dat hy boos was.

Soos die geslepe invloed van die leerstelling van Gnostisisme die Kerk infiltreer het, het vroeë Kerkleiers, en leermeesters begin om die gedagte; van Christus om ʼn Verlosser te wees, dit nodig was vir hom om verhewe te wees bo die skepping, en as ʼn ongeskape wese, en deel van die ewige godheid. Hulle redevoering was dat die skepping nie verlos kan word deur ʼn skepsel, maar alleenlik deur God self.1

Om te transendeer, beteken dit “om groter te wees .... en te bestaan verhewe en onafhanklik van die ( materiële ervaringe van die heelal.”2

Verkeerde Gevolgtrekkings.

As “god die Vader” getransendeer is, afsonderlik, en bo die materiële wêreld, dit as redevoering vasstaan dat “God die Seun” ook so sal wees. Hierdie gevolgtrekking, gegrond is op ʼn verkeerde teologie, en onveranderlik daartoe bydrae dat vir Yahushua om werklik die Messias te wees, hy die skepping moes “transendeer”, omdat die skepping opsigself nie verlos kan word deur ʼn eenvoudige skepsel. Hierdie Gnostiese foute nie deur die Skrif ondersteun word. Alhoewel, hulle die grondslag is waarvan die verkeerde gevolgtrekking afgelei is dat Yahushua was “God wat geïnkarneer was in die menslike vlees.”

Hierdie dwaalleer het geheimsinnigheid ingedra in die boodskap van die evangelie. Die mooiheid en die krag van die evangelie was opgesom deur Yahushua toe Hy aan Nikodemus vertel het” “Want so lief het Yah die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.” (Johannes 3 vers 16)

Satan self was agter hierdie ontwikkeling van verkeerdheid. Die geloof in ʼn voorafbestaande “God die Seun,” verminder die volle krag van die evangeliese se boodskap, deur die verskuiwing van die fokus van die Verlosser se glorieryke opstanding, na sy veronderstelde voorbestaan.

Die Opstanding: Bewys van Verlossing.

leë graf

Die opstanding van Yahushua is die sentrale tema van die evangelie. Dit is die grootste bevestiging dat Hy die ware Messias is, Die letterlike opstanding van Yahushua is ʼn historiese feit waarop die Christen kerk gegrondves is, omdat dit die bewys is dat Hy ʼn sondelose lewe gelei het! Deur ʼn sondelose lewe te geleef het, en oorwin het waar die eerste Adam in misluk het, was Yahuwah in staat om hierdie geregtigheid te gee aan almal wat glo deur geloof in hierdie offerhande vir hulle onthalwe.

Die opstanding van Christus is ons versekering dat sy opofferende, en dood aanvaar is in ons plek. Want sonder ʼn sondelose lewe, sou Hy nie opgewek kon word.

As ons saam verenig was in die gelykenis van Sy dood, verseker sal ons ook in die gelykenis van Sy opstanding wees, wetende dat ons ou mens saam met Hom gekruisig was, die liggaam van sonde is mee weggedoen dat ons nie meer langer slawe sal wees van sonde. As ons dan saam met Christus gesterf het, glo ons dat ons ook saam met Hom sal lewe, omdat ons weet dat Christus, nadat Hy opgewek is uit die dode, nie meer sterf nie. Die dood heers oor Hom nie meer nie Want die dood wat Hy gesterf het, het Hy vir die sonde eens en vir altyd gesterwe; maar die lewe wat Hy leef, leef Hy vir Yah. So moet julle ook reken dat julle wel vir die sonde dood is, maar lewend is vir Yah in Christus Yahushua, onse Here. (Romeine 6 verse 5 tot 11)

Yahushua, is die enigste eniggeborene seun van Yah, was gebore is as volkome mens. Ver weg van “getransendeer,” en afsonderlik van die Skepping, is die Verlosser verewig deel van die menslike ras. Hy ons verlos van Adam se val, nadat Hy ʼn sondelose lewe gely het, en het herrys het om weer te lewe. Deur geloof is, Sy oorwinnings is vir ons gegee. Dit is die mooiheid en krag van die evangeliese boodskap, wat Satan probeer het om te versteek met die Gnostiese leerstelling van ʼn voorafbestaande Christus.

Die Hemele herstel nou hierdie ou waarheid aan die wêreld. Begin om dit te bestudeer! Elke herstelde waarheid bewaar die siel van Satan se eindtyd misleidings.

bybel studie

Om meer te weet, besoek WorldsLastChance.com. Ons sal ʼn aantal artikels publiseer wat elke besonderheid oor hierdie goddelike waarheid behandel. U kan ook luister na ʼn bespreking oor hierdie onderwerp op die WLC Radio toep. Soek vir die program met die titel: “Shocking new light about the incarnation!”

 


1 “Jesus Christ: Incarnated? Or Created?”

2 The American Heritage Dictionary of the English Language, 4th ed.