Print

Vrae oor Vooraf bestaan

Hierdie is `n nie-WLC artikel. Wanneer ons hulpbronne van buite outeurs gebruik, publiseer ons slegs die inhoud wat 100% in harmonie is met die Bybel en WLC huidige Bybelse oortuigings. Sulke artikels kan dus behandel word asof hulle direk van WLC kom. Ons is grootliks geseën deur die bediening van baie dienaars van Yahuwah. Maar ons raai ons lede nie aan om ander werke van hierdie skrywers te verken nie. Sulke werke het ons van publikasies uitgesluit omdat dit foute bevat. Ongelukkig moet ons nog `n bediening vind wat foutloos is. As jy geskok is deur sommige nie-WLC gepubliseerde inhoud [artikels/episode], hou in gedagte Spreuke 4:18. Ons begrip van die waarheid is besig om te ontwikkel, soos meer lig op ons pad gewerp word. Ons koester die waarheid meer as die lewe, en soek dit waar dit ookal gevind kan word.

Vrae oor Vooraf bestaan

Nes dit die Bybel kontrasteer, daag voorafbestaan eenvoudig maar net logika uit. Bepeins hierdie vrae:

1) Op watter tydstip van Yahushua se aardse bediening was hy bewus van sy vooraf-bestaan?

2) Hoe kon Yahushua sy voorafbestaan ten volle begryp bestaande uit dieselfde hoedanighede as die Vader, wat net `n lening aan hom op `n beperkte skaal was?

3) Op watter tyd het Yahushua geweet van die besluit waarmee hy geworstel het om na die kruis te gaan een was wat hy voorheen gemaak het in sy vorige toestand?

4) Watter betekenisvolle gemeenskap kon die Vader moontlik gehad het met sy voorafbestaande Seun wie die presiese karaktertrekke as die Vader gedeel het voor die skepping?

5) Was die “besluit” van die voorafbestaande Seun om “homself te ledig” van sy goddelikheid werklik `n besluit opsigelf as ons ingedagte hou dat hy alreeds die Vader se alwetendheid gedeel het?

6) Hoe is dit moontlik vir die voorafbestaande Seun om hom van alles te ledig wat sy algehele bestaan uitmaak (substansie en wese). Wat sal oorbly?

7) Synde dat Yahushua in sy finale herrese liggaams toestand was, waar het sy voorafbestaande wese(substance) en essens heen gegaan? Terug na die Vader?

8) Op die presiese oomblik voor die Vader se bevrugting van Yahushua in die baarmoeder van Maria deur die mag van die Heilige Gees, waarmee was die voorafbestaande substansie en essens besig?

9) Het die opgestane Yahushua verlang en gekla vir die dae toe hy bestaan het as die voorafbestaande Seun? Het hy enige volhoubare herinneringe van daardie dae gehad?


Dit is `n nie-WLC artikel geskryf deur Robert Recchia

Ons het alle heidense name en titels van die Vader en Seun uit die oorspronklike artikel gehaal, en dit vervang met die oorspronklik gegewe name. Verder het ons die name van die Vader en Seun in die Skrif aangehaal, soos dit oorspronklik deur die geïnspireerde skrywers van die Bybel geskryf is. – WLC Span