Print

Die Babiloniese Geheimenis: Die Verborge God

Luitenant Kolonel John Patterson het ʼn taak gehad om te doen. Die wedloop om die Uganda-Mombasa Spoorlyn te voltooi was goed onderweg. John se taak was om ʼn brug oor die Tsavo rivier te bou, As ʼn man wat dit geniet het om ʼn groot wildjagter te wees, het John daarna uitgesien vir die moontlikheid om sommige trofees in te palm terwyl hy daar gestasioneer was.  Soos hy sy nuwe woonplek besigtig gedurende die aangename skemer van Maart 1898, was hy onbewus van die nabyheid en die teenwoordigheid van ʼn onheilspellende en skerpsinnige boosheid van verskuilde gevaar wat in die toenemende donkerte skuil.

ʼn Paar dae na sy aankoms, het twee van sy beste werkers verdwyn. Hulle was die eerstes van vele. Drie weke later was John wakker gemaak met die nuus dat een van sy Indiese offisiere, Ungan Sigh gedood is. Gedurende die nag was gesien hoe ʼn leeu sy kop deur Sigh se tentopening forseer. Het die leeu Sigh aan sy nek gegryp en hom weggesleep, en hom geëet. John het vinnig uitgegaan om die dier te jag, want opeens as ʼn leeu menslike bloed geproe het, word hy onversadigbaar. Alhoewel, hy alles probeer het kon hy nie daarin slaag. Meer en meer manne was weggesleep met ‘n geskreeu vanaf hulle tente gedurende die nag om ʼn maaltyd vir ʼn leeu te word.  

Die gruwel van alles was, dat dit spoedig bekend geword het dat daar nie een was, maar twee leeus was wat saam gewerk het!  Vir nege lange maande was hierdie leeus ʼn aanhoudende bedreiging vir die werkers aan die spoorlyn. Soos die tyd verwyl, het die leeus vermetel geword.1  Die kalm Indiese werkers het begin vrees dat dit nie diere was maar demone.   Inderdaad was dit hulle onheilspellende vermoë  om hinderlae en lokvalle te vermy, en om geruisloos digte grense binne te dring, en om lewendige diere te vermy en die weiering om giftige aas te eet wat vir hulle gelaat is om te eet, het dit ondersteuning aan hierdie gedagte verleen.2   

In die begin was hulle [die leeus] nie suksesvol in hulle pogings gewees om ʼn slagoffer weg te sleep, maar soos die tyd aangestap het, is hulle deur niks gestuit, en inderdaad was hulle onverskrokke gewees in die trotsering van gevaar in  orde om hulle gunsteling maaltyd te verkry. Dat hulle metodes so gevaarlik geword, en hulle mens bekruipery so goed beplan was, en hulle so versekerd was van hulle  sukses, dat die werksmense sterk daaraan geglo het dat hulle nie ware diere is, maar duiwels in die gewaad van leeus is .... Dit het amper gelyk of  hulle uitsonderlike en bonatuurlike kundigheid gehad het om ons planne vooraf te weet, so dat dit nie saak gemaak het hoe geskik of hoe aanloklik die plek is waar ons gelê het om hulle in te wag, het hulle sonder uitsondering die bepaalde plek vermy, en hulle prooi en slagoffer gegryp het vanaf ʼn ander kamp gedurende die nag ..... niks het hulle verjaag of die minste bang gemaak, en behalwe vir die aanvaarding van kos het hulle geheel en al ʼn minagting gehad vir die mens. Opeens  as hulle die slagoffer gemerk het, sou  niks hulle toelaat om hulle af te skrik om hom te verseker, of hy nou beskerm is deur ʼn digte heining, of ʼn geslote tent, of om te sit by ‘n helder brande vuur. Geweerskote, ʼn geskreeu en brandende vure alles soortgelyk het hulle verag.3   

Die leeus het so vermetel geword dat hulle gestop het om hulle slagoffer weg te sleep, en hom gevreet het binne hoor afstand van die oorlewendes. Hierdie heers van terreur het ʼn hoogtepunt bereik gedurende Desember toe die werk aan die spoorlyn tot ʼn stilstand gebring is vir drie weke.

alt
Een van die mensvreters van Tsavo.

Een ervare grootwildjagter wat gehuur was om die leeus te dood was deur die diere self gedood wat alle vrees verloor het vir die mens. Laastens, en na hy byna sy eie lewe verloor het in die proses, het John Patterson die eerste mensvreter gedood. “ Die prys was inderdaad een om trots te wees op, sy lente vanaf die punt van die neus tot sy stert was 2,987 meter, en was sy hoogte 1,188 meter hoog, en dit het agt manne geneem om hom na die kamp te dra.4 ʼn Paar weke later, was die tweede leeu gedood. “Hy het 2,926 meter gemeet vanaf die punt van sy neus tot op die punt van sy stert, en was hy 1,206 hoog.5 Dit het die nagmerrie van geweld beëindig wat nie minder as 35 lewens geëis het.6  

Daar is iets eie aan die teenwoordigheid van ʼn skrikwekkende en ʼn onheilspellende, sterk,  slu, en bose iets wat op die rand van jou gesigsveld wegkruip. Jy kan dit nie mooi sien nie, maar jy weet dat dit daar is, en die oombliklike indruk asook die gewaarwording dat jy in gevaar verkeer. Dit was die ondervinding wat die spoorlyn werkers ondervind het oor die Tsavo mensvreters. Ons kan ons net verbeel oor hoe die intensiteit van emosies en spanning was wat geheers het deur te weet dat sulke boosheid digby rondsluip, en met sluheid geduldig wag vir die geleentheid om te dood.   

Maar deur die metode van illustrasie, laat ons ʼn ander wending byvoeg tot die feite. Veronderstel Lt. Kolonel Patterson, in sy desperate poging om die mensvreters te vind, en om sy manne te beskerm, hy  ʼn plaaslike inboorlinge kontak wat bekend is deur sy getemde leeus, en leeus wat opgelei is om ander leeus te jag en te dood. Veronderstel dat Patterson die inboorling gehuur het om sy goed opgeleide en getemde leeus na die kamp te bring. Na die aanvanklike verrassing en ongemaklikheid, het die werkers in gemak verkeer, en nadat hulle kon sien hoe saggeaard en vriendelik die leeus as troeteldiere is. Die werkers het bevriend geraak met die leeus as hulle bewaarders en hulle gestreel asook aan hulle ʼn stukkie voedsel te gee gedurende maaltye, en hulle te aanvaar as ʼn belangrike deel van die kamplewe. Die getemde leeus het geen hoop gehad vir sukses in die vastrek van die mensvreters, maar dit het geblyk dat hulle die wilde leeus verskrik het om weg te bly.       

Alhoewel, na ʼn paar weke van vrede, het die mensvreters weer toegeslaan, en nogtans nog ʼn keer,  en nog, en steeds weer ʼn keer, en met die bonatuurlike bewustheid waar die lokvalle opgestel is. Die gruwelike werklikheid het aangebreek met die bewuswording dat dit hulle diere vriende was, die “goed geleerde, en saggeaarde,” leeus wat eintlik verantwoordelik is vir die grusame dood van die werkers. Met die fokus op die gevaar, het hulle in werklikheid  die dodelike bedreiging die kamp binne gebring.

Op watter oomblik was die spoorlyn werkers in die grootste gevaar? Toe hulle geleef het op die breekpunt van spanning, en in hulle tente gebondel was, en bewend was agter versperrings, en wetende dat daar mensvreters is wat die kamp bekruip? Of toe hulle die mensvreters die kamp binnegenooi het, en aanvaar het dat dit veilig is, en hulle gestreel en gevoer het, terwyl hulle al die tyd  nie geweet het, dat dit die mensvreters is wat rondom hulle is, en ook hulle die waaksaamheid verslap het.? Dit is maar nie net sommer  spekulasie. Eerder is dit dat dit alreeds plaasgevind het, met   groot omvang, en niemand het vêr genoeg gekyk, of ʼn diepte studie daarvan gemaak het om dit te herken.

Die Babiloniese leeus wat openlik die kamp van die Christene teister, dit die leeus is van Sondag aanbidding. Saterdag Sabbatariërs, wat deur hulle gewete geoordeel word om te aanbid op die sewende – dag van die week is na buite gefokus, en daar is gevaar deur te glo dat enige persoon of iemand anders, die pous, die mag besit om die ewige wet van die ware Eloah te verander. Dit is goed om hierdie leuen te openbaar. Alhoewel, dat daar groter gevaar is. Dit meer ramspoedig , en meer effektief is, omdat dit nie herken word as ʼn gevaar. Dit oop en bloot versteek is, Die “troetel leeus” wat aanvaar is as veilig is Saterdag, en is dit die besonderse hart van die Babiloniese geheimenisse. 

Soos die werkers van die Uganda – Mombasa Spoorlyn in die veranderde verhaal wat gefokus het op die leeus buitekant die kamp, terwyl hulle nie ag geslaan het op die “mak gemaakte” leeus in hulle midde, is die god van Saterdag weggesteek.  Toe Nimrod/Saturnus vermoor is vir afgodediens, en almal diep geskok was wat hom vereer het oor sy geweldige krag. Dat so ʼn reus, soos hy gedood kon word, en ook op so ʼn  grusame manier, dit afgodery gedryf het om weg te kruip.7

Toe Sem so kragdadig gewerk het om die gedagtes van die mense te oorreed om 'n verskriklike voorbeeld van die groot Afvallige te maak , en die afgeskeurde ledemate van die Afvallige na die hoof stede gestuur is , was daar geen twyfel dat sy stelsel van afgodediens tot stand gekom het, en sal dit geredelik waargeneem word, dat in hierdie omstandighede , as afgodery sou voortgaan - en bo alles, dit ʼn stap was om vooruit te neem, en was dit noodsaaklik dat dit moet beoefen word in die geheim. Die terreur van so ʼn teregstelling wat toegedien is op iemand so magtig was soos Nimrod, het dit genoodsaak dat vir die tyd wat kom, en ten minste dat daar uiterste versigtigheid toegepas moes word. In hierdie omstandighede, was dit die begin .... van daardie sisteem van die “Geheimenis,” wat Babilon as sy middelpunt het, en dit regoor die wêreld versprei het. In hierdie Geheimenisse, en onder die dekmantel van geheimhouding, en deur die bekragtiging van ʼn eed, en op al die vrugbare maniere van towery, word manne geleidelik terug gelei na alle afgodery wat in die openbaar onderdruk word, terwyl daar nuwe eienskappe bygevoeg word aan daardie afgodery dat dit nog meer godslasterlik maak as tevore.8

Die min regverdiges was nie heeltemal in staat om die vloei van afvalligheid en rebelli te strem.  Die tergstelling van Nimrod het meer en deels heidenisme ondergronds gedwing, totdat, dit met die eerste geleentheid uitgebars het as ʼn magtige stroom, en dit steeds groei in groter mag en invloed, en die kultuur besmet wat dit oorvloei.

Die vroeë Christendom het sy besonderse primitiewe vroomheid verloor, soos heidenisme aanvaar was, en dit die Christendom besmet het. Hierdie nuwe saamgesmelte  Babiloniese Christendom, met Saturnus wat diep verskuil is in hulle harte, het begin om die oorhand te verkry oor die meer tradisionele vorme van heidenisme gedurende die vierde eeu, net toe die hoofstad van die Romeinse Ryk verskuif is vanaf Rome na Konstantinopel.   

Baie vroeg, en inderdaad het die biskoppe van Rome ʼn trotse en ywerige gees vertoon, maar vir die eerste drie eeue, was hulle eis vir groter eer, en was dit eenvoudig gegrond op die waardigheid van hulle bisdom, as die van keiserlike stad, die hoofstad van die Romeinse wêreld. Toe, en alhoewel die setel van die ryk verskuif was na die Ooste, en Konstantinopel gedreig het om Rome te oorskadu, moes daar gesoek word na nuwe grondige redes vir die handhawing van die waardigheid van die Biskop van Rome. Dat die nuwe grondige redes  gevind is, toe gedurende ongeveer 378 n.C. , die Pous die erfgenaam geword het van die sleutels wat die simbole is van twee bekende Heidense gode van Rome. Janus baar 'n sleutel,9 en Cybele baar 'n sleutel;10 en dit is die twee sleutels wat die Pous as  embleme  op sy moue dra, as die tekens van sy geestelike gesag.11

Dit was ʼn vernuftige skuif. Deur homself voor te stel aan die heidene as die verteenwoordiger van Janus en Cybele, en as die regmatige erfgenaam van hulle “sleutels” het die pous homself verseker van ʼn posisie van mag onder hulle. Die volgende stap was merendeels om die Christene te oortuig dat hy die regmatige opvolger is van Petrus die apostel, en die regmatige besitter is van sy “sleutels.”

Dus, en alhoewel die tydelike waardigheid van Rome as stad sou afneem, sou sy eie waardigheid as die Biskop van Rome meer verstewig word as voorheen. Volgens die beleid is dit duidelik dat hy gehandel het. Tyd was verleen om te verwyl, en dan wanneer die geheim van die Geheimenis van ongeregtigheid werk, en die weg vir dit voor berei is, het die Pous vir die eerste keer in die openbaar sy superioriteit verklaar, soos gegrond op die sleutels wat aan Petrus gegee is. Ongeveer gedurende 378 n.C. was hy verhef na die posisie wat hy aan hom self gegee het, volgens die Heidendom, en die mag van die sleutels waarna verwys word. Gedurende,  431 n.C., en nie tevore het hy  in die openbaar aanspraak gemaak op die besit van die sleutels van Petrus.12

DieVatikaan se Embleem
Deur voordeel te trek van die goedgelowigheid van die Christene, het die pous vir homself die posisie van superioriteit as hoof van beide die Christen Kerk, en die heidense geloof verseker.

Dit is nie moeilik om te sien hoe die Heidene om die pous saamtrek,  en al hoe meer geredelik toe hulle gehoor het dat hy sy mag verkry het deur die besit van die sleutels van Petrus. Die sleutels wat die pous gebaar het was die sleutels van “Petrus,” en is dit alombekend aan die Heidene wat sy oorsprong het in die Chaldeeuse Geheimenisse. ... Daar was ʼn “Petrus,” van Rome wat die hoogste gesag beklee het in die Heidense Priesterskap.  Die priester wat die Geheimenisse verduidelik het aan die ingelyfdes was somtyds volgens Griekse terme genoem, die Hierophant, maar in primitiewe Galdees, die oorspronklike taal van die Geheimenisse, was sy naam uitgespreek sonder die punte, as “Petrus” -bv. “die vertolker.”13,14

Die Vatikaan Stad se embleem wat die sleutels van Janus en Cybele vertoon, en nou deur die pous opgeëis word. Hierdie embleem verskyn ook op ʼn wit en goud agtergrond op die Vatikaan se vlag.

Die hoëpriester van die heidense geheimenisse, die Groot vertolker wat die verborge geheimenisse aan die hoogste vlakke van die ingelyfdes leer, was natuurlik versier met sleutels van Janus en Cybele, omdat hy die een is waardeur hierdie geheimenisse openbaar word.

Op die manier kan ons sien hoe die sleutels van Janus en Cybele bekend geword as die sleutels van Petrus, die “vertolker” van die  Geheimenisse. Ja, ons besit konkrete bewyse van lande wat vêr verwyder is van mekaar, en in die verte van Rome is, en waar die sleutels bekend is aan die ingelyfde heidene as meer en deels nie die  sleutels van “Petrus,” maar as die sleutels van Petrus wat geïdentifiseer word met Rome... Die bestaan van so ʼn naam was te kosbaar om dit te oorsien deur die Pousdom, en volgens sy gewone beleid, was dit verseker as die geleentheid wat hom voorgedoen het om dit te gebruik vir sy eie verheerliking. Toe die Pous in ʼn intieme verbintenis gekom het met die Heidense priesterdom, en soos hy het, en toe hulle ten einde en laaste onder sy beheer gekom het, wat meer was daar natuurlik oor om nog na te soek, as om die Heidene en Christene te versoen, en dit te laat blyk het dat dit die “Petrus van Rome” was die einste apostel aan wie die [Meester Yahushua die Gesalfde] die “sleutels” van die koninkryk van die hemele gegee het.” Voortaan deur meer en deels met woorde te speel, was persone, en dinge wat wesentlik verskil het in die war, en is die Heidendom, en Christendom saam gevoeg, en dat die betowerde bose priester in sy ywer bevredig mag word, en op so ʼn manier dat die verblinde Christene van die afvalligheid [sic] die Pous die verteenwoordiger van die apostel Petrus is, en terwyl hy vir die ingelyfde Heidene,   alleenlik die verteenwoordiger van Petrus is, die vertolker van die welbekende Geheimenisse.15        

Die titel wat die pous dra is baie beskrywend.  Die woord “katoliek” beteken “algemeen.” As die hoof van die Katolieke Kerk, is hy ook hoof van die Roomse Katolieke Kerk. Die geheim is noukeurig bewaar  binne die kern van 'n onderlinge doolhof van rites, simbole, seremonies en rituele, en is dit die identiteit van die verborge god. Met sy aanvaarding van mag en in die vererwing van die sleutels van Janus en Cybele, is die pous die alleenlik wettige hoof van die Babiloniese geheimenisse. Die besonderse naam van hierdie saamgevoegde sisteem van godsdiens word in die Bybel genoem die “Geheimenis van Babilon.”16

Al wat ons nou moet doen is om navraag te doen wat was die naam waarmee Nimrod bekend as die God van die Chaldeërs se Geheimenisse . Daardie naam . . . was Saturnus . Saturnus en Geheimenisse is albei Galdese  woorde , en hulle is korrelatiewe terme. Soos die Geheimenis die betekenis van die Verborge sisteem aandui, so dui ook Saturnus aan die verborge god.17Vir diegene wat ingelyf is was die god openbaar gemaak, en vir al die ander was hy verborge. Die naam Saturnus word nou in Galdees uitgespreek as Sa?r, maar, elke geleerde in Galdees weet dat dit bestaan uit net vier letters, dus is dit St?r. 

Die name bevat presies die Apokaliptiese  nommer 666.

            S = 60

            T = 400

            U = 6

            R = 200

               666

As die Pous soos ons hom sien die wettige verteenwoordiger is van Saturnus, die nommer van die Pous as hoof van die Geheimnis van onregverdigheid, dit 666 is. Maar verder word dit bekend, .... dat die oorspronklike naam van Rome self Saturni was, “die stad van Saturnus.” Dit is gesamentlik bevestig deur Ovid,18 deur Plinye,19 en deur Aurelius Victor.20 Dus is die pous dan... die enigste wettige verteenwoordiger van die oorspronklike Saturnus tot op hierdie dag van sy bestaan, en regeer hy in die besonderse stad op die sewe heuwels waar die Romeinse Saturnus voorheen geheers het, en vanaf sy woning waaruit die hele Italië regeer het, en “lank vernoem was na die naam,” as die algemene naam van “die land van die Saturnië.”21

Pous Benedictus se pousdlike embleem
Pous Benedictus XVI se pouslike embleem

Die diep versteekte geheim van die Babiloniese geheimenisse is dat almal aanbid op ʼn valse kalender, en dat dit eintlik gerig is aan die verborge god , Saturnus, anders genoem die aards rebel Nimrod. Terwyl die uiterlike vertoon van rites en seremonies hoofsaaklik beoefen word op Sondae, die verborge god die grondbeginsel van alles is, en bly dit Saturnus. Die Pouslike embleem van pous Benedictus XVI, wys duidelik op die simbole. Elke pous sedert die 12de eeu het sy eie pouslike embleem gehad. Elkeen was gelykvormig om die “sleutels van Petrus” deel te maak van hulle ontwerp.

Die Vatikaan se webwerf verduidelik die simbole wat die persoonlike pouslike embleem versier as: “ die hoof van ʼn Moor in sy natuurlike kleur.... Dit is 'n ou embleem van die Bisdom van Freising [ Bavaria ] ,..... die Moor se hoof is nie ʼn rare verskynsel in die Europese heraldiek. Dit ..... is algemeen  volgens die tradisies van Bavaria.”22  Die skulp dop aan die onderkant word verduidelik as: “Die skulp dop..... was gebruik is vir eeue om pelgrims te onderskei. Benedictus XVI wou hierdie simbool laat herlewe..... “Die dier word beskryf as: ” ʼn bruin beer, in sy natuurlike kleur, en is uitgebeeld deur.... ʼn maklike vertolking: dat die beer deur God se genade getem is, en is dit die Biskop van Freising, met die gepakte saal, is dit die las van sy Biskopsamp.” 23

Dit mag ‘n eenvoudige en geskikte en politieke korrekte verduideliking wees vir die massas, maar is dit nie die diepere betekenis asook die verborge betekenis daarvan.  Die pous se pouslike embleem was spesifiek vir hom ontwerp deur Andrea Cordero Lanza di Montezemolo ( en later bevorder is tot Kardinaal. ) Enige iemand wat goed bekend is met heraldiek en die opdrag gegee is vir die ontwerp van die pous se persoonlike embleem is ook bekend met sy tradisionele heraldiese betekenis. ʼn Beer simboliseer “ mag, slu, en wreedheid in die beskerming van iemand se verwantskappe.”24   

St. James die Moor – moordenaar
St James die Moor – moordenaar. Hierdie gewilde standbeeld word vertoon in die Katedraal van Satiago de Compostella. Terwyl een Moslem onder die hoewe van sy perd dood getrap word, sterf twee ander aan beide kante van sy flanke. Direk voor hom is ʼn Moor se hoof wat van sy liggaam geskei is, en blindelings na bowe staar na sy moordenaar.

Die hoof van ʼn Moor dateer terug tot die Middel Eeue toe dit beskou as ʼn eer om ʼn Moor se hoof te neem.”25Sulke simboliek in nie alleenlik ʼn rasse belediging, maar ook ʼn opsetlike belediging aan elke Moslem, omdat die More sonder uitsondering van die Ismaelitiese geloof was.  Die Kruistogte het wreed die Moslems, Jode en die apostoliese Christene, en almal soortgelyk vermoor. Dit was gedurende die Kruistogte dat dit as ʼn eer beskou is om ʼn moor te onthoof oor sy geloof.  

Hierdie betekenis word onderstreep deur die skulpwerk. Terwyl dit waar mag wees dat die skulpwerk, “vir eeue gebruik was om pelgrims te onderskei, ” omdat dit in die besonderheid St. James simboliseer, die heilige en beskermheer van Spanje. Sy graf is in Santiago de Compostela, een van alleenlik drie Katolieke “heilige stede.”26  Omdat Santiago de Compostella naby die kus van Spanje is, het die skulpwerk die simbool van die heilige geword wie se graf daar geleë is. St. James is meer algemeen bekend as die Santiago Mantamoros: St. James die Moor - moordenaar! Volgens tradisie het, “ die Heilige Apostel Jakobus verskyn as ʼn wrede swaard swaaiende soldaat op die rug van ʼn perd om die Christen soldate te help in hulle stryd teen die More gedurende die Reconquista.  Deur die reinheid van sy heiligheid, is veldslae waarin St. James die Moor – moordenaar deelgeneem het, dit die resultaat was van Christen oorwinnings oor hulle Moslem vyande.”27     

Hierdie ontstellende simbole was versigtig gekies. Hulle was gebruik in ʼn verskillende rangskikking deur Kardinaal Ratzinger voor hy Pous Benedictus geword het. Gedurende 1981, was Ratzinger aangewys as die Prefek van die Gemeente van die Leerstellinge van Geloof, voorheen bekend as die Heilige Ampsbediening van die Inkwisisie. Dit het hom toegerus om die opvolger te word van die Hoof Ondersoeker. Self voor hy as pous gekies is, was Benedictus ʼn prominente en kundige teoloog.  Sy besluit om ʼn beer, skulpwerk, en die hoof van ʼn Moor in te sluit in die pouslike embleem dit ʼn doelgerigte keuse was, en waarmee die Vatikaan saamstem, “is Kardinaal Joseph Ratzinger, as Pous verkies, en het hy die naam aangeneem as Benedictus XVI, en het hy as die pouslike embleem aangeneem wat ryk is in simboliek, en in betekenis, en dat dit die geskiedenis weergee, asook  sy persoonlikheid en Pousskap.”28   

Babiloniese Geheimenisse

Gedurende September 2006, het Benedictus die Moslems regoor die wêreld woedend gemaak toe hy uit ʼn aanhaling van ʼn onduidelike Middeleeuse teks aangehaal het wat sê: “Wys my net wat Mohammed gebring het wat nuut was, maar jy sal net dinge alleenlik vind wat boos en onmenslik is, soos die bevel om deur die swaard die geloof te versprei wat hy predik.” Die Moslems was woedend en het aangedring op ʼn verskoning. 

“Salih Kapusuz, die adjunk hoof van Turkse regerende AKP party, het gesê; dat Pous Benedictus se opmerkings eerder die resultaat is van jammerlike onkunde of ʼn moedswillige verdraaiing. “ Hy besit ʼn donker denkwyse wat uit die donkerheid van die Middeleeue kom en gesê: “ Hy sal deur die geskiedenis onthou word as iemand wat in dieselfde kategorie is soos Hitler en Mussolini.”29  Die Pous het nooit  enige keuse uitgeoefen om  verskoning aan te bied, of inplaas  daarvan net eenvoudig te sê; dat hy  jammer is dat dit sommige mense ontstel het.

Die feit is dat die pous doelbewus gekies het om sulke opswepende simbole in, “sy pouslike embleem in te sluit wat ryk is aan simboliek en betekenis,” vir die bepaalde doel om die geskiedenis te weergee en oor “sy persoonlikheid en Pontifikaat,” en die smeking vir die vraag: Wat presies is Benidictus se planne met sy pontifikaat?

Eenkant van hierdie grusame, en barbaarse verbintenisse wat saamgaan met die gebruik van die Moor se hoof op jou persoonlike pouslike embleem, is daar tog ʼn dieper vlak van simboliek wat verstaan moet word. ʼn Hoof van ʼn mens met die kleur en eienskappe vanuit die Neger ras dit openbaar hoe Nimrod verteenwoordig was.

Daar is reeds opgemerk die feit dat Nimrod, as die seun van ʼn Kusiet, ʼn Neger was. Daar is ʼn tradisie in Egipte, wat deur Plutarch opgeteken is, dat “Osiris swart was,” en in ʼn land waar die algemene gelaat blas is, moet dit iets meer impliseer as die gewone in sy donkerheid. Plutarch het ook verklaar dat Horus, die seun van Osiris, “se gelaat was lig,”en was dit op hierdie manier vir die grootste deel hoe Osiris voorgestel was. Maar daar is onmiskenbare bewyse dat Osiris, die seun en die man was van die groot gode konininging van Egipte, en was hy ook voorgestel as ʼn egte Neger. In Wilkinson kan daar gevind word van ʼn voorstelling van hom met die onmiskenbare eienskappe van ʼn ware Kusiet of Neger.30    

Hierdie voorstelling van die Maniere en Gebruike van die Antieke Egiptenare31verbind Osiris direk met Nimrod.  Die naam “Nimrod” word afgelei van Nimr, ʼn “luiperd” en rada of rad “ om te onderwerp.”  Daarom, is die betekenis van die naam “die onderwerper van die luiperd.” Dus, word ʼn luiperdvel ten nouste geïdentifiseer met Nimrod en die hoëpriester van Osiris het ʼn luiperdvel gedra wanneer daar ʼn groot godsdiens oefening plaasvind.  nimrodDaardie mondering verbind hom direk met [Osiris] Nimrod.  Hierdie Osiris met die Neger gelaatstrekke is Geklee van kop tot tone in ʼn gewaad van kolle,die booste gedeelte ʼn luiperd vel, en die onderste gedeelte met kolle om daarby te pas.”32  

ʼn Ander uitbeelding van Osiris,33wys daarop dat hy ʼn donkerder vel het as die van die bestaande blas Egiptenare, en en nog meer dat dit hom ook afbeeld as ʼn reus. Neem kennis dat die priester voor Osiris staan. Dat dit nie ʼn kind is,  want hy het ʼn baard. Die priester dra ʼn luiperdvel, wat wys dat hy die priester van Osiris is. Die kunstenaar het nie “ ʼn kunssinnige vernuf”gehad, om die figure buite verhouding uit te beeld. Eerder, is hierdie uitbeelding niestrydig met die verskeie weergawes wat daarop aanspraak maak dat Nimrod se gestalte soos ʼn reus was.  

Ander plekke sowel, was Nimrod voorgestel as swart. “ In Indië, is die baba Crishna ( met nadruk die swart god), in die arms van die godin Devaki, en word sy voorgestel met wollerige hare en kenmerke van die Neger of  Afrika ras.”34 Die meer hedendaagse voorstellings wys ook dat die Crishna/Krishna ʼn verskillende velkleur het as die van sy moeder. 

hindu nimrod krishna
Hierdie gravering van Die Hindu Panteon, wys die Hindu Nimrod. Krishna met kenmerke van die swart Afrikane se hare en eienskappe (Edward Moor, London: T. Bensley, 1810).  Hedendaagse kunswerke beeld steeds die Krishna uit met ʼn donker vel.

Die verswarende bewyse dui inderdaad aan dat Nimrod die fisiese karakter eienskappe het van die Neger ras. Soos Nimrod/Saturnus die god van Saterdag was, en dat Nimrod voorgestel was in sy voorkoms as ʼn swart Afrikaan, en is die Moor se hoof die aangewese simbool van die verborge god, Saturnus en sy dag van aanbidding Saterdag. “Saturnus, die verborge god – die god van die Verborgenheid, wie Pous Benedictus verteenwoordig, en wie se geheim net aan die ingelyfdes openbaar gemaak word,”35 en is dit gesimboliseer op Pous Benedictus se pouslike embleem as ʼn Moor se hoof. Die prominente vertoon van ʼn simbool wat net deur die ingelyfdes verstaan word, dui dit aan die Pous se posisie as die Hoof Vertolker van die Geheimenisse.

In profetiese terme, simboliseer ʼn beer die Mede – Perse.36 Die verheffing van Sondag as ʼn heilige dag kom vanaf die Persiese goddienste van geheimenisse, en is dit in die besonder Mithraïsme. Daarom pas die beer as die simbool vir Sondag verheffing. “Die funksionele doel van die pouslike [embleem] is om te identifiseer.”37 Gevolglik, soos die twee simbole op Pous Benedictus sy persoonlike pouslike embleem ryklik versier, daar diep versteekte simbole is, van beide Saterdag en Sondag., en is hulle doel om hulle eienaar te identifiseer vir die ingelyfdes, as die hoof van gesag oor beide dae van aanbidding. Vir die oningelyfdes, word dit oorgedra in die praktyk deur die beginsel dat enige iemand die Sondag mis mag bywoon op Saterdag na 16h00, en word dit gereken as die naweek mis.38

Maar daar is steeds een laaste geheimenis om binne te dring: die identiteit van die uiteindelike verborge god. Wie het Nimrod  verteenwoordig? Die apostel antwoord hierdie vraag: “Nee, maar dat die heidene wat dit offer, aan duiwels offer en nie aan Yahuwa nie. En ek wil nie hê dat julle met duiwels gemeendkap moet hou nie.” (1 Korinthiers 10 vers 20)39Die mag wat Nirod inspireer het, en al sy aanbidders is niemand anders as die van Satan, die vyand.  

Nou, deur naderende ondersoek, sal in werklikheid gevind word, dat terwyl dit die naam is van die sigbare hoof Saturnus, en dat dit die naam van die onsigbare hoof Teitan is, en dit die naam is van die dier van [Openbaring 13]. Teitan is maar net die Chaldeeuse vorm vir Sheitan, en is dit die besonderse naam wat gegee is vir Satan, en wat hy sedert die begin van tyd genoem is deur Duiwelaanbidders van Koerdistan en Armienië,40 en is hierdie Duiwelaanbidding wat beliggaam is, in die Chaldeeuse Verborgenheid, en dat dit weswaarts versprei na Klein Asië, en voortaan na Etrurië asook na Rome. Dit is omiskenbaar.... dat Teitan, volgens heidense geloof, hy dieselfde is as die Draak, of Satan.41

Dit mag moeilik wees vir vandag se lesers om die verbintenis te sien tussen “Satan” en “Teitan.” Alhoewel, die die verbintenis deur etimologie daar is. Die antieke Chaldeers het dikwels die SH of S verander in ʼn T. Oorweeg die volende voorbeelde:  

Hebreeus                                Chaldeus  

Shekel (om te weeg)               Tekel

Shabar (om te breek)              Tabar

Seraphim                                 Teraphim

Asar (om ryk te wees)             Atar

Verwyder al die misleiding, en die simbole, die heidense rites, en die Christen name, wat oorbly van die kern, en die identiteit van die god wat skuil agter al die antieke en hedendaagse valse godsdienste: Satan. Dit is nie die veroordeling van Roomse Katolieke. Eerder, is dit die erkenning oor die “geheimenis van ongeregtigheid,42 waarvan Paulus die apostel praat gedurende die eerste eeu wat die ganse wêreld binne gedring het, Jode en Protestante ingesluit. Die vergange eeue het die waarheid begrawe oor die Babiloniese geheimenisse so diep dat niemand anders as die ingelyfdes die waarheid besit:  almal wat op die dag van Saturnus aanbid, en in onkunde Saturnus/Sheitan/Satan aanbid. Volgens die Skrif, is Babilon ʼn simbool van verwarring, en valse godsdiens. Alhoewel, die meeste geleerdes saamstem dat die entlike betekenis van die naam is: “Die poort  na die gode is.”

Die dag waarop aanbid word rig die aanbidding na die Godheid/godheid wat op daardie dag aanbid word. Deur te aanbid volgens ʼn valse kalender word dit sodoende die poort na die valse gode (demone). Dit was ʼn beginsel wat deur Christus self erken is: “Toe sê Hy vir hulle: Die Seun van die mens is Here ook van die sabbat.“43 (Mattheus 6 vers 5.)  Die here van Sondag is Solis Invicti (die onoorwinlike son). Die here van Saterdag is Saturnus/ Sheitan/ Satan. Die Here van die Sabbat is die Skepper. Om jou aanbidding te rig na die regte godheid, moet ʼn mens aanbid op die dag van aanbidding van daardie Godheid/godheid, wat bereken word deur Sy/sy kalender.  Deur alle werk tersyde te stel, en die onderhouding daarvan dit as ʼn rusdag is, en is dit ʼn handeling is van erkenning en trou wat verskuldig is aan daardie godheid wat daardie opeis as die dag.

Moenie versoek word, deur die veronderstelling om te aanbid op Sondag dit die minste is van die twee booshede. Deur te aanbid op Saterdag rig jou aanbidding na die verborge god Saturnus/Sheitan/Satan. Alhoewel, die twee aanbiddings dae onafskeidbaar aanmekaar gebind is.  Deur te aanbid op Sondag, die “eerste” dag van die week, verewig dit die leuen dat Saterdag, die “sewende” dag van die week is, en moet dit die ware Sabbat wees. Almal wat aanbid volgens die heidense/pouslike kalender wat geskep,  is  skuldig aan die ondersteuning van daardie selfde besonderse Babiloniese geheimenisse wat aangeneem word as ʼn Christen voorwentsel, gedurende die 4de eeu n.C, en sluit hulle aan in die aanbidding van Nimrod. Deur dit te doen, verleen hulle eer aan die mag wat hom inspireer het: Satan. 

Sondag onderhoudende Protestante en Saterdag Sabbatariërs is onregverdig in hulle morele gevoel as verhewe bo Roomse Katolieke. Sir George Sinclair van Ulbster het verklaar: “ Romenisme is ʼn verfynde sisteem van Christelike – heidenisme, en verskil hoofsaaklik van die oertipe wat meer verradelik, en meer wreed, en meer gevaarlik, en baie meer onverdraagsaam is.”44Hierdie sterk veroordeling behels inderdaad die ganse Christendom, en die ganse wêreld wat verenig is in die gebruik van die namaaksel van ʼn kalender van die Babiloniese/Romeinse geheimenisme.

Die stryd oor aanbidding, het begin toe Lucifer gesoek het om die eerbetoon wat verskuldig is aan die enige en ware Eloah, wederregtelik vir homself op te eis, en dat dit in die besonder sal toeneem naby die sluiting van tyd. Dit is die strydpunt van die groot en finale stryd  tussen die Skepper en Lucifer. Die besonderse feit dat die gehemenisse van Babilon nou ontbloot word, en dat die verborge god, Saturnus, word nou openbaar vir die duiwelaanbidding wat daar bestaan, en word dit  openbaar soos niemand anders dit kan, en dat dit die tyd is waarvan gepraat word in Openbaring wat sal plaasvind net voor die wederkoms van Christus, en is dit ophande.   

In sy Apokaliptiese visioene, wat net voor die oordeel van haar, deur Johannes vir die eerste keer gesien is, oor die Afvallige Kerk, met die naam van die Groot Babilon, “ en was dit op haar voorhoof geskrywe.” (Openbaring 17 vers 5) Wat is die beteken die van die naam wat “op haar voorhoof geskrywe staan.”? Word dit natuurlik bekend, net voor die oordeel haar sal oorval, dat haar ware karakter so deeglik ontwikkel het, dat almal wat oë het om te sien, en ook die wat die minste geestelike onderskeidingvermoë het, verplig sal word soos dit is,.... om die wonderlike geskikte naam wat die Gees van ...... [Yahuwah] aan haar toegeken het te herken. Die bewys van haar oordeel is vinnig aan die gebeur, en soos dit nader kom, het die Voorsienigheid van .... [Yahuwah], deur die samewerking van die Woord van ...... [Yahuwah], en deur die lig wat van alle kante skyn, voorsien dit meer en meer aan die bewyse dat Rome in elke daad die Babilon van die Eindtyd is, en dat dit die noodsaaklikheid van haar karakter of 45haar sisteem, en die hoofsaaklike bedoeling is van haar aanbidding, en haar feesvieringe, haar leerstellings en dissiplines, haar ritus en seremonies, haar priesterdom en hulle ordes, dit alles ontleen is vanaf die antieke Babilon.45      

Die stryd is baie groter as net die Katolieke teenoor Protestante of Sondag onderhouers teenoor Saterdag Sabbatariërs. Die hemel openbaar nou aan die verstand wat lank verdonker is deur die veronderstelling en tradisie van  verkeerdheid die heidense geheimenis van aanbidding in teenstelling tot die waarheid van die aanbidding van die Skepper. Om ʼn heidense god te aanbid dit net eenvoudig is, deur die dag van aanbidding te bereken volgens ʼn heidense kalender. In orde om lojaliteit aan die Skepper te bewys, moet Sy Maan – Son kalender gebruik word om Sy Heilige Sabbatdag te bepaal. Dit is die vraag, en is dit die besluit wat elkeen in die wêreld in die aangesigstaar: Wie wil jy dien?   


1 U.S. President and well-known outdoorsman, Theodore Roosevelt, in commenting on the story, stated: "I think that the incident of the Uganda man-eating lions . . . is the most remarkable account of which we have any record."  (Personal letter to F. C. Selous in Forward, The Man-Eaters of Tsavo, by John H. Patterson.)

2 Scripture itself refers to demon possessed animals.  See Matthew 8:31-32.

3 Patterson, The Man-Eaters of Tsavo, "The First Appearance of the Man-Eaters," Chapter 2.

4 Patterson, op. cit., "The Death of the First Man-Eater," Chapter 8.

5 Patterson, op. cit., The Death of the Second Man-Eater," Chapter 9.

6 A 1996 movie of the story, The Ghost and the Darkness, claimed 135 lives were lost.  This number was based on a statement made by Patterson in 1925.  Patterson's book, published in 1907, stated that 28 Indian coolies died "in addition to scores of unfortunate African natives of whom no official record was kept."  Results of a recent forensics study, published in Proceedings of the National Academy of Sciences, put the number at 35 people eaten with as many as 75 people killed but not eaten.  See also The Lion's of Tsavo: Exploring the Legacy of Africa's Notorious Man-Eaters, (New York: McGraw-Hill, 2004), by Dr. Bruce Patterson.

7 Homer, describes Nimrod "as a great hunter; and of an enormous stature . . . the Poet stiles him Pelorian; which betokens something vast, and is applicable to any towering personage . . . ." (William Holwell, A Mythological, Etymological, and Historical Dictionary, (London: C. Dilly, 1793) p. 308.

8 Alexander Hislop, The Two Babylons, (New Jersey: Loizeaux Brothers, Inc., 1959) pp. 66 and 67.

9 Ovid, Fasti, lib. I. II. 95, 99, Vol. III, p. 18.

10 "Cybele," Tooke's Pantheon of the Heathen Gods and Illustrious Heroes, tr. Andrew Tooke, (London, 1806), originally Pantheum Mythicum Seu Fabulosa Deorum Historia by Jesuit scholar François Pomey, p. 153.

11 Hislop, op. cit., p. 207.

12 "In proof of the fact that this claim was first made in 431, see Elliot's Horæ, Vol. III, p. 139.  In 429 he gave a hint at it, but it was only in 431 that this claim was broadly and distinctly made." (Hislop, ibid., both quote and footnote, emphasis original.)

13 See John Parkhurst, An Hebrew and English Lexicon, Without Points, (London, 1799), p. 602.

14 Hislop, op. cit., p. 208.

15 Hislop, ibid., pp. 208-210, emphasis original; see also Jacob Bryant, A New System or an Analysis of Ancient Mythology, (London: J. Walker, 1807) Vol. I, pp. 308-311, 356, 359-362.

16 Revelation 17:5

17 "In the Litany of the Mass, the worshippers are taught thus to pray: ‘God HIDDEN, and my Saviour, have mercy upon us.' –(M'Gavin'sProtestant, Vol. II., p. 79, 1837.)  Whence can this invocation of the ‘God Hidden' have come, but from the ancient worship of Saturn, the ‘Hidden God'?  As the Papacy has canonized the Babylonian god by the name of St. Dionysius, and St. Bacchus, the ‘martyr,' so by this very  name of ‘Satur' is he also enrolled in the calendar: for March 29th is the festival of ‘St. Satur,' the martyr. – (Chambers's Book of Days, p. 435)" Hislop, op. cit., p. 269, footnote.

18 Fasti, lib. VI. II. 31-34, Vol. III, p. 342.

19 Historia Naturalis, lib. III. 5, p. 55.

20 Origo Gentis Romanæ, cap. iii.

21 Hislop, op. cit., pp. 269-270, italics original, bold supplied.

22 See www.vatican.va/holy_father/benedict_svi/elezione/stemma-benedict-svi_en.html.  While it may be "common in the Bavarian tradition," no one knows how the tradition began.

23 Ibid.

24 See www.heraldry.ws/info/article05.html; also, www.fleurdelis.com/meanings.htm

25 Ibid.

26 The other two are Rome and Jerusalem.

27 See www.crusades-encylopedia.com, St. James the Moor Slayer, emphasis supplied.

28 See www.vatican.va/holy_father/benedict_svi/elezione/stemma-benedict-svi_en.html, emphasis supplied.

29 www.telegraph.co.uk/news/worldnews/1529021/Muslims-condemn-Pope-for-insulting-Prophet.html

30 Hislop, op. cit., p. 43, emphasis supplied.

31 Sir John Gardner Wilkinson, op. cit., Vol. VI, Plate 33.

32 See Hislop, op. cit., pp. 44 and 45; Wilkinson, op. cit., Vol. IV, pp. 341 and 353.

33 Osiris was typically portrayed wearing the white shroud of a mummy as he was god of the afterlife.

34 Hislop, op. cit., footnote, p. 238, emphasis original.

35 Hislop, ibid., p. 271.

36 See Daniel 7; compare with Daniel 2:38-40.

37 www.stedmundsbury.gov.uk/seb/live/arms.cfm

38 Office of Bishop Skylstad, Catholic Diocese of Spokane, Washington.  Upon inquiry, the Assistant to the Bishop stated, "Anything after 4 o'clock on a Saturday can be considered the weekend mass.  That takes care of the whole weekend.  You don't have to go again on Sunday."

39 I Corinthians 10:20

40 Frederick Walpole, The Ansayrii, (London: Richard Bentley, 1851) p. 397.  See also, Sir Austen H. Layard, Nineveh and Its Remains, (London: John Murray, 1853), Vol. I, pp. 287-288.  The Turks, who came from the Euphrates, render it the same way.  In Redhouse's Turkish Dictionary, the pronunciation of "Satan," is rendered as shèyt?n (J. W. Redhouse, London: Bernard Quaritch, 1880, p. 277.)

41 Hislop, op. cit., p. 276, emphasis original.

42 II Thessalonians 2:7

43 Matthew 12:8

44 Letters to the Protestants of Scotland, First Series, (Edinburgh, 1852), p. 121, as quoted in Hislop, op. cit., p. 285.

45 Hislop,  op. cit., pp. 2-3.