Print

Die Internasionale Datum Lyn Verandering: Die Sabbat Onveranderd?

Donderdag, die 29ste Desember,2011 het Samoa en Toeklau na wes getree die toekoms in, oor die Internasionale Datum Lyn heen . Met die oorslaan van Vrydag, die 30ste Desember, en die volgende dag  wat verklaar is as Saterdag die 31ste Desember2011. Daar was eenvoudig geen Vrydag in Samoa en Toeklau. 

Hierdie verandering was uitsluitlik vir die onthalwe van  ekonomiese gerieflikheid. Samoa het noue handelsbande met Australië, New Zeeland, en Sjina. As gevolg deur een dag “agter” te wees van hulle nabye bure, het dit twee dae afgesny  van elke week (Maandae en Vrydae.) 

International Date Line
http://www.bbc.co.uk/news/world-asia-16351377

Terwyl die meeste  Samoane die verandering verwelkom het van die oorgeslane datum,  het dit ernstige gevolge ingehou het vir die toegewyde Christene, wat geglo het dat die weeklikse se siklus sonder onderbreking was, sedert die Skepping, en hulle behoefte om op bepaalde dae te aanbid. As dit belangrik is om op ʼn bepaalde dag te aanbid, en as daar ʼn dag verwyder van kalender, kan dit gewigtige gevolge inhou.    

Die feit is, die Internasionale datum Lyn is maar ʼn onlangse mens gemaakte uitvindsel. Dit kronkel oor die Stille Oseaan en is verskeie kere verander oor die jare.

Die Internasionale Datum Lyn is ʼn denkbeeldige lyn op die aarde wat twee kalenderdae oortuigend verdeel.  Dit is die datum in die Oosterse Halfrond, aan die linkerkant van die lyn, is dit altyd een dag voor die datum van die Westerse Halfrond.  Dit is erken as ʼn saak vir gerieflikheid, en kan dit nie deur internasionale wetgewing afgedwing word nie.

Sonder die Internasionale Datum Lyn sal reisigers wat weswaarts reis ondek, dat wanneer hulle huiswaarts keer, sal hulle ondervind daar een dag meer wees wat verby is, as wat hulle gedink het, selfs al het hulle sorgvuldig die telling van die dae gedoen.  Dit het eerste gebeur met Magellan se bemanning na die eerste reis om die wêreld.  Eweneens, as ʼn persoon wat ooswaarts reis  daar een dag minder verby is as waarvan rekening gehou is, soos wat gebeur het met Phileas Fogg met sy reis van “Around the World in Eighty days” opgeteken deur Jules Verne. ( “The International Date Line,” United States Naval Observatory) 

Die algemene bekende Pous Gregory XIII, en waarna die Gregoriaanse kalender vernoem is, het ook die gebruik van dit inwerking gestel, en is dit nog die blywende Internasionale aanvaarde kalender tot vandag.

Pope Gregory XIII
Die algemene bekende Pous Gregory XIII, en waarna die Gregoriaanse kalender  vernoem is, het dit inwerking gestel, en is dit nog die blywende Internasionale aanvaarde kalender tot vandag.

Die Gregoriaanse kalender word vandag regoor die wêreld gebruik en is dit sonkalender met ʼn aaneenlopende weeklikse siklus.  Volgens  ʼn sonkalender, word die dae en die jare gemeet volgens die son se siklus, maar die maande en die weke is, suiwer willekeurig, en het dit geen verbinding met enigiets in die natuur. Dit was die noodsaaklikheid vir ʼn Internasionale Datum Lyn. Dit is deur die mens tot stand gebring, vir vandag om die ganse wêreld te verenig in die gebruik van die Gregoriaanse kalender datums. 

Dus, het die Internasionale Datum Lyn bewys dat dit werklike probleem is vir die inwoners van Samoa. Dit was ʼn probleem deur te verskil met een dag van die omliggende bure, wat daartoe gelei het dat Samoa die plasing  van die Internasionale Datum Lyn verander het.

Die Internasionale Datum Lyn is ʼn poging deur die mens om ʼn mens veroorsaakde probleem op te los: verskillende weeklikse siklusse wat onafwendbaar voorkom op ʼn ronde aarde, en wanneer daar gebruik gemaak word van ʼn aaneenlopende weeklikse siklus, wat nie geanker is in die hemelse liggame, en die omwenteling van die aarde.

Alhoewel, wanneer daar gekies word om die Maan – Son kalender te volg, is Yahuwah die skeidsman van tyd, waar die maan die maandelikse en weeklikse siklusse reguleer vir ʼn bepaalde plek.  Hy verwyder AL die behoeftes van ʼn Internasionale Datum Lyn en ook ALLE afhanklikheid van die Gregoriaanse Kalender en ander mens geskepte tegnologie.  Al wat benodig word is die maan om te weet wanneer die weke en maande begin.

Dit word algemeen geglo dat die aaneenlopende weeklikse siklus wat vandag gebruik word ononderbroke vanaf die Skepping oorgelewer is, vanaf Noag en sy seuns.  Die feit is, dat dit nie waar is,  word gedemonstreer deur die verskeie groepe van immigrasie wat plaasgevind het na die sondvloed. Toe sommiges van Noag se afstammelinge geïmmigreer vanaf die Gebergtes van Ararat, het sommiges oos en ander wes getrek. 

As ʼn stam van sewende dag Sabbat onderhoudende Semiete Oos getrek het, en die opkomende son gevolg het, en uiteindelik ʼn paar jaar later kom op ʼn plek halfpad om die aarde.  As Sabbat onderhouers sou hulle noukeurig gelet het op die tydhouding van tyd.  Veronderstel vir hierdie voorbeeld dat hulle die aaneenlopende weeklikse siklus gebruik het.  As gevolg die omwenteling van die aarde en die feit dat hulle getrek in die rigting van die opkomende son, en met hulle aankoms by verre  kant van die wêreld, sou hulle 12 ure voor die oorspronklike tyd gewees van hulle oorspronklike beginpunt by Ararat. 

Veronderstel dat ʼn stam van sewende dag Sabbat onderhoudende Jafletiete ook vanaf Ararat getrek het.  Alhoewel hierdie stam Weswaarts trek en die ondergaande son volg.  As Sabbat onderhouers, sou hulle ook noukeurig tyd gehou het van tyd.  Veronderstel weer terwille van hierdie voorbeeld, en ons neem aan dat hulle ook die aaneenlopende weeklikse siklus gebruik.  ʼn Paar jaar later met hulle aankoms op dieselfde plek op die aan die anderkant van die wêreld, by die plek wat deur die Semitiese stam bewoon word wat ooswaarts getrek het, sal die stam Jafletiete wat weswaarts getrek het, deur die handeling van hulle getrek in ʼn weswaartse rigting sal hulle 12 ure agter wees van die tyd by Ararat.  Die twee stamme, die een wat ooswaarts  getrek en die een wat weswaarts getrek het sal ondek dat hulle ʼn volle 24 uur van mekaar verskil

Dit sal nie veroorsaak gewees het  as gevolg daarvan dat hulle rigting verloor het, Eerder, is dit eenvoudig as gevolg van  ʼn handeling deur die omwenteling van die aarde, toe een groep ooswaarts getrek na die daglig voor hulle, terwyl die ander groep wat weswaarts getrek, het hulle agteruit die nag in getrek wat voor die dag is.

Watter groep is reg?  Die antwoord is: as hulle die aaneenlopende weeklikse siklus gebruik het, sou beide reg wees het, wat nie moontlik is. Hier lê die kern van die probleem. Hierdie raaisel bewys werklik die ideologie van die aaneenlopende weeklikse siklusse vanaf die Skepping as vals.

Soos die mense versprei het oor die wêreld, en dit bewoon het in die eeue na die sondvloed, het hulle die metode van hoe om tyd te bereken wat gebruik was deur Adam en sy afstammelinge, en wat ook oorgelewer is na die sondvloed deur Noag en sy seuns.

Hierdie metode van die meting van tyd, is vasgestel deur Yahuwah by die Skepping, en was dit die Maan – Son kalender. Verskillend van die Gregoriaanse son kalender, wat alleenlik net die son gebruik vir die aanduiding van tyd, van dae en jare, gebruik die Maan – son kalender beide die son en die maan vir die berekening vir die aanwysing van tyd.

Soos die son kalender, gebruik die Bybelse Maan- Son kalender die son vir die bepaling van dae en jare. Verskillend van die son kalender, gebruik die Maan – Son kalender die maan vir die regulering van die maande. Dit is op sy beurt bepaal dit die sewe dae van die week, omdat die weeklikse siklus hernu met elke Nuwemaan.

Die resultaat is: sou die twee stamme vanaf Ararat getrek het, een na die weste en een na die ooste en hulle ontmoet mekaar ʼn paar jaar later aan die anderkant van die wêreld, sal beide dieselfde  verskil van 12 ure hê, en nie 24 uur van mekaar verskil.

crescent moonSoos elke stam trek sal hulle noukeurig die tyd bepaal deur die dophou van die maan. Wanneer die twee stamme nader aan mekaar beweeg aan die verre kant van die aarde, sal hulle waarneming van die maan, verseker dat hulle nader aan mekaar beweeg, en dan wanneer hulle ontmoet soos by die begin van hulle reis sal, dit  dieselfde dag wees vir albei.  

Hier sien ons nou die mooiheid van die eweredigheid van die hemelse sisteem van tydhouding. By die Skepping het Yahuwah bepaal dat die ligte (meervoud) aan die hemel moet gebruik word vir die meting van die gang van tyd, en vir al die godsdienstige vierings.

 “En Yahuwah het gesê: Laat daar ligte wees aan die uitspansel van die hemel, om skeiding te maak tussen die dag en die nag; en laat hulle dien as tekens sowel vir vaste tye, asook vir dae sowel as jare.” (Genesis 1 verse 14)

Die woord “seisoen” is afgelei van die woord mo’ed. Hierdie woord word algemeen gebruik om te verwys na goedsdienstige byeenkomste. Die feit is al hierdie feeste is opgeteken in Levitikus 23 ( waarvan die eerste die sewende dag Sabbat) en wat ook genoem word mo’ed.

Toe die skepper die Sabbat vasgestel het, en dit geseën en dit geheilig het as heilig, het Hy ook ʼn sisteem geskep waardeur mense die gang van tyd kan meet, en wanneer die Sabbat aanbreek dat hulle Hom kan aanbid. Dit het sowel die son as maan benodig om hierdie perfekte tydhou sisteem te skep.

As die anker vir die maande en die weke, reguleer die maan akkuraat die tyd, waar ook al jy jou bevind op die Aarde. Dus, sal die stam van Semiete en wat oos getrek het en die stam van Jafletiete wat wes getrek het, en ʼn paar jaar later ontmoet, sal hulle bymekaar kom op dieselfde weeklikse skedule, omdat hulle basis vir die weeklikse telling geanker is, in die hemel, en nie gegrond is in enige mens gemaakte instelling.    

Die Skrif verklaar duidelik dat die maan gemaak is vir die bepaling van die gang van tyd:

“Hy het die maan gemaak vir die vaste tye; die son ken sy tyd om onder te gaan.” (Psalm 104 vers 19)

The International Date Line is simply a man-made solution to what is nothing more than a man-made problem.  (quote)Die Internasionale Datum Lyn is eenvoudig ʼn mens gemaakte oplossing wat nie veel meer is as ʼn mens veroorsaakde probleem. (aanhaling) ” Dus, het die hedendaagse weeklikse siklus geen verbintenisse met enigiets in die natuur, en kom daar probleme voor wat nie bestaan in die Maan – Son kalender van die Skepping: veral in die behoefte vir ʼn willekeurige Internasionale Datum Lyn. Die aaneenlopende  weeklikse siklus is geanker aan niks van die natuur, en  is dit  ʼn menslike instelling. Dus is die Internasionale Datum Lyn, ʼn mens gemaakte oplossing wat niks meer is,  as ʼn mens veroorsaakde probleem.”

Op die vervalste heidense/ pouslike kalender, is die maande willekeurig en die datums begin met ʼn kunsmatige begin punt by die Internasionale Datum Lyn – wat self willekeurig  en beweeglik is. Alleenlik en volgens die Bybelse kalender is die maande en dae geanker in die ligte van die hemel wat uitsluitlik gegee is vir die doel vir die regulering van tyd.  

Yahuwah se kalender gebruik die gekombineerde werking van die son en maan vir die meting van die gang van dae, weke, maande en jare, en dit  sal bly bestaan tot in ewigheid. Dit is ʼn integrale deel van elke struktuur van die hemele. Dit kan aanskou word en gebruik word deur almal op aarde, en dit reguleer die tyd akkuraat en die heilige dae.

“Soos die maan sal hy vir ewig vasstaan, en die getuie in die hemel is getrou.” (Psalm 89 vers 37)

Watter kalender sal jy kies waarvolgens jy sal aanbid – van die mens of van Yahuwah?


Kliek hier om na die video te kyk!