Print

Die Maan is Siek en Ander Verspotte Veronderstellings

Enigiemand kan ʼn kalender opstel. Deur die eeue, het baie dit gedoen met verslillende grade van akkuraatheid. ʼn Kalender is ʼn eenvoudige metode vir die meting van tyd. Sedert die verloop van tyd word dit  alleenlik deur beweging gemeet, en  is alle kalenders gegrondves op waarnemings van die beweging van die son maan en sterre soos gesien vanaf die aarde.

Die Christene gebruik deur onkundigheid ʼn heidense/pouslike son kalender vir meer as 1,500 jaar. Deur genade het die Hemel aan lig voorsien oor hierdie onderwerp van tyd berekening, en gewys dat daar ʼn kalender van Yahuwah is wat die bewegings van die son en maan kombineer. ʼn Opregte  menslike hart sal na hulle Bybels keer, asook na ander antieke bykomende Bybelse literatuur vir die soeke na waarheid, en baie teorieë het verskyn oor hoe die ware Bybelse kalender werk. Een voorgestelde kalender, die patriargale/priesterlike kalender gebruik die boek van Henog, en die boek van die Opregte, en Jubilee om ʼn kalender te vorm wat die tyd verskille invoeg, tussen die son en maan jare elke jaar, eerder as elke tweede jaar, soos dit gedoen word deur die maan – son kalender van die Skepping.

WLC glo dat Yahuwah se kalender gegrond moet word op die bewyse wat in die Skrif bevat is, eerder as om hierdie bykomende Bybelse bronne te gebruik. Die rede is eenvoudig: Die Skrifte, is geskrywe in hulle oorpronklike glief ( karakters), en is dit beskikbaar. Op die ander kant is die gliewe, en tekse van Henog, en die boek van die Opregte, en Jubilee wat in hulle oorspronklike gliewe geskryf is nie beskikbaar. Verskeie gedeeltes wat gevind is by die Rolle van die Dooie See, en ander plekke meer, en deels ʼn bewys is, dat sulke boeke bestaan het. Hulle voorsien nie aan volledige manuskripte, en dat dit nie bedorwe is deur baie jare van oorskryf en baie vertalings.

Toe Yahuwah die verwarring veroorsaak het van die tale by Babel, het Hy elke bepaalde taal ontwerp vir diegene wat die bewaarders van Sy wet sal wees. Die Ou Hebreeuse taal, verskillend as die meeste hedendaagse tale het bestaan uit werkwoorde, en nie naam woorde. 
Hebreeuse Taal werkwoorde – slaap, groei, hardloop.

Die Hebreeuse Taal, Naamwoorde, perd, appel, kind

Werkrwoorde, weer op die anderkant beskrywe wat die naamwoorde doen ( om te slaap, om te groei, om te hardloop) of om te wees (word, as, wees, was, gewees).

Hebreeuse Taal werkwoorde – slaap, groei, hardloop

Soos die tegnologie vorder, word daar voortdurend naamwoorde by tale gevoeg. Die Ou Hebreeuse taal, op die anderkant, gebruik werkwoorde en frases om dinge name te gee. Die resultaat dat dit ʼn uiterste beskrywende taal is – en een wat dit amper ontmoontlik is om te bedorwe omdat beweging/handeling en verklaar dit om dieselfde te bly. “Om te loop” dit wys om steeds te loop. “Om te sing” dit steeds wys om te sing. Dit is ʼn taal wat gegrond is op naamwoorde wat die mees bedorwe geword het oor die tyd heen. 

Baie mense voer aan dat dit ontmoontlik is om te weet watter, of enige van die baie Bybel vertalings reg is. Vandag, is daar meer as 40 verskillende vertalings, en parafrases in Engels alleenlik. Alhoewel, met die hulp van rekenaars en die internet, is dit moontlik om baie akkurate vertalings van die Ou Testament te bekom. Webtuistes soos mechon – mamre.org voorsien aan tekste wat in die oorspronklike gleuwe geskrywe is. Met die gebruik van rekenaars, kan ʼn woord wat 400 keer gebruik word in die Ou testament, en kan dit geanaliseer word dat in konteks waar dit  gebruik word korrek is.

Yahuwah het drie getuienis bewaar dat die kalender van die Skepping om te wees die van die maan – son kalender wat bestaan uit 12 maansomlope met ʼn 13de wat ingevoeg word elke twee of drie jaar. Hulle is: 1.) die beskikbaarheid van die oorspronklike gleuwe; 2.) die akkuraatheid van die wetenskap van astrologie; en 3.) die geskrewe dokumentasies van die geskiedenis.

Die bykomende Bybel boeke van Henog, die boek van die Opregte, en Jubilee bevat baie inligting wat interessant is, en voordelig is, en ook leersaam is. Alhoewel, hulle ontbreek aan die drie getuies wat die kalender van die Skepping bevestig. ʼn Nugter  verstand moet gehandhaaf word wanneer daar ʼn bykomende Bybelse bron gelees word. Die Skrif is die enigste standaard, wat gegee is aan die mens, en waardeur alle ander geskrifte beoordeel moet word. “Die hele Skrif is deur Yahuwah ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, sodat die mens van Yahuwa volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus.” (Lees 2 Timotheüs 3 verse 16 en 17.)

Wanneer Henog, die boek van die Opregte, en Jubilee gelees word, moet die soeker na waarheid neem wat is goed en die res daar laat. Sekerlik moet hulle nie gebruik word om gesag te beskryf en om hoe die kalender te bereken. In die orde vir die samestelling van ʼn “patriagale/priesterlike kalender deur hierdie bykomende bronne, sekere verbeterde aanvaardings moet gemaak word. Die volg van weinig van baie:

Veronderstelling Een

Die Maan is Siek?Een webtuiste wat die kalender wat bevorder en veronderstel en gebaseer is volgens Henog en die boek van die Opregte, en Jubilee, maak daarop aanspraak dat die maan  “siek” is sedert die dae van Hiskia en nie meer presies funksioneer. Daar is volstrek geen ondersteuning vir hierdie aanspraak. Dit is, en kan alleenlik wees, ʼn veronderstelling. Dit is heeltemal teenstrydig teen Yahuwah se persoonlikheid wat geopenbaar is om aanbidding te verkry op ʼn bepaalde tyd, en om dan Sy eie metode van tydmeting te vernietig, op so ʼn manier dat daar nie meer afhanklik daarvan kan wees.

Die Skrif weerlê die veronderstelling dat die maan “siek” is en nie in staat is om tyd aan te dui. Rofweg ongeveer 3,000 jaar na die Skepping, skryf Dawid in die Psalms oor die Skepper: “Hy het die maan gemaak vir die vaste tye; die son ken sy tyd om onder te gaan.” (Psalm 104 vers 19.) Die woord “aangewys” word afgelei van âsâh (#6213 en beteken “ om te doen of te maak, in die wye sin en wydste toepasiing.”1 Die woord “seisoene” word afgelei van die Hebreeuse woord  mô’êd (#4150). War beteken: 

- ʼn Aangewese, d.w.s. ʼn vaste tyd seisoen, in besonders, ʼn feesviering ...... en bedoelende ʼn vergadering ( wat byeengeroep is vir ʼn bepaalde doel); tegnies die vergadering, met die toevoeging, die plek van ontmoeting...2

Die woord word van naderby geassosieer met al die byennkomste waar Yahuwah aanbid word. Levitikus 23, wat ‘n lys voorsien vir die aanwys van die jaarlikse feeste van Yahuwah, en word dit verwys na hulle deur dieselfde woord. Psalm 104 vers 19 is verklaar duidelik dat Yahuwah die maan gemaak het vir ʼn bepaalde doel, die werk om tyd te bepaal vir aangewese aanbidding.

Hierdie gedagte word herhaal in Psalm 89, wat ʼn lied is wat Yahuwah se getrouheid prys. Die psalm word geopen met die goddelike geïnspireerde woorde: “Die goedertierenhede van Yahuwah wil ek vir ewig besing; ek wil u trou bekend maak met my mond van geslag tot geslag. Want ek het gesê: Goedertierenheid sal vir ewig gebou word; in die hemele — daar bevestig U u trou.” Psalm 89 verse 2 en 3.)

Die maan is nie “siek!” Dit het eerder ʼn bepaalbare beweging wat gebruik word vir die inspirasie as voorbeeld hoe betroubaar en getrou die woord van die Almagtige is.   

Maar my goedertierenheid sal Ek van hom nie wegneem en my trou nie verbreek nie.
Ek sal my verbond nie ontheilig nie, en wat oor my lippe gegaan het, sal Ek nie verander nie.
Een maal het Ek gesweer by my heiligheid
Waarlik, Ek sal vir Dawid nie lieg nie!
Sy nageslag sal vir ewig wees en sy troon soos die son voor My.
en sy troon soos die son voor My.
Soos die maan sal hy vir ewig vasstaan,
en die getuie in die hemel is getrou. Psalm 89 verse 34 tot 38.)

Hierdie geesverheffende gedeelte vergelyk die onfeilbare getrouheid van Yahuwah se beloftes tot die versekerde en voorspelbare bewegings van die maan, en gaan dit so vêr as om die maan te noem Yah se getroue getuie in die hemel. Die versekerde woord van Yahuwah laat geen ruimte vir die maan om “siek” te wees, en onbetroubaar vir die vervulling van die funksie om tyd te reguleer, en vir die  byeenkomste vir aanbidding.

Veronderstelling Twee

Dit word aangeneem dat die Skrif geen bewyse bevat vir die invoeging van ʼn 13de maand wat die korter maan jaar versoen met die langer maan jaar elke twee of drie jaar.  Alhoewel, dit verkeerd is. ʼn Dertiende ingevoegde maand kan gevind word in die boek van Esegiël waar die profeet aangesê is om oor ʼn gelykenis te handel van die beleg van Jerusalem. Hy was aangesê om op sy linkerkant te lê vir 390 dae, en as hy daarmee klaar was, om op sy regterkant te lê vir 40 dae vir ʼn totaal van 430 dae. Omdat die datums aangegee word toe hy die opdrag ontvang het, en wanneer dit voltooi sal wees, dit is baie duidelik dat hy Yahuwah se opdrag gevolg het gedurende die ingevoede jaar, of kon hy terug gewees het by sy huis soos dit opgeteken is in Esegiël 8 vers 1. `n 13de Maand?? Die Goddelike Presiesheid van die Luni-Solar Kalender

Veronderstelling Drie

Tyd om gesond te wordDie veronderstelling word gemaak dat in die ewigheid tyd nie sal “bestaan” omdat Openbaring verklaar dat die son en die maan nie meer nodig is. Hierdie veronderstelling word verkeerd toegepas oor wat Openbaring verklaar. Openbaring 21 verse 23 en 24 verklaar: “En die stad het die son of die maan nie nodig om in hom te skyn nie, want die heerlikheid van Yahuwah het hom verlig, en die Lam is sy lamp. En die nasies van die wat gered word, sal in die lig daarvan wandel, en die konings van die aarde bring hulle heerlikheid en eer daarin.”

Die Skrif verklaar dat wanneer die aarde nuut gemaak word, sal die heerlikheid van Yahuwah die aarde oorstroom met strale van oneindige heerlikheid, wat die son en die maan onnodig maak as ʼn bron van lig. Alhoewel, dit nie beteken dat hulle sal ophou om te bestaan as hulle Hemelse geordende rol as tydhouers. Jesaja 66 verse 22 en 23 voorspel: Want soos die nuwe hemel en die nuwe aarde wat Ek maak, voor my aangesig sal bestaan, spreek die Here, so sal julle nageslag en julle naam bestendig wees.En elke maand op die nuwemaan en elke week op die sabbat sal alle vlees kom om te aanbid voor my aangesig, sê Yahuwah.”

Veronderstelling Vier

Om die partriargale/priesterlike kalender te “bewys,” word daar aanspraak gemaak dat Yahushua ʼn verskillende kalender onderhou het wat deur die hoofstroom van die priesterdom van Sy dag onderhou is. Hierdie veronderstelling word maklik bewys as onwaar deur die feit toe Yahushua gevra het: :” Wie van julle oortuig My van sonde?” Johannes 8 vers 46) en kon hulle nie daarop antwoord. Selfs Pilatus, met die verhoor van Yahushua verklaar: “Ek vind geen skuld in hierdie man nie.”(Lukas 23 vers 4.)

Die Jode se gewilde aanklag was die verbreking van die Sabbat. As Yahushua werklik die Sabbat op ʼn verskillende dag onderhou het, dan sou hulle die priesters en Leviete sekerlik probeer om Hom op daardie grondige redes dood te maak.

Veronderstelling Vyf

Daar word aanspraak gemaak dat Yahushua die Pasga een dag vroeër gehou inooreenstemming volgens die Pasga kalender. Dit is nie waar nie. Alle Skrif verwysings tot die laaste Avondmaal maak bekend dat dit nie die Pasga was, omdat Yahuashua en sy dissipels gewone  brood geëet het, eerder

In orde om ekstrapoleer oor die patriargale/priesterlike kalender wat gegrond is op die boeke van Henog, die Opregte, en Jubilee, is die bewys duidelik dat Skrif tersyde gestel moet word. Bykomend, dat die historiese feite ook verontagsaam moet word/ 

Die Skrif is die enigste betroubare standaard vir die bevestiging van leerstellings. Die kalender waardeur iemand die heilige dae wil bereken moet nie gegrond word op veronderstellings en foutiewe gevolgtrekkings. WLC gaan voort in die bevordering van die maan – son kalender van die Skepping as die enigste geordende metode vir die meting van tyd.



1.Hebreeuse – Griekse Sleutelwoord Studie Bybel, Hebreeuse en Chaldeeuse Woordeboek, bladsy 92.

2.Ibid, bladsy 63.