Print

Die Maansiklus Vereenvoudig

Alle kalenders benodig ʼn soort van invoeging. Dit beteken vir die orde om die kalender maande in lyn met die seisoene te hou moet daar bykomende tyd nou en dan bygevoeg word. Volgens die hedendaagse Gregoriaanse wat oor die wêreld gebruik word, die bykomende tyd kom van die “skrikkeldag” elke vierde jaar wanneer daar ʼn bykomende dag, gedurende die 29ste Februarie bygevoeg word. Die uitsondering van hierdie reël is die seldsame gebeurtenis van ʼn eeu jaar wat nie verdeelbaar is deur 400.  Sodoende, was 2000 ʼn skrikkeljaar, maar 1900, 1800,  en 1700 was nie. Gedurende daardie jare was daar agt jaar tussen skrikkeljare. Die enigste eeu jaar wat ʼn skrikkeldag gehad is 1600. (Voor daardie tyd, was die Juliaanse kalender gebruik wat nie sekere eeu jare uitgesluit het as skrikkeljare.)    

Die Skepper se kalender benodig ook ʼn invoeging. Dit is gedoen deur die byvoeging van bykomende maand, ʼn 13de maand in ʼn “"embolismic" jaar. ʼn Noukeurige maan, kalender, soos deur die Moslems, sweef agteruit deur die jaar. Sodoende, vind Ramadan somtyds plaas gedurende die herfs, maar ʼn paar jaar later in die somer, en ʼn paar jaar na dit in die lente ens. ʼn Maan – son kalender, op die anderkant, anker die maan maande tot ʼn gebeurtenis binne die sonjaar. (Vir meer inligting oor die Bybelse Nuwejaar, verwys na: Bybelse kalandering die berekening van die nuwejaar

Die Bybelse kalender is ʼn maan – son kalender en begin met die verskyning van die Nuwemaan naaste aan die lentenagewening. Omdat die maanjaar 11 dae korter is as die sonjaar, is dit somtyds nodig om ʼn dertiende maand by te voeg om die maanjaar te hergroepeer met die sonjaar. Jare wat bestaan uit 13 maande word genoem ʼn “embolismiese" jaar. Hierdie embolismiese jare kom voor in ʼn baie voorspelbare 19 jaar siklus. Meton, ʼn Griekse sterrekundige, is hy kenmerkend geakkrediteer as die eerste om die siklus te ontdek. In werklikheid, het hy meer en deels die Weste voorgestel aan die sterrekundige beginsels wat ontdek is deur Kidinnu (of Cidenas), ʼn Babiloniese sterrekundige van ongeveer dieselfde tydperk.   

Daar is sewe embolismiese jare gedurende ʼn 19 jaar siklus. Die patroon van die algemene jaar teenoor die embolismic jaar is as volg. Embolismiese jare, (is jare wat 13 maande bevat) en word aangedui in rooi:

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19  

Benede is ʼn tabel wat die Maansiklus vanaf 1954 tot 20481 illustreer. Dit is baie belangrik om op te let dat die tabel gegrond is volgens Kaïro tyd ( Kaïro, Egipte =UT + 2)2. Die dag van die Nuwemaan volgens die Gregoriaanse datums wat hier verskyn is in die besonder volgens Kaïro en sal noodwendig van toepassing wees tot ander gebiede. Dit sal benodig wees om die verbindings tye3  na te gaan, en die sonsopkoms tye, en (sterrekundige skemer) tye4 vir jou bepaalde ligging om te verseker wat die Gregoriaanse datums is en op watter dag, die dag van die Nuwemaan sal verskyn in jou gebied.         

Vir die orde om die begin te identifiseer van die Nuwejaar (Abib 1) moet ons vasstel watter Nuwemaan is die naaste aan die lentenagewening. ( Deur die gebruik van hierdie metode plaas dit die begin van die jaar in sy besonderheid tussen die 7de Maart en die 7de April 

Let wel: Wanneer ons presies die Nuwemaan naaste aan die lentenagewening geidentifiseer het sal aan die volgende standaard voldoen word: 

1.Die lentenagewening sal plaasvind voor Paasfees (die 14de dag van die maan – maand).

2.Die lentenagewening sal plaasvind voor die volmaan.

__________________________________________________

1 Die besluit om die Maansiklus te karteer in die besonder vanaf 1954 tot 2048 is heeltemal arbitrêr. Die uitsluitlike doel van hierdie tabel is om met sekerheid die Maansiklus vas te stel. Enige ander groep van jare wat ook op grootskaal gekarteer sal word sal die resultaat wees van dieselfde gevolgtrekking, en die bevestiging van die vastheid van die Maansiklus, as ook ons huidige posisie volgens die siklus. WLC is op geen manier besig om te kenne te gee dat die wêreld sal eindig gedurende 2048.  Die Feit is, WLC is daarvan oortuig dat Yahushua se wederkoms, baie, baie vroeër sal plaasvind.

2 Die besluit om Kaïro is hier arbiter.  Die uitsluitlike doel van hierdie tabel is om die Maansiklus met sekerheid vas te stel.  

3 http://aa.usno.navy.mil/data/docs/MoonPhase.php *

http://eclipse.gsfc.nasa.gov/phase/phasecat.html *

(Let wel: Na die verbinding  word verwys as die astronomiese “nuwemaan”).

* In uitsonderlike geleenthede sal die tye wat deur NASA en die USNO in die skakels wat bo gegee word weinig verskil, bv. Deur een minuut. Die Tabel benede is hoofsaaklik gegrond op die data wat voorsien is deur USNO.

4 http://aa.usno.navy.mil/data/docs/RS_OneYear.php  (Belangrike Nota: ʼn Bybelse dag begin met sonsopkoms - astronomiese skemer, NIE sonsopkoms. Jy sal benodig om die “astronomiese skemer” te gebruik, vir hierdie tipe tabel.) Wanneer jy die sonsopkoms tye in jou gebied nagaan MOENIE VERGEET om die daglig besparing in berekening te bring wanneer dit van toepassing is. Die UT is onveranderlik: dit maak nie voorsienning vir besparings van daglig

http://www.timeanddate.com/worldclock/sunrise.html (Belangrike Nota: ʼn Bybelse dag begin met sonsopkoms - astronomiese skemer, NIE sonsopkoms. Jy sal benodig om die “halfdonker/opkomende/dalende (son) in die Kolomme se gedeelte uit te soek nadat jy jou ligging uit gesoek het.5Tyd en Datum van die Lentenagewening, http://aom.giss.nasa.gov/srver4x3.html

Year

Vernal Equinox (UTC)

Conjunction - March (UTC)

Conjunction - April (UTC)

New Moon Day

# of Months

Metonic Year

1954

3/21  3:47

Mar 5 03:11

Apr 3 12:25

April 4

12

1

1955

3/21  9:36

Mar 24 03:42

Apr 22 13:06

March 25

12

2

1956

3/20 15:25

Mar 12 13:37

Apr 11 02:39

March 13

13

3

1957

3/20 21:14

Mar 31 09:19

Apr 29 23:54

April 1

12

4

1958

3/21  3:04

Mar 20 09:50

Apr 19 03:23

March 21

12

5

1959

3/21  8:53

Mar 9 10:51

Apr 8 03:29

March 10

13

6

1960

3/20 14:42

Mar 27 07:37

Apr 25 21:44

March 28

12

7

1961

3/20 20:31

Mar 16 18:51

Apr 15 05:37

March 17

13

8

1962

3/21  2:20

Mar 6 10:31

Apr 4 19:45

April 5

12

9

1963

3/21  8:10

Mar 25 12:10

Apr 23 20:29

March 26

12

10

1964

3/20 13:59

Mar 14 02:14

Apr 12 12:37

March 14

13

11

1965

3/20 19:48

Mar 3 09:56

Apr 2 00:21

April 2

12

12

1966

3/21  1:37

Mar 22 04:46

Apr 20 20:35

March 23

12

13

1967

3/21  7:26

Mar 11 04:30

Apr 9 22:20

March 12

13

14

1968

3/20 13:16

Mar 28 22:48

Apr 27 15:21

March 29

12

15

1969

3/20 19:05

Mar 18 04:51

Apr 16 18:16

March 19

12

16

1970

3/21  0:54

Mar 7 17:42

Apr 6 04:09

March 8

13

17

1971

3/21  6:43

Mar 26 19:23

Apr 25 04:02

March 27

12

18

1972

3/20 12:32

Mar 15 11:35

Apr 13 20:31

March 16

13

19

Year

Vernal Equinox (UTC)

Conjunction - March (UTC)

Conjunction - April (UTC)

New Moon Day

# of Months

Metonic Year

1973

3/20 18:22

Mar 5 00:07

Apr 3 11:45

April 4

12

1

1974

3/21  0:11

Mar 23 21:24

Apr 22 10:16

March 24

12

2

1975

3/21  6:00

Mar 12 23:47

Apr 11 16:39

March 13

13

3

1976

3/20 11:49

Mar 30 17:08

Apr 29 10:19

March 31

12

4

1977

3/20 17:38

Mar 19 18:33

Apr 18 10:35

March 20

12

5

1978

3/20 23:28

Mar 9 02:36

Apr 7 15:15

March 10

13

6

1979

3/21  5:17

Mar 28 02:59

Apr 26 13:15

March 29

12

7

1980

3/20 11:06

Mar 16 18:56

Apr 15 03:46

March 17

13

8

1981

3/20 16:55

Mar 6 10:31

Apr 4 20:19

April 5

12

9

1982

3/20 22:44

Mar 25 10:17

Apr 23 20:29

March 26

12

10

1983

3/21  4:34

Mar 14 17:43

Apr 13 07:58

March 15

13

11

1984

3/20 10:23

Mar 2 18:31

Apr 1 12:10

April 2

12

12

1985

3/20 16:12

Mar 21 11:59

Apr 20 05:22

March 22

12

13

1986

3/20 22:01

Mar 10 14:52

Apr 9 06:08

March 11

13

14

1987

3/21  3:50

Mar 29 12:46

Apr 28 01:34

March 30

12

15

1988

3/20  9:40

Mar 18 02:02

Apr 16 12:00

March 18

12

16

1989

3/20 15:29

Mar 7 18:19

Apr 6 03:33

March 8

13

17

1990

3/20 21:18

Mar 26 19:48

Apr 25 04:27

March 27

12

18

1991

3/21  3:07

Mar 16 08:10

Apr 14 19:38

March 17

13

19

Year

Vernal Equinox (UTC)

Conjunction - March (UTC)

Conjunction - April (UTC)

New Moon Day

# of Months

Metonic Year

1992

3/20  8:56

Mar 4 13:22

Apr 3 05:01

April 4

12

1

1993

3/20 14:46

Mar 23 07:14

Apr 21 23:49

March 24

12

2

1994

3/20 20:35

Mar 12 07:05

Apr 11 00:17

March 13

13

3

1995

3/21  2:24

Mar 31 02:09

Apr 29 17:36

March 31

12

4

1996

3/20  8:13

Mar 19 10:45

Apr 17 22:49

March 20

12

5

1997

3/20 14:02

Mar 9 01:15

Apr 7 11:02

March 9

13

6

1998

3/20 19:52

Mar 28 03:14

Apr 26 11:41

March 29

12

7

1999

3/21  1:41

Mar 17 18:48

Apr 16 04:22

March 18

13

8

2000

3/20  7:30

Mar 6 05:17

Apr 4 18:12

April 5

12

9

2001

3/20 13:19

Mar 25 01:21

Apr 23 15:26

March 25

12

10

2002

3/20 19:08

Mar 14 02:03

Apr 12 19:21

March 14

13

11

2003

3/21  0:58

Mar 3 02:35

Apr 1 19:19

April 2

12

12

2004

3/20  6:47

Mar 20 22:41

Apr 19 13:21

March 21

12

13

2005

3/20 12:36

Mar 10 09:10

Apr 8 20:32

March 11

13

14

2006

3/20 18:25

Mar 29 10:15

Apr 27 19:44

March 30

12

15

2007

3/21  0:14

Mar 19 02:43

Apr 17 11:36

March 20

12

16

2008

3/20  6:04

Mar 7 17:14

Apr 6 03:55

March 8

13

17

2009

3/20 11:53

Mar 26 16:06

Apr 25 03:23

March 27

12

18

2010

3/20 17:42

Mar 15 21:01

Apr 14 12:29

March 16

13

19

Year

Vernal Equinox (UTC)

Conjunction - March (UTC)

Conjunction - April (UTC)

New Moon Day

# of Months

Metonic Year

2011

3/20 23:31

Mar 4 20:46

Apr 3 14:32

April 4

12

1

2012

3/20  5:20

Mar 22 14:37

Apr 21 07:18

March 23

12

2

2013

3/20 11:10

Mar 11 19:51

Apr 10 09:35

March 12

13

3

2014

3/20 16:59

Mar 30 18:45

Apr 29 06:14

March 31

12

4

2015

3/20 22:48

Mar 20 09:36

Apr 18 18:57

March 21

12

5

2016

3/20  4:37

Mar 9 01:54

Apr 7 11:24

March 9

13

6

2017

3/20 10:26

Mar 28 02:57

Apr 26 12:16

March 29

12

7

2018

3/20 16:16

Mar 17 13:11

Apr 16 01:57

March 18

13

8

2019

3/20 22:05

Mar 6 16:04

Apr 5 08:50

April 6

12

9

2020

3/20  3:54

Mar 24 09:28

Apr 23 02:26

March 25

12

10

2021

3/20  9:43

Mar 13 10:21

Apr 12 02:31

March 14

13

11

2022

3/20 15:32

Mar 2 17:35

Apr 1 06:24

April 2

12

12

2023

3/20 21:22

Mar 21 17:23

Apr 20 04:12

March 22

12

13

2024

3/20  3:11

Mar 10 09:00

Apr 8 18:21

March 11

13

14

2025

3/20  9:00

Mar 29 10:58

Apr 27 19:31

March 30

12

15

2026

3/20 14:49

Mar 19 01:23

Apr 17 11:52

March 19

12

16

2027

3/20 20:38

Mar 8 09:29

Apr 6 23:51

March 9

13

17

2028

3/20  2:28

Mar 26 04:31

Apr 24 19:47

March 27

12

18

2029

3/20  8:17

Mar 15 04:19

Apr 13 21:40

March 16

13

19

Year

Vernal Equinox (UTC)

Conjunction - March (UTC)

Conjunction - April (UTC)

New Moon Day

# of Months

Metonic Year

2030

3/20 14:06

Mar 4 06:34

Apr 2 22:02

April 3

12

1

2031

3/20 19:55

Mar 23 03:49

Apr 21 16:57

March 24

12

2

2032

3/20  1:44

Mar 11 16:24

Apr 10 02:39

March 12

13

3

2033

3/20  7:34

Mar 30 17:51

Apr 29 02:46

March 31

12

4

2034

3/20 13:23

Mar 20 10:14

Apr 18 19:26

March 21

12

5

2035

3/20 19:12

Mar 9 23:09

Apr 8 10:58

March 10

13

6

2036

3/20  1:01

Mar 27 20:57

Apr 26 09:33

March 28

12

7

2037

3/20  6:50

Mar 16 23:36

Apr 15 16:08

March 17

13

8

2038

3/20 12:40

Mar 5 23:15

Apr 4 16:43

April 5

12

9

2039

3/20 18:29

Mar 24 17:59

Apr 23 09:35

March 25

12

10

2040

3/20  0:18

Mar 13 01:46

Apr 11 14:00

March 13

13

11

2041

3/20  6:07

Mar 2 15:39

Apr 1 01:29

April 1

12

12

2042

3/20 11:56

Mar 21 17:23

Apr 20 02:19

March 22

12

13

2043

3/20 17:46

Mar 11 09:09

Apr 9 19:06

March 12

13

14

2044

3/19 23:35

Mar 29 09:26

Apr 27 19:42

March 30

12

15

2045

3/20  5:07

Mar 18 17:15

Apr 17 07:27

March 19

12

16

2046

3/20 10:57

Mar 7 18:15

Apr 6 11:52

March 8

13

17

2047

3/20 16:52

Mar 26 11:44

Apr 25 04:40

March 27

12

18

2048

3/19 22:33

Mar 14 14:28

Apr 13 05:20

March 15

13

19