Print

Katolieke Geleerde Bevestig dat nie een van die Twee Saterdag of Sondag die Bybelse Sabbat is

Sabbatariërs het vir ʼn lang tydperk Roomse Katolieke aangehaal vir die bewys dat die Katolieke Kerk erken dat sy die Sabbat verander het na Sondag. Een van die mees bekende is Die Groot Stryd, Bladsy 448:

Romaniste verklaar dat “die onderhouding van Sondag deur die Protestante dit ʼn eerbetoon is wat hulle aanbied, ten spyte van hulself, aan die gesag van die [Katolieke].” – mgr. Segur, Openhartige Gesels oor die Protestante van Vandag, bladsy 213.

Gedurende die 5de Januarie, 2006, het die Roomse Katolieke geleerde en apologeet, Patric Madrid, ʼn verrassende verklaring gemaak waarvan elke persoon wat lief is vir die ware Sabbat bewus van moet wees. EWTN, Die Wêreldse Katolieke Netwerk, wat gasheer is vir ʼn inbel radio program getiteld, Oop Lyn. Het ʼn luisteraar ingebel met die vraag ten opsigte die aantygings dat die Katolieke Kerk die Sabbat verander vanaf Saterdag na Sondag.

Madrid het geantwoord dat die huidige Saterdag nie die oorspronklike Bybelse Sabbat is, maar dat dit verander is deur die Katolieke Kerk, en in werklikheid was dit ʼn kalender verandering. Hier volg ʼn transkripsie van sy verklarings,

Wel ons moet eerste onthou, dat eerste van alles wat Jesus gesê het: Hy het gesê moenie vergeet dat die mens nie gemaak was vir die Sabbat, die Sabbat was gemaak vir die mens. Dat die Here self, vertel het dat Hy die Here van die Sabbat is, omdat Hy die gesag daaroor het, en sovêr as die manier hoe ons die gebooie moet onderhou.

Wat jou broeder in die wet nie verstaan is dat die Katolieke Kerk nie daardie gebod verander het nie. Die Katolieke Kerk onderhou die gebooie om die dag van die He..... die Sabbat heilig te hou, maar dit doen nie so op die Dag van die Here, en dat die vroeë Christene hulle onderhouding van daardie gebod verander het vanaf Saterdag na Sondag.

Eerste van alles is, omdat daar ʼn onderskeidende verbreking is tussen die vereistes van die Ou Testament: en die rituele van die Mosaïese verbond, en bevele wat handel oor die Sabbat aanbidding, en die diere offerandes asook daardie soort van ding. Hulle wou wys dat die Christendom afsonderlik is van Judaïsme. Dit het onstaan uit Judaïsme, maar is dit afsonderlik.. O, die viering van die Here se koms, ek is jammer, die viering van die Here se opstanding, en dood op die dag dat Hy herrys het van die dood is die mees gepaste.

O, die ander ding wat ons ook moet onthou, is die kalender wat ons gebruik, insluitende die Sewende – dag Adventiste, is dit nie die kalender wat beplan is deur die Katolieke Kerk, maar is dit ook ʼn kalender wat gegrond is volgens die jaar volgens die son, en nie die jaar volgens die maan. Die Joodse kalender wat onderhou was ten tye van Christus, het hulle die maan – kalender gebruik, wat verskeie dae korter is as die son – kalender.

Dus is die groot ironie dat die Sewende – dag Adventiste self nie aanbid op die presiese selfde Sabbatdag as die Jode ten tye van Christus, omdat dit nou verkeie dae verskil, o, der dit, o, oorgeskakel het [vanaf?] die gebruik van die kalender volgens die maan

___________________________________________________________________

Verwante Inhoud: