Print

Die #1 Beste Natuurlike – Geneesmiddel! Is Behandelde Houtskool!

“Loof Yahuwah, o my siel, en vergeet geeneen van sy weldade nie! Wat al jou ongeregtigheid vergewe, wat al jou krankhede genees.” (Psalm 103 verse 2 en 3)

houtskool wat brandBehandelde houtskool is beide ironies tekens van die einde, en hoe meer die mediese wetenskap vorder, en hoe meer daar weerstand is teen antibiotika, en die verskeie nuwe vorme van siektes. Gesondheid – versorging sal baie moeilik wees om te bekom in die toekoms, veral wanneer mense verbied word om te koop of te verkoop tensy hulle toestem om die merkteken van die dier te ontvang.

Dit is uiters belangrik om nou tyd te bestee om kennis te verkry oor eenvoudige en effektiewe geneesmiddels. Yahuwah het voorsien aan ʼn geneesmiddel in die natuur vir elke siektetoestand. Een van die beste, en die effektiefste natuurlike geneesmiddel geredelik beskikbaar is aan almal rondom die wêreld. Dit is behandelde houtskool.

Die gebruik van houtskool as ʼn medisinale geneesmiddel gedokumenteer is deur Egipte en sovêr terug as 1,500 v.C. As jy die woorde hoor van “natuurlike – geneesmiddels,” en onmiddellik dink aan “kwaksalwers wat olie van slange verkoop,” Moet jy hoor dat houtskool steeds gebruik word deur dokters vir ʼn verskeidenheid van toestande van vandag gedurende hierdie 21ste eeu!

Die Gif Beheer Sentrum van Amerika beveel die gebruik van die poeier van behandelde – houtskool aan. Die Verenigde State se Voedsel en Medisyne Administrasie het die waarde van verbrande – houtskool vasgestel as ʼn Kategorie 1, of as “Veilig en Effektiewe” vir gebruik.

Die beste deel van dit is? Jy kan dit koop of self maak!

Die baie gebruike van houtskool.

Van al die geneesmiddels wat beskikbaar is, het behandelde houtskool die grootste reeks van gebruike as natuurlike geneesmiddel en moet dit bekend wees deur almal wat belangstel in die behandeling van siektes. Houtskool absorbeer toksiene. Houtskool word gebruik vir elke vorm diarree, tourista wat (dikwels veroorsaak word deur die E. coli bakterie), en disenterie en cholera. Op dieselfde tyd is houtskool sowel veilig en gekik genoeg om ʼn baba se diarree te behandel. Die feit is dat dit net so goed werk vir hardlywigheid. As dit gebruik word vir ander doele, maak seker om baie water te drink wanneer dit gebruik word!

Houtskool kan ook gebruik word vir ʼn opgeblase maag en gas. As gevolg sy geskiktheid om toksines te bind, dit dikwels die behandeling van keuse is wanneer iemand gif ingeneem het. Elke dag, gebruik hospitale om pasiënte te detoks wat ly onder ʼn oordosis van verslaafde dwelms, soos aspirien, barbiturate, of morfien.

Houtskool is geskik vir die behandeling ʼn oordosis of gif omdat dit nie opgeneem word deur die liggaam. In plaas daarvan bly dit in die sysverteringskanaal, en bind dit chemikalieë, en passeer dit die toksines wat deur die liggaam opgeneem is.

black widow spider  rattlesnake
Die feit is, dat die geskiktheid om op te neem so effektief is dat dit nie binne twee ure geneem word nadat voorgeskrewe medisyne gebruik is. Gedurende 1831, het Professor Touery gedemonstreer hoe effektief houtskool is, by die Franse Akademie van Medisyne. Hy het ʼn dodelike dosis strignien gedrink ... en dit oorleef! Die truuk! Hy het die gif met houtskool gemeng!

Hoe om behandelde houtskool te gebruik.

Behandelde Houtskool is ook baie effektief wanneer die ekstern gebruik word. Dit verminder infeksies, genees insekte byte, absorbeer slang serum, en neutraliseer skerpioen steke, en kan selfs gebruik word as behandeling teen die serum en byte van die wêreld se dodelike spinnekoppe! Dit is waarlik ʼn effektiewe behandeling en elkeen moet begin om te leer hoe om dit te gebruik.

Behandelde houtskool is uiters gebruiker vriendelik! Dit word dikwels verkoop in tablet of kapsule vorm, maar die mees effektiewe manier om ʼn groot hoeveelheid te neem, is om dit eenvoudig in water of sap in te roer en dit dan te drink. Houtskool is smaakloos. Deur dit in water in te roer mag dit effens sanderig wees, maar dit is smaakloos.

Vir uitwendige gebruik, neem eenvoudig ʼn opgehoopte teelepel van die houtskoolpoeier; en voeg genoeg water by om die in ʼn vogtige pasta te vorm. As dit verkies word kan gemaaldevlas saad ook ingeroer word om die pasta te bind. As dit te loperig is, voeg eenvoudig meer houtskool poeier by. Smeer dit oor die besmette wond. Volgende is om ʼn vogtige papierhanddoek of watte oor die houtskool te plaas. Laastens, draai dit toe in plastiek. Dit is om die houtskool vogtig te hou. Opeens as die pap uitdroog kan dit nie meer absorbeer nie. Jy sal die kante moet verseël met mediese – kleefband sodat daar geen lekkasie is.

Houtskool – paste kan selfs gesmeer word op ʼn skoon doek, n dan opgesit word vir latere hergebruik.

Hoe om jou eie houtskool te maak.

Behandelde houtskool kan gekoop word by apteke, aanlyn, of jy kan jou eie maak. Alhoewel, moenie houtskool brikette gebruik. Hulle is nie van voedsel standaard en word dit gemaak met vuur chemikalieë vir maklike ontsteking.

Om jou eie houtskool te vervaardig, volg hierdie stappe:

  1. Bou vuurherd buite. Pak dit in ʼn metaal houer met klein stukke van baie droë hout. Harde hout is die beste, maar enige digte plant materiaal, kokosneut doppe, sal ook werk. Bedek die metaalhouer met ʼn deksel wat ʼn gat het vir ventilasie.
  2. Oor ʼn oop vuur kook dit vir drie of vier ure. Die rook en gas sal ontsnap deur die ventilasie gat. Wanneer daar nie meer gas of rook uit die ventilasie gat kom. Is jou hout reg vir gebruik.
  3. Wanneer die houtskool in die houer heeltemal afgekoel het, wat die volgende dag mag wees, plaas dit in ʼn skoon houer. Spoel dit af met skoon water om die vuiligheid of as te verwyder. Jy wil nie die as hê.
  4. Gebruik ʼn kleistamper, of ʼn vleisbeuk om jou houtskool in ʼn fyn poeier te maal.
  5. Laat toe dat die houtskoolpoeier heeltemal uitdroog. Dit sal ongeveer 24 uur neem. Moenie die aktiverings proses begin voor die houtskoolpoeier heeltemal uitgedroog is.

Nie behandelde houtskool mag gebruik word vir uitwendige gebruik, soos vir water suiwering, of enige aantal ander gebruike. Om dit te aktiveer vit interne gebruik verlang enkele verdere stappe.

  1. Voeg ʼn verhouding van 1 tot 3 dele, kalsiumchloried met water by. Wees versigtig. Die oplossing sal baie warm word. Jy sal genoeg oplossing benodig om die houtskool geheel en al te bedek. (Kalsiumchloriet kan aangekoop word by die meeste hardeware winkels. Indien jy nie enige kan verkry, kan die plaasvervanger van 310ml suurlemoensap gebruik word in die plek van kalsiumchloriet.)
  2. Gebruik ʼn glas of vlekvryestaal bak, voeg ʼn klein bietjie die kalsiumchloriet by die houtskoolpoeier en roer dit deeglik. Opeens as die mengsel ʼn pasta vorm, moenie meer vloeistof byvoeg.
  3. Bedek die houer en laat dit ongesteurd, vir 24 uur. Dreineer soveel as moontlik van die oorblywende vloeistof uit die houer. Die houtskool moet nat wees maar nie heeltemal deurweek.
  4. Plaas die nat houtskool in ʼn metaalhouer. Jy sal benodig dat dit vir drie ure kook, teen ʼn temperatuur warm genoeg wat water kan kook. Na drie ure sal die houtskool gereed wees vir gebruik.

Behandelde houtskool is een van die mees belangrike nuttige geneesmiddels wat beskikbaar is. Die armste bedelaar op aarde kan sy eie maak, terwyl dit die lewe kan red van die rykste miljardêr.

Doen jou eie navorsing! Begin om te leer oor die verskeie maniere van gebruike van hierdie wonderlike bron. In die toekoms mag jou lewe of die van ʼn geliefde daarvan afhang.