Paulus, die Romeine & die Sabbat
- Die Verstaan van Romeine 14
- “Die aansien van een dag bo die ander”
- “Laat elkeen ten volle oortuig wees volgens sy eie verstand.”
- Is die Sewende –Dag Sabbat onderhouding steeds bindend?
- Moet die Christene die Jaarlikse Feeste onderhou?
- Het Yahushua die Wet afgeskaf?
In hierdie video:
Romeine 14: Wat het Paulus werklik gesê?
Die Besnydenis & die Bloedverbond
- Die rite van besnydenis
- Die bloedverbond
- Die offerandestelsel
- Die Konsilie van Jerusalem
- Yahuwah se belofte aan Abram
- Die lank verwagte Messias
In hierdie Video:
Is die rite van die besnydenis steeds bindend?
Paulus en die Galasiërs: Was die Sabbatte
en die Feeste aan die Kruis Vasgespyker?
- “Hoe keer julle weer terug tot die swakke en armoedige eerste
beginsels wat julle weer van voor af aan wil dien? Julle neem dae
en maande en tye en jare waar.” (Galasiërs 4 verse 9 en 10)
- Wat is hierdie “swakke en armoedige beginsels?”
In hiedie video:
Was die Sabbatte en Feeste aan die kruis vasgespyker?
Die Gelowige se Burgerlike Plig:
Die Ware Betekenis van Romeine 13!
- `n Ernstige plig om vir waarheid te staan
- `n Heilige verpligting om alle vorme van boosheid te weerstaan
- Geen blinde gehoorsaamheid aan tiraniese magte nie
- Verkeerd om Romeine 13 te gebruik ter ondersteuning van
wette inteenstelling met die goddelike wet
In hierdie video:
Die Ware Betekenis van Romeine 13!
Voorafbeskikking: Lotery vir Jou Siel?
- Totale Bedorwenheid/Onbekwaamheid
- Onwoorwaardelike Verkiesing
- Beperkte Versoening
- Onweerstaanbare Genade
- Volharding van die Heiliges
- Ewige Sekerheid
In hierdie video:
Voorafbeskikking: `n Vernietigende & Onbybelse Leerstelling!
Die Teken van Jona
- Drie Dae & Drie Nagte
- Jona: In die Maag van die Walvis
- Yahushua: In die Hart van die Aarde
- Yahushua…Gekruisig op die Sesde Dag
- Yahushua … Opstanding op die Eerste Dag
- Wanneer begin die aftelling?
In hierdie video:
Die “teken van die profeet Jona” verduidelik!
Ewige Vure Bestaan…
maar dit is nie wat jy dink nie!
- `n Ewig brandende “hel” is NIE Bybels NIE.
- Yahuwah, Self, is `n verterende vuur.
- Die ewige vlamme van Yahuwah se teenwoordigheid
sal alle sonde en selfsugtigheid verteer.
- Die wie verlos is sal vir ewig jubel in hierdie vure.
In hierdie video:
Die Geheimenis van “Ewige Vure” volgens die Skrifte!