While WLC continues to uphold the observance of the Seventh-Day Sabbath, which is at the heart of Yahuwah's moral law, the 10 Commandments, we no longer believe that the annual feast days are binding upon believers today. Still, though, we humbly encourage all to set time aside to commemorate the yearly feasts with solemnity and joy, and to learn from Yahuwah’s instructions concerning their observance under the Old Covenant. Doing so will surely be a blessing to you and your home, as you study the wonderful types and shadows that point to the exaltation of Messiah Yahushua as the King of Kings, the Lord of Lords, the conquering lion of the tribe of Judah, and the Lamb of Yahuwah that takes away the sins of the world.
World’s Last Chance
Berei harte en verstande voor vir Yahushua se skielike terugkeer!
Contact US

Artikels

3871 Artikels in 21 Languages

14 Redes Waarom Ek Nie ‘The Chosen’ Sal Kyk Nie
Daar is veel omtrent “The Chosen” wat die opregte Christen moet bekommer. Laat ons kyk na voorbeelde van hoe hierdie vertoning die Skrifte verdraai en Christus afkraak.
Comments: 0 
Hits: 19 
Die boek van die Bybel waarvan jou lewe afhang
As mense net die waarde van die boek van Romeine besef, sal hulle hul lewe deurbring om dit te studeer asof hul lewens daarvan afhang - want hulle weet.
Comments: 0 
Hits: 34 
In My Vader Se Naam
Wat het Yahushua bedoel toe hy gesê het hy kom in sy Vader se naam?
Comments: 0 
Hits: 26 
Die Verwoesting van Jerusalem
Die 24ste hoofstuk van Matthéüs is een van die mees misbruikte gedeeltes in die Bybel. Premillennialiste gebruik hierdie hoofstuk as 'n springplank vir allerhande fantasievolle leringe en wilde spekulasie. In hierdie artikel wil ons die konteks van die hoofstuk ondersoek en die toepassing daarvan op die verwoesting van Jerusalem in 70 n.C. sien.
Comments: 0 
Hits: 32 
Yahushua Die Wysheid van Yahuwah
Indien Yahushua Yahuwah is, waarom moet hy met die Gees van Yahuwah gevul word? Meer nog, waarom het hy behoefte aan die gees van wysheid as hy Wysheid is?
Comments: 0 
Hits: 33 
Paulus se Teologie in Thessalonika
Die boek van Handelinge voorsien belangrike insig in wat eerste-eeuse Christene geglo en geleer het. Hier, sal ons ontdek wat Paulus die burgers van Thessalonika omtrent Yahuwah geleer het.
Comments: 0 
Hits: 32 
Spiritualisme: Die Groot Misleiding (Deel 2 van 2)
Wees nie mislei nie!
Comments: 0 
Hits: 45 
Spiritualisme: Die Groot Misleiding (Deel 1 van 2)
Wees nie mislei nie!
Comments: 0 
Hits: 46 
Het Yahuwah Homself of Sy enigste seun gegee
As Yahushua NIE Yahuwah is NIE en Christene gaan voort om te sê dat hy is, dan is iets baie diepgaande verlore in teologie. Om te sê dat Yahuwah aan die kruis gesterf het is om die lydende liefde van die Vader te mis!
Comments: 0 
Hits: 36 
Die Amillenniale Siening oor die Gebondenheid van Satan
Waarom glo amillenniste dat Satan huidiglik gebind is?
Comments: 0 
Hits: 22 
Het Jy Die Uitslag van die Laaste Oordeel?
In vele dinge, oortree ons almal, maar ons het die uitslag van die laaste oordeel!
Comments: 0 
Hits: 29 
Saul van Tarsus se Damaskus Weg Christologie
Hoe het Saulus se siening van Yahushua verander na sy ontmoeting van die opgestane en verhoogde koning? Het Yahushua homself geopenbaar as die God van die heelal?
Comments: 0 
Hits: 45 
Is Jy Pro-Chris of Anti-Chris?
Nie een van ons wil as anti-Chris gemerk word nie. Maar, baie Christene pas in hierdie kategorie volgens bybelse definisie.
Comments: 0 
Hits: 43 
5 Kognitiewe Vooroordele Wat Ons Teologie Kan Affekteer
Waarom kleef soveel wel-menende Christene hardnekkig vas aan hul interpretasies te midde van Bybelse bewyse van die teendeel?
Comments: 0 
Hits: 46 
Die Persoon Wie My die Meeste Probleme Ooit Gegee het
Verheerliking is die verwydering van die sondige natuur, tot dan is ons daarmee vasgevang
Comments: 0 
Hits: 40 
Yahushua Het die Bron van Ewige Lewe Geword
Yahushua is die opstanding en die lewe omdat Yahuwah die Vader hom in hierdie rol aangestel het.
Comments: 0 
Hits: 30 
Wat Luther van Romeine Geleer Het
Die Boek van Romeine is nes Luther se lewe. Dit is `n reënboog met beide donker, sombere kleure, en helder, opgewekte kleure.
Comments: 0 
Hits: 23 
Beteken om Koning van Konings te wees Yahushua is Yahuwah?
Yahushua is die “Koning van Konings.” Beteken dit hy is godheid?
Comments: 0 
Hits: 23 
PLANETE in die skeppings verslag, dwaal Sterre, gevalle engele – Judas 13
Word “planete” in die Bybel genoem?
Comments: 0 
Hits: 32 
Daniël 12 in Preteris Perspektief
Verwys Daniël12:2,3,9,12 na die Algemene Opstanding en die Finale Oordeel?
Comments: 0 
Hits: 34 

Loading...
Loading the next set of posts...
No more posts to show.