While WLC continues to uphold the observance of the Seventh-Day Sabbath, which is at the heart of Yahuwah's moral law, the 10 Commandments, we no longer believe that the annual feast days are binding upon believers today. Still, though, we humbly encourage all to set time aside to commemorate the yearly feasts with solemnity and joy, and to learn from Yahuwah’s instructions concerning their observance under the Old Covenant. Doing so will surely be a blessing to you and your home, as you study the wonderful types and shadows that point to the exaltation of Messiah Yahushua as the King of Kings, the Lord of Lords, the conquering lion of the tribe of Judah, and the Lamb of Yahuwah that takes away the sins of the world.
World’s Last Chance
Preparing Hearts and Minds for Yahushua's Sudden Return!

Biblical Christian Articles

3871 Articles in 21 Languages

Die Geval vir Nero Caesar as die Dier van Openbaring
Wat daarvan indien Die Dier hoegenaamd nie `n toekomstige moet-nog-kom figuur is nie? Wat daarvan indien hy `n eerste-eeuse dier was wie alreeds gekom en gegaan het?
Comments: 0 
Hits: 41 
Hoop uit Klaagliedere!
Die boek van Klaagliedere bevat `n magtige les in geloof en hoop, bevestigend dat Yahuwah `n God is wat Sy beloftes nakom—hulle almal.
Comments: 0 
Hits: 51 
1 Timothéüs 1: “Dat die wet nie gegee is vir die regverdige nie”
Dit is `n studie oor die eerste hoofstuk van Timóthéüs, `n hoofstuk soms gebruik in reaksie op enigeen wie glo dat ons Yahuwah se gebooie moet onderhou.
Comments: 0 
Hits: 68 
Die God van Ons Vaders
Watter getuienis aangaande Yahuwah se identiteit moet ons glo? Die getuienis van die Bybel vaders (OF) die Kerk Vaders van die Bybelse era?
Comments: 0 
Hits: 91 
Die “Wederkoms” van Yahushua in Johannes 14
In Johannes 14, verwys Yahushua na die uitstorting van die Heilige Gees, nie sy fisiese wederkoms nie.
Comments: 0 
Hits: 109 
Die Drie-eenheid: Wie Weet?
Maar van daardie dag en uur weet niemand nie, nie eens die engele van die hemel, of die Seun, maar die Vader alleen. (Matt. 24:36 NASB) Hoe kan Yahushua God wees en nie weet nie?
Comments: 0 
Hits: 108 
Die Eerste Opstanding
Die Eerste Opstanding: Het dit alreeds gebeur?
Comments: 0 
Hits: 238 
Ja, Yahushua het `n God
Paulus bevestig, “In die mond van twee of drie getuies, sal die woord vasstaan,” (2 Korinthiërs 13:1) Hier het ons ag geïnspireerde getuies dat Ellen White en die Drie-eniges willens en wetend verkies het om te ignoreer wat uitdruklik staaf dat Yahushua `n God het, en is nie daarom gelyk aan Vader Yahuwah nie.
Comments: 0 
Hits: 286 
Kom Met Die Wolke (Openbaring 1:4-8)

Kyk,Hy kom met die wolke, en elke oog sal Hom sien…” (Open. 1:7) Openbaring maak dinge bekend wat binnekort sou gebeur vir die eerste-eeuse gehoor.

Comments: 0 
Hits: 148 
Herwinning van Bybelse Geestelikheid
Vele Christene is bang vir egte bybelse spiritualiteit omdat Satan hierdie oefeninge gesteel het sodat, baie gelowiges nou veronderstel dat hierdie vorme van spiritualiteit hulleself satanies is. Dit is tyd om hierdie verlore spirituele oefeninge terug te eis.
Comments: 0 
Hits: 200 
Tradisie, Geloof, & Teologiese Politiek
Moenie mislei word deur slinkse argumente of retoriek, in aangeleenthede van geloof nie. Neem tyd om alle dinge vir jouself te bewys. Selfs die antieke Bereane het nie alles gesluk wat die Apostel Paulus gesê het nie, maar hulle het “… elke dag die skrifte ondersoek of hierdie dinge so was” (Handelinge 17:11).
Comments: 0 
Hits: 151 
Yahushua, Die Puik, Meester Het `n Meester Gehad
Tenspyte van Yahushua se herhaalde uitsprake dat sy leringe nie sy eie was nie, beweer tradisie steeds dat hulle is.
Comments: 0 
Hits: 205 
Die Belangrikheid van 70 n.C.
Een van die belangrikste, maar dikwels oor die hoof gesiene gebeurtenisse in die Christelike geskiedenis, is die gebeure rondom 70 n.C.
Comments: 0 
Hits: 227 
Wat beteken “Christus” en “Messias”?
Vra enige Christen wat Christus beteken, en jy sal waarskynlik `n verkeerde antwoord kry. Wat beteken “Christus”?
Comments: 0 
Hits: 218 
Waarom Die Plat Aarde Boodskap Verlossend & `n Toetsende Waarheid Is
Om eerbied weg te skuif van Yahuwah as die Skepper was 'n kroonprestasie vir die heidense Luciferiese sonaanbidders van die Nuwe Wêreld Orde.
Comments: 0 
Hits: 128 
Yahushua Het In die Wêreld Gekom
Wat sou eerste-eeuse Jode verstaan het wanneer hulle hoor dat Yahushua “het in die wêreld gekom?”
Comments: 0 
Hits: 111 
Wie is Yahushua? Yahuwah, Christus of Albei?
Wie is Yahushua nou eintlik?
Comments: 0 
Hits: 148 
Seël van Yahuwah: Het jy dit ontvang? Deel 2
Die Seël van Yahuwah: Wat is dit? …en het jy dit?
Comments: 0 
Hits: 196 
Seël van Yahuwah: Het jy dit ontvang? Deel 1
Die Seël van Yahuwah – Wat is dit? … en het jy dit ontvang?
Comments: 0 
Hits: 117 
My Vader Se Koninkryk
Baie Christen gelowiges glo dat Yahushua die koninkryk vir ewig sal regeer omdat hy God is. Maar, Skrifte, openbaar `n anderste skets van die komende koninkryk.
Comments: 0 
Hits: 112 

Loading...
Loading the next set of posts...
No more posts to show.