*Accessing your location via . Please disable your vpn to have an accurate location or manually enter
it .
While WLC continues to uphold the observance of the Seventh-Day Sabbath, which is at the heart of Yahuwah's moral law, the 10 Commandments, we no longer believe that the annual feast days are binding upon believers today. Still, though, we humbly encourage all to set time aside to commemorate the yearly feasts with solemnity and joy, and to learn from Yahuwah’s instructions concerning their observance under the Old Covenant. Doing so will surely be a blessing to you and your home, as you study the wonderful types and shadows that point to the exaltation of Messiah Yahushua as the King of Kings, the Lord of Lords, the conquering lion of the tribe of Judah, and the Lamb of Yahuwah that takes away the sins of the world.
Die Datumlyn Misleiding: Wat dit is &
Waarom dit vir Jou van Belang moet Wees!
Die Internasionale Datumlyn is ʼn mensgemaakte,
denkbeeldige, arbitrêre, en verskuifbare lyn.
Die ywerige wat verkondig van sola scriptura terwyl
Yahuwah se feesdae ondergeskik is aan die
mensgemaakte Internasionale Datumlyn dit
heeltemal teenstrydig is.
In hierdie video: Die bewys van die valsheid van ʼn aaneenlopende weekliksesiklus!
Die son ,maan en die sterre is geskep vir tydhouding
Die dag volgens die skrif begin met sonsopkoms
Sabbat onderhouing = met die ure gedurende die daglig
Dag van die Nuwemaan = die 1ste dag van die maand
Sondag is NIE die Bybelse Sabbat
Saterdag is NIE die Bybelse Sabbat
In hierdie video: Die Opsomming van die Die maande in ʼn Ry reeks
Tyd: 00:08:30
Aflaai: 1472
Kommentare: 0
3654
Die Gregoriaanse Saterdag/Sondag Of Yahuwah
se Sabbat: Watter een moet ons vereer?
Die Kalender Probleem
Die Finale Toets
Die Sewe Basuine
Die Eind van die Wêreld
Die Dringende Besluit
In hierdie video: Die Komende Konflik: Is jy voorbereid?
Die Valse Nuus Reeks │ Deel 1: “Alle Dae is Dieselfde!”
Die Sabbat is bindend op die Christene van Vandag
“Die Geskrewe vereistes” wat teen ons is is NIE die 10 Gebooie.
Aanbidding elke dag nie die vereistes negeer van die Sabbats Gebod.
In Hierdie video: Alle dae is nie dieselfde volgens die Skrif!
Om die Nuwemane en die Verplasingsdae te Verstaan
Die dae van die Nuwemaan is nie handelsdae
Nuwemane is dae van Dankbetuiging
Nuwemane is dae van aanbidding
Die Skepper se kalender is ʼn maan – son kalender
ʼn “Verplasingsdag “ is die 30ste dag van die maansiklus.
In hierdie video: Die dag van die Nuwemaan & Verplasingsdae verduidelik!
“Die Saterdag Sabbat” is VALSE NUUS!
Datum van die Kruisiging
Erkennings deur Joodse Geleerdes
Erkennings deur Katolieke Geleerdes
Die Juliaanse Kalender & Planetêre Week
Die Mens – Gemaakte Internasionale Datumlyn
In hierdie video: Onweerlegbare Bewys: Dat Saterdag NIE die Sabbat is!
Die Datumlyn Misleiding: Wat dit is &
Waarom dit vir Jou van Belang moet Wees!
Die Internasionale Datumlyn is ʼn mensgemaakte,
denkbeeldige, arbitrêre, en verskuifbare lyn.
Die ywerige wat verkondig van sola scriptura terwyl
Yahuwah se feesdae ondergeskik is aan die
mensgemaakte Internasionale Datumlyn dit
heeltemal teenstrydig is.
In hierdie video: Die bewys van die valsheid van ʼn aaneenlopende weekliksesiklus!
Die Sabbat met Sonsondergang?
Belaglik en Onmoontlik!
Die dood van Yahushua
Josef vra vir die liggaam
Pilatus gee toestemming
Josef berei voor vir die begrafenis
Begrafnis, Sabbats Rus, & Opstanding
In hierdie video: Die Sabbatdag begin met Dagbreek! Wil Jy die Bewys Hê?
Drie Maande in ʼn Ry │Voorskou
Die hededaagse Romeinse kalender is bedrog
Sondag is NIE die Bybelse Sabbat
Saterdag is Nie die Bybelse Sabbat
Die Skrif wys op drie identiese maande in ʼn ry
Die weeklikse siklus begin met elke Nuwemaan
Die Sabbatte kom voor op dieselfde datums elke maand
In hiedie video: Die Inleiding tot die Drie Maande in ʼn Ry- ʼn Reeks in 7 dele
Jode en die Sabbat
Miljoene aanvaar verkeerdelik dat Saterdag die Bybelse
Sabbbat is, omdat dit die dag is waarop die jode aanbid.
Joodse geleerdes erken dat Saterdag nie die oorspronklike
antieke Bybelse Sabbat van die Skrif is.
Die Gregoriaanse Kalender IS NIE Yahuwah se Kalender
Saterdag IS NIE die Bybelse Sabbat!
In hierdie video: Die vergete bedrog!
Die Saterdag Bedrogspul:
Die Versteking van die Sabbat – Deel 2
Gedurende die vierde eeu, het Hillel II die Bybelse
Kalender verander!
Die Jode aanbid op Saterdae omdat die wette van die
Talmoed hierdie handeling regverdig.
Die Ware Sabbat is NIE op die hedendaagse kalender!
In hierdie Video: Hillel II verplaas die Sabbat onderhouding na Saterdag!
Die Sabbat volgens die Maan word
geregverdig deur die “70 Weke” Profesie!
Daniel se “70 Weke” (Daniel 9)
Die Kruisiging gedurende die Lente van 31 n.C.
Die Kruisiging vind plaas op die 14de van die maanmaand
Die Kruisiging gedurende die 6de dag van die week
Die Kruisiging NIE op ‘n “Vrydag!”
In hierdie Video: Ou Profesie bewys die Sabbat volgens die Maan
Die Saterdag Bedrogspul:
Die Versteking van die Sabbat – Deel 1
Konstantyn ... het die week volgens die planete as standaard
gestel, wat Sondag as die eerste dag van die week maak.
Konstantyn... het dies Solis (Sondag) verhef as aanbiddingdag
vir die heidene en Christene.
Konstantyn ... het Paasfees verhef bo die Pasga.
In hierdie video:
Konstantyn het die Bybelse Kalender verbied!
Drie Maande in ʼn Ry │ Deel 7
Die son ,maan en die sterre is geskep vir tydhouding
Die dag volgens die skrif begin met sonsopkoms
Sabbat onderhouing = met die ure gedurende die daglig
Dag van die Nuwemaan = die 1ste dag van die maand
Sondag is NIE die Bybelse Sabbat
Saterdag is NIE die Bybelse Sabbat
In hierdie video: Die Opsomming van die Die maande in ʼn Ry reeks