Contact US

Bybelse Christelike Videos

Die Gregoriaanse Saterdag/Sondag Of Yahuwah
se Sabbat: Watter een moet ons vereer?

  • Die Kalender Probleem
  • Die Finale Toets
  • Die Sewe Basuine
  • Die Eind van die Wêreld
  • Die Dringende Besluit
In hierdie video:
Die Komende Konflik: Is jy voorbereid?
Tyd: 00:07:57
Aflaai: 761
Kommentare: 0 
2498 

Die Valse Nuus Reeks │ Deel 1: “Alle Dae is Dieselfde!”

  • Die Sabbat is bindend op die Christene van Vandag
  • “Die Geskrewe vereistes” wat teen ons is is NIE die 10 Gebooie.
  • Aanbidding elke dag nie die vereistes negeer van die Sabbats Gebod.
In Hierdie video:
Alle dae is nie dieselfde volgens die Skrif!
Tyd: 00:16:33
Aflaai: 758
Kommentare: 0 
2779 

Om die Nuwemane en die Verplasingsdae te Verstaan

  • Die dae van die Nuwemaan is nie handelsdae
  • Nuwemane is dae van Dankbetuiging
  • Nuwemane is dae van aanbidding
  • Die Skepper se kalender is ʼn maan – son kalender
  • ʼn “Verplasingsdag “ is die 30ste dag van die maansiklus.
In hierdie video:
Die dag van die Nuwemaan & Verplasingsdae verduidelik!
Tyd: 00:16:21
Aflaai: 701
Kommentare: 0 
2799 

“Die Saterdag Sabbat” is VALSE NUUS!

  • Datum van die Kruisiging
  • Erkennings deur Joodse Geleerdes
  • Erkennings deur Katolieke Geleerdes
  • Die Juliaanse Kalender & Planetêre Week
  • Die Mens – Gemaakte Internasionale Datumlyn
In hierdie video:
Onweerlegbare Bewys: Dat Saterdag NIE die Sabbat is!
Tyd: 00:35:59
Aflaai: 707
Kommentare: 0 
2450 

Die Datumlyn Misleiding: Wat dit is &
Waarom dit vir Jou van Belang moet Wees!  

  • Die Internasionale Datumlyn is ʼn mensgemaakte,
    denkbeeldige, arbitrêre, en verskuifbare lyn.
  • Die ywerige wat verkondig van sola scriptura terwyl
    Yahuwah se feesdae ondergeskik is aan die
    mensgemaakte Internasionale Datumlyn dit
    heeltemal teenstrydig is.
In hierdie video:
Die bewys van die valsheid van ʼn aaneenlopende weekliksesiklus!
Tyd: 00:23:00
Aflaai: 726
Kommentare: 0 
2402 

Die Sabbat met Sonsondergang?
Belaglik en Onmoontlik!

  • Die dood van Yahushua
  • Josef vra vir die liggaam
  • Pilatus gee toestemming
  • Josef berei voor vir die begrafenis
  • Begrafnis, Sabbats Rus, & Opstanding

In hierdie video:
Die Sabbatdag begin met Dagbreek! Wil Jy die Bewys Hê?

Tyd: 00:23:11
Aflaai: 767
Kommentare: 0 
2592 

Drie Maande in ʼn Ry │Voorskou

  • Die hededaagse Romeinse kalender is bedrog
  • Sondag is NIE die Bybelse Sabbat
  • Saterdag is Nie die Bybelse Sabbat
  • Die Skrif wys op drie identiese maande in ʼn ry
  • Die weeklikse siklus begin met elke Nuwemaan
  • Die Sabbatte kom voor op dieselfde datums elke maand

In hiedie video:
Die Inleiding tot die Drie Maande in ʼn Ry- ʼn Reeks in 7 dele

Tyd: 00:02:30
Aflaai: 1226
Kommentare: 0 
2973 

Jode en die Sabbat

  • Miljoene aanvaar verkeerdelik dat Saterdag die Bybelse
    Sabbbat is, omdat dit die dag is waarop die jode aanbid.
  • Joodse geleerdes erken dat Saterdag nie die oorspronklike 
    antieke Bybelse Sabbat van die Skrif is.
  • Die Gregoriaanse Kalender IS NIE Yahuwah se Kalender
  • Saterdag IS NIE die Bybelse Sabbat!

In hierdie video:
Die vergete bedrog!

Tyd: 00:18:03
Aflaai: 1234
Kommentare: 2 
3372 

Die Saterdag Bedrogspul:
Die Versteking van die Sabbat – Deel 2

  • Gedurende die vierde eeu, het Hillel II die Bybelse
    Kalender verander!
  • Die Jode aanbid op Saterdae omdat die wette van die
    Talmoed hierdie handeling regverdig.
  • Die Ware Sabbat is NIE op die hedendaagse kalender!

In hierdie Video:
Hillel II verplaas die Sabbat onderhouding na Saterdag!

Tyd: 00:20:38
Aflaai: 1262
Kommentare: 0 
3497 

Die Sabbat volgens die Maan word
geregverdig deur die “70 Weke” Profesie!

  • Daniel se “70 Weke” (Daniel 9)
  • Die Kruisiging  gedurende die Lente van 31 n.C.
  • Die Kruisiging vind plaas op die 14de van die maanmaand
  • Die Kruisiging gedurende die 6de dag van die week
  • Die Kruisiging NIE op ‘n “Vrydag!”

In hierdie Video:
Ou Profesie bewys die Sabbat volgens die Maan

Tyd: 00:16:43
Aflaai: 1291
Kommentare: 0 
3527 

Die Saterdag Bedrogspul:
Die Versteking van die Sabbat – Deel 1

  • Konstantyn ... het die week volgens die planete as standaard
    gestel, wat Sondag as die eerste dag van die week maak.
  • Konstantyn... het dies Solis (Sondag) verhef as aanbiddingdag 
    vir die heidene en Christene.
  • Konstantyn ... het Paasfees verhef bo die Pasga.

In hierdie video:
Konstantyn het die Bybelse Kalender verbied!

Tyd: 00:17:45
Aflaai: 1297
Kommentare: 0 
3407 

Drie Maande in ʼn Ry │ Deel 7

  • Die son ,maan en die sterre is geskep vir tydhouding
  • Die dag volgens die skrif begin met sonsopkoms 
  • Sabbat onderhouing = met die ure gedurende die daglig
  • Dag van die Nuwemaan = die 1ste dag van die maand
  • Sondag is NIE die Bybelse Sabbat
  • Saterdag is NIE die Bybelse Sabbat

In hierdie video:
Die Opsomming van die Die maande in ʼn Ry reeks

Tyd: 00:08:30
Aflaai: 1400
Kommentare: 0 
3432 

Die Gregoriaanse Saterdag/Sondag Of Yahuwah
se Sabbat: Watter een moet ons vereer?

  • Die Kalender Probleem
  • Die Finale Toets
  • Die Sewe Basuine
  • Die Eind van die Wêreld
  • Die Dringende Besluit
In hierdie video:
Die Komende Konflik: Is jy voorbereid?

Die Valse Nuus Reeks │ Deel 1: “Alle Dae is Dieselfde!”

  • Die Sabbat is bindend op die Christene van Vandag
  • “Die Geskrewe vereistes” wat teen ons is is NIE die 10 Gebooie.
  • Aanbidding elke dag nie die vereistes negeer van die Sabbats Gebod.
In Hierdie video:
Alle dae is nie dieselfde volgens die Skrif!

Om die Nuwemane en die Verplasingsdae te Verstaan

  • Die dae van die Nuwemaan is nie handelsdae
  • Nuwemane is dae van Dankbetuiging
  • Nuwemane is dae van aanbidding
  • Die Skepper se kalender is ʼn maan – son kalender
  • ʼn “Verplasingsdag “ is die 30ste dag van die maansiklus.
In hierdie video:
Die dag van die Nuwemaan & Verplasingsdae verduidelik!

“Die Saterdag Sabbat” is VALSE NUUS!

  • Datum van die Kruisiging
  • Erkennings deur Joodse Geleerdes
  • Erkennings deur Katolieke Geleerdes
  • Die Juliaanse Kalender & Planetêre Week
  • Die Mens – Gemaakte Internasionale Datumlyn
In hierdie video:
Onweerlegbare Bewys: Dat Saterdag NIE die Sabbat is!

Die Datumlyn Misleiding: Wat dit is &
Waarom dit vir Jou van Belang moet Wees!  

  • Die Internasionale Datumlyn is ʼn mensgemaakte,
    denkbeeldige, arbitrêre, en verskuifbare lyn.
  • Die ywerige wat verkondig van sola scriptura terwyl
    Yahuwah se feesdae ondergeskik is aan die
    mensgemaakte Internasionale Datumlyn dit
    heeltemal teenstrydig is.
In hierdie video:
Die bewys van die valsheid van ʼn aaneenlopende weekliksesiklus!

Die Sabbat met Sonsondergang?
Belaglik en Onmoontlik!

  • Die dood van Yahushua
  • Josef vra vir die liggaam
  • Pilatus gee toestemming
  • Josef berei voor vir die begrafenis
  • Begrafnis, Sabbats Rus, & Opstanding

In hierdie video:
Die Sabbatdag begin met Dagbreek! Wil Jy die Bewys Hê?

Drie Maande in ʼn Ry │Voorskou

  • Die hededaagse Romeinse kalender is bedrog
  • Sondag is NIE die Bybelse Sabbat
  • Saterdag is Nie die Bybelse Sabbat
  • Die Skrif wys op drie identiese maande in ʼn ry
  • Die weeklikse siklus begin met elke Nuwemaan
  • Die Sabbatte kom voor op dieselfde datums elke maand

In hiedie video:
Die Inleiding tot die Drie Maande in ʼn Ry- ʼn Reeks in 7 dele

Jode en die Sabbat

  • Miljoene aanvaar verkeerdelik dat Saterdag die Bybelse
    Sabbbat is, omdat dit die dag is waarop die jode aanbid.
  • Joodse geleerdes erken dat Saterdag nie die oorspronklike 
    antieke Bybelse Sabbat van die Skrif is.
  • Die Gregoriaanse Kalender IS NIE Yahuwah se Kalender
  • Saterdag IS NIE die Bybelse Sabbat!

In hierdie video:
Die vergete bedrog!

Die Saterdag Bedrogspul:
Die Versteking van die Sabbat – Deel 2

  • Gedurende die vierde eeu, het Hillel II die Bybelse
    Kalender verander!
  • Die Jode aanbid op Saterdae omdat die wette van die
    Talmoed hierdie handeling regverdig.
  • Die Ware Sabbat is NIE op die hedendaagse kalender!

In hierdie Video:
Hillel II verplaas die Sabbat onderhouding na Saterdag!

Die Sabbat volgens die Maan word
geregverdig deur die “70 Weke” Profesie!

  • Daniel se “70 Weke” (Daniel 9)
  • Die Kruisiging  gedurende die Lente van 31 n.C.
  • Die Kruisiging vind plaas op die 14de van die maanmaand
  • Die Kruisiging gedurende die 6de dag van die week
  • Die Kruisiging NIE op ‘n “Vrydag!”

In hierdie Video:
Ou Profesie bewys die Sabbat volgens die Maan

Die Saterdag Bedrogspul:
Die Versteking van die Sabbat – Deel 1

  • Konstantyn ... het die week volgens die planete as standaard
    gestel, wat Sondag as die eerste dag van die week maak.
  • Konstantyn... het dies Solis (Sondag) verhef as aanbiddingdag 
    vir die heidene en Christene.
  • Konstantyn ... het Paasfees verhef bo die Pasga.

In hierdie video:
Konstantyn het die Bybelse Kalender verbied!

Drie Maande in ʼn Ry │ Deel 7

  • Die son ,maan en die sterre is geskep vir tydhouding
  • Die dag volgens die skrif begin met sonsopkoms 
  • Sabbat onderhouing = met die ure gedurende die daglig
  • Dag van die Nuwemaan = die 1ste dag van die maand
  • Sondag is NIE die Bybelse Sabbat
  • Saterdag is NIE die Bybelse Sabbat

In hierdie video:
Die Opsomming van die Die maande in ʼn Ry reeks


Loading...
Loading the next set of posts...
No more posts to show.