Contact US

Bybelse Christelike Videos

Seël Van YAH: Belofte van Beskerming!

  • Sabbatte, Nuwe Mane, en jaarlikse Feeste
  • `n Kosbare geestelike gawe beskikbaar aan elke siel
  • Goddelike beskerming teen die “Merk van die Dier”
  • 144,000 van alle stamme van die kinders van Israel
  • Gewillige gehoorsaamheid aan Yahuwah se Gebooie
  • Geestelike beskerming in die tyd van benoudheid wat voorlê
In hierdie video:
Die Seël van YAH: Hemel se geskenk aan die finale generasie!
Tyd: 00:17:28
Aflaai: 313
Kommentare: 0 
983 

Volksmoordenaar, Maniak of Liefdevolle Skepper?
Die Ondersoek na die Twispunt oor die Reuse!

  • Waarom het Vader Yahuwah Israel beveel om die
    Kanaanietiese volke te vernietig? 
  • Vanwaar het reuse van die outyd gekom?
  • Hoe het voor – vloed se boosheid so vinnig toegeneem?
  • Wie of wat is die Nephilim?
In hierdie video:
Ontdek die onmeetbare liefde & voorsienigheid van YAH!
Tyd: 00:20:45
Aflaai: 559
Kommentare: 0 
1432 

Die Ware Vorm van die Aarde: Dit is nie `n Bol nie!

  • NASA se algehele ruimteprogram is op `n enkele leuen gebou.
  • Die Aarde is nie bolvormig nie.
  • Die Aarde beweeg nie.
  • Die Aarde is plat & standvastig.
  •  Verkondiging van die Drie Engele Boodskappe…
In hierdie video:
Plat Aarde: Sal jy waarheid volg waar dit ookal mag lei?
Tyd: 00:07:42
Aflaai: 624
Kommentare: 0 
1386 

Plat Aarde: Bybel Waarheid in `n Onstabiele Wêreld

  • Die Aarde is nie bolvormig nie!
  • Die Aarde is plat en onbeweeglik.
  • Die hemel liggamme beweeg bokant die Aarde.
  • Die Aarde en die hemel liggamme is ingesluit in die uitspansel.

In hierdie video:
Skrifte is baie duidelik: Die Aarde is Plat!

Tyd: 00:18:14
Aflaai: 591
Kommentare: 3 
1644 

Die Liefdes Verbonde: Die Nuwe Verbond
en die Ou Verbond Verduidelik!

  • Is die voorwaardes vir die “Ou Verbond” en die
    “Nuwe Verbond” verskillend?
  • Is die Tien Gebooie steeds bindend?
  • Is die Jaarlikse Feeste se onderhouding steeds bindend?
  • Wat was die doel van Yahushua se dood?
In hierdie video:
Die “Ou” Verbond en die “Nuwe Verbond Verduidelik!
Tyd: 00:17:07
Aflaai: 657
Kommentare: 0 
1536 

Rus in Vrede │Voorskou

  • Wat gebeur as jy sterwe?
  • Kan die dooies met ons praat?
  • Hou my dooie geliefdes my dop?
  • Is die dood die einde? Is dit verewig?
  • Is daar bewustheid na die dood?
  • Wat presies is ʼn “siel”

In hierdie video:
Rus in Vrede .... Voorvertoning!

Tyd: 00:01:00
Aflaai: 623
Kommentare: 0 
1294 

Rus in Vrede

    • Wat gebeur wanneer jy sterf?
    • Kan die dooies met ons praat?
    • Hou my dooie geliefdes my dop?
    • Is die dood die einde? Is dit verewig?
    • Is daar bewussyn na die dood?
    • Wat presies is ‘n “siel”?

    In hierdie Video: 
    Leer die Antwoorde op hierdie vrae en nog meer!

    Tyd: 00:16:30
    Aflaai: 832
    Kommentare: 0 
    2864 

    Die Skrif: Die goddelike Suiweraar vir die waarheid

    • Die Skrif = die norm waarby alle ander skrywes beoordeel moet word
    • Die Bybel alleen, is onfeilbaar 
    • Beginels deur Ellen G. White getrou en in ooreenstemming met die Bybel
    • Riglyne vir Yahuwah se volgelinge van die laaste dae

    In hierdie video:
    Waarom WLC Ellen G. White aanvaar as `n ware profeet

    Tyd: 00:16:56
    Aflaai: 876
    Kommentare: 0 
    2030 

    Om Yahuwah se Geregtigheid te Verkry

    • Watter evavangelie moet “verkondig word aan die
      ganse mensdom”?(Markus 16 vers 15)
    • Hoe word die krag van die evangelie van Yahushua
      verteenwoordig tot die redding van almal?
    • Hoe kan ons die werke van Yahuwah doen?
    • Hoe kan ons Yahuwah se geregtigheid verkry?

    In hierdie video:
    Wat is die betekenis om in geloof regverdiglik te wandel!

    Tyd: 00:07:22
    Aflaai: 831
    Kommentare: 0 
    1998 

    Die Geheim van Oorwinning 

    • Die verkryging van oorwinning oor sonde en die eie ek.
    • Om te staan voor die troon van Yahuwah sonder fout
    • Die keuse om te vertrou in die Vader se liefde
    • Volmaaktheid van geloof in Yahuwah se beloftes
    • “Die Gesalfde in jou, die hoop vir heerlikheid” 

    In hierdie video:
    Om in Besit te Wees van die Geloof van Yahushua!

    Tyd: 00:21:21
    Aflaai: 845
    Kommentare: 0 
    2035 

    Profeet vir die oorblyfsel 

    • Daaglikse voorbereiding vir die intog in die
      Hemelse Beloofde Land
    • “dit is hulle wat die Lam volg waar Hy ook
      heengaan” (Openbaring 14 vers 4)
    • `n identifiserings kenmerk van die oorblyfsel
    • Almal se veantwoordelikheid om te studeer

    In hierdie Video:
    Die Gees van Profesie: Die Hemel se geskenk aan die Oorblyfsel 

    Tyd: 00:17:32
    Aflaai: 858
    Kommentare: 0 
    1647 

    Seël Van YAH: Belofte van Beskerming!

    • Sabbatte, Nuwe Mane, en jaarlikse Feeste
    • `n Kosbare geestelike gawe beskikbaar aan elke siel
    • Goddelike beskerming teen die “Merk van die Dier”
    • 144,000 van alle stamme van die kinders van Israel
    • Gewillige gehoorsaamheid aan Yahuwah se Gebooie
    • Geestelike beskerming in die tyd van benoudheid wat voorlê
    In hierdie video:
    Die Seël van YAH: Hemel se geskenk aan die finale generasie!

    Volksmoordenaar, Maniak of Liefdevolle Skepper?
    Die Ondersoek na die Twispunt oor die Reuse!

    • Waarom het Vader Yahuwah Israel beveel om die
      Kanaanietiese volke te vernietig? 
    • Vanwaar het reuse van die outyd gekom?
    • Hoe het voor – vloed se boosheid so vinnig toegeneem?
    • Wie of wat is die Nephilim?
    In hierdie video:
    Ontdek die onmeetbare liefde & voorsienigheid van YAH!

    Die Ware Vorm van die Aarde: Dit is nie `n Bol nie!

    • NASA se algehele ruimteprogram is op `n enkele leuen gebou.
    • Die Aarde is nie bolvormig nie.
    • Die Aarde beweeg nie.
    • Die Aarde is plat & standvastig.
    •  Verkondiging van die Drie Engele Boodskappe…
    In hierdie video:
    Plat Aarde: Sal jy waarheid volg waar dit ookal mag lei?

    Plat Aarde: Bybel Waarheid in `n Onstabiele Wêreld

    • Die Aarde is nie bolvormig nie!
    • Die Aarde is plat en onbeweeglik.
    • Die hemel liggamme beweeg bokant die Aarde.
    • Die Aarde en die hemel liggamme is ingesluit in die uitspansel.

    In hierdie video:
    Skrifte is baie duidelik: Die Aarde is Plat!

    Die Liefdes Verbonde: Die Nuwe Verbond
    en die Ou Verbond Verduidelik!

    • Is die voorwaardes vir die “Ou Verbond” en die
      “Nuwe Verbond” verskillend?
    • Is die Tien Gebooie steeds bindend?
    • Is die Jaarlikse Feeste se onderhouding steeds bindend?
    • Wat was die doel van Yahushua se dood?
    In hierdie video:
    Die “Ou” Verbond en die “Nuwe Verbond Verduidelik!

    Rus in Vrede │Voorskou

    • Wat gebeur as jy sterwe?
    • Kan die dooies met ons praat?
    • Hou my dooie geliefdes my dop?
    • Is die dood die einde? Is dit verewig?
    • Is daar bewustheid na die dood?
    • Wat presies is ʼn “siel”

    In hierdie video:
    Rus in Vrede .... Voorvertoning!

    Rus in Vrede

      • Wat gebeur wanneer jy sterf?
      • Kan die dooies met ons praat?
      • Hou my dooie geliefdes my dop?
      • Is die dood die einde? Is dit verewig?
      • Is daar bewussyn na die dood?
      • Wat presies is ‘n “siel”?

      In hierdie Video: 
      Leer die Antwoorde op hierdie vrae en nog meer!

      Die Skrif: Die goddelike Suiweraar vir die waarheid

      • Die Skrif = die norm waarby alle ander skrywes beoordeel moet word
      • Die Bybel alleen, is onfeilbaar 
      • Beginels deur Ellen G. White getrou en in ooreenstemming met die Bybel
      • Riglyne vir Yahuwah se volgelinge van die laaste dae

      In hierdie video:
      Waarom WLC Ellen G. White aanvaar as `n ware profeet

      Om Yahuwah se Geregtigheid te Verkry

      • Watter evavangelie moet “verkondig word aan die
        ganse mensdom”?(Markus 16 vers 15)
      • Hoe word die krag van die evangelie van Yahushua
        verteenwoordig tot die redding van almal?
      • Hoe kan ons die werke van Yahuwah doen?
      • Hoe kan ons Yahuwah se geregtigheid verkry?

      In hierdie video:
      Wat is die betekenis om in geloof regverdiglik te wandel!

      Die Geheim van Oorwinning 

      • Die verkryging van oorwinning oor sonde en die eie ek.
      • Om te staan voor die troon van Yahuwah sonder fout
      • Die keuse om te vertrou in die Vader se liefde
      • Volmaaktheid van geloof in Yahuwah se beloftes
      • “Die Gesalfde in jou, die hoop vir heerlikheid” 

      In hierdie video:
      Om in Besit te Wees van die Geloof van Yahushua!

      Profeet vir die oorblyfsel 

      • Daaglikse voorbereiding vir die intog in die
        Hemelse Beloofde Land
      • “dit is hulle wat die Lam volg waar Hy ook
        heengaan” (Openbaring 14 vers 4)
      • `n identifiserings kenmerk van die oorblyfsel
      • Almal se veantwoordelikheid om te studeer

      In hierdie Video:
      Die Gees van Profesie: Die Hemel se geskenk aan die Oorblyfsel 


      Loading...
      Loading the next set of posts...
      No more posts to show.