*Accessing your location via . Please disable your vpn to have an accurate location or manually enter
it .
While WLC continues to uphold the observance of the Seventh-Day Sabbath, which is at the heart of Yahuwah's moral law, the 10 Commandments, we no longer believe that the annual feast days are binding upon believers today. Still, though, we humbly encourage all to set time aside to commemorate the yearly feasts with solemnity and joy, and to learn from Yahuwah’s instructions concerning their observance under the Old Covenant. Doing so will surely be a blessing to you and your home, as you study the wonderful types and shadows that point to the exaltation of Messiah Yahushua as the King of Kings, the Lord of Lords, the conquering lion of the tribe of Judah, and the Lamb of Yahuwah that takes away the sins of the world.
Ter Verdediging van die Sabbat volgens die Maan │ Deel 2
Het die Maan – Son Kalender “geen dae”?
Het die Uittog die Sabbat volgens die maan verkeerd bewys?
“Wissel” die Sabbat deur die week?
Die 7de dag word die “Sabbat” genoem in baie tale?
Is die dag van die Nuwenaam dieselfde as die Sabbat?
Het die vroeë Christene die Sabbatte volgens die maan onderhou?
In hierdie video: Leer oor hierdie antwoorde en nog meer!
Aflaai: 1703
Taal: Afrikaans
Sienswyse: 3621Beskrywing...
Paulus en die Galasiërs: Was die Sabbatte
en die Feeste aan die Kruis Vasgespyker?
“Hoe keer julle weer terug tot die swakke en armoedige eerste
beginsels wat julle weer van voor af aan wil dien? Julle neem dae
en maande en tye en jare waar.” (Galasiërs 4 verse 9 en 10)
Wat is hierdie “swakke en armoedige beginsels?”
In hiedie video:
Was die Sabbatte en Feeste aan die kruis vasgespyker?
Aflaai: 1277
Taal: Afrikaans
Sienswyse: 2984Beskrywing...
Die Jesuïtiese Meesterbreine: Versteek die
Plataarde en die Sabbat volgens die Maan!
Die Jesuïete Orde (Satan se Lakeie):
... is agter sommige van die geskiedenis
se grootste misleidings
... skelmstreke wat streef om Yahuwah se
Plataarde te versteek
... misleidende steun vir die Gregoriaanse
kalender in die plek van die Bybelse Maan
– Son Kalender
In hierdie video: Die Jesuïete streef daarna om die Plataarde
en Sabbat volgens die Maan te versteek!
Aflaai: 1021
Taal: Afrikaans
WLC - Ons is:
'n Internationale gemeenskap.
Geen kerkverband nie
Aanhangers van
Berei ons voor vir die Tweede koms
Openbaaring van
Die gebruik van (videos) om die word te versprei.
Bied goedere vry aan.
937 videos in 29 tale
Help ons om die Woord te versprei. (download) hierdie videos en deel dit met jou vriemde.