Daniel 11: Die Eiesinnige Koning
- Daniel 11 verse 36 tot 40
- Hy sal maak net soos hy wil.
- Hy sal homself verhoog en vergroot bo almal.
- Hy sal nie ag slaan op die “God van sy vaders.”
- Hy sal nie ag slaan op die begeerte na vroue.
- Hy sal nie die “God van mag” eer.
In hierdie video:
Die “Eiesinnige Koning” Geïdentifiseer!